# Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2017 QP (Afr)

> Grade 3 Mathematics question paper from the Gauteng Provincial June Exam 2017 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2017-gauteng-provincial-june-exam-question-paper-afrikaans/c5fd91be-da67-489e-b766-809b75eac2d0
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 3
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng Provincial June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/mathematics) › [Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2017 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2017-gauteng-provincial-june-exam-question-paper-afrikaans/c5fd91be-da67-489e-b766-809b75eac2d0)

## About this document

Mathematics · Grade 3 · Gauteng Provincial June Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                             PROVINSIALE EKSAMEN

                                  JUNIE 2017
                                     GRAAD 3

                                   WISKUNDE

NAAM VAN LEERDER: ___________________________________________

GRAAD 3: ________

NAAM VAN SKOOL: ____________________________________________

TYD:         1 uur
PUNTE:       40

15 bladsye

                                                                b.o.

### Page 2

WISKUNDE   GRAAD 3   2

                              GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                        PROVINSIALE EKSAMEN

                                                   WISKUNDE

Omkring die letter van die korrekte antwoord.

VRAAG 1

Rond 642 af tot die naaste tien.

A.     624

B.     426

C.     640

D.     620

VRAAG 2

Watter groep breuke is van groot na klein gerangskik?

A.     Een half; Een derde; Een kwart; Een vyfde

B.     Een vyfde; Een kwart; Een derde; Een half

C.     Een kwart; Een half; Een vyfde; Een derde

D.     Een derde; Een kwart; Een vyfde; Een half

                                                                             b.o.

### Page 3

WISKUNDE   GRAAD 3   3

VRAAG 3

Watter van die volgende 2-D vorms is ‘n driehoek?

A.

B.

C.

D.

VRAAG 4

20 + 100 + 3 is dieselfde as:

A.     213.

B.     123.

C.     132.

D.     231.

VRAAG 5

Een jaar het hoeveel weke?

A.     12

B.     52

C.     7

D.     31

                                                                         b.o.

### Page 4

WISKUNDE                 GRAAD 3   4

VRAAG 6

Lengte word gemeet in ...

A.     meter.

B.     gram.

C.     kilogram.

D.     milligram.

VRAAG 7

Neo het 27 appels gelykop verdeel tussen sy twee vriende. Hoeveel sal elkeen kry?

A.     13

B.     13 en ‘n half

C.     9

D.     9 en ‘n half

VRAAG 8

Skryf die nommer naam van die volgende getal.

401 ______________________________________________________________

                                                                                              b.o.

### Page 5

WISKUNDE         GRAAD 3   5

VRAAG 9

Gebruik ‘n 235- 15 getallelyn om die volgende te bereken.

           200            210            220                230              240   250

VRAAG 10

Rangskik die volgende getalle van klein na groot.

412; 124; 241; 421;

__________; __________; _________; _________

VRAAG 11

A.   Skryf die volgende DRIE getalle in die getalry neer.

     325; 322; 319; _______________; _____________________; ______________

B.   Beskryf die reël in die patroon hierbo.

     ______________________________________________________________

                                                                                             b.o.

### Page 6

WISKUNDE                  GRAAD 3          6

VRAAG 12

Skryf die waarde van die onderstreepte nommer neer.

374 ________________________________

VRAAG 13

Dui in die tabel aan watter voorwerp swaarder of ligter is. Gebruik ‘n X om jou antwoord aan te dui.

       Voorwerp                         Swaarder                        Ligter
       Baksteen

       Veer

VRAAG 14

a.     Voltooi die volgende patroon.

                                       _______
      1        2        3                                               4

b.     Hoeveel vorms sal in die volgende diagram wees? _________

                                                                                                       b.o.

### Page 7

WISKUNDE   GRAAD 3   7

VRAAG 15

9 rye wortels is in die tuin geplant. Elke ry het 5 wortels.

Hoeveel wortels is altesaam geplant?

Wys jou bewerking in die raam hieronder.

Hulle het ______________________ wortels altesaam geplant.

                                                                                    b.o.

### Page 8

WISKUNDE             GRAAD 3   8

VRAAG 16

Lebo verkoop kolwyntjies teen R2 elk.

Voltooi die onderstaande tabel om die bedrag vir die groter bestelling te bepaal.

Aantal         1        2          3           4           5              10
kolwyntjies

Bedrag in      R2       R4         R6          R8          R10            R
Rand

VRAAG 17

‘n Onderwyser het 450 kaartjies ontvang. 268 is verkoop. Hoeveel is oor?

VRAAG 18

Voltooi:

236 + 18 = 28 + _________________

                                                                                              b.o.

