# Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the Gauteng Mock Exam 2025 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-afrikaans/7ee849a8-a3b9-44fe-ac11-69af37f2246e
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-afrikaans/7ee849a8-a3b9-44fe-ac11-69af37f2246e)

## About this document

Tourism · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                       2025
                 NASIENRIGLYNE

                   TOERISME (10870)

15 bladsye

                          1

### Page 2

10870/25

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1    C /Om die toerisme industrie te bevorder.                 MTP

      1.1.2    B /00:00                                                  MTP

      1.1.3    A /Vlugvoosheid                                           MTP

      1.1.4    D /Cholera                                                MTP

      1.1.5    A /Drink baie water.                                      MTP

      1.1.6    B /Die gebruik van oorvol openbare vervoer en verblyf.    MTP

      1.1.7    C /€                                                      FX

      1.1.8    D /Tafelberg Nasionale Park                               CH

      1.1.9    B /'n meteoriet-impakkrater                               CH

      1.1.10   A /Maloti-Drakensbergpark                                 CH

      1.1.11   C /tronk vir anti-apartheidsaktiviste.                    CH

               • D/Militêre basis vir die opleiding van troepe
      1.1.12   C /FTT                                                    SR

      1.1.13   C /Zimbabwe, Lesotho, Mosambiek                           DRI

      1.1.14   D /omgewings                                              SR

      1.1.15   B /Volhoubaarheid                                         SR

      1.1.16   B /verantwoordelike toerisme.                             SR

      1.1.17   B /Winkelsentrums, ontwerperswinkels en markstalletjies   MTP

      1.1.18   A /negatiewe impak op die bestemmingsbeeld van Afrika.    DRI

      1.1.19   B /ŉ epidemie                                             DRI

      1.1.20   D /Besluit op 'n aksieplan                                KK     (20)

1.2   1.2.1    TBRSA/(TBCSA)                                             M

      1.2.2    ITB                                                       M

      1.2.3    TOMSA                                                     M

      1.2.4    Handelsmerk Suid-Afrika                                   M

      1.2.5    TGRSA (TGCSA)                                             M          (5)

1.3   1.3.1    bruto binnelandse produk                                  FX

      1.3.2    swakker                                                   FX

      1.3.3    Geskeduleer                                               MTP

      1.3.4    avontuur                                                  TA

      1.3.5    hulle SPF-sonblok te dra                                  MTP        (5)

                                            2

### Page 3

10870/25

1.4   1.4.1   G                                DRI

      1.4.2   C                                DRI

      1.4.3   E                                DRI

      1.4.4   B                                DRI

      1.4.5   A                                DRI       (5)

1.5   1.5.1   Parthenon                        TA

      1.5.2   Windmeule                        TA

      1.5.3   Switserland                      TA

      1.5.4   Meksiko                          TA

      1.5.5   Jordanië                         TA        (5)

                                  TOTAAL AFDELING A:      40

                              3

### Page 4

10870/25

AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTA

VRAAG 2

2.1   2.1.1   Visuele metode: eers geteken en dan uitgeskryf                        MTP

              Zürich, Switserland +1 (+1 DST) +2       Suid-Afrika +2

                                    Tydsverskil
                                    0 uur

              Het 'n oproep gemaak                        ??
                          10:00        (+) VOEG      Tyd by wat oproep ontvang
                                                     was.

              10:00 + 0 uur (tydsverskil) = 10:00 

              OF

              Tyd in SA toe oproep ontvang is: 10:00                                    (4)

      2.1.2   Aanbevole inenting:                                                   MTP

              Aanbevole inentings is slegs 'n voorsorgmaatreël om die
              gesondheid van individuele toeriste te verseker en is
              opsioneel. 

              (LET WEL: keuse kan op verskeie maniere uitgedruk word)

              • Aanbevole inentings is nie 'n maatstaf vir hoërisiko-siektes nie.           (2)

      2.1.3   Beskerm toeriste teen die opdoen van siektes wat in sekere            MTP

              streke voorkom 
              • Die versekering van die gesondheid van toeriste
              • Vermindering van die risiko van oordrag na plaaslike
                  bevolkings.
              • Help om veilige reise te bevorder
              • Handhaaf openbare gesondheidstandaarde in beide die toeris
                  se tuisland en die bestemming.                                            (2)

      2.1.4   Geldige paspoort                                                    MTP

              • Paspoort                                                                    (2)

