# Technical Sciences Grade 12 P1 NW June 2025 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Sciences Paper 1 question paper from the NW June Exam 2025 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/05bb8d38-bd40-4b07-abda-a555523d296a
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: NW June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 12 P1 NW June 2025 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/05bb8d38-bd40-4b07-abda-a555523d296a)

## About this document

Technical Sciences · Grade 12 · NW June Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Grade 12

                      PPROVINSIALE ASSESSERING

                                    GRAAD 12

                          TEGNIESE WETENSKAPPE V1
                                     JUNIE 2025

PUNTE: 150
TYD: 3 uur

             Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 2 gegewensblaaie.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Tegniese Wetenskappe/V1                 2                                    NW/Junie 2025
                                     Graad 12

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord AL die vrae in die
        ANTWOORDEBOEK.

 2.     Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

 3.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
        hierdie vraestel gebruik is.

 4.     Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en
        VRAAG 2.2.

 5.     Jy mag ‘n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 6.     Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

 7.     Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

 8.     Toon ALLE formules en vervangings in AL die berekeninge.

 9.     Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ‘n minimum van TWEE
        desimale plekke af.

 10.    Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.

 11.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Tegniese Wetenskappe/V1                  3                                  NW/Junie 2025
                                      Graad 12

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE VRAE

 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
 Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A − D) langs die vraagnommer (1.1
 tot 1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.11 D.

 1.1    … hang van die massa van die voorwerp af.

        A       Spoed van die voorwerp

        B       Traagheid van die voorwerp

        C       Versnelling van die voorwerp

        D       Snelheid van die voorwerp                                            (2)

 1.2    ‘n Man met ‘n gewig van 705,6 N staan op ‘n vloer en stoot teen die
        muur met ‘n krag van 25 N na regs, soos in die diagram hieronder
        getoon.

        Watter EEN is die KORREKTE grootte en rigting wat die muur op die
        man uitoefen?

        A       25 N na links

        B       705,6 N na regs

        C       25 N na regs

        D       705,6 N na links                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Tegniese Wetenskappe/V1                 4                                 NW/Junie 2025
                                     Graad 12

 1.3    Krag FA word toegepas om ‘n boks na regs oor ‘n growwe horisontale
        oppervlak te trek, teen ‘n KONSTANTE snelheid v. Die kragtediagram
        hieronder toon die kragte wat op die boks inwerk terwyl dit oor die
        oppervlak beweeg.

        Watter EEN van die volgende verteenwoordig die KORREKTE
        verwantskap tussen die groottes van die horisontale kragte?

        A       FA > f

        B       FN = Fg

        C       FA < f

        D       FA = f                                                             (2)

 1.4    Momentum staan bekend as ‘n …

        A       skalaar hoeveelheid wat in die teenoorgestelde rigting as die
                snelheid van die voorwerp beweeg.

        B       produk van massa en versnelling.

        C       produk van ‘n voorwerp se massa en sy snelheid.

        D       vektor hoeveelheid wat in die teenoorgestelde rigting as die
                snelheid van die voorwerp beweeg.                                  (2)

 1.5    Watter waarde van θ het negatiewe arbeid tot gevolg?

        A       180°

        B       90°

        C       45°

        D       0°                                                                 (2)
Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Tegniese Wetenskappe/V1                     5                               NW/Junie 2025
                                         Graad 12

 1.6    'n Bal word vanaf 'n hoogte h vertikaal afwaarts laat val, ignoreer die
        effek van lugweerstand, watter fisiese hoeveelheid neem toe?

        A       Meganiese energie

        B       Kinetiese energie

        C       Gravitasie- potensiële energie

        D       Hoogte                                                               (2)

 1.7    Pascal (Pa) is gelykstaande aan …

        A       N.m

        B       N.m2

        C       N.m-1

        D       N.m-2                                                                (2)

 1.8    Die grafiek hieronder toon die verwantskap tussen spanning en
        vervorming E en F onderskeidelik.

        Watter EEN van die volgende is KORREK vir punte E en F?

                              PUNT E                       PUNT F
        A                     Frakture                 Elastiese grens
        B                 Plastiese gebied             Elastiese gebied
        C                 Elastiese grens                  Frakture
        D                 Elastiese gebied             Plastiese gebied              (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Tegniese Wetenskappe/V1                      6                           NW/Junie 2025
                                          Graad 12

 1.9    Wat gebeur met die spoed van lig wanneer die lig vanaf ‘n meer digte
        medium na ‘n minder digte medium beweeg?

        A       spoed van lig neem af

        B       spoed van lig neem toe

        C       spoed van lig bly dieselfde

        D       spoed van lig wyk af                                              (2)

 1.10   Wanneer 'n liggolf met 'n enkele frekwensie 'n voorwerp tref, kan 'n
        aantal dinge gebeur. Watter EEN van die volgende wat met die lig kan
        gebeur, is NIE KORREK NIE?

