# Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2016 QP (Afr)

> Grade 3 Mathematics question paper from the Gauteng Provincial June Exam 2016 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2016-gauteng-provincial-june-exam-question-paper-afrikaans/22d94818-5cfc-4b76-8947-39b0f4c1e612
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 3
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Gauteng Provincial June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/mathematics) › [Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2016-gauteng-provincial-june-exam-question-paper-afrikaans/22d94818-5cfc-4b76-8947-39b0f4c1e612)

## About this document

Mathematics · Grade 3 · Gauteng Provincial June Exam · 2016 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

YS GAUTENG PROVINCE

2% EDUCATION
Nem 2) REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE ASSESSERINGSTAAK

JUNIE 2016
GRAAD 3

WISKUNDE
Taak 3

NAAM VAN LEERDER:

GRAAD:

NAAM VAN SKOOL:

PUNTE: 40
I2 bladsye

### Page 2

WISKUNDE   GRAAD 3   2

    PROOFREAD   DATE ___________
    SIGNATURE   _________________
    PROOFREAD   DATE ___________
    SIGNATURE   _________________

'

                                                         b.o.

### Page 3

WISKUNDE

GRAAD 3

VRAAG 3

Trek 'n sirkel om die letter van die regte antwoord.

Die waarde van die getal 6 in die 4l is ...

A 6

B 600

Cc 60

D 4

VRAAG 4

a. Skryf die woordgetal van die volgende getalsimbole
320

b. Skryf die getalsimbool van die volgende woordgetal
Twee honderd en twee

VRAAG 5

Voltooi die volgende som deur die volgende getalle op te bou.

100 + 100 + 10+0+1)

### Page 4

VRAAG 6

WISKUNDE

GRAAD 3

Voltooi die volgende som deur die afbreekmetode van albei nommers te gebruik.

a = 275-165
b. = 456 + 234
VRAAG 7

Rond hierdie nommer af tot die naaste |0.

5h

### Page 5

WISKUNDE GRAAD 3

VRAAG 8
a. Gebruik die getallelyn hieronder om te bewys dat die nommersin waar is.
40+10=4

0 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100

b. Gebruik die getallelyn hieronder om die som te bereker:

qxS=
0 lO 20 30 40 50
VRAAG 9

Halveer die volgende getat

[50

### Page 6

GRAAD 3

WISKUNDE
VRAAG 10
a. Hoeveel kante het 'n drichoek?
'n Driehoek het _____ kantte.
b. Kan 'n kubus rol of gly?
'n Kubus kan
c. Waar is die emmer in verhouding tot die vierkant?

ial

Die emmer is

### Page 7

WISKUNDE

GRAAD 3

'n Hond beweeg 3 blokkies na links, 2 af en 2 regs.

d. Hoeveel blokkies het. die hond beweeg?

e. Kleur die blokkies in volgens die roete wat die hond gebruik het

### Page 8

WISKUNDE GRAAD 3 8

VRAAG II

Februarie 2016

SONDAG | MAANDAG | DINSDAG | WOENSDAG | DONDERDAG | VRYDAG | SATERDAG
| 2 3 £ 5 6

7 8 q l0 I 2 I3

IA I5 I6 7 Ig 9 20

2I 22 23 21, 25 26 21

28 249

Gebruik die almanak / kalender vir Februarie 2016 om Jou antwoord te kry.

a. Februarie 20I6 het Ss Marna.
b. Die maand van Februarie 2016 het __________ wee.

Hoeveel vol weke is daar?

2 9

Op watter dag van die week eindig Februarie 2016?

### Page 9

VRAAG |2

Cr

—

j RI. 10 e 50c

WISKUNDE

GRAAD 3

R 3. 40

R2. 00

Jy koop | kolwynt jie, | lekkert jie, | pakkie skyfies en | bot tel vrugtesap. Jy
betaal met 'n R20 noot.

a.

b.

Hoeveel het Jy in totaal spandeer?

Hoeveel kleingeld het Jy gekry?

### Page 10

VRAAG I3

WISKUNDE

GRAAD 3

10

Gebruik die volgende inligting om 'n staafgrafiek van kinders se gelieF koosde
vrugte aan te dui. Kleur die blokkies in.

Ig kinders hou van lemoene.

10 kinders hou van druiwe.

2 kinders hou van appels.

6 kinders hou van pere.

Kinders se gelief koosde vrugte

20

jJemoene

druiwe

appels

pere

### Page 11

WISKUNDE GRAAD 3} 11

VRAAG If
B Cc
i
2 liter | liter 500 ml

a. Hoeveel 500 ml het ons nodig om 'n 2 liter bottel vol te maak?

b. Rangskik die eenhede van die houers van die wat die minste kan hou tot
die wat meeste kan hou.

VRAAG I5

a. Teken die arms / hande van die horlosie sodat die tyd 515 wys.

Y
re “1 a
lo + |
\8 4/
‘St. ¢

b. Ek het die huis om 7:00 verlaat. Ek het 7:30 by die skool aangekom.
Hoeveel minute het dit my gevat om skool toe te loop?

### Page 12

VRAAG 6

a.

Brei die volgende patroon uit.

WISKUNDE

GRAAD 3

12

Ao AAcoo AAA —

Teken die volgende 2 vorms. (Brei die patron uit)

J—lo ye

Voltooi die volgende patroon.

125; |50;

» 225

Beskryf die getalpatrroon hierbo.

EINDE

## Related documents

- [Gr3 Maths Afrikaans June 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-june-exam-memorandum-afrikaans/6a26e4bb-cf9b-4110-904f-405916d68a28) — Mathematics · Memo · 2018 · Afr
- [Gr3 Maths Afrikaans June 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2017-gauteng-provincial-june-exam-memorandum-afrikaans/3cd40084-9b43-45ec-99dc-ab4394dc8edb) — Mathematics · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3/17dc785a-ab80-4ccf-816a-65f87fe4841f) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3-1/5635f251-f8c9-433e-815b-bcb21ed14135) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [Numeracy Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/numeracy-afrikaans-grade-3/977ca7be-58db-41d2-98fd-610362b6b2ba) — Mathematics · QP · 2011 · Afr
- [Gr 3 AFRIKAANS NUMERACY QP](https://www.hlayiso.com/library/gr-3-afrikaans-numeracy-qp/1b969745-1b71-436a-99eb-9181863422ee) — Mathematics · QP · 2011 · Afr

## More from Grade 3 Mathematics

- [CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-afrikaans-gr-1-3-fs/dcfa146f-6e66-4862-8113-34bef783a0fa) — CAPS · Afr
- [Gr3 Maths (Afrikaans) November 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-november-exam-memorandum-afrikaans/6d153a23-c8d0-4d08-ae28-4a85cbf2db98) — Memo · 2018 · Afr
- [Gr3 Maths IsiNdbele June 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2017-gauteng-provincial-june-exam-memorandum/27f55445-a307-466b-8250-d9e9a46c30b5) — Memo · 2017
- [MEMORANDUM GR 3 NOV 2017 5 Oct](https://www.hlayiso.com/library/memorandum-gr-3-nov-2017-5-oct/fc963f4f-2195-4bba-8b85-ceb48c942402) — Memo · 2017
- [MATHS GR3 MEMO SESO NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr3-memo-seso-nov2016/89e297cb-a9e2-42a8-ae4e-fb0b26ab8a1e) — Memo · 2016
- [MATHS GR3 MEMO XHO NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr3-memo-xho-nov2016/1a297648-1c69-4b29-bf77-26fb84147a08) — Memo · 2016

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