      2.1.5   (a) rooi kanaal                                                      MTP     (1)

              (b) Dr. Bach het meer parfuum gehad as wat toegelaat word           MTP

              • Slegs 50 ml parfuum was toegelaat.
              • Dr. Bach het goedere gehad wat die belastingvrye toelaag
                 oorskry het.
              • Om 'n skootrekenaar te verklaar
              • Om sporttoerusting te verklaar
              • Dr. Bach het items wat verklaar moet word                                   (2)

                                             4

### Page 5

10870/25

        (c) 100 ml parfuum                                                  MTP     (1)

        (d) Items waarmee 'n toeris die land mag binnekom, mits die          MTP

            hoeveelheid of aantal van die items binne die toegelate perke
            is, dan word geen geld (belasting) op hierdie items betaal
            nie. 
        • Sekere verbruikersgoedere vir persoonlike gebruik binne die
            toegelate hoeveelhede, sal geen ekstra fooie (belasting) op
            hulle betaal word nie, tensy dit die aantal of hoeveelheid wat
            as gratis gespesifiseer word, oorskry.
        • Nuwe of gebruikte goedere, uitgesluit sekere
            verbruiksgoedere, wat reisigers van internasionale lande
            geregtig is om in te voer, tot 'n waarde van R5 000 per
            persoon sonder om enige reg of belasting daarop te betaal.               (2)

2.1.6   Hy moet nie groot bedrae kontant saamdra nie.                      MTP

        Hy moet nie duur fone, kameras, juweliersware en ander
        waardevolle items vertoon nie. 
        • Hy moet waardevolle persoonlike items veilig wegbêre.
        • Hy moet nooit sy bagasie uit sy sig laat nie.
        • Hy moet sy beursie in 'n binnesak dra en nie in 'n agtersak nie.
        • Hy moet in 'n groep rond beweeg.
        • Hy moet sy geldeenheid by 'n betroubare buitelandse-
           kleinhandelaar omruil.
        • Hy moet nie met vreemdelinge praat nie.
        • Hy moet versigtig wees vir ongemagtigde hulp.
        • Hy moet seker maak van sy vervoer – en slegs van
           geregistreerde taximaatskappye gebruik maak.

        LET WEL: Enige ander aanvaarbare veiligheidsvereistes met
                 betrekking tot veiligheid by die lughawe in SA.                     (4)

2.1.7   Visuele metode: eers geteken en dan uitgeskryf                       MTP

        Zürich, Switserland +1              Suid-Afrika +2
        (Geen DST op 1 November)

                             Tydsverskil             Vertrek
                             1 uur                   21:00

                   (+)          (-) AFTREK
        Vliegtyd
        10 uur

        ?? Aankoms

        21:00 – 1 uur = 20:00
        20:00 (+ ) 10 uur vliegtyd =
        06:00  2 November 2024

        OF

        06:00  2 November 2024                                                  (5)
                                 5

### Page 6

10870/25

2.2   2.2.1   Vervoer                                                            MTP

              Verblyf 
              Besienswaardighede (natuurlik en mensgemaak)
              • Aktiwiteite (by natuurlike en mensgemaakte
                 besienswaardighede)
              • Maaltye en verversings.
              • Tye of tydraamwerke                                                       (3)

      2.2.2   'n Toerbegroting is 'n finansiële plan wat die beraamde koste en    MTP

              uitgawes vir 'n reis of toer uiteensit. 
              • Dit sluit al die noodsaaklike komponente van die reiservaring
                  in, wat reisigers in staat stel om hul finansies effektief te
                  bestuur en meeste onverwagte kostes te vermy.                           (2)

      2.2.3                  Voorbeeld: Dag 1    Dag 2            Dag 3           MTP

              Berekeninge    Akk: R1 200.00 +    Akk: R1 500 +    Akt: R395 +
                             Akt: R600.00 +      Verv: R1 800 +   Akt: 900
                             Kos: R250.00        Akt: R500
              Totaal         R2 050.00           R3 800.00        R1 295.00
                                                                 
              Totale Toer                        R5 095.00                              (6)
                                                                                         [36]

                                             6

### Page 7

10870/25

VRAAG 3

3.1   3.1.1   Amerikaanse Dollar                                               FX      (2)

