# Afrikaans Grade 3 June Common Test 2010 Question Paper

> Grade 3 Afrikaans question paper from the June Common Test 2010, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-2010-june-common-test-question-paper/ed6cb218-c534-4be5-b17d-f8dbc490dc85
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 3
- Document type: Question paper
- Year: 2010
- Exam period: June Common Test
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/afrikaans) › [Afrikaans Grade 3 June Common Test 2010 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-2010-june-common-test-question-paper/ed6cb218-c534-4be5-b17d-f8dbc490dc85)

## About this document

Afrikaans · Grade 3 · June Common Test · 2010. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the
                            EASTERN CAPE                          Level Code
                            EDUCATION

                                 GRONDSLAG
                                    FASE

                                 GRAAD 3

                                 JUNIE 2010

      AFRIKAANS GELETTERDHEID-HUISTAAL

LEERDER SE NAAM:       ________________________________

SKOOL SE NAAM:         ________________________________

DISTRIK:            _________________________________

PUNTE: 25

TYD: 1 uur 10 min

                        Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye.

### Page 2

2                AFRIKAANS GELETTERDHEID-HUISTAAL   (JUNIE 2010)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Lees die instruksies deeglik.

2.   Beantwoord die vrae op die vraestel.

3.   Skryf mooi netjies en duidelik.

### Page 3

(JUNIE 2010)                    AFRIKAANS GELETTERDHEID-HUISTAAL                        3

VRAAG 1
 Lees die volgende storie.

 Brommer en By was broers. Soggens het hulle saam uitgevlieg, saam die
 blomme se sap uitgesuig en dit saam nes toe gedra.
 By was baie fluks, maar Brommer het graag lyf weggesteek.
 Een oggend in die herfs vlieg hulle weer uit. Nêrens kry hulle ŉ blom om die
 sap uit te suig nie. “Nee, By” sê Brommer kastig uitasem, “Ek kan nie verder
 nie.” “Kom ons rus ŉ bietjie,” sê By, “Maar ons kan nie tyd mors nie.”
 “Die dae raak kort en ons moet nog vêr vlieg.”
 “Ag ja,” sug Brommer,“Ons moet darem hard werk om vir ons kleintjies te
 sorg.”
 “Kyk hoe lekker het Vlieg. Hy sit die hele dag in die son en bak en as hy
 honger word, glip hy net gou by ŉ mens se huis in en eet homself trommeldik.”
 “Nee, Vlieg is slim. Hy weet hoe om die mense vir hom te laat werk.”

 Beantwoord nou die vrae.

 1.1       Wie was By se broer?

       __________________________________________________________
       _                                                                          (1)

 1.2       Wat het die twee broers saam gedoen?

       __________________________________________________________
        _

       __________________________________________________________
        _                                                                         (1)

 1.3       Wie van die twee broers was die fluksste?

       __________________________________________________________
        _                                                                         (1)

 1.4       Watter woord uit die leesstuk sê vir ons dat Brommer nie regtig moeg
           was nie?

       __________________________________________________________
         _                                                                        (1)

 1.5       Trek ŉ sirkel om die regte woorde:

           (a)   Lyf wegsteek beteken (fluks wees, lui wees of moeg wees).

### Page 4

4                  AFRIKAANS GELETTERDHEID-HUISTAAL                                 (JUNIE 2010)

        (b)   Soggens is in die (aand, middag of oggend).

        (c)   Trommeldik beteken (baie geëet, min geëet of om vas te slaap).             (3)

1.6     Waarom sê Brommer Vlieg is slim?
      __________________________________________________________
       _                                                                                 (1)

1.7     Watter seisoen word in die leesstuk genoem?
      __________________________________________________________
      _                                                                                  (1)

1.8     Skryf een sin uit die leesstuk neer wat vir jou vertel wat in die seisoen
        gebeur.

      __________________________________________________________
       _                                                                                 (1)

1.9     Wat is die vroulik van broer?
        ________________________________________________________
        _

      _________________________________________________________
      __                                                                                 (1)

VRAAG 2

Gee die meervoud van die volgende woorde: (byvoorbeeld vark — varke)

(a)   broer                 _             _____________________

(b)   huis                  _             _____________________

(c)   blom                  _             _____________________

(d)   kat                   _             _____________________

(e)   dag                   _             _____________________                          (5)

VRAAG 3

Skryf die volgende sinnetjie oor in die teenwoordige tyd. Begin met Vandag.

