# Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2018 QP (Afr)

> Grade 3 Mathematics question paper from the Gauteng Provincial June Exam 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-june-exam-question-paper-afrikaans/d330d5d4-6a51-4448-9e19-c29982ea12ed
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 3
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng Provincial June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/mathematics) › [Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-june-exam-question-paper-afrikaans/d330d5d4-6a51-4448-9e19-c29982ea12ed)

## About this document

Mathematics · Grade 3 · Gauteng Provincial June Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

YS GAUTENG PROVINCE

2% EDUCATION
Nem 2) REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN

JUNIE 2018
GRAAD 3

WISKUNDE

NAAM VAN LEERDER:

GRAAD 3:

NAAM VAN SKOOL:

TYD: | UUR
PUNTE: 40

[3 bladsye

Blaai om asseblief

### Page 2

WISKUNDE GRAAD 3] 2

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN

WISKUNDE

Instruksies aan leerders

Hierdie vraestel bestaan uit 3 af delings.

Lees alle intruksies aandagtig.

Beantwoord alle vrae soos deur Jou onderwyser verduidelik.

Skryf leesbaar en net Jies-

Ormkring die letter van die korrekte antwoord, by meervoudigekeuse-vrae.

Alle bewerkings moet in Jou antwoordboek aangedui word.

Blaai om asseblief

### Page 3

WISKUNDE

GRAAD 3] 3

Ornkring die korrekte letter vanaf Vraag | tot by Vraag l0.

AFDELING A

Meervoudigekeuse-vrae

VRAAG |

Watter breukdeel van die onderstaande diagram is ingekleur?

A Twee vyf des
B Een vyf de

C  Vyf vyfdes
D Vier vyf des
VRAAG 2

Die plekwaarde van die getal 6 in die nommer 165 is ...

A honderde
B tiene

Cc ene

D nul
VRAAG 3

Rond 64 af tot die naaste 10.

A 65
B 60
C 55
D 70

Blaai om asseblief

### Page 4

VRAAG &

Voltooi Die helfte van 164 is

A 233
B 323
C 322
D 232
VRAAG 5

WISKUNDE

GRAAD 3] 4

'n Trein reis 30 minute tussen Johannesburg en Pretoria. Indien dit met 'n kwart van

'n uur vertraag word, hoe lank sal dit’ neem om sy bestemming te bereik na die

vertraging?

A Een uur en dertig minute
B Twee ure

Cc Vuf en veertig minute
D Vuf tien minute

VRAAG 6

Watter simbool sal die getallesin waar maak?

40 4=16

A +
B -
Cc 2
D x
VRAAG 7

Wat is die kleinste simbool vir afstand?

UOW>

Kilometer
Meter
Sentimeter
Millimeter

Blaai om asseblief

### Page 5

VRAAG 8

Watter getalle kort in die gegewe getalpatroon?

—__; ___; 21; |6; 0
A 28,26

B 28,25

C 27,25

D 29; 26

VRAAG 4

Watter van die volgende getalle is van klein na groot gerangskik?

A 125, 150; 175; 200; 225
B 125; 200; I75; 150; 225
C 125; 225; 150; 200; 175
D = 125; 225; 175; 50; 200
VRAAG |0

Voltooi 167 ... 176.

A is meer as

B is minder as

Cc is groter as

D is gelyk aan

WISKUNDE

GRAAD 3] 5

Blaai om asseblief

### Page 6

AFDELING B
VRAAG I

Dui een lyn van simmetrie aan.

WISKUNDE

GRAAD 3] 6

VRAAG 12

Skryf die getalnaam van hierdie nommer neer: 215.

VRAAG I3

Skryf die getalsimbool van agt honderd en sestig neer.

VRAAG If
Voltooi Verdubbel 75,

Blaai om asseblief

### Page 7

WISKUNDE

GRAAD 3] 7

VRAAG I5

Skryf die naam van die breukdeel wat ingekleur is neer.

VRAAG 6

n21

7654

Hoe laat sal dit binne een uur wees? Skryf jou antwoord in digitale formaat.

VRAAG I7

Brei die getabatroon uit:

lol 201 301 40!

Blaai om asseblief

### Page 8

VRAAG I8

WISKUNDE

GRAAD 3] 8

Voltooi die meetkundige patroon.

A0% AA009O AAADN0NOO%

VRAAG I9

Voltooi die onderstaande staaf’ graf iek.