      3.1.2   VSD 4 000 x  18,1 765                                            FX

              = ZAR 72 706,00 

              OF

              ZAR 72 706,00 

              LET WEL: Moenie die leerders penaliseer as die
              geldeenheidskode of -simbool nie aangedui word nie omdat die
              geldeenheid in die vraag genoem word.                                      (3)

      3.1.3   ZAR 22 000 ÷ 18,5415                                             FX

              = 1186,527519348489
              = VSD 1 186,53 

              OF

              VSD 1186,53 

              LET WEL: Moenie die leerders penaliseer as die
                       geldeenheidskode of -simbool nie aangedui word nie
                       omdat die geldeenheid in die vraag genoem word.                   (3)

3.2           Meer internasionale toeriste besoek Suid-Afrika, aangesien         FX

              Suid-Afrika as 'n waarde-vir-geld-bestemming gesien sal
              word. 
              Toeriste sal Suid-Afrika as 'n bekostigbare bestemming sien. 
              Toeriste sal meer goedere en dienste kan koop (groter koopkrag).
              
              • Toeriste sal langer kan bly omdat hulle meer geld sal hê om te
                 spandeer.
              • Toeriste sal meer rand vir hulle geldeenheid ontvang.                    (6)
                                                                                        [14]

                                                              TOTAAL AFDELING B:             50

                                           7

### Page 8

10870/25

AFDELING C: TOERISME-AANTREKLIKHEDE; KULTUUR- EN ERFENISTOERISME;
             BEMARKING

VRAAG 4

4.1   4.1.1   A-Berg Fuji                                                           TA

              B-Mecca 
                • Die Kaaba
              C-Die Blou Moskee                                                             (3)

      4.1.2   Berg Fuji is heilig vir die Japanese volk.                           TA

              • Dit word gesien as die bron van artistieke inspirasie.
              • Dit word al eeue lank gebruik vir pelgrimstogte deur die
                 Japannese volk.
              • 25 gebiede binne die Berg Fuji area word as kulturele belang
                 erken deur UNESCO.
              • Dit is deur UNESCO as 'n kulturele terrein verklaar.
              • Dit is ŉ simbool van Japan.                                                  (2)

      4.1.3   Mekka (Die Hajj) is 'n jaarlikse pelgrimstog van Moslems wat           TA

              plaasvind gedurende die twaalfde maand van die Islamitiese
              maankalender. 
              • Moslems sirkel die Kaäba sewe keer antikloksgewys.
              • Sewe keer tussen die heuwels van Safaa en Marwa loop
              • Om die simboliese steniging van die duiwel uit te voer deur
                 klippe na drie groot pilare te gooi
              • Pelgrims staan saam, beoefen toewyding en soek vergifnis van
                 Allah.                                                                      (2)

      4.1.4   Teëls wat die mure van die binnekant bedek, is hoofsaaklik             TA

              blou. 
              • Baie koepels en halfkoepels bo die gebedsaal.
              • Ses hoë minarette is ikoniese kenmerke wat die Istanbul
                 horison oorheers.
              • Die twee aftree-kamers met balkon vir die sultan om te rus by
                 die L-vormige verhoogde platform binne in die gebedsaal waar
                 die sultan kon bid, is 'n innovasie wat vir die eerste keer in by
                 hierdie moskee in Ottomaanse argitektuur voorkom.
              • Die moskee het ook 260 vensters wat natuurlike lig inlaat.
              • Daar is kalligrafiese inskripsies en muurskilderye met
                 blommotiewe op die mure                                                     (2)

      4.1.5   Toename in akkommodasiebesprekings – hotelle, koshuise en              TA

              ander verblyfgeriewe voorsien in die behoeftes van miljoene
              pelgrims. 
              • Toename in verkope in die voedsel- en drankbedryf –
                 restaurante, kafees en kosstalletjies bedien ’n wye
                 verskeidenheid disse.
              • Toename in die gebruik van openbare vervoer – lugrederye,
                 busse en taxi’s vervoer pelgrims na en van Mekka.
              • Toename in die verkoop van aandenkings en inkopies –
                 pelgrims koop aandenkings, geskenke en Islamitiese literatuur.
              • Die vermenigvuldigingseffek word aan die gang gesit.                         (2)
                                             8

### Page 9

10870/25

              •   Die toerismebedryf in ander stede en gebiede in die streek baat
                  ook tydens die Hajj en voor- of na-Hajj toere.
              • Meer werksgeleenthede gedurende die Hajj
              LET WEL: Aanvaar enige verduideliking met betrekking tot die
                           positiewe impak van ikoon B op Saoedi-Arabië se
                           ekonomie.
      4.1.6   Al drie ikone is godsdienstige simbole.                              TA

