# Afrikaans Grade 2 ANA 2013 Question Paper

> Grade 2 Afrikaans question paper from the ANA 2013, 14 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-2-afrikaans-hl-2013-test/2f679bef-ee9e-42f8-80d9-0802cc8b1899
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 2
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-2) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-2/afrikaans) › [Afrikaans Grade 2 ANA 2013 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-2-afrikaans-hl-2013-test/2f679bef-ee9e-42f8-80d9-0802cc8b1899)

## About this document

Afrikaans · Grade 2 · ANA · 2013 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                                 PUNTE

                     JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
                        GRAAD 2 AFRIKAANS HUISTAAL
                                   TOETS

PUNTE: 30

TYD: 1 UUR

PROVINSIE _______________________________________________________________________

STREEK     _________________________________________________________________________

DISTRIK     ________________________________________________________________________

NAAM VAN SKOOL _______________________________________________________________

OBIS-NOMMER (9 syfers)

KLAS (bv. 2A) __________________________________________________________________

VAN _____________________________________________________________________________

NAAM ____________________________________________________________________________

GESLAG (✓)        SEUN                             DOGTER

GEBOORTEDATUM           C    C    Y     Y    M    M    D    D

             Hierdie toets bestaan uit 13 bladsye, die voorblad uitgesluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Instruksies aan die onderwyser

1. Lees elke vraag stadig en hoorbaar aan die leerders.

2. Lees die vraag twee keer, terwyl die leerders in

    hulle boekies volg.

3. Gee hulle tyd om selfdie antwoorde in die gegewe spasies in

    te vul.

4. As die leerders klaar is, lees dan die volgende vraag.

5. Volg dieselfde prosedure tot by die laaste vraag.

6. Die toets tel 30 punte.

7. Die toets duur 60 minute.

8. Doen die praktiese oefeninge saam met die leerders.

Praktiese oefeninge

  1.   Omkring die letter langs die regte antwoord.

       Dit is ‘n …

       A     kat.

       B     koei.

       C     hen.

        D hond.

Grade 2 Afrikaans HL Test               1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

  2. Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord.

     Dit is ‘n ...                                    kat

                                                      rot

                                                     hond

                                                      koei       X

In jou toets sal jy nog vrae soos hierdie kry om te beantwoord.

                            Die toets begin op die volgende bladsy.

Grade 2 Afrikaans HL Test                       2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
1. Beantwoord die vrae hieronder.

          1.1         Omkring die letter langs die regte antwoord.

                      Dit is ‘n ...

                     A          blar.

                     B          blaer.

                     C          blear.

                     D          blaar.

           1.2        Kies die regte woord uit die blokkies hieronder.

                      Skryf die woord op die lyn onder die prentjie.

                         horlosie                hok              hek   hoender

                      .........................................

Grade 2 Afrikaans HL Test                                     3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

          1.3         Omkring die letter langs die regte antwoord.

                      Ek ... my ma voor ek skool toe gaan.

                      A     groei

                      B     groep

                      C     groet

                      D     grot

Grade 2 Afrikaans HL Test                    4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
     Lees die storie en beantwoord dan vraag 2-8 hieronder.
   Een winderige middag was Sarel op pad winkel toe. Terwyl hy winkel

   toe ry, het hy rook van die skool se kant af sien kom. Hy het

   dadelik gestop, van sy fiets afgespring en op en af langs die heining

   gehardloop. Hy het hard na hulp geroep, maar die wind het baie

   sterk gewaai en niemand het hom gehoor nie.

   Sarel het paniekerig begin raak. Die vlamme het al hoe groter

   geraak en al hoe nader aan die skoolgebou beweeg. Skielik het hy ‘n

   idee gekry. Hy het op sy fiets gespring en vinnig na sy juffrou se

   huis gery. Hy het haar van die brand vertel en sy het die

   brandweer geskakel.

   Die brandweermanne was net betyds om die vuur te blus voordat

   dit die gebou bereik het. Hulle het vir Sarel gesê dat hy ‘n held is

   en Sarel het saam met hulle in die brandweerwa gery. Sarel was

   baie bly hieroor.

Grade 2 Afrikaans HL Test               5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

2.        Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord.

          Wat is die beste titel vir die storie?

          Die beste titel vir die storie is ...

            Sarel hou van sy juffrou.

            Sarel gaan skool toe.

            Sarel het ‘n fiets.

            Sarel is ‘n held.

3.        Maak ’n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord.

          Wie het die vuur geblus?

             Sarel se juffrou

             Die kinders

             Die brandweermanne

             Sarel se ma

Grade 2 Afrikaans HL Test                   6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
4.             Voltooi die sin.

               Daar was ‘n brand by die ................................

5.             Dui die regte volgorde van gebeure in die storie aan.

               Nommer die sinne (1-4) in die blokkies om die regte volgorde
               aan te dui.

                   Hy het rook by sy skool gesien.