        A       Dit kan kleur verander.

        B       Dit kan weerkaats.

        C       Dit kan breek.

        D       Dit kan geabsorbeer word.                                         (2)
                                                                                  [20]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Tegniese Wetenskappe/V1                    7                                 NW/Junie 2025
                                        Graad 12

 VRAAG 2 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)

 2.1   Angie stoot ‘n kar oor ‘n WRYWINGLOSE horisontale oppervlakte. Die
       massa van die kar is 400 kg en word met ‘n horisontale krag van 200 N
       na links gestoot, soos in die diagram hieronder getoon.

       2.1.1   Noem TWEE vertikale kragte wat op die kar inwerk.                      (2)

       2.1.2   Bereken die netto krag wat op die kar inwerk.                          (3)

       2.1.3   Definieer die term versnelling.                                        (2)

       2.1.4   Bereken die versnelling van die kar.                                   (4)

 2.2   ‘n Krag van 20 N word uitgeoefen teen 'n hoek van 30° met die horisontaal
       op trollie Z met 'n massa van 10 kg wat deur 'n ligte onrekbare tou aan
       trollie X verbind is, met 'n onbekende massa. Trollie Z ervaar 'n
       wrywingskrag van 6 N terwyl trollie X 'n wrywingskrag van 2 N ervaar.

                                                                             Die
       twee trollies versnel na oos teen 2 m.s-2.
       2.2.1 Definieer die term massa.                                                (2)

       2.2.2   Teken 'n benoemde vrye liggaamdiagram van AL die kragte wat
               op die trollie Z inwerk.                                               (5)

       Bereken die:

       2.2.3   spanning in die tou tussen trollie X en Z                              (4)

       2.2.4   massa van trollie X                                                    (4)

 2.3   Stel die wet wat jy gebruik het om VRAAG 2.2.3 en 2.2.4 te bereken.            (2)
                                                                                      [28]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Tegniese Wetenskappe/V1                   8                                NW/Junie 2025
                                       Graad 12

 VRAAG 3 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)

 3.1 Twee motors, een MET en een SONDER lugsakke, met ‘n massa van
     1 500 kg elk word in ‘n motorfabriek gebruik, om ‘n ondersoek te doen oor
     beserings van bestuurders. Grafiek A en B verteenwoordig die resultaat
     wat verkry is gedurende die ondersoek, soos hieronder getoon.
     Bestudeer die grafieke en beantwoord die vrae wat volg.

      3.1.1    Watter grafiek verteenwoordig die resultant van die kar MET die
               lugsak? Skryf slegs GRAFIEK A of GRAFIEK B neer.                     (1)

      3.1.2    Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.1.1. Verwys na die TYD
               VAN KONTAK en die NETTO KRAG.                                        (2)

      3.1.3    Definieer die term impuls.                                           (2)

      3.1.4    Bereken die grootte en rigting van die impuls van kar A, as ‘n
               gemiddelde krag van 60 kN na regs toegepas word op die
               bestuurder vir ‘n periode van 0,01 s.                                (5)

      3.1.5    Bepaal die verandering in momentum van kar A.                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Tegniese Wetenskappe/V1                    9                                   NW/Junie 2025
                                        Graad 12

 3.2 Bal A met 'n massa van 10 kg, is oos teen 'n snelheid van viA gegooi.
     Dit het ELASTIES met bal B, met 'n massa van 2 kg, gebots wat 4 m.s-1 in
     die teenoorgestelde rigting beweeg het. Na die botsing lê bal A stil terwyl
     bal B na die ooste wegbons teen 'n snelheid van vfB.
     Ignoreer die effek van wrywing.

      3.2.1    Is die sisteem geïsoleerd? Skryf slegs JA of NEE neer.                   (1)

      3.2.2    Gee ‘n rede vir jou antwoord op VRAAG 3.2.1.                             (2)

      3.2.3    Definieer die term elastiese botsing in woorde.                          (2)

      3.2.4    Indien die totale kinetiese energie van die sisteem voor die botsing
               36 J is, bereken die snelheid vfB van bal B na die botsing.              (3)

      3.2.5    Stel die beginsel van behoud van lineêre momentum in woorde.             (2)

      3.2.6    Bereken die snelheid viA van bal A voor die botsing.                     (4)
                                                                                        [26]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Tegniese Wetenskappe/V1                     10                             NW/Junie 2025
                                         Graad 12

 VRAAG 4 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)

 Die sloopbal, met ‘n massa van 1,5 × 103 kg, hang aan ‘n kabel van ‘n hyskraan
 op ‘n hoogte van 4 m bo die grond. Die hyskraan lig die sloopbal met 'n
 toegepaste krag van 2000 N teen 'n krag verlies van 7 200 W.
 Ignoreer die massa van die kabel en die uitwerking van lugweerstand.