Gister het By baie hard gewerk.

(a)   Vandag______________________________________________                               (1)

Skryf die volgende sinnetjie oor indie toekomende tyd. Begin met Môre.

### Page 5

(JUNIE 2010)                    AFRIKAANS GELETTERDHEID-HUISTAAL                   5
 Vlieg bak lekker in die son.

 (b)     Môre________________________________________________                (1)

 VRAAG 4

 Vul die voorsetsel in (Vul die woordjie in wat ontbreek).

 (a)     Jan staan voor __________________die ry.

 (b)     Sit die boek __________________die tafel.

 (c)     Gee die tas __________________Sarie.                                (3)

 VRAAG 5

 Gee die verkleinwoordjie van die volgende woorde:
 (byvoorbeeld skaap — skapie)

 (a)     hond        _             _____________________

 (b)     kas         _             _____________________

 (c)     stroom      _             _____________________

 (d)     bok         _             _____________________                     (4)

                                                                   TOTAAL:   25

### Page 6

6   AFRIKAANS GELETTERDHEID-HUISTAAL   (JUNIE 2010)

## Related documents

- [AFR HL MEMO GR3 2010](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-2010-june-common-test-memorandum/369579b0-a1ce-4308-b409-4d706c12426d) — Afrikaans · Memo · 2010 · Afr
- [Gr 3 AFR HL LITERACY QP](https://www.hlayiso.com/library/gr-3-afr-hl-literacy-qp/85964b23-9e45-424f-a74f-296a9c44684f) — Afrikaans · QP · 2011 · Afr
- [Gr 3 AFR HL MEMO LITERACY](https://www.hlayiso.com/library/gr-3-afr-hl-memo-literacy/214ce1fc-1452-4aea-b926-5c5bea177d99) — Afrikaans · Memo · 2011 · Afr
- [AFR HL GR3 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-qp-nov2014/84655572-697e-4a20-a625-e642214c35cc) — Afrikaans · QP · 2014 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-2013-test/e2a70661-db5a-445d-9e1e-9bfcbe437fa1) — Afrikaans · QP · 2013 · Afr
- [2013+Grade+3+Afrikaans+HL+Exemplar](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-3-afrikaans-hl-exemplar/6a50ca5d-584d-470c-aab9-8db93b3dd5bf) — Afrikaans · QP · 2013 · Afr

## More from Grade 3 Afrikaans

- [AFR HL GR3 MEMO NOV 2017](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov-2017/22f8c140-851a-489c-a7a4-6798f315b4d6) — Memo · 2017 · Afr
- [AFRIKAANS FAL GR3 NOV2017 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-gr3-nov2017-memo/25dbbf8a-08bf-43a4-9497-0ca5dd954bd0) — Memo · 2017 · Afr
- [GR3 AFR FAL NOV 2016 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/gr3-afr-fal-nov-2016-memo/cd371929-13ac-4fe9-ace1-b55ba4cc8d31) — Memo · 2016 · Afr
- [AFR HL GR3 MEMO NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov2016/f14f351a-68f8-4501-9fda-bd1052c37337) — Memo · 2016 · Afr
- [2014 ANA Grade 3 Afrikaans HL memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-3-afrikaans-hl-memo/f171434f-fcb3-4c7f-a6ca-1e1561ceb493) — Memo · 2014 · Afr
- [AFR HL GR3 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov2014/d82f2bbc-837a-4026-afb2-33c2b44ed49d) — Memo · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
