# Mathematics Grade 2 ANA Test Paper 2011 Question Paper (Afr)

> Grade 2 Mathematics question paper from the ANA Test Paper 2011 (Afrikaans), 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-2-mathematics-2011-ana-test-paper-question-paper-afrikaans/8c28e5e0-5e4b-4ed1-a957-b823b5396c4e
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 2
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2011
- Exam period: ANA Test Paper
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-2) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-2/mathematics) › [Mathematics Grade 2 ANA Test Paper 2011 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-2-mathematics-2011-ana-test-paper-question-paper-afrikaans/8c28e5e0-5e4b-4ed1-a957-b823b5396c4e)

## About this document

Mathematics · Grade 2 · ANA Test Paper · 2011 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

LEARNER     NUMBER

                                             JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS 2010
                                                GRAAD 2 GESYFERDHEID AFRIKAANS

                                                       GESLAG (MERK )          SEUN     DOGTER
VAN:

NAAM:                                                   PROVINSIE

GEBOORTEDATUM

SKOOL SE
NAAM

EMIS NR.                                     DISTRIK/STREEK

________________________________________________________________________________________________

Nota vir die onderwyser/es: Lees elke vraag stadig, hoorbaar en ten
minste twee keer, terwyl die leerders in hul eie boeke volg. Laat nou
genoeg tyd toe vir die leerders sodat hulle, hul eie antwoorde
onafhanklik kan neerskryf. Nadat die leerders klaar geskryf het kan u
voortgaan om die volgende vraag op dieselfde wyse te lees. Volg
dieselfde prosedure tot en met die laaste vraag. Hierdie vraestel duur
60 minute.

1.      Vul in die leë blokkies die ontbrekende getalle in.

        1.1

              95                            105               110

        1.2

                             192                              196             198

### Page 2

2.   Voltooi hierdie tabel deur die leë blokkies in te vul.

                                   Totale aantal
                Vorms                                     Getal in woorde
                                       vorms
     ◊☼∆◊☼∆◊☼∆◊
     ☼∆◊☼∆◊☼∆◊☼
     ∆◊☼∆◊☼∆◊☼∆◊
     ☼∆◊

3.   Die waarde van die onderstreepte syfer in

     11    is    ______________.

4.   Skryf jou antwoorde in elke blokkie neer.

     4.1        38 + 13 =

     4.2        80 – 30 =

     4.3        4 x 8=

5.   Voltooi die herhalende optelling deur dieselfde getal in elke
     blokkie te skryf.

     5.1          27 +       +         +           = 33

     Voltooi die herhalende aftrekking deur dieselfde getal in elke
     blokkie te skryf

     5.2          60 −        −            −       = 45

                                       2

### Page 3

6.   Voltooi die vloeidiagram.

                             33

                                           - 10

                             74

7.   Skryf die ontbrekende getalle neer.

     7.1           Verdubbel die getal ...

                             Getal           Dubbel

                                  19

     7.2           Die helfte van die getal is ...
                             Getal            Helfte

                                  52

8.   Merk () die blokkie langs die getallelyn waar die getalle korrek
     van klein na groot gerangskik is.

           l             l    l        l
           ¼          ½      1         ¾

               l         l    l        l
           ¼          1      ½         ¾

       l             l        l        l
      ¼             ½        ¾         1

                                                  3

### Page 4

9.    Kyk na die aantal tien sent en vyf sent muntstukke in elke vraag.

      9.1   Die hoeveelheid geld is ...

      9.2   Ek het 7 muntstukke in my sak wat saamtel tot 55c.
            Merk () die 7 muntstukke wat ek in my sak het.

10.   Voltooi die patroon deur die volgende vorm te teken.

11.   Merk () die vorm met die regte simmetrie lyn.

                                     4

### Page 5

12.   Hoe laat wys die horlosie?

                                       12
                                 11           1

                         10                        2

                        9                              3

                            8                      4
                                 7            5
                                       6

13.   Gebruik die kalender om die vrae te beantwoord.

                                      November

        Son     Maan        Dins      Woens       Don      Vry   Sat
                  1              2      3          4        5     6
         7        8              9     10         11       12    13
        14       15             16     17         18       19    20
        21       22             23     24         25       26    27
        28       29             30

      13.1 Merk () 9 November op die kalender.
      13.2 Die skool piekniek is twee weke later. Merk () nou die
           piekniekdag op die kalender.

                                       5

### Page 6

14.    Sarel koop vrugte by die mark. Hy koop:

               3 appels    10 piesangs       7 lemoene   4 aarbeie

       Kleur die grafiek in om te wys hoeveel van elke vrug Sarel gekoop
       het.

                    10
                    9
                    8
                    7
                    6
                    5
      Aantal        4
      vrugte        3
                    2
                    1
                             appels          piesangs    lemoene     aarbeie
                                             Vrugte soorte

                          Einde van hierdie toets!
                                  Dankie

                                         6

## Related documents

- [Numeracy Grade 2 Memo All Languages](https://www.hlayiso.com/library/grade-2-mathematics-2011-ana-test-paper-memorandum/a4dc041f-2f1f-43fe-989a-2038c5e39562) — Mathematics · Memo · 2011
- [CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-afrikaans-gr-1-3-fs/dcfa146f-6e66-4862-8113-34bef783a0fa) — Maths · CAPS · Afr
- [2014 ANA Grade 2 Afrikaans Mathematics memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-2-afrikaans-mathematics-memo/7bb84004-4385-4b2b-8977-bf0394cb910e) — Mathematics · Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+2+Afrikaans-Mathematics+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-2-afrikaans-mathematics-2013-memo/ffe41387-33b8-458e-910f-4a6f8b0ff401) — Mathematics · Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+2+Afrikaans+Mathematics+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-2-afrikaans-mathematics-exemplar-memo/0e919f1f-3087-44ca-8fc1-42d2fd154cb7) — Mathematics · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans Grade 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-2-memo/1f7fec64-409e-45d8-9b42-b55a432391e0) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 2 Mathematics

- [Sesetho Grade 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/sesetho-grade-2-memo/84061bdf-d6f8-4fb8-85f6-627b598e29be) — Memo · 2012
- [Grade 2 Afrikaans Maths Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-2-mathematics-2012-memos-memorandum-afrikaans/6d632a2a-8572-4d40-9b21-9263892d8ed4) — Memo · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 2 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-2/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
