# Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial November 2018 QP

> Grade 3 Mathematics question paper from the Gauteng Provincial November Exam 2018 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-november-exam-question-paper-afrikaans/fbbca7c5-2d13-41d4-8f1e-84115072f023
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 3
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng Provincial November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/mathematics) › [Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial November 2018 QP](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-november-exam-question-paper-afrikaans/fbbca7c5-2d13-41d4-8f1e-84115072f023)

## About this document

Mathematics · Grade 3 · Gauteng Provincial November Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

YS GAUTENG PROVINCE

2% EDUCATION
Nem 2) REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN

NOVEMBER 2018
GRAAD 3

WISKUNDE

NAAM VAN LEERDER:

GRAAD: 3______

NAAM VAN SKOOL:

TYD: I uur
PUNTE: 50

I7 bladsye

b.o.

### Page 2

WISKUNDE GRAAD 3

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN

WISKUNDE

INSTRUKSIES AAN LEERDERS

Hierdie vraestel bestaan uit 3 af delings.

Lees alle instruksies aandagtig,

Beantwoord alle vrae soos deur Jou onderwyser aangedui.
Skryf net jies en leesbaar.

Omkring die korrekte antwoord by meervoudigekeuse vrae.

Dui alle berekeninge.

b.o.

### Page 3

WISKUNDE

GRAAD 3

AFDELING A

Omkring die letter (A -D) van die korrekte antwoord (I — 10).
VRAAGI

Hoeveel kwarte maak | halwe?

twee kwarte
een kwart

A
B
Cc vyf kwarte
D

vier kwarte

VRAAG 2

Vul die ontbrekende getal in.

800; 825; ___; 875
A 865
B 835
C 850
D830

b.o.

### Page 4

WISKUNDE

GRAAD 3

VRAAG3

Watter 2-D vorm stel die voorwerp se gesigte voor?

A driehoek
B vierkant
C reghoek
D _ kubus
VRAAG ZL

Beskryf die volume in die onderstaande voorwerp.

2
a
( ‘\

vol
lee
driekwart vol
een kwart vol

UOQW>

b.o.

### Page 5

WISKUNDE

GRAAD 3

VRAAG5

Deel 75 blokke tussen 6 kinders.

A Ilres3
B [2res3
C3 res [2
D (res 3
VRAAG6

Watter voorwerp is die swaarste?

15 kg 5 kg

A 50g
B 500g
C  Bkg
D  5kg

b.o.

### Page 6

VRAAG7

Voltooi die getalpatroon:

725; 7105; ____ ; 665
A 865
B 568
C685
D 865
VRAAG8

Wat is die waarde van die 7 in die getal 7165?

A Sewentig

B Sewe honderd

Cc Sewe

D Sewe en sewentig
VRAAG 4

Hoeveel vloeistof kan hierdie teelepel hou?

5 millliter
5 liter

5 millimeter
5 kilometer

WISKUNDE

GRAAD 3

b.o.

### Page 7

VRAAG|0

Hoe laat is dit op die digitale horlosie?

10:45

kwart voor |0
kwart oor IO
kwart voor Il

UOQW>

kwart oor Il

WISKUNDE

GRAAD 3

b.o.

### Page 8

WISKUNDE GRAAD 3

AFDELINGB

VRAAG II

Voltooi die groeiende geometriese patroon.

Ww aan awww

b. Watter vorm is kort in hierdie patroon?

OAD OA OA OA

VRAAGI2

Pas die getal in woorde by die syfer.

a. Twee honderd vier en dertig 715

b. Vyf en sewentig 234

### Page 9

WISKUNDE GRAAD 3

VRAAGI3

Herorganiseer die inligting in hierdie tellingstabel in die onderstaande staaf grafiek.

Kinders Telling

Mphe tHE He tHe ttt HE

Ta Ht Hh Hh

Rein tHE Heth both Hh tt Ht
De Hot teh Ht Ht Ht

a. Potlode wat deur kinders besit word. Kleur die blokke in.

50
45
40
35
30
25
20
I5
i)
5

0 Mpho Tumi Robin Des
Kinders wat potlode besit

Getal potlode

b. Tussen Tumi en Des, wie besit. die meeste potlode?

### Page 10

WISKUNDE

GRAAD 3

VRAAGI

Voorbeeld: Hierdie getalf'aktore pas altud bymekaar.

3x4=12
4£x3=12
2=3=4
2=,=3

Skryf VIER getalf'aktore vir hierdie driehoek neer.

30

b.o.

### Page 11

VRAAGI5

a.

b.

c.

Benoem die Piguur.

WISKUNDE

GRAAD 3

Hoeveel gesigte het hierdie reghoekige prisma?

