# Tourism Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-memorandum/55bba800-e8ac-424c-bbb5-30dcfc484c1f
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-memorandum/55bba800-e8ac-424c-bbb5-30dcfc484c1f)

## About this document

Tourism · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                     TOERISME

                                 NOVEMBER 2025

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Toerisme                                  2                     DBE/November 2025
                                  NSS – Nasienriglyne

INLIGTING VIR NASIENERS

          ONDERWERPE IN DIE TOERISME-KABV                        AFKORTING
 Onderwerp 1   Toerismesektore                                       TS
 Onderwerp 2   Kaartwerk en toerbeplanning                          KTB
 Onderwerp 3   Toerismebesienswaardighede                            TB
 Onderwerp 4   Volhoubare en verantwoordelike toerisme              VVT
 Onderwerp 5   Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme       PSI
 Onderwerp 6   Kultuur- en erfenistoerisme                           KE
 Onderwerp 7   Buitelandse valutaverhandeling                       BVV
 Onderwerp 8   Kommunikasie en kliëntediens                          KK
 Onderwerp 9   Bemarking                                             B

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Toerisme                                        3                                 DBE/November 2025
                                        NSS – Nasienriglyne

 AFDELING A: KORTVRAE

 VRAAG 1

 1.1       1.1.1     C ✓/Betaal fooitjies of 'tips'                                                     TS

           1.1.2     B ✓/Departement van Toerisme                                                       TS

                     • A/Nasionale Departement van Toerisme

                     LET WEL: Die amptelike naam is the Departement van
                     Toerisme alhoewel baie rolspelers in die industrie verwys na die
                     Nasionale Departement van Toerisme. Dit is die rede hoekom
                     beide A en B as korrek aanvaar sal word.
           1.1.3     D ✓/Internasionale Datumlyn                                                        KTB

           1.1.4     C ✓/Automobiel-Assosiasie/'Automobile Association'                                 KTB

           1.1.5     C ✓/Betaalde vliegkaartjie en geldige paspoort                                     KTB

           1.1.6     C ✓/Durban                                                                         PSI

           1.1.7     D ✓/Petra                                                                          TB

           1.1.8     B ✓/inkomste wat die teikengetalle oorskry                                         TB

           1.1.9     A ✓/UNESCO                                                                         KE

           1.1.10    A ✓/MESE                                                                           B

           1.1.11    B ✓/by                                                                             TS

           1.1.12    B ✓/strande en marinas                                                             VVT

           1.1.13    A ✓/FTT                                                                            VVT

           1.1.14    C ✓/omgewings-                                                                     VVT

           1.1.15    D ✓/hulpbronbestuur                                                                VVT

           1.1.16    B ✓/Kredietkaart                                                                   PSI

           1.1.17    A ✓/toegang tot die webtuiste van die besigheid te                                 KK

                     kry.
           1.1.18    A ✓/sportgebeurtenis                                                               PSI

           1.1.19    B ✓/SWIFT                                                                          PSI

           1.1.20    D ✓/'n natuurramp                                                                  PSI

                                                                                                  (20 x 1) (20)

 1.2       1.2.1     euro ✓                                                                             BVV

           1.2.2     gesondheidsertifikaat ✓                                                            KTB

           1.2.3     gesondheidvoorsorgmaatrëels ✓                                                      KTB

           1.2.4     reistoelaes ✓                                                                      KTB

           1.2.5     doeaneregulasies ✓                                                                 KTB   (5)

 1.3       1.3.1     vliegtyd ✓                                                                         KTB

           1.3.2     Franse Riviera ✓                                                                   TB

           1.3.3     Nederland ✓                                                                        TB

           1.3.4     KMB ✓                                                                              VVT

           1.3.5     buitelandse aankomste ✓                                                            PSI   (5)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Toerisme                                 4                    DBE/November 2025
                                 NSS – Nasienriglyne

 1.4       1.4.1     F ✓                                                       TB

           1.4.2     E✓                                                         TB

           1.4.3     B✓                                                         TB

           1.4.4     A✓                                                         TB

           1.4.5     D✓                                                         TB    (5)

 1.5       1.5.1     Kaart ✓                                                    KTB

           1.5.2     Hotel ✓                                                    KTB

           1.5.3     Bagasie ✓                                                  KTB

           1.5.4     Ikone ✓                                                    KTB

           1.5.5     Geld ✓                                                     KTB   (5)

                                                       TOTAAL AFDELING A:             40

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Toerisme                                      5                         DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

 AFDELING B:         KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTA-
                     VERHANDELING

 VRAAG 2

 2.1       2.1.1      8 ✓✓                                                                 KTB   (2)
                      • 8 tydsones

           2.1.2      Vlugte wat oor lang afstande strek en wat 6 uur of langer            KTB

                      duur. ✓✓                                                                   (2)
                      • Vlugte wat langer as 6 uur duur.

