# Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial November 2022 QP

> Grade 3 Mathematics question paper from the Gauteng Provincial November Exam 2022 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2022-gauteng-provincial-november-exam-question-paper-afrikaans/03413ae0-1e56-441d-9825-791688c940e5
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 3
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng Provincial November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/mathematics) › [Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial November 2022 QP](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2022-gauteng-provincial-november-exam-question-paper-afrikaans/03413ae0-1e56-441d-9825-791688c940e5)

## About this document

Mathematics · Grade 3 · Gauteng Provincial November Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE EKSAMENS
                        NOVEMBER 2023
                           GRAAD 3
                        WISKUNDE: AFRIKAANS

TYD:         1 uur
PUNTE:       50

LEERDERNAAM:

GRAAD 3:

NAAM VAN SKOOL:

15 bladsye

                                              b.o.

### Page 2

WISKUNDE                 GRAAD 3   2

Instruksies aan die leerder

1.   Hierdie vraestel bestaan uit 3 afdelings

•    Afdeling A – Veelvuldige keuse vrae
•    Afdeling B – Kort vrae
•    Afdeling C – Probleem oplossings vrae

2.   Lees al die instruksies noukeurig deur.

3.   Beantwoord al die vrae soos aangedui deur jou onderwyser.

4.   Waar daar veelvuldige keuse vrae is, omkring die letter van die korrekte antwoord.

5.   Alle bewerkings moet in jou antwoord boek aangedui word.

6.   Sakrekenaars word nie toegelaat nie.

7.   Skryf leesbaar en netjies.

                                                                                                b.o.

### Page 3

WISKUNDE   GRAAD 3   3

AFDELING A
Omkring die korrekte letter vir vraag 1 tot 10.

VRAAG 1

Pas die woord by 788.

A      Sewe honderd agt en sewentig
B      Agt honderd agt en tagtig
C      Sewe honderd agt en tagtig
D      Agt honderd sewe en sewentig                                                    (1)

VRAAG 2

Die getalsimbool vir seshonderd twee en vyftig …

A      625
B      652
C      562
D      265                                                                             (1)

VRAAG 3

Die waarde van die syfers in die getal 759 is …

A      900 + 50 + 7
B      900 + 90 + 7
C      700+ 90+ 5
D      700 + 50 + 9                                                                    (1)

VRAAG 4

Kies die ry met getalle wat slegs tel in ongelyke getalle aandui

A      161, 163, 165, 167
B      275, 300, 325, 350
C      205, 210, 215, 220
D      510, 520, 530, 540                                                              (1)

                                                                                   b.o.

### Page 4

WISKUNDE   GRAAD 3   4

VRAAG 5

Gebruik die horlosie hieronder om die vraag te beantwoord.

Watter tyd dui die horlosie aan?

A      8:10
B      8:50
C      9:10
D      9:50                                                                           (1)

VRAAG 6

Omkring die letter wat die getalle tel in 20s aandui.

A      200, 300, 400, 500, 600
B      520, 530, 540, 550, 560
C      980, 960, 940, 920, 900
D      812, 824, 836, 848                                                             (1)

VRAAG 7

Die getal 45 verdubbel is …

A      85
B      80
C      90
D      95                                                                             (1)

                                                                                  b.o.

### Page 5

WISKUNDE   GRAAD 3   5

VRAAG 8

Wat is die helfte van 250?

A     143
B     189
C     150
D     125                                                           (1)

VRAAG 9

Rond 634 af tot die naaste 10.

A     635
B     630
C     640
D     645                                                           (1)

VRAAG 10

Omkring die korrekte antwoord vir R5,88.

A     500c + 8c + 7c
B     500c + 70c + 8c
C     500c + 8c + 70c
D     500c + 80c + 8c                                               (1)

                                                                b.o.

### Page 6

WISKUNDE                    GRAAD 3   6

AFDELING B

VRAAG 11

Dui die analoog tyd aan na 40 minute.

