# Technical Sciences Grade 12 P2 NW June 2025 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Sciences Paper 2 question paper from the NW June Exam 2025 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/668ae898-9378-451a-b548-5236f3ca7566
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: NW June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 12 P2 NW June 2025 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/668ae898-9378-451a-b548-5236f3ca7566)

## About this document

Technical Sciences · Grade 12 · NW June Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                    GRAAD 12

                         TEGNIESE WETENSKAPPE V2
                                    JUNIE 2025

PUNTE: 75

TYD: 1½ uur

             Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 2 gegewensblaaie.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Tegniese Wetenskappe/V2                         2                         NW/Junie 2025
                                           Graad 12

INLIGTING EN INSTRUKSIES

1.     Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae in die
       ANTWOORDEBOEK.

2.     Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

3.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
       gebruik is.

4.     Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2.

5.     Jy mag ‘n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

6.     Jy word aangeraai om die aangehegde GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

7.     Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ‘n minimum van TWEE desimale plekke
       af.

8.     Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens, waar nodig.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Tegniese Wetenskappe/V2      3       NW/Junie 2025
                          Graad 12

Kopiereg voorbehou                   Blaai om asseblief

### Page 4

Tegniese Wetenskappe/V2                       4                           NW/Junie 2025
                                           Graad 12

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
 Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
 (1.1 tot 1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv 1.6 D.

 1.1    Butaan is ‘n voorbeeld van die organiese groep …

        A       alkeen.

        B       ester.

        C       alkaan.

        D       ketoon.                                                             (2)

 1.2    Watter EEN van die volgende is die KORREKTE homoloë reeks met die
        naam van die funksionele groep?

                                                      NAAM VAN FUNKSIONELE
                     HOMOLOË REEKS
                                                              GROEP
        A                    Alkohol                      Hidroksielgroep
        B                    Ketoon                       Karboksielgroep
        C                 Karboksielsuur                   Formielgroep
        D                   Aldehiede                     Karboksielgroep           (2)

 1.3    Beskou die struktuurformule van die verbinding hieronder. Identifiseer
        die KORREKTE IUPAC naam en tipe koolwaterstof:

                          IUPAC NAAM                  TIPE KOOLWATERSTOF
        A                   Pent-2-een                       Versadig
        B                   2-Pentaan                       Onversadig
        C                   Pent-2-een                      Onversadig
        D                   Pent-3-een                       Versadig               (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Tegniese Wetenskappe/V2                     5                            NW/Junie 2025
                                         Graad 12

 1.4    Beskou die organiese reaksie hieronder.

                               X+Y            CO2 + H2O

        Wat word deur X en Y voorgestel?

        A       Haloalkaan en suurstof

        B       Koolwaterstof en suurstof

        C       Suurstof en esters

        D       Koolwaterstof en haloalkaan                                        (2)

 1.5    Watter van die volgende is voorbeelde van intrinsieke en ekstrinsieke
        halfgeleiers?

                          INTRINSIEKE                 EKSTRINSIEKE
                          HALFGELEIER                 HALFGELEIER
        A                    Silikon                     Arseen
        B                    Fosfor                      Arseen
        C                    Silikon                    Germanium
        D                    Fosfor                     Germanium                  (2)
                                                                                   [10]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Tegniese Wetenskappe/V2                    6                                NW/Junie 2025
                                        Graad 12

 VRAAG 2 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)

 Beskou die volgende organiese molekules wat deur letter A tot F
 verteenwoordig word.