                      LET WEL: Leerders moet die aantal ure noem

           2.1.3      Meksikostad: -6          Johannesburg: +2                            KTB

                      Tydsverskil              = 8 ure ✓
                      Plaaslike tyd in Meksiko = 22:00 (–✓) 8 ure
                                               = 14:00 ✓

                      Vliegtyd              = 18 ure
                      Aankomstyd in Meksiko = 14:00 (+✓) 18 ure
                                            = 08:00 ✓                                            (5)
                      OF

                      08:00 ✓✓✓✓✓

           2.1.4      Plaaslike   tyd        in 20:00 (+✓) 8 uur-tydsverskil               KTB

                      Meksikostad

                      Tyd in Johannesburg        = 04:00 ✓✓✓                                     (4)
                      OF

                      04:00 ✓✓✓✓

           2.1.5      Geldige paspoort ✓                                                   KTB

                      Geldige visum ✓                                                            (2)

 2.2       2.2.1      Vlugvoosheid ✓✓                                                      KTB   (2)

           2.2.2      Thabo sal gedehidreer voel ✓✓                                        KTB

                      Sy voete sal geswel wees ✓✓                                                (4)
                      • Hy kan deurmekaar wees
                      • Hy kan disoriëntasie ervaar
                      • Hy mag waarskynlik slegte spysvertering ervaar

                      LET WEL: Aanvaar verwante simptome, uitsluitende simptome wat aan
                      uitputting gekoppel word.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Toerisme                                     6                           DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

 2.3       2.3.1     'n Aanbevole inenting is 'n inenting wat voorgestel word vir          KTB

                     reisigers en word bepaal deur die bestemming waarheen hulle
                     op pad is. Die inenting is nie 'n vereiste vir toegang tot 'n land
                     nie. ✓✓

                     'n Verpligte inenting is 'n inenting wat wetlik vereis word om
                     sekere land binne te gaan, sodat die verspreiding van sekere
                     siektes voorkom kan word. ✓✓                                                (4)

           2.3.2     Kraanwater kan maaginfeksies veroorsaak. ✓✓                           KTB   (2)
                     • Thabo kan dalk wateroordraagbare siektes opdoen as hy
                        kraanwater in Meksiko drink.

           2.3.3     (a)   Thabo moet slegs geregistreerde taxi's of toepassing (app)-     KTB

                           gebaseerde taxidienste gebruik om sy veiligheid te
                           verseker. ✓✓                                                          (2)
                           • Hy moet ongemerkte taxi's vermy, omdat hulle onveilig
                              mag wees.
                           • Gebruik e-vervoerdienste wat op 'n volgelaaide slimfoon
                              nagespeur kan word.
                           • Bevestig die voertuig se identifikasie en/of terugvoer
                              van kliënte oor die bestuurder, voordat die diens
                              gebruik word.
                           • Wees waaksaam tydens die gebruik van die diens.
                           • Maak seker dat waardevolle items nie sigbaar is terwyl
                              daar op die taxi gewag word, of in die taxi gery word nie.

                     (b)   Dit kan van hulp wees in 'n noodgeval as hy 'n paar frases      KTB

                           ken. ✓✓                                                               (2)
                           • Om 'n paar basiese Spaanse frases te leer, kan Thabo
                               help om vinnig en duidelik met die plaaslike mense of
                               owerhede te kommunikeer wanneer onveilige situasies
                               opduik.

 2.4       2.4.1     Paspoortbeheer ✓✓                                                     KTB   (2)
                     • Immigrasie

           2.4.2     Belastingvry verwys na die goedere wat in belastingvrye winkels       KTB

                     gekoop is, waarop geen doeanebelasting betaalbaar is nie ✓✓                 (2)
                     • Goedere wat in belastingvrye winkels gekoop is, wat binne
                        die toegelate beperkings val.