 4.1 Teken ‘n benoemde vrye liggaamdiagram wat AL die kragte wat op die
     sloopbal inwerk toon.                                                          (2)

 4.2 Definieer die term arbeid verrig.                                              (2)

 Bereken die:

 4.3 Arbeid verrig deur die hyskraan op die sloopbal                                (3)

 4.4 Gemiddelde spoed waarmee die sloopbal gelig word                               (4)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Tegniese Wetenskappe/V1                   11                                  NW/Junie 2025
                                       Graad 12

 Die sloopbal, hang aan die hyskraan by punt A ‘n sterk wind begin te waai en
 die bal swaai in die rigting van punt B. Die hyskraan katrol die kabel op dat die
 sloopbal met 'n spoed van 2 m⋅s-1 vanaf punt A beweeg.

      Die bal bereik ‘n maksimum hoogte h by punt B bo die grond.

 4.5 Stel die beginsels van behoud van meganiese energie in woorde.                    (2)

 Bereken die:

 4.6 Meganiese energie by punt A                                                       (4)

 4.7 Hoogte h waar die sloopbal by punt B hang                                         (4)
                                                                                       [21]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Tegniese Wetenskappe/V1                   12                               NW/Junie 2025
                                       Graad 12

 VRAAG 5 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)

 Graad 12-leerders heg twee silindriese stawe X en Y aan ‘n balk, wat van
 dieselfde metaal gemaak is, om die verband tussen spanning en
 deursneeoppervlakte te ondersoek. Die deursneeoppervlakte van staaf Y is
 dubbel die deursneeoppervlakte van staaf X. Die oorspronklike lengte van staaf
 Y word met 15% verander.

 5.1 Definieer die term spanning.                                                   (2)

 5.2 Watter staaf X of Y het die groter spanning? Gee ‘n rede vir jou antwoord.     (2)

 5.3 Bereken die:

      5.3.1 Deursneeoppervlakte van staaf Y wat ‘n spanning van 3,4 ×108 Pa
            het                                                                     (3)

      5.3.2 Spanning in staaf X                                                     (4)

 5.4 Definieer die term vervorming.                                                 (2)

 5.5 Bepaal die rekking van staaf Y.                                                (1)

 5.6 Stel Hooke se wet in woorde.                                                   (2)

 5.7 Bereken die modulus van elastisiteit van staaf Y.                              (3)
                                                                                    [19]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 13

Tegniese Wetenskappe/V1                    13                                NW/Junie 2025
                                        Graad 12

 VRAAG 6 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)

 6.1 ‘n Druk van 1,25 ×107 Pa word op suier 1 met ‘n onbekende oppervlakte
     uitgeoefen. Die uitsetsuier het ’n krag F2 op suier 2 met ‘n oppervlakte van
     0,05 m2 toegepas.
     Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

      6.1.1    Skryf die grootte van die druk wat toegepas word op suier 2 neer.      (1)

      6.1.2    Noem en stel die beginsels wat gebruik word om jou antwoord op
               VRAAG 6.1.1 te verduidelik.                                            (3)

      6.1.3    Bereken die uitset krag F2 wat benodig word om die kar te lig by
               suier 2.                                                               (3)

      6.1.4    Gee EEN rede waarom vloeistowwe verkies word om in hidroulika
               gebruik te word.                                                       (1)

      6.1.5    Lys EEN gebruik van hidroulika in tegnologie.                          (1)

 6.2 Wetenskaplikes neem viskositeit van WATER en OLIE in ‘n laboratorium
     waar.

      6.2.1    Definieer die term viskositeit.                                        (2)

      6.2.2    Watter vloeistof sal stadiger vloei? Skryf slegs WATER of OLIE
               neer.                                                                  (1)

      6.2.3    Verduidelik jou antwoord in VRAAG 6.2.2.                               (2)
                                                                                      [14]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Tegniese Wetenskappe/V1                   14                                  NW/Junie 2025
                                       Graad 12

 VRAAG 7 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)

 7.1 Glas en lug word as mediums gebruik. Wanneer ligstraal RO vanaf
     medium A na medium B teen 'n invalshoek θ getoon word, word dit so
     gebreek dat die brekingshoek 90° is.
     Bestudeer die diagram hieronder om die vrae wat volg te beantwoord.

      7.1.1    Definieer die term breking.                                             (2)

      7.1.2    Watter medium sal lug wees? Skryf slegs MEDIUM A of
               MEDIUM B neer.                                                          (1)

      7.1.3    Skryf die grootte van die invalshoek θ (in grade) neer.                 (2)

      7.1.4    Wat is die naam van die invalshoek wat bereken word in
               VRAAG 7.1.3?                                                            (1)

 \    Medium A word nou vervang met 'n vakuum, wat medium C is, sodat die
      hoek θ nou verklein word.