   A                                       B              Pent-3-een

                            [

   C            CH3CH(OH)CH2CH3            D          2-metielpropan-2-ol

   E                                       F

 2.1    Definieer die volgende terme:

        2.1.1    Koolwaterstof                                                         (2)

        2.1.2    Funksionele groep                                                     (2)

 2.2    Skryf die letter(s) wat die volgende verteenwoordig:

        2.2.1    Koolwaterstof                                                         (2)

        2.2.2    ‘n Ester                                                              (1)

        2.2.3    ‘n Karboniel groep                                                    (1)

        2.2.4    Kettingisomeer                                                        (2)

 2.3    Gee die IUPAC naam van die volgende verbindings:

        2.3.1    C                                                                     (2)

        2.3.2    E                                                                     (2)

        2.3.3    F                                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Tegniese Wetenskappe/V2      7       NW/Junie 2025
                          Graad 12

Kopiereg voorbehou                   Blaai om asseblief

### Page 8

Tegniese Wetenskappe/V2                    8                       NW/Junie 2025
                                        Graad 12

 2.4    Skryf die ALGEMENE FORMULE van die volgende verbindings neer:

        2.4.1   E                                                             (1)

        2.4.2   F                                                             (1)

 2.5    Gee die STRUKTUURFORMULE van:

        2.5.1   B                                                             (2)

        2.5.2   die posisionele isomeer vir C                                 (2)

 2.6    Defineer die term polimeer.                                           (2)

 2.7    Skryf die NAAM van die polimeer wat vorm deur die monomere van
        verbinding B neer.                                                    (1)
                                                                              [25]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Tegniese Wetenskappe/V2                    9                               NW/Junie 2025
                                        Graad 12

 VRAAG 3 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)

 Drie verbindings word gebruik om EEN faktor wat kookpunt beïnvloed, te
 ondersoek. Die tabel hieronder toon die resultate wat verkry is.

                                    MOLEKULÊRE
            VERBINDING                                   KOOKPUNT (°C)
                                      MASSA
  A              Propaan                56                     -0,5
  B             Butan-1-ol              58                      98
  C             Etanoësuur              58                     116

 3.1    Defineer die term dampdruk.                                                   (2)

 3.2    Is verbinding B ‘n PRIMÊRE, SEKONDÊRE of TERSIÊRE alkohol?
        Verduidelike die antwoord.                                                    (2)

 3.3    Skryf die TIPE INTERMOLEKULÊRE KRAG wat in die volgende
        verbindings voorkom neer:

        3.3.1     A                                                                   (1)

        3.3.2     B                                                                   (1)

 3.4    Watter EEN van verbinding A, B of C sal ‘n gas by kamertemperatuur
        wees?                                                                         (1)

 3.5    Gee die NAAM van die verbinding met die LAAGSTE dampdruk.                     (1)

 3.6    Verduidelik jou antwoord op VRAAG             3.5,   deur     na    die `
        INTERMOLEKULÊRE KRAGTE te verwys.                                             (2)

 3.7    Definieer die term kettingisomeer.                                            (2)

 3.8    Gee die STRUKTUURFORMULE van die kettingisomeer van verbinding
        B.                                                                            (2)
                                                                                      [14]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Tegniese Wetenskappe/V2                      10                        NW/Junie 2025
                                          Graad 12

 VRAAG 4 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)

 Die vloeidiagram hieronder illustreer verskillende organiese reaksies deur
 But-2-een as die begin reaktant te gebruik. Bestudeer die vloeidiagram
 sorgvuldig en beantwoord dan die vrae wat volg.

 4.1    Skryf die TIPE addisie-reaksie wat verteenwoordig word deur:

        4.1.1   Reaksie 2                                                         (1)

        4.1.2   Reaksie 3                                                         (1)

 4.2    Watter tipe reaksie is 'n hidrolise reaksie?                              (1)

 4.3    Gee die IUPAC naam vir die volgende verbindings:

        4.3.1   A                                                                 (1)

        4.3.2   B                                                                 (1)

        4.3.3   Sekondêre alkohol D                                               (1)

 4.4    Skryf die reaksietoestande vir die volgende reaksies neer:

        4.4.1   Reaksie 1                                                         (1)

        4.4.2   Reaksie 2                                                         (1)

 4.5    Gee die STRUKTUURFORMULE van verbinding C.                                (2)

 4.6    Gebruik STRUKTUURFORMULES om 'n gebalanseerde chemiese
        vergelyking vir Reaksie 1 neer te skryf.                                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Tegniese Wetenskappe/V2                          11                        NW/Junie 2025
                                             Graad 12