Kinders se gunsteling kleur

Hoeveelheid kinders

Geel

Oran je

Blou

Gebruik die volgende inligting om die grafiek te voltooi: I8 kinders hou van blou,
10 kinders hou van geel en 2 kinders hou van oran je.

Blaai om asseblief

### Page 9

WISKUNDE GRAAD 3] 49

VRAAG 20

Beskryf die gegewe patroon: 250; 200; 150; 100.

VRAAG 21

Gebruik die kalender om die vrae te beantwoord.

JULIE 2017
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
|
2 3 £ 5 6 T 8
q l0 I 2 I3 Ik I5
I6 7 Ig 9 20 2 22
23 21. 25 26 27 28 24
30 3

a. Hoeveel Maandae is daar in Julie?

b. Indien Jy vanaf’ die [2° Julie vir 'n week nie skool toe gaan nie, wanneer sal Jy weer
terug skool toe gaan?

Blaai om asseblief

### Page 10

VRAAG 22

WISKUNDE

GRAAD 3] 10

Maak gebruik van die onderstaande fi iguur om die volgende vrae te beantwoord.

a. Hoeveel sye het die f iquur?

b. Hoeveel hoeke het die voorwerp?

c. Kan die Piguur gly of rol?

d. Wat is die naam van die bostaande fi iguur?

Blaai om asseblief

### Page 11

AFDELING C
VRAAG 23

Bereken: 215 + [76 =

WISKUNDE

GRAAD 3] _ Il

VRAAG 24.

Busi het 75 potlode. Haar juffrou vra haar om die potlode met 5 leerlinge te deel.

Hoeveel potlode sal elke leerling kry?

Blaai om asseblief

### Page 12

VRAAG 25
Bereken: 275 - |65 =

WISKUNDE

GRAAD 3] [2

VRAAG 26

Bereken: 48 +12 =

Blaai om asseblief

### Page 13

WISKUNDE GRAAD 3

VRAAG 27

Thabo verkoop kolwynt jies teen RL elk.

Voltooi die onderstaande tabel om die bedrag vir die groter bestelling te bepaal.

Getal

kolwynt jies | 2 3 L lO

Koste in

Rand R4 R8 RI2 RI6é R
VRAAG 28

Bereken 235 - 5 deur van die getallelyn gebruik te maak.
| | | | | | | | |

a

v

200 210 220 230 240 250

235 - |5 =

TOTAAL: 40

EINDE

## Related documents

- [Gr3 Maths Afrikaans June 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-june-exam-memorandum-afrikaans/6a26e4bb-cf9b-4110-904f-405916d68a28) — Mathematics · Memo · 2018 · Afr
- [Gr3 Maths (Afrikaans) November 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-november-exam-memorandum-afrikaans/6d153a23-c8d0-4d08-ae28-4a85cbf2db98) — Mathematics · Memo · 2018 · Afr
- [Gr3 Maths Afrikaans June 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2017-gauteng-provincial-june-exam-memorandum-afrikaans/3cd40084-9b43-45ec-99dc-ab4394dc8edb) — Mathematics · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3/17dc785a-ab80-4ccf-816a-65f87fe4841f) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3-1/5635f251-f8c9-433e-815b-bcb21ed14135) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [Numeracy Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/numeracy-afrikaans-grade-3/977ca7be-58db-41d2-98fd-610362b6b2ba) — Mathematics · QP · 2011 · Afr

## More from Grade 3 Mathematics

- [CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-afrikaans-gr-1-3-fs/dcfa146f-6e66-4862-8113-34bef783a0fa) — CAPS · Afr
- [Gr3 Maths IsiNdbele June 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2017-gauteng-provincial-june-exam-memorandum/27f55445-a307-466b-8250-d9e9a46c30b5) — Memo · 2017
- [MEMORANDUM GR 3 NOV 2017 5 Oct](https://www.hlayiso.com/library/memorandum-gr-3-nov-2017-5-oct/fc963f4f-2195-4bba-8b85-ceb48c942402) — Memo · 2017
- [MATHS GR3 MEMO SESO NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr3-memo-seso-nov2016/89e297cb-a9e2-42a8-ae4e-fb0b26ab8a1e) — Memo · 2016
- [MATHS GR3 MEMO XHO NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr3-memo-xho-nov2016/1a297648-1c69-4b29-bf77-26fb84147a08) — Memo · 2016
- [MATHS GR3 MEMO ENG NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr3-memo-eng-nov2016/eee24f37-e58a-4049-804b-a1810925e787) — Memo · 2016 · Eng

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