      7.1.5    Wat sal waargeneem word in die nuwe pad van straal OQ? Skryf
               slegs DIE LIGSTRAAL SAL NA DIE NORMAAL BUIG of DIE
               LIGSTRAAL SAL WEG BUIG VAN DIE NORMAAL neer.                            (2)

      7.1.6    Verduidelik jou antwoord op VRAAG 7.1.5.                                (1)

 7.2 Definieer die term elektromagnetiese golf.                                        (2)

 7.3 Identifiseer die TIPE elektromagnetiese golf wat van toepassing is op die
     funksie in die tabel hieronder

                     SIGBARE LIG                     GAMMASTRAAL

      7.3.1    Vir sig                                                                 (1)

      7.3.2    Vir behandeling van kanker                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Tegniese Wetenskappe/V1                       15              NW/Junie 2025
                                           Graad 12

 7.4 Gegee is die frekwensie van ‘n radiogolf van 300 GHz.

      7.4.1    Definieer die term foton.                             (2)

      7.4.2    Bereken die energie van die foton.                    (3)

      7.4.3    Bereken die golflengte van die foton.                 (4)
                                                                     [22]

                                                             TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Tegniese Wetenskappe/P1                   1                                   NW/Junie 2025
                                       Graad 12

                           DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 12
                                              PAPER 1
                        GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
                                            VRAESTEL 1

TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
 NAME/NAAM                      SYMBOL/SIMBOOL               VALUE/WAARDE

 Acceleration due to gravity                 g               9,8 m·s-2
 Swaartekragversnelling

 Speed of light in a vacuum                  c               3×108 m.s-1
 Spoed van lig in ŉ vakuum

 Planck's constant                           h               6,63×10-34 J.s
 Planck se konstante

TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
FORCE/KRAG

 Fnet = ma                                    p = mv

 fsmax = μs N                                 fk = μ k N

 Fnet ∆t = ∆p                                 Fg = mg

 ∆p = mvf − mvi

WORK, ENERGY AND POWER/ARBEID, ENERGIE EN DRYWING

 W = F∆x cos θ                                U = mgh        or/of   EP = mgh

 K = ½mv 2      or/of     Ek = ½mv 2          ME = Ek + Ep

 Pgmk = Fvgmk                                 P=
                                                   W
                                                   ∆t

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 17

Tegniese Wetenskappe/V1                2                         NW/Junie 2025
                                    Graad 12

ELASTICITY, VISCOSITY AND HYDRAULICS/ELASTISITEIT, VISKOSITEIT EN HIDROULIKA

      F                                         ∆ℓ
 σ=                                        𝜀=
      A                                         L

      σ                                    F1       F2
 K=                                             =
      ε                                    A1       A2

 P=
      F                                    P = ρgh
      A

WAVES, SOUND AND LIGHT/ GOLWE, KLANK EN LIG

 v=fλ                                      T=
                                                    1
                                                    f

                                c
 E = hf       or/of       E=h
                                λ

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2) — Technical Sciences · Memo · 2025 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2024 Question Paper X05](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-sciences-p1-afrikaans-2024-question-paper-x05/4fb6d9a6-6bef-4cd3-92a0-e57c57569891) — Technical Sciences · QP · 2024 · Afr
- [TECHNICAL SC P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-sc-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/908d3036-cf44-49c2-932e-e507ab321f50) — Technical Sciences · QP · 2023 · Afr
- [TECH SCIENCES P1 QP GR12 SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p1-qp-gr12-sept2023-afrikaans/4749a08d-f323-49b8-b7e3-6dad8bffd071) — Technical Sciences · QP · 2023 · Afr
- [TECH SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans (Signing off 27 July)](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans-signing-off-27-july/672a2441-5c52-410b-b26c-e20e787067bb) — Technical Sciences · QP · 2020 · Afr
- [Tech SC P1 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/0a7179a7-37d6-485a-9e0d-e0cbf3c0e08a) — Technical Sciences · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Technical Sciences

- [Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tech-sci-atp-2023-24/a7a03e64-2e18-4f50-a7fa-6eb1a25136c7) — ATP
- [TECH SC P1 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/4a156330-3801-46dc-b908-43c35dc64891) — Memo · 2025
- [TECHNICAL SCIENCES P2 MG GR12 SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-mg-gr12-sept2025-watermark/717f8fcd-96bb-4848-8cb7-68903a8f0550) — Memo · 2025
- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Sciences P1 Erratum June Commom Updated](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-erratum-june-commom-updated/c0a5373a-1bd4-4019-b849-f2a26fa7ab0b) — Errata · 2024
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-june-2024-afrikaans/5936bf40-036a-4569-ac4a-167de6c997db) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