Waar of Vals?

Hierdie 3-D voorwerp kan rol en gly.

b.o.

### Page 12

VRAAGI6

WISKUNDE

GRAAD 3

Hoeveel teéls word benodig om hierdie reghoek te voltooi?

VRAAGIT

Noem enige standaardeenheid vir gewig.

b.o.

### Page 13

WISKUNDE

GRAAD 3

VRAAGI8

a. Voltooi die volgende vorm in die patroon.

5000)

b. Gebruik woorde om die patroon te beskryf.

VRAAGIF

Rond 212 af tot die naaste 0.

b.o.

### Page 14

AFDELING C

VRAAG 20

Los die vergelyking op.

364 - 107 =

WISKUNDE

GRAAD 3

VRAAG 2I

Bereken:

567 + 239 =

b.o.

### Page 15

VRAAG 22

Daar is 20 albasters in een sak.
Ek gee 2 sakke aan my vriend.

Hoeveel albasters gee ek weg?

WISKUNDE

GRAAD 3

VRAAG 23

'n Vrou verkoop 490 speelqoed.
Sy het 192 speelqoed oor.
Hoeveel speelgoed het sy aan die begin gehad?

b.o.

### Page 16

VRAAG 24

Thabo het. 75 lang potlode.

Hy bind hulle vas in groepies van 5.

Hoeveel groepies van 5 het hy?

WISKUNDE

GRAAD 3

VRAAG 25

John spaar 2 derdes van R60.

Hoeveel spaar hy?

b.o.

### Page 17

WISKUNDE GRAAD 3

VRAAG 26

BRBLSCLREVLLLERS
BRBLSCLREVLLLERS
BRRLEVLLRS

a. Maak [2 groepe van 3 bye elk.

b. Skryf 'n vermenigvuldigende getalsin neer.

VRAAG 27

Jy het 7 meter draad.
Jy benodig | en 'n half meter draad om | draadmand jie te maak.

Hoeveel draadmand jies kan Jy maak?

### Page 18

100       110        120         130         140        150        160

 0    5   10    15     20   25     30   35   40    45   50    55    60

### Page 19

VRAAG 30

WISKUNDE GRAAD3] 19
Tom verlaat sy huis om |0 uur in die oggend.
Sy grootouers bly 55 kilometer weg.
Hy ry 5 minute per kilometer.
Hoe laat sal hy by sy grootouers aankom?
TOTAAL: 50

EINDE

## Related documents

- [Gr3 Maths (Afrikaans) November 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-november-exam-memorandum-afrikaans/6d153a23-c8d0-4d08-ae28-4a85cbf2db98) — Mathematics · Memo · 2018 · Afr
- [Gr3 Maths Afrikaans June 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-june-exam-memorandum-afrikaans/6a26e4bb-cf9b-4110-904f-405916d68a28) — Mathematics · Memo · 2018 · Afr
- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3/17dc785a-ab80-4ccf-816a-65f87fe4841f) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3-1/5635f251-f8c9-433e-815b-bcb21ed14135) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [Numeracy Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/numeracy-afrikaans-grade-3/977ca7be-58db-41d2-98fd-610362b6b2ba) — Mathematics · QP · 2011 · Afr
- [Gr 3 AFRIKAANS NUMERACY QP](https://www.hlayiso.com/library/gr-3-afrikaans-numeracy-qp/1b969745-1b71-436a-99eb-9181863422ee) — Mathematics · QP · 2011 · Afr

## More from Grade 3 Mathematics

- [CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-afrikaans-gr-1-3-fs/dcfa146f-6e66-4862-8113-34bef783a0fa) — CAPS · Afr
- [Gr3 Maths IsiNdbele June 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2017-gauteng-provincial-june-exam-memorandum/27f55445-a307-466b-8250-d9e9a46c30b5) — Memo · 2017
- [Gr3 Maths Afrikaans June 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2017-gauteng-provincial-june-exam-memorandum-afrikaans/3cd40084-9b43-45ec-99dc-ab4394dc8edb) — Memo · 2017 · Afr
- [MEMORANDUM GR 3 NOV 2017 5 Oct](https://www.hlayiso.com/library/memorandum-gr-3-nov-2017-5-oct/fc963f4f-2195-4bba-8b85-ceb48c942402) — Memo · 2017
- [MATHS GR3 MEMO SESO NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr3-memo-seso-nov2016/89e297cb-a9e2-42a8-ae4e-fb0b26ab8a1e) — Memo · 2016
- [MATHS GR3 MEMO XHO NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr3-memo-xho-nov2016/1a297648-1c69-4b29-bf77-26fb84147a08) — Memo · 2016

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