           2.4.3     Groen kanaal ✓✓                                                       KTB   (2)
                                                                                                 [37]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Toerisme                                     7                          DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 3

 3.1       GBP ✓                                                                         BVV   (1)

 3.2       3.2.1     Skommeling verwys na die voortgesette opwaartse en afwaartse        BVV

                     beweging van die wisselkoers. ✓✓                                          (2)
                     • Skommeling verwys na die veranderende waarde van een
                        geldeenheid, wanneer dit met 'n ander vergelyk word.

           3.2.2     Die koers waarteen die bank buitelandse geldeenhede koop. ✓✓        BVV   (2)

 3.3       R20 000 (÷ ✓) 23,50 ✓                                                         BVV

           = GBP851,06 ✓                                                                       (3)
           • £851,06
           • 851,06 Britse pond
           • 851,06 pond-sterling
           OF
           GBP851,06 ✓✓✓
           • £851,06
           • 851,06 Britse pond
           • 851,06 pond-sterling

 3.4       GBP200 (x ✓) 22,50 ✓                                                          BVV

           = R4 500,00 ✓                                                                       (3)
           • ZAR4 500,00

           OF

           R4 500,00 ✓✓✓
           • ZAR4 500,00

 3.5       Die toeris moet sy buitelandse valuta (forex) transaksies versigtig bestuur   BVV

           om hoë fooie en ongunstige wisselkoerse te vermy. ✓✓                                (2)
           • Die toeris moet verskillende tariewe oorweeg voordat geld omgeruil word,
              om die beste waarde vir sy geldeenheid te verseker.
                                                                                               [13]

                                                                TOTAAL AFDELING B:             50

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Toerisme                                        8                         DBE/November 2025
                                        NSS – Nasienriglyne

 AFDELING C:         TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN
                     ERFENISTOERISME; BEMARKING
 VRAAG 4
 4.1       4.1.1      A   Berg Fuji ✓                                                       TB

                      C   Berg Everest ✓                                                         (2)

           4.1.2      Albei berge is natuurlike attraksies en UNESCO Wêrelderfenis-         TB

                      terreine. ✓✓                                                               (2)
                      • Albei is bekende landmerke/ikone vir hulle onderskeie lande.
                      • Albei berge is in Asië.
                      • Albei berge lok jaarliks baie toeriste.
                      • Albei berge bied uitdagende klimroetes aan.
                      • Albei berge is bied 'n verskeidenheid van flora en fauna aan.
                      • Albei berge is van kulturele en godsdienstige belang.
                      • Albei berge word onderwerp aan uiterste weerstoestande.

           4.1.3      Godsdienstoeris ✓✓                                                    TB   (2)
                      • Kulturele toeris
                      • Ontspanningstoeris
                      • Spesiale Belangstellingstoeris (SBT)

           4.1.4      (a) Dit is die hoogste berg in die wêreld. ✓✓                         TB

                          Dit is 'n heilige berg vir die plaaslike gemeenskappe. ✓✓              (4)
                          • Dit is die tuiste van 'n groot verskeidenheid unieke diere en
                              plante.
                          • Bekend vir die buitengewone weersomstandighede.
                          • Dit is 'n prestasie om die kruin van die berg Everest te
                              bereik en suksesvol af te klim.

                      (b) Gebruik slegs die aangewese roetes om die ekosisteme te           TB

                          beskerm. ✓✓
                          Deur permitte tydens verskillende tye vir verskillende
                          staproetes af te dwing, sal die aantal klimmers gedurende die
                          spitsseisoen beperk. ✓✓                                                (4)
                          • Verseker      werkskepping,     regverdige     betaling en
                              behandeling van die geregistreerde plaaslike portiere en
                              Sherpagidse.
                          • Bevorder bewustheid en opvoeding oor verantwoordelike
                              praktyke wanneer die berg geklim word.

                      (c) Dit help om besoedeling op die klimroetes te verminder. ✓✓        TB

                          Dit help met die beskerming van die natuurlike
                          omgewing. ✓✓                                                           (4)
                          • Dit beskerm die klimmers, omdat te veel mense op die berg
                              'n risikofaktor kan wees.
                          • Beskerm die kulture van die plaaslike gemeenskappe.
                          • Dit verhoed dat diere doodgaan omdat hulle rommel geëet
                              het.
                          • Help om aardverwarming en die smelt van gletsers in
                              bedwang te hou.
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Toerisme                                     9                          DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

 4.2       4.2.1     (a) Meksiko ✓✓                                                       TB   (2)

                     (b) Noord-Amerika ✓✓                                                 TB   (2)

           4.2.2     Die Maya-trein is na die antieke Maya-beskawing (stam/inheemse       TB

                     mense) van Chichen Itza vernoem. ✓✓                                       (2)

           4.2.3     Dit kan as deel van hulle bemarkingstrategie gebruik word. ✓✓        TB   (2)
                     • Dit bring groter bewustheid wat baie toeriste lok wat lei tot
                         positiewe gevolge (‘spin-offs’) vir die ikoon.