              • Het betekenis vir spesifieke godsdienste.
              • Die gelowiges besoek hierdie heilige en gewyde plekke.
              • Daar is ŉ ooreenkoms tussen tradisies, waardes en
                  geloofsidentiteit van die plaaslike kulture.                               (2)

4.2   4.2.1   Land: Indië                                                           TA

              Kontinent: Asië 

              LET WEL: aanvaar sonder etikettering en aanvaar enige volgorde                 (2)

      4.2.2   Kultureel belangrik vir die Indiese volk                               TA

              Die Taj Mahal is ’n simbool van ewige liefde en verteenwoordig die
              diep band tussen Shah Jahan en sy vrou, Mumtaz Mahal. 
              • Dit is ’n ikoniese voorbeeld van Mughal-argitektuur en
                 kombineer Indiese, Persiese en Islamitiese style.
              • Die Taj Mahal het ’n onmiddellik herkenbare simbool van Indië
                 geword en verteenwoordig die land se ryk kulturele diversiteit
                 en artistieke erfenis.
              • Dit verteenwoordig die goue era van Mughal-heerskappy in
                 Indië

              Argitektoniese (ontwerp) kenmerke
              Die Taj Mahal is ’n mausoleum – ’n gebou wat as monument
              opgerig is en die grafkamer van ’n oorlede persoon omsluit. 
              • Die Taj Mahal is gebou vir die vrou van keiser Shah Jahan, wat
                 tydens die geboorte van een van hul kinders gesterf het.
              • Dit is ’n manjifieke struktuur wat tussen 1631 en 1648 opgerig
                 is.
              • Dit is gemaak van wit marmer, met halfedelstene en
                 blomontwerpe
              • Dit het vier klein minarette wat die struktuur omring, en dit word
                 deur ’n groot koepel bedek.
              • Die gebou bevat ’n graf, moskee en ’n maanskyn-tuin.                         (4)

4.3   4.3.1   (a) Nepal                                                             TA

              • China
              • Tibet                                                                        (1)

              (b) Asië                                                              TA      (1)

      4.3.2   Berg Everest is die hoogste punt op die aarde se oppervlak           TA

              • Dit is 'n ikoon in die wêreld van bergklim.
              • Relatief min mense het daarin geslaag om die kruin te bereik en
                 dit is 'n noemenswaardige prestasie, waar baie mense gesterf
                 het terwyl hulle probeer het.                                               (2)
                                              9

### Page 10

10870/25

              •   Berg is 60 miljoen jaar oud.

      4.3.3   Beperk enkelgebruikplastiek.                                     TA

              • Kies vir herbruikbare waterbottels en hervulbare houers.
              • Gooi afval weg by aangewese insamelpunte.
              • Neem korter storte.
              • Gebruik bio-afbreekbare seep en eko-vriendelike produkte.
              • Ondersteun omgewingsvriendelike lodges wat reënwater
                opvang en waterdoeltreffende toilette gebruik.
              • Maak gebruik van sonpanele.
              • Bly op aangewese roetes.
              • Neem deel aan opruim-staptogte en inisiatiewe om die streek
                se skoonheid en volhoubaarheid te help behou.
              • Deposito's vir die verwydering van die skuiling met terugkeer.
              • Gebruik hommeltuie om vullis van die berg af te versamel,
                verwyder en vanaf die berg af te bring.
              • Voer bewusmakingsveldtogte uit.
              • Gebruik herwinningsdromme.                                               (2)
                                                                                        [25]
VRAAG 5

5.1   5.1.1   A- Vredefort Koepel                                               CH

              B – Robbeneiland 
              C - Isimangaliso-vleilandpark 
              • iSimangaliso vleilandpark-Maputo Nasionale Park                          (3)

      5.1.2   Natuurlik                                                         CH      (1)

      5.1.3   Vredefort-koepel                                                   CH

              Dit is die grootste meteorietkrater op aarde 
                  • Dit is ’n merkwaardig goedbewaarde astrobleem wat
                      waardevolle insigte bied in die aarde se geologiese
                      geskiedenis.
                  • Episentrum van 'n meteoorimpakplek                                   (2)

