# Afrikaans Grade 3 ANA Exemplars 2012 Question Paper

> Grade 3 Afrikaans question paper from the ANA Exemplars 2012, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-2012-ana-exemplars-question-paper-afrikaans/a85d9df0-b989-401a-9feb-348e04275161
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 3
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: ANA Exemplars
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/afrikaans) › [Afrikaans Grade 3 ANA Exemplars 2012 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-2012-ana-exemplars-question-paper-afrikaans/a85d9df0-b989-401a-9feb-348e04275161)

## About this document

Afrikaans · Grade 3 · ANA Exemplars · 2012 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING

           GRAAD 3

      AFRIKAANS HUISTAAL

     2012 MODELVRAE TOETS

### Page 2

Lees die storie en beantwoord dan vrae 1 tot 6.

“Waar is Kietsie?” vra Anna vir haar Mamma. Kietsie slaap altyd op Anna se bed.
Vanoggend was Kietsie nie daar nie. “Ek weet nie,” sê Mamma. “Miskien kruip hy
iewers weg.” “Sê nou maar net hy is bang?” vra Anna bekommerd. “Ek moet haar
vind.”

Anna het orals in die huis gesoek na Kietsie. Sy het onder die beddens gekyk. Sy
het agter die deure gekyk. Sy het tot binne-in die kaste gekyk.

“Ek kry Kietsie nêrens nie.” sê Anna. Anna kyk deur die venster. Sy sien hoe haar
maats op en af spring op die hope blare. “Miskien speel Kietsie ook buite,” sê Anna.
“Miskien,”sê Mamma. “Ek het vroeër die agterdeur oopgelos. Ek is buitentoe om die
blare te hark.”

Anna hardloop by die agterdeur uit. Sy stop by die hoop rooi en oranje blare. ‘n
Oranje katjie lê bo-op en slaap. “Kietsie!” roep Anna. Anna gooi nog blare om
Kietsie. “Jy was nie bang nie. Jy wou net jou eie bed hê!”

1.       Ek dink die naam van die storie is ...

         ...................................................................................................................

2.       Omkring die letter met die korrekte antwoord.

         Die storie gaan oor ‘n dogtertjie en haar kat. Wat is hulle name?

           A          Anna en Kietsie

                                                                            1

### Page 3

B     Anna en Mietsie
      C     Marie en Kietsie
      D     Anna en Johan

3.   Omkring die letter met die korrekte antwoord.

     Waar was Mamma en Anna toe Kietsie verdwaal het?

      A     By die skool
      B     In die huis
      C     By die winkels
      D     By die troeteldierwinkel

4.   Plaas die gebeure van die storie in die regte volgorde. Nommer dit van
     1 tot 4.

     Anna het vir Kietsie onder ‘n hoop blare gevind.

     Anna het die huis deursoek.

     Mamma is buitentoe om blare te hark.

     Kietsie het weggeraak.

5.   Anna was bekommerd oor Kietsie want…

      A     sy was siek en moes medisyne kry.
      B     sy het nie haar ontbyt geëet nie.
      C     sy wou haar saamvat skool toe.
      D     sy kon haar nêrens kry nie.

6.    Waarom dink jy het Kietsie buitentoe gehardloop?

      ……………………………………………………………………………………………

      ……………………………………………………………………………………………

      …………………………………………………………………………………………

                                       2

### Page 4

……………………………………………………………………………………………

Kyk na die prentjie en beantwoord dan vrae 7 .1 – 7. 2

7.        Omkring waar doen die tannie haar inkopies?

          7.1 Waar doen die tannie haar inkopies?

          A     By die veearts.
          B     By die troeteldierwinkel.
          C     By die kruidenierswinkel.
          D     By die klerewinkel.

         7.2    Wat noem ons die persoon wat met die kasregister werk?

          A     dokter
          B     kassiere
          C     skrynwerker
          D     polisieman

8.       Skryf die volgende sin:
                                             3

### Page 5

8.1 In die verlede tyd.

            Mamma koop kruideniersware by die winkel.
             .......................................................................................

             .........................................................................................

      8.2     Skryf die sin oor in die toekomstige tyd. Begin met die woord “Môre.”

              Die melk is op uitverkoping.

              Môre ...............................................................................................

              ..................................................................................................................

9.    Omkring die letter met die korrekte woord.

      Die kassier geniet dit om ... werk te doen.