 4.7    Prop-2-een (C3H6) reageer met oormaat suurstof. Skryf die:

        4.7.1   Tipe reaksie wat plaasvind                                          (1)

        4.7.2   Gebalanseerde chemiese vergelyking vir hierdie reaksie              (3)

 4.8    Noem EEN toepassing in die tegnologiese industrie waar hierdie tipe
        reaksie in VRAAG 4.7 gevind kan word.                                       (1)
                                                                                    [18]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Tegniese Wetenskappe/V2                      12                          NW/Junie 2025
                                          Graad 12

 VRAAG 5 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)

 Dotering is die proses om onsuiwerhede by intrinsieke halfgeleiers te voeg.
 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

 5.1    Defineer die volgende terme:

        5.1.1   Halfgeleier                                                       (2)

        5.1.2   Intrinsieke halfgeleier                                           (2)

 5.2    Verduidelik die verbinding van 'n VOORWAARTSE voorgespanne
        p-n-aansluitingsdiode.                                                    (2)

 5.3    Noem TWEE voorbeelde van halfgeleiers.                                    (2)
                                                                                  [8]

                                                                     TOTAAL:      75

Kopiereg voorbehou

### Page 13

Tegniese Wetenskappe/V2                                 1                                       NW/Junie 2025
                                                 Graad 12

                     DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 12
                                   PAPER 2
               GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
                               VRAESTEL 2

   TABLE 1/TABEL 1: PHYSICAL CONSTANTS/FISIESE KONSTANTES

              NAME/NAAM                            SYMBOL/SIMBOOL                     VALUE/WAARDE
   Standard pressure
                                                                                                      5
   Standaarddruk                                                 pƟ                      1,01 x 10 Pa
   Standard temperature
   Standaardtemperatuur                                         TƟ                         273 K/0 °C

   TABLE 2/TABEL 2: FORMULAE/FORMULES

   Emf/Emk                Ecell = E athode − Eanode         / E el = E atode − Eanode
                                      c                            s           k

                          or/of

                          Ecell = Ereduction − Eoxidation     / Esel = Ereduksie − Eoksidasie

                          or/of

                          Ecell = Eoxidising agent − Ereducing agent    /
                          Esel = Eoksideermiddel − Ereduseermiddel

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Tegniese Wetenskappe/V2      2       NW/Junie 2025
                          Graad 12

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556) — Technical Sciences · Memo · 2025 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 QP GR12 SEPT2024 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-qp-gr12-sept2024-afrikaans-final/944116af-3dc5-4c88-8d68-1fb21a1bcfce) — Technical Sciences · QP · 2024 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/c2418936-6b5b-4361-871e-7ce472a8d09e) — Technical Sciences · QP · 2023 · Afr
- [Gr12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/b8d52384-7857-495c-a182-6450e3423ff0) — Technical Sciences · QP · 2021 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-sept2020-afrikaans/511ff38b-2c95-457c-8d2f-6e6fdc58e39b) — Technical Sciences · QP · 2020 · Afr
- [Tech SC P2 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p2-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/5990a000-e97b-4403-abaf-73b0a269a563) — Technical Sciences · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Technical Sciences

- [Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tech-sci-atp-2023-24/a7a03e64-2e18-4f50-a7fa-6eb1a25136c7) — ATP
- [TECH SC P1 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/4a156330-3801-46dc-b908-43c35dc64891) — Memo · 2025
- [TECHNICAL SCIENCES P2 MG GR12 SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-mg-gr12-sept2025-watermark/717f8fcd-96bb-4848-8cb7-68903a8f0550) — Memo · 2025
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Sciences P1 Erratum June Commom Updated](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-erratum-june-commom-updated/c0a5373a-1bd4-4019-b849-f2a26fa7ab0b) — Errata · 2024
- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-sciences-p2-afrikaans-2024-possible-answers/c1449bf5-4982-445b-9339-f37ae288b315) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