      5.1.4   Kaapse blommereik beskermende gebied.                            CH

              • Die Ontstaan van Moderne Menslike Gedrag: Die Pleistoseen-
                besettingsterreine van Suid-Afrika.                                      (1)

5.2   5.2.1   2024                                                              CH      (1)

      5.2.2   Wes-Kaap                                                          CH

              • WK
              KwaZulu-Natal 
              • KZN                                                                      (2)

      5.2.3   (a) Diepkloof-rotskuiling                                         CH      (1)

              (b) Hulle toon die ontstaan van moderne menslike gedrag          CH

              • Hulle bied insigte in vroeë menslike bewoning en
                 gereedskapgebruik.
              • Hulle wys die streek se ryk kulturele erfenis.                           (2)
                                             10

### Page 11

10870/25

             •   Al drie terreine is onderontwikkel as deel van 'n
                 Wêrelderfenisterrein, wat eers in 2024 verklaar is.
             •   Al drie is grotte.
                                                                                         [13]
VRAAG 6
6.1   Toename in internasionale bewustheid van Suid-Afrika as 'n                   M

      reisbestemming 
      • Toename in jaarlikse volume van buitelandse aankomste na Suid-Afrika
      • Meer buitelandse valuta word in die land bestee.
      • Meer werksgeleenthede/Werkskepping
      • Dra by tot die BBP
      • Die Rand sal sterker word teenoor ander geldeenhede.

      LET WEL: Aanvaar enige EEN verduideliking waarom dit belangrik is om
               Suid-Afrika internasionaal te bemark.                                      (2)

6.2   Bring reisbedryfprofessionals, toeroperateurs, reisagente en verskaffers     M

      bymekaar om besigheid-tot-besigheid interaksies te fasiliteer. 
      • Verskaf 'n platform vir netwerkbou, vennootskappe en samewerking
          tussen belanghebbendes in die bedryf.
      • Beklemtoon verskeie bestemmings, toerismeprodukte en dienste om
          potensiële kopers en vennote te lok.
      • Begin nuwe toerismeprodukte, -dienste en -bemarkingsveldtogte om
          belangstelling te wek en verkope te bevorder.
      • Bevorder verhoudings tussen kopers, verkopers en bedryfsvennote om
          besighede te laat groei en te laat uitbrei.
      • Fasiliteer sakegeleenthede vir toerisme-ondernemings.                             (2)
6.3   TOMSA ontvang die 1% toerismeheffing wat deur deelnemende                    M

      toerismebesighede ingesamel word. 
      • TOMSA betaal 'n vaste persentasie van die heffings wat ingevorder
          word aan SAToerisme vir bemarkingsdoeleindes.
      • TOMSA plaas 'n persentasie van die heffings opsy as 'n
          samewerkingsfonds vir inisiatiewe wat deur heffingbydraers gedryf
          word.                                                                           (2)
6.4   “In 2020 was Suid-Afrika 'n bestemming met bykans 3,8 miljoen                M

      internasionale toeriste.” 
      • In 2020 was Suid-Afrika die mees besoekte bestemming in Afrika.
      • “Suid-Afrika is een van die gewildste lande vir toeriste op die Afrika-
           kontinent.”
      • “Miljoene toeriste besoek Suid-Afrika jaarliks om sy strande, landskappe
           en wildlewe te sien.”
      • “Soos verwag, het die meerderheid toeriste wat in Suid-Afrika aankom
           die land as 'n vakansiebestemming beskou.”
      • “Om ŉ land soos Suid-Afrika te bemark”                                            (2)

6.5   Albei platforms het ten doel om toerisme te bevorder                       M

      Albei platforms bevat verskeie reisbestemmings en beklemtoon hul unieke
      besienswaardighede, kulture en ervarings. 
      • Albei platforms bied reisverwante inhoud aan produkte en dienste.                 (4)

                                             11

### Page 12

10870/25

•   Albei platforms gebruik visuele vertelling om bestemmings ten toon te
    stel met hoëgehalte beelde, video's en virtuele toere.
•   Albei platforms spreek reisentoesiaste aan, hetsy hulle
    bedryfsprofessionals, reisagente of individuele reisigers is.
•   Albei bevorder Afrika-produkte en -dienste.
•   Albei is in besit van en word georganiseer deur SATourism.
•   Albei is oop vir die publiek.
•   Albei het besigheid-tot-besigheid-netwerkgeleenthede.
•   Albei word in Suid-Afrika gehou.
                                                                                  [12]
                                                          TOTAAL AFDELING C:        50