           4.2.4     Die Maya-trein bring meer toeriste na die area. ✓✓                   TB

                     Meer toeriste sal meer inkomste vir die area beteken. ✓✓                  (4)
                     • Die trein verbind Chichen Itza met ander gewilde toeriste-
                        attraksies.
                     • Die Maya-trein maak Chichen Itza meer toeganklik – baie
                        gerieflik vir toeriste.
                     • Die trein kan as deel van Chichen Itza se bemarkingstrategie
                        gebruik word.
                     • Die toeriste en die plaaslike bevolking kan op besigtigingstoere
                        na die ruïnes en argeologiese terreine gaan en dus ‘n kulturele
                        verbintenis te vorm.
                     • Meer volhoubare reise – nie so baie motors en busse wat na
                        die ikoon ry nie.
                                                                                               [30]

 VRAAG 5

 5.1       Kulturele terrein ✓✓                                                           KE   (2)

 5.2       Gauteng ✓                                                                      KE

           Vrystaat ✓
           Oos-Kaap ✓
           KwaZulu-Natal ✓                                                                     (4)

 5.3       Robbeneiland ✓✓                                                                KE   (2)

 5.4       Om die terreine wat verband hou met die totstandkoming van ons                 KE

           demokrasie, te beskerm en te behou. ✓✓
           Om erkenning te gee vir Mnr. Mandela se bydrae tot Suid-Afrika se
           bevrydingstryd. ✓✓                                                                  (4)
                                                                                               [12]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Toerisme                                    10                         DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 6

 6.1       TOMSA samel die Toerismeheffing (1%) vanaf bydraers in. ✓✓                          B   (2)

 6.2       Dit beteken dat Suid-Afrika so bemark moet word, dat internasionale toeriste        B

           Suid-Afrika as 'n vakansiebestemming sal kies. ✓✓                                       (2)
           • 'n Bestemming wat verkies word of in groot aanvraag is deur reisigers vir
               verskeie redes, bv. bekostigbaar, attraksies en kulturele belangrikheid.
           • Toeriste sal verkies om daardie bestemming te besoek, bo ander
               bestemmings.
           • 'n Bestemming wat uitstekende dienste aanbied, sy attraksies effektief
               bemark en kliënte-tevredenheid verseker.

 6.3       6.3.1     TBRSA✓✓/TBCSA                                                         B       (2)
                     • Toerisme Besigheidsraad van Suid-Afrika/Tourism Business
                       Council of South Afrika

           6.3.2     SAToerisme ✓✓                                                         B       (2)
                     • Suid-Afrikaanse Toerisme
                                                                                                   [8]

                                                               TOTAAL AFDELING C:                  50

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Toerisme                                     11                          DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

 AFDELING D:         TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE
                     TOERISME

 VRAAG 7

 7.1       7.1.1      Hy dra sportskoene / informele skoene. ✓                              TS

                      Hy het 'n oormatige hoeveelheid juwele aan. ✓                              (2)
                      • Hy is nie volgens die besigheid se kleredragreëls aangetrek nie.

           7.1.2      Trek toepaslik aan vir die posisie waarvoor jy aangestel is. ✓✓       TS   (2)
                      • Trek op so 'n manier aan dat kliënte dit wat jou besigheid
                         aanbied kan vertrou.
                      • Deur professioneel aan te trek, help jou om goed oor jouself te
                         voel, wat jou interaksie met kliënte kan verbeter.

           7.1.3      Dit skep 'n professionele en vertrouensbeeld van die                  TS

                      maatskappy. ✓✓
                      Dit help kliënte om die personeel maklik te kan herken. ✓✓                 (4)
                      • Bevorder spanwerk en 'n gevoel van behoort.
                      • Dit stel ‘n aanvaarbare standaard vir higiëne en ‘n skoon
                          voorkoms.
                      • Verseker veiligheid deur die regte klere vir die werk te dra.
                      • Laat die maatskappy goed-georganiseerd en konsekwent
                          voorkom en kan aanleiding tot positiewe mondelingse
                          bemarking (‘word of mouth’) gee.