       A      sy
       B      haar
       C      hom
       D      hulle

10.   Skryf die meervoud van die onderstreepte woord in die sin neer.

      Die kassier verpak die kruideniersware in sak …………………......

11.   Voeg die korrekte voorsetsel in.

      Die dame hou die geld ……….. haar hand vas.

12.   Kies die korrekte werkwoord om die sin te voltooi.

      Die kasregister ……………………………… die betaalstrokie.
      (druk,drukker,gedruk)

                                                                   4

### Page 6

Lees die onderstaande tabel en beantwoord vrae 13.1-13.5

                                      Huiswerk

      Dag           Afrikaans                 Wiskunde                    Sport

Maandag         Skryf en spel         Groepe van 10              Rugby

Dinsdag         Lees en skryf         Groepe van 10              Rugby

Woensdag        Lees en skryf         Telwerk                    Netbal

Donderdag       Skryf en spel         Telwerk                    Rugby en netbal

13.              Omkring die letter met die korrekte antwoord.

                 13.1 Op watter dag doen die leerders lees en telwerk?

            A    Maandag
            B    Dinsdag
                                          5

### Page 7

C        Donderdag
D        Woensdag

13.2     Watter sport word op ‘n Maandag en Dinsdag gespeel?

13.3     Watter huiswerk is elke dag dieselfde?

A        Ttelwerk
B        Lees
C        Skryf
D        Spel

13.4     Op watter twee dae het die leerders telwerk om te doen vir huiswerk?

    A   Woensdag en Donderdag
    B   Maandag en Woensdag
    C   Dinsdag en Donderdag
    D   Maandag en Woensdag

13.5     Omkring die letter met die korrekte antwoord.

         Op watter twee dae doen die twee seuns diesefde sport en het hulle ook
         Wiskunde huiswerk, maar verskillende Afrikaanse huiswerk?

                                   6

### Page 8

A          Woensdag en Donderdag
                        B          Maandag en Woensdag
                        C          Dinsdag en Donderdag
                        D          Maandag en Dinsdag

14. Skryf ‘n paragraaf van 6 – 8 sinne oor jou juffrou.

      Maak gebruik van die korrekte leestekens,

       taal en spelling.

       My Juffrou.

      ...........................................................................................................................

      .............................................................................................................................

      ............................................................................................................................

      .............................................................................................................................

      ............................................................................................................................

      ...........................................................................................................................

      .............................................................................................................................

      ............................................................................................................................

      ...........................................................................................................................

      ............................................................................................................................

      ...........................................................................................................................

                                                                                                                            TOTAAL :25

                                                                                   7

## Related documents

- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3/ddc28c04-3eef-4c34-8978-91d54259dfa5) — Afrikaans · QP · 2012 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/e7664637-c254-4ea4-985d-e2e2f4a2bc5d) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans Graad 3 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-graad-3-memo/d0c241a8-05be-4420-b2cb-4ab0a402cb7f) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans HL Grade 3 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-grade-3-2012/3cdb4626-a214-412f-88e2-6d532084ea7d) — Afrikaans · QP · 2012 · Afr
- [2013+Grade+3+Afrikaans+HL+Exemplar](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-3-afrikaans-hl-exemplar/6a50ca5d-584d-470c-aab9-8db93b3dd5bf) — Afrikaans · QP · 2013 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-memo-deaf/f00bce5b-7a65-4377-bb7d-2c16f0a6dcdc) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 3 Afrikaans

- [AFR HL GR3 MEMO NOV 2017](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov-2017/22f8c140-851a-489c-a7a4-6798f315b4d6) — Memo · 2017 · Afr
- [AFRIKAANS FAL GR3 NOV2017 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-gr3-nov2017-memo/25dbbf8a-08bf-43a4-9497-0ca5dd954bd0) — Memo · 2017 · Afr
- [GR3 AFR FAL NOV 2016 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/gr3-afr-fal-nov-2016-memo/cd371929-13ac-4fe9-ace1-b55ba4cc8d31) — Memo · 2016 · Afr
- [AFR HL GR3 MEMO NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov2016/f14f351a-68f8-4501-9fda-bd1052c37337) — Memo · 2016 · Afr
- [2014 ANA Grade 3 Afrikaans HL memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-3-afrikaans-hl-memo/f171434f-fcb3-4c7f-a6ca-1e1561ceb493) — Memo · 2014 · Afr
- [AFR HL GR3 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov2014/d82f2bbc-837a-4026-afb2-33c2b44ed49d) — Memo · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