                                      12

### Page 13

10870/25

AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME
VRAAG 7
7.1   Die hotel kan laevloei-stortkoppe installeer wat minder water deurlaat.       SR
      Die hotel mag die opgehoopte reënwater gebruik om toilette te spoel in plaas
      van normale watervoorraad. 
      Die hotel voorsien gaste van water vanaf sy eie waterfiltrasiesentrum op die
      perseel, wat op gebottelde waterverbruik bespaar. 
      • Die hotel kan gaste versoek om nie hul linne daagliks te laat was nie, maar
         slegs elke 2de dag.
      • Die hotel kan laevloei-dubbelspoeltoilette installeer wat minder water
         gebruik.
      • Die hotel kan Energy Star-gesertifiseerde toestelle gebruik.
      • Die hotel kan waterlekke in stand hou om die waterrekening te verminder.

      LET WEL: Aanvaar voorbeelde relevant tot die vermindering van
      watergebruik.                                                                          (6)
7.2   Herwin  (Recycle)                                                              SR
      Verminder  (Reduce)
      Hergebruik  (Reuse)                                                                   (3)
7.3   Ekonomiese                                                                     SR
      Handwerk en kunswerke wat deur die plaaslike gemeenskap vervaardig is, is
      gekoop eerder as uitkontrakteer. 
      • Werkskepping vir die plaaslike gemeenskap.
      • Bespaar op die aankoop en vervoer van gebottelde water deur 'n
        waterfiltreringsfasiliteit op die perseel te hê.
      • Bespaar op die aankoop en vervoer van kompos.

      Omgewing 
      Die oord werk op 100% sonkrag. 
      • Die oord vang reënwater op.
      • Die oord het sy eie waterfiltrasie-sisteem op die perseel om die gebruik
         van enkelgebruik-plastiekbottels uit te skakel.
      • Die oord beoefen herwinnings- en hergebruiksprosesse.
      • Die oord het 'n wurmgebaseerde septiese stelsel.
      • Die oord kweek sy eie kruie en groente.
      Sosiaal 
      Die plaaslike gemeenskap word by die oord en hotel in diens geneem.
      • Die hotel ondersteun die Rise Beyond the Reef-liefdadigheids-organisasie.
      • Ondersteun vroue en kinders.
      • Bevordering van die kultuur in die gemeenskap.                                       (6)
                                                                                            [15]

                                            13

### Page 14

10870/25

VRAAG 8
8.1.   Groen toerisme                                                                SR
       • Etiese avonture
       • Etiese toerisme
       • Omgewingsvriendelike toerisme
       • Etiese wildlewe-ervarings
       • Verantwoordelike reis / Eko-vriendelike vervoer                                     (1)

8.2     Verantwoordelike toerisme gaan daaroor om die bestemming te geniet met        SR
        minimale impak op die omgewing en oor die ondersteuning van
        die plaaslike gemeenskappe en die bevordering van kulturele respek. 
        • Verantwoordelike toerisme bevorder volhoubare reispraktyke wat die
            natuurlike omgewing beskerm en ondersteun die plaaslike
            gemeenskappe.
        • Moenie plante afbreek of saamneem nie.
        • Moenie rommelstrooi nie

        LET WEL: Aanvaar voorbeelde relevant tot verantwoordelike toerisme.                  (2)
8.3                                                                                   SR
        Rwanda 

        Gedragskode vir Toeriste: Wildbewaring 
        Moenie kunsvlyt of produkte koop wat van bedreigde spesies gemaak is
        nie. 
        Moenie die diere voer of uitlok nie.
        • Bly op aangewese paaie.
        • Beweeg stil om nie die gorillas in hul natuurlike habitat te versteur nie
        • Volg die leiding van die parkwagter wanneer jy die silwerrug-manlike
            gorilla teëkom
                                              OF
        Noorweë of Switserland
        • Moenie enige natuurlike item uit die omgewing verwyder nie.
        • Verminder jou koolstofvrystelling
        • Bly op aangewese paaie.
        • Bespreek klein toere om die negatiewe impak van massatoerisme te
            vermy.
        • Gebruik omgewingsvriendelike vervoer.
        • Herwin wanneer moontlik.
        • Kies omgewingsvriendelike akkommodasie.                                            (4)
8.4     Kabelkarre                                                                   SR
        Fietsry 
        • Elektriese treine
        • Elektriese busse
        • Klimaatneutrale bote
        • Elektriese trems
        • Kabelspoorweg
        • Dier-aangedrewe vervoer
        • Mens-aangedrewe vervoer                                                            (2)