### Page 9

WISKUNDE                 GRAAD 3    9

VRAAG 19

Trek een simmetriese lyn deur die vorm.

VRAAG 20

Trek lyne om die korrekte bo-aansig van die voorwerp te pas by die voor-aansig van die objek.

                 VOOR-AANSIG                        BO-AANSIG

                                                                                                b.o.

### Page 10

WISKUNDE   GRAAD 3   10

VRAAG 21

Wat is een derde van 18?

   Een derde van 18 is ______________________

                                                                      b.o.

### Page 11

WISKUNDE                 GRAAD 3       11

VRAAG 22

a.   Teken die arms van die horlosie om 9:15 te wys.

b.   Jy verlaat die huis om sewe-uur en gaan skool toe. Jy kom drie-uur by die huis aan. Hoeveel ure
     is jy weg van die huis af?

                                                                                                 b.o.

### Page 12

WISKUNDE         GRAAD 3   12

VRAAG 23

Voltooi die blokgrafiek deur die onderstaande inligting in te kleur.

25 Rose, 15 Madeliefies, 15 Sonneblomme, 10 Petunias, 30 Viooltjies

                                             Favourite flowers

                          30

                          25

           Aantal mense
                          20

                          15

                          10

                          5

                               Rose    Petunias Madeliefies Sonneblomme Viooltjies

a.     Watter blom is die gewildste? _________________

b.     Van watter blomme hou ewe veel mense?

       _____________

       _____________

                                                                                          b.o.

### Page 13

WISKUNDE   GRAAD 3   13

VRAAG 24

                     Verdubbel   Halveer
        26

VRAAG 25
Bereken 252 + 50

VRAAG 26

Bereken 5 × 5 + 31

VRAAG 27

Bereken 228 ÷ 4

                                                                 b.o.

### Page 14

WISKUNDE   GRAAD 3   14

                      b.o.

### Page 15

WISKUNDE           GRAAD 3   15

VRAAG 28
Begin op blok nommer 1, beweeg 7 blokke regs en drie blokke op.
 41        42       43       44      45    46      47      48     49   50

 31        32       33       34      35    36      37      38     39   40

 21        22       23       24      25    26      27      28     29   30

 11        12       13       14      15    16      17      18     19   20

 1         2        3        4       5     6       7       8      9    10
 BEGIN

Kleur al die blokke waarjy was in.

                                                                       TOTAAL: 40

                                                EINDE

## Related documents

- [Gr3 Maths Afrikaans June 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2017-gauteng-provincial-june-exam-memorandum-afrikaans/3cd40084-9b43-45ec-99dc-ab4394dc8edb) — Mathematics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr3 Maths Afrikaans June 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-june-exam-memorandum-afrikaans/6a26e4bb-cf9b-4110-904f-405916d68a28) — Mathematics · Memo · 2018 · Afr
- [Gr3 Maths IsiNdbele June 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2017-gauteng-provincial-june-exam-memorandum/27f55445-a307-466b-8250-d9e9a46c30b5) — Mathematics · Memo · 2017
- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3/17dc785a-ab80-4ccf-816a-65f87fe4841f) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3-1/5635f251-f8c9-433e-815b-bcb21ed14135) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [Numeracy Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/numeracy-afrikaans-grade-3/977ca7be-58db-41d2-98fd-610362b6b2ba) — Mathematics · QP · 2011 · Afr

## More from Grade 3 Mathematics

- [CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-afrikaans-gr-1-3-fs/dcfa146f-6e66-4862-8113-34bef783a0fa) — CAPS · Afr
- [Gr3 Maths (Afrikaans) November 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-november-exam-memorandum-afrikaans/6d153a23-c8d0-4d08-ae28-4a85cbf2db98) — Memo · 2018 · Afr
- [MEMORANDUM GR 3 NOV 2017 5 Oct](https://www.hlayiso.com/library/memorandum-gr-3-nov-2017-5-oct/fc963f4f-2195-4bba-8b85-ceb48c942402) — Memo · 2017
- [MATHS GR3 MEMO SESO NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr3-memo-seso-nov2016/89e297cb-a9e2-42a8-ae4e-fb0b26ab8a1e) — Memo · 2016
- [MATHS GR3 MEMO XHO NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr3-memo-xho-nov2016/1a297648-1c69-4b29-bf77-26fb84147a08) — Memo · 2016
- [MATHS GR3 MEMO ENG NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr3-memo-eng-nov2016/eee24f37-e58a-4049-804b-a1810925e787) — Memo · 2016 · Eng

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