           7.1.4      Herinner die werknemer aan die kleredragreëls of die                  TS

                      kleredragkode. ✓✓                                                          (2)
                      • Verduidelik aan die werknemer die belangrikheid om by die
                          kleredragreëls van die maatskappy te hou.
                      • Verskaf ondersteuning, soos om voor te stel waar om die
                          korrekte uniform te kry.
                      • Neem verdere aksie indien die werknemer voortgaan om die
                          reëls te verontagsaam.

 7.2       7.2.1      Verseker die passasiers se veiligheid aan boord. ✓✓                   TS   (2)
                      • Help passasiers
                      • Lewer uitstekende kliëntediens.

           7.2.2      Om te verseker dat daar bekwaamheid in die lugdiens se daaglikse      TS

                      bedrywighede is. ✓✓
                      Om te verseker dat bemanningslede professionalisme
                      aanneem. ✓✓                                                                (4)
                      •   Om veiligheid aan boord te verseker
                      •   Om regverdige behandeling en werksekuriteit vir die
                          kajuitbemanning te verseker.
                      •   Om die werkgewer en die werknemer te beskerm.
                                                                                                 [16]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Toerisme                                    12                           DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 8

 8.1       8.1.1     Om 'n verantwoordelike toeris te wees, beteken om die natuurlike      VVT

                     omgewing te respekteer deur die reëls te volg, en bewus te wees
                     van die invloed van hulle aksies op die omgewing. ✓✓                        (2)

           8.1.2     Dit help om staproetes en die omgewing vir ander stappers mooi        VVT

                     en veilig te hou. ✓✓
                     Dit beskerm wildlewe, wat dalk die rommel kan insluk. ✓✓                    (4)
                     • Dit beskerm die natuurlike hulpbronne, hou die omgewing
                         skoon en kweek respek vir die omgewing.
                     • Dit kan help met herwinningspogings.
                     • Dit kan besoedeling verminder.

           8.1.3     Gebruik ekovriendelike, hervulbare bottels ✓✓                         VVT

                     Maak gebruik van waterstasies wat deur sekere parke voorsien
                     word – verminder die behoefte aan enkel-gebruik plastiese
                     bottels. ✓✓                                                                 (4)

                     LET WEL: Aanvaar voorbeelde van hervulbare, omgewingsvriendelike
                     alternatiewe maniere om water saam te dra.

 8.2       8.2.1     Uitheemse plante kan plaaslike ekosisteme beskadig deur met           VVT

                     inheemse spesies te kompeteer en die balans van die natuur te
                     versteur. ✓✓                                                                (2)
                     • Hulle is gewoonlik water-honger plante en mag waarskynlik
                         druk op waterbronne plaas.
                     • Sommige uitheemse plante verhoog die risiko van veldbrande.

           8.2.2     Ondersteuners van die Gemeenskapsprojek help om die                   VVT

                     natuurlike biodiversiteit van die omgewing te bewaar. ✓✓                    (2)
                     • Die verwydering van uitheemse en indringerplante
                        ondersteun gesonde ekosisteme.
                     • Inheemse plantspesies sal floreer.
                     • Die herstel van die biodiversiteit in 'n korter tyd gedoen word.
                     • Lei tot positiewe publisiteit wat meer besoekers tot gevolg
                        kan hê.
                                                                                                 [14]

                                                                 TOTAAL AFDELING D:              30

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Toerisme                                      13                              DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

 AFDELING E:         PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE                        TOERISME;
                     KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

 VRAAG 9

 9.1       9.1.1      Europa ✓✓                                                                  PSI   (2)

           9.1.2      Vertragings van vlugte ✓✓                                                  PSI

                      Gekanselleerde vlugte ✓✓                                                         (4)
                      • Vlugte wat na ander bestemming uitgewyk het
                      • Passasiers wat verontrief is
                      • Passasiers wat gestrand was
                      • Onderbreekte elektrisiteitstoevoer