                                              14

### Page 15

10870/25

8.5   Toeriste kan plaaslike gemeenskappe ondersteun deur plaaslike verblyf te      SR
      kies. 
      Toeriste moet plaaslike kulture respekteer deur oor hul gebruike en tradisies
      te leer. 
      Verminder plastiekafval deur waterbottels, inkopiesakke en houers te
      hergebruik. Vermy 'n enkele gebruik. 
      • Toeriste moet energie- en waterverbruik verminder deur hulpbronne te
           bespaar deur ligte, lugversorging en verwarming af te skakel wanneer
           dit nie gebruik word nie.
      • Gebruik volhoubare vervoermiddele.
      • Neem deel aan verantwoordelike aandenkingsinkopies.
      • Neem deel aan vrywilligerswerk en gemeenskapsprojekte.
      • Kry toestemming van die plaaslike gemeenskap (foto's/inskrywing)
      • Volg 'n verantwoordelike gedragskode.                                             (6)
                                                                                         [15]
                                                              TOTAAL AFDELING D:             30

                                          15

### Page 16

10870/25

AFDELING E: BINNELANDSE, STREEKSE EN INTERNASIONALE TOERISME;
            KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
VRAAG 9
9.1   9.1.1   30ste Konferensie van Partye                                         DRI

              • Verenigde Nasies se Klimaatsveranderingskonferensie
              • Klimaatberaad
              • Internasionale klimaatvergadering                                           (2)
      9.1.2   'n Beraad is 'n vergadering van wêreldleiers om kwessies van           DRI

              internasionale belang te bespreek en vriendskaplike oplossings te
              bereik. 
              • 'n Konferensie waar die presidente van lande en hul gevolg van
                  verteenwoordigers bymekaarkom en vergader om items op 'n
                  agenda van wêreldbelang te bespreek.                                      (2)
      9.1.3   Daar sal infrastruktuurontwikkeling wees wat die verbetering van       DRI

              paaie, telekommunikasie en elektrisiteitsvoorsiening kan insluit. 
              Daar sou 'n toename in buitelandse valuta-inkomste wees,
              aangesien die wêreldleiers buitelandse valuta sou moes ruil om
              goedere en dienste tydens die beraad te koop. 
              • Sommige maatskappye kan oorweeg om in die gasheerland te
                 belê.
              • Die vermenigvuldigingseffek sal gestimuleer word aangesien baie
                 besighede by die wêreldberaad sal baat.
              • Opgegradeerde lokale wat 'n nalatenskap agterlaat na die
                 gebeurtenis.
              • Tydelike en permanente werksgeleenthede in die gasheerland,
                 veral in die gasheerstad Belém.
              • Vaardigheidsontwikkeling vir die plaaslike burgers wat betrokke is
                 by COP30.
              • Verhoogde toerisme na die gasheerland tydens en na die
                 konferensie deur familie-aansluiting, verlengde verblyf en
                 terugbesoeke.
              • Globale sigbaarheid of blootstelling as gevolg van mediadekking
                 van die vergaderings in die gasheerland.                                   (4)
      9.1.4   Die aanstelling van hoëvlak-sekuriteit sou baie duur wees vir die      DRI

              beplanningskomitee. 
              Paaie sal toegemaak word, met verkeersopeenhoping, oorbevolking
                 en 'n hoër ongeluksyfer. 
              • Daar kan terreuraanvalle wees.
              • Dit kan lank neem vir die land om die skuld wat deur die uitgawes
                 aangegaan is, af te betaal.
              • Hoë koste vir die huur van lokale, sekuriteit, spyseniering en
                 verblyf vir afgevaardigdes.
              • Ontwrigting van plaaslike besighede, veral dié in die gasvryheids-
                 en toerismebedryf, as gevolg van die groot toestroming van
                 besoekers.
              • Die verhoogde vraag na goedere en dienste kan daartoe lei dat
                 inflasie die lewe vir plaaslike inwoners duurder maak.
              • Verplasing van plaaslike inwoners om plek te maak vir
                 infrastruktuurontwikkeling.                                                (4)
                                               16