                   Sy juffrou het die brandweer gebel.

                   Sarel was op pad winkel toe.

                   Hy het vir sy juffrou gaan sê.

6.          Maak ’n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord.

            Die vuur het al nader aan die skool beweeg, want ...

              Sarel was besig om op sy fiets te ry.

              die hek was gesluit.

              Sarel het paniekerig begin raak.

              dit was ‘n winderige dag.

     Grade 2 Afrikaans HL Test                            7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
7.         Maak ’n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord.

           Waarom het die brandweermanne vir Sarel laat saamry?

           Die brandweermanne het vir Sarel saam laat ry, want ...

            hulle het gedink hy is ‘n held.
            hy moes winkel toe gaan.
            hy het vir hulle gevra om saam te ry.
            hy wou nie loop nie.

8.        Beantwoord die vrae hieronder.

          8.1       Gee een rede waarom jy van die storie gehou het
                    of nie van die storie gehou het nie.

                    .....................................................................................................................

                    .....................................................................................................................

         8.2        Wat kon gebeur het as die brandweermanne nie die
                    brand kon blus nie?

                    ................................................................................................................

                    ................................................................................................................

     Grade 2 Afrikaans HL Test                                                    8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
9.         Omkring die letter langs die regte antwoord.
           Watter woord beteken dieselfde as “vinnig”?

           A         betyds

           B         snel

           C         laat

           D         agter

10.        Skryf die regte antwoord op die lyn.

            Die teenoorgestelde van “dag” is ...........................

11.        Omkring die letter langs die regte antwoord.

           11.1      Sarel was tro... op die brandweermanne.

                     A            rm

                     B            ts

                     C            rt

                     D            rk

      Grade 2 Afrikaans HL Test                         9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
           11.2       Die brandweerman was nie ba... nie.

                      A           rk

                      B           rg

                      C           ng

                      D           nk

12.        Kyk na die kalender hieronder en beantwoord dan die vrae.

                                             April

               So.         Ma.         Di.    Wo.         Do.   Vr.   Sa.

                             1         2       3          4     5     6

                  7          8         9      10          11    12    13

               14           15         16     17          18    19    20

               21           22         23     24          25    26    27

               28           29         30

      Grade 2 Afrikaans HL Test                      10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

       Kies die regte woord uit die blokkies hieronder.

           Donderdag            Maandag               Vrydag              Woensdag

      12.1       Die maand April begin op ‘n .....................................
      12.2       Die dag na 16 April is ..................................................
      12.3       Die laaste ...................................................... van die maand is
                 op 25 April.

13.    Omkring die letter langs die regte antwoord.

       Die seuns ry op … fietse.

       A         hulle

       B         sy

       C         syne

       D         haar

  Grade 2 Afrikaans HL Test                                 11

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
14.     Skryf die volgende sinne oor in die ...

       14.1    verlede tyd.

              Sarel maak sy kamer skoon.

               Gister .................................................................................................

               …………………………………………………………………………………..

        14. 2 toekomende tyd.

                Die brandweerman blus die vuur.

               Môre ..................................................................................................

                ………………………………………………………………………………..

15.    Skryf die sinne oor.

       15.1    Vul twee leestekens in die sin hieronder in.

                sarel hou van sy skool
                .............................................................................................................

       15.2     Vul een leesteken in die sin hieronder in.

                “Waar is my baadjie” vra die brandweerman.

                .............................................................................................................

16.    Vul die regte voornaamwoord op die lyn hieronder in.

       Die seun doen ................ huiswerk.

  Grade 2 Afrikaans HL Test                                               12

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
17.    Skryf 5-8 sinne oor die prent hieronder.

               ...................................................................................................................

               ...................................................................................................................

               ...................................................................................................................

               ...................................................................................................................

               ...................................................................................................................

               ...................................................................................................................

               ...................................................................................................................

               ...................................................................................................................

               ...................................................................................................................

               ...................................................................................................................

               ……………………………………………………………………………………

               ……………………………………………………………………………………

               ……………………………………………………………………………………
              T
                                                                                                                   Totaal : 30

Grade 2 Afrikaans HL Test                                               13

## Related documents

- [ANATest+Grade+2+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-2-afrikaans-hl-2013-memo/37e4030a-8bbe-4afb-b8c3-6a3fcbb3f77f) — Afrikaans · Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+2+Afrikaans+HL+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-2-afrikaans-hl-exemplar-memo/af177923-31b3-4f2d-8fa6-9456380c7d18) — Afrikaans · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans Geletterdheid Grade 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-geletterdheid-grade-2-memo/92cc43ed-dc89-49a4-9933-2ac5b6a8e4ac) — Afrikaans · Memo · 2011 · Afr
- [Grade 2 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-2-afrikaans-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/37fcc7bb-638b-4089-8a84-505231edaa65) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans Grade 2 memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-2-memo/7d452934-32bc-4246-8158-4fd185104326) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 2 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-2/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