           9.1.3      Lughawens en lugdienste moes ekstra koste aangaan om vliegtuie             PSI

                      na ander bestemmings te stuur. ✓✓
                      Gestrande passasiers het verblyf nodig gehad. ✓✓                                 (4)
                      • Passasiers sou kompensasie vir die vertragings moes ontvang.
                      • Besighede wat van reise afhanklik is (hotelle, motorverhurings,
                         toeroperateurs) het skade gelei as gevolg van bespreking wat
                         nie uitgevoer kon word nie.
                      • Reisigers het reise gekanselleer of herskeduleer, wat 'n invloed
                         gehad het op bestemmings wat op internasionale besoekers
                         staatgemaak het.
                      • Toerisme-besighede in die area waarnatoe vlugte herlei is, het
                         voordeel uit die ontwrigting getrek.
                      • Lughawens wêreldwyd het begin met verbeterings aan hulle
                         veiligheidsisteme en opgradering van verouderde
                         infrastruktuur as voorkomingsmaatreel.
                      LET WEL: Antwoorde moet na die ekonomiese invloed op besighede
                      wêreldwyd wat van toerisme afhanklik is, verwys en nie na die ekonomiese
                      invloed op die VK nie.

 9.2       9.2.1      (a) Zimbabwe ✓✓                                                            PSI   (2)

                      (b) Verenigde Koninkryk ✓✓                                                 PSI   (2)

           9.2.2      Die provinsies wat minder besoekers kry, sal ekonomiese voordeel           PSI

                      trek uit die toename in geografiese verspreiding. ✓✓                             (2)
                      • Toename in besoekersgetalle na die provinsies wat minder
                          besoeke kry.
                      • Meer provinsies sal beter waarde kry uit hulle
                          bemarkingspogings.

           9.2.3      Gunstige visumvereistes maak toegang tot Suid-Afrika                       PSI

                      makliker. ✓✓
                      Toeriste kom na Suid-Afrika meestal vir inkopiegeleenthede en
                      ook om hulle vriende en familie te besoek. ✓✓                                    (4)
                      • Die beskikbaarheid van verskeie bekostigbare vervoeropsies
                         en korter landroetes maak Suid-Afrika meer toeganklik.
                                                                                                       [20]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Toerisme                                    14                          DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 10

 10.1.1    Die besigheid sal hulle diens in stand kan hou of verbeter en sodoende hulle   KK

           kliëntebasis te behou en vergroot. ✓✓                                               (2)

 10.1.2    Luister aandagtig om te wys dat die klient belangrik en waardevol is. ✓✓       KK   (2)
           • Vra om verskoning vir die swak diens.
           • Stel onmiddelike oplossings voor vir die probleem.

 10.2.1    Aanlyn opnames wat die antwoorde van kliënte vaslê. ✓✓                         KK

           Neem mense in diens wat terugvoering versamel deur een-tot-een
           onderhoude met kliënt te hê. ✓✓                                                     (4)
           • Opvolg-telefoonoproepe
           • Webgebaseerde antwoorde
           • SMS en eposse om terugvoering te kry.

 10.2.2    Onmiddellike terugvoering maak onmiddellike optrede en antwoorde op die        KK

           huidige kwessies moontlik, waar handgeskrewe opnames die proses kan
           vertraag. ✓✓                                                                        (2)
           • Onmiddellike terugvoering is meer akkuraat, omdat die antwoorde verskaf
              is toe die ervaring nog vars in die geheue was.
           • Die spoed van antwoorde is vinniger met intydse terugvoering en lei
              daarom tot beter kliëntesorg.
           • Die onmiddellike terugvoering is meer persoonlik as die antwoorde uit die
              handgeskrewe opnames.
                                                                                               [10]

                                                                TOTAAL AFDELING E:             30
                                                                    GROOTTOTAAL:               200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — Tourism · QP · 2025 · Afr
- [Tourism Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2020-memo-eng/8d8e96f4-0387-46a6-a53e-a036a272697f) — Tourism · Memo · 2020 · Eng
- [Tourism Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2020-memo-afr/0ab595f0-cbd1-4d71-9728-69db8b19176e) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [Tourism Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2019-memo-afr/177a3931-bd47-436f-ae74-ec6fd7718fcc) — Tourism · Memo · 2019 · Afr
- [Tourism Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2019-memo-eng/2927bdba-1e98-4ac5-90ec-0e17100824ee) — Tourism · Memo · 2019 · Eng
- [Tourism Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2018-final-memo-afr/09348780-bcec-4e5d-9ea4-f436c6bac4cc) — Tourism · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Grade 12 Tourism P1 November 2026 Prediction](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2026-nsc-november-prediction-exam-question-paper-paper-1/994dee17-e8dc-488c-a290-6efa3c85caae) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2025-eng/65e78d57-90d6-41c8-baba-b6762d597ce5) — QP · 2025 · Eng
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-english/0acc5914-8d78-42bf-b359-e05e8614355c) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