### Page 17

10870/25

              •   Toename in misdaad rondom plekke waar afgevaardigdes
                  bymekaarkom om die konferensie te bereik en by te woon.
              •   Protesoptogte en demonstrasies deur plaaslike burgers as
                  gevolg van verhoogde mediadekking wat hulle vir hul saak wil
                  gebruik.
              •   Verhoogde koolstofvoetspoor as gevolg van verhoogde
                  vervoervrystellings vir gevolge, sekuriteitspanne,
                  spysenieringsverskaffers, ens. en as gevolg van ander bydraes.
              •   Afvalbestuur neem toe in volume en koste.
              •   Skade aan plaaslike ekosisteme as gevolg van plaaslike
                  toeskouers, mediapersoneel, sekuriteitspanne,
                  konferensieverskaffers, ens. wat vir die beraad bymekaarkom.
              •   Menseregte-kommernisse veroorsaak deur verhoogde
                  sekuriteitsmaatreëls.
              •   Werkverlies na die beraad beïnvloed die plaaslike Brasiliaanse
                  ekonomieë.

9.2           Comrades-marathon                                                   DRI

              Wimbledon 
              Olimpiese Spele 
              • Sokker Wêreldbeker
              • Krieket Wêreldbeker
              • G7-beraad

              LET WEL: Enige DRIE wêreldwye gebeurtenisse wat gereeld
                georganiseer, beplan en gehou word.                                       (3)

9.3   9.3.1   (a) Verenigde Koninkryk                                             DRI

                  België (gebaseer op 2024% van Maart 2023)
                  Duitsland (gebaseer op 2024% van Maart 2019)                            (1)

              (b) Italië                                                          DRI

                  Australië (gebaseer op 2024% van Maart 2023)
                  Indië (gebaseer op 2024% van Maart 2019)                                (1)

      9.3.2   Lugmarkte                                                          DRI

              • Bronmarkte
              • Internasionale/Oorsese markte
              • Europese markte
              • Top 10 markte                                                             (2)

      9.3.3   Australië                                                          DRI

              Indië                                                                     (4)

      9.3.4   Bemarkingsinisiatiewe is nie genoeg gefokus op hierdie markte        DRI

              nie 
              • Minder suksesvolle bemarkingsveldtogte
              • Negatiewe word of mouth-reklame
              • Slegte media-publisiteit
              • Onvoldoende lugtoegang
              • Probleme met die verkryging van reisdokumente
              • Post-COVID herstelstrategie om steeds ten volle suksesvol te
                 wees vir hierdie markte.                                                 (2)
                                            17

### Page 18

10870/25

                                                                                           [25]
VRAAG 10

10.1   Kliënteterugvoer help 'n besigheid om sy sterk- en swakpunte te evalueer    KK

       • Kliënteterugvoer help om 'n besigheid se produkte te verbeter om aan die
          verwagtinge en behoeftes van die kliënt te voldoen.
       • Terugvoer kan kliëntelojaliteit handhaaf.
       • Terugvoer help om 'n mededingende voordeel te behou.                               (2)

10.2   Bied personeelopleidingswerkswinkels aan                                     KK

       Neem meer geskoolde werknemers in diens 
       Reageer betyds op klagtes. 
       • Bied lojaliteits- of beloningspunte aan.
       • Spreek areas van kommer aan.
       • Bestuur sosiale media reputasie                                                    (3)
                                                                                            [5]
                                                                TOTAAL AFDELING E:              30
                                                                             TOTAAL:        200

                                            18

## Related documents

- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) 2020 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers/f249e9aa-40c4-42eb-8edf-042414fa3a25) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/01bd51a8-01a5-4ae3-97ff-9eeceb07ed58) — Tourism · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/1e6f5b4f-9123-4c68-9a5f-2d6a15462663) — Tourism · Memo · 2017 · Afr
- [Gr12 Tourism (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-tourism-afrikaans-sep-2022-question-paper/6e37ff57-107b-4678-874c-5c00ec48c4bb) — Tourism · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/1c5c7dd8-d89c-4927-ba26-de7c3f4232ef) — Tourism · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/b66489d0-a84c-4e18-af4d-ef3c23585ac1) — Tourism · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr
- [Tourism May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-eng/b66512fe-6270-4b95-92f4-3a298af4d2ae) — QP · 2023 · Eng
- [Tourism May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-afr/361126f3-4c4a-40d9-b723-ba90a55aa82a) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