                                                                                                    (1)

VRAAG 12

Hoeveel kwarte is gelyk aan 1 halwe?

                                                                                                    (1)

VRAAG 13

Hoeveel minute is elke halwe horlosie gelyk aan?

                                                                                                    (1)

VRAAG 14

Watter vorm het 5 sye?

                                                                                                    (1)

VRAAG 15

Watter eenheid is die beste om die afstand tussen Johannesburg en Pretoria te meet?

                                                                                                    (1)

                                                                                                b.o.

### Page 7

WISKUNDE                  GRAAD 3   7

VRAAG 16

Voltooi die getal patroon.

A   250;                                       750; 1 000;
                     1 750

B   1 000; 1 250;                                            1 750                                   (2)

VRAAG 17

Voltooi die patroon slegs een keer.

                                                                                                     (1)

VRAAG 18

Voltooi die tabel

                                          Skryf die getalle van die grootste tot die kleinste.
659, 705, 607, 701, 706
                                      ____ _____ ____      ____ _____
                                                                                                     (1)

                                                                                                 b.o.

### Page 8

WISKUNDE               GRAAD 3   8

AFDELING C

VRAAG 19

Skryf die letter van die 3D voorwerp neer

(a)   Kubus

(b)   Keël

      A.                    B.                         C.          D.

                                                                                                 (2)

VRAAG 20

Omkring die regte antwoord
Beskryf die inhoud van die voorwerp.

              Vol                           Half vol                   Driekwart vol             (1)

                                                                                             b.o.

### Page 9

WISKUNDE              GRAAD 3   9

VRAAG 21

Beantwoord die vraag hieronder

                                      KOLOM
            A             B             C              D
        1

        2

  RY
        3

        4

(a)    In watter vierkant is die sokkerbal?

(b)    Waar sal die bal wees as dit een plek na regs en een plek af beweeg?

(c)    Waar sal die silinder land as dit 2 plekke op en 2 plekke na links beweeg?

(d)    Wat is die vorm van die voorwerp in B2?                                                    (4)

VRAAG 22

Die oppervlakte van die eenheid van vierkante is 16

Hoe was die oppervlakte bereken?

                                                                                                  (2)

                                                                                              b.o.

### Page 10

WISKUNDE   GRAAD 3   10

VRAAG 23

Arthur moet 2 dosyn eiers koop.

Hoeveel eiers sal dit wees?

                                                             (2)

VRAAG 24

'n Box met 12 koekies weeg 360 gram.

Hoeveel weeg 2 koekies ?

                                                             (2)

                                                             b.o.

### Page 11

WISKUNDE            GRAAD 3   11

VRAAG 25

         ALEX                     SARA              JABU             JAY
        149 cm                   151 cm            154 cm          138 cm

Jabu is die langste, Alex is 149 cm lank.

Sara is langer as Jay.

Hoeveel langer is Sara as Jay?

                                                                                       (2)

VRAAG 26

Skryf die delingsvergelyking vir hierdie patroon

                                                                                       (1)

                                                                                       b.o.

### Page 12

WISKUNDE              GRAAD 3   12

VRAAG 27

Pat plak vyf rye plakkers op 'n bladsy.

Elke ry het ses plakkers.

Hoeveel plakkers is op elke bladsy?

                                                                                               (2)

VRAAG 28

Voltooi die getallelyn

36 ÷ 3 =

    0       3      6        9   12        15   18   21   24     27   30   33   36     39       (2)

                                                                                               b.o.

### Page 13

WISKUNDE         GRAAD 3   13

VRAAG 29

Omar het agt glase met limonade gemaak

Vir elke glas het hy vier suurlemoene gebruik.

Hoeveel suurlemoene het hy gebruik?

                                                                                         (2)

VRAAG 30

Vyftien appels groei aan 'n boom en daar is ses appels wat op die grond lê.

Hoeveel appels is daar altesaam?

Skryf die getallesin.

                                                                                         (2)

                                                                                         b.o.

### Page 14

WISKUNDE   GRAAD 3   14

VRAAG 31

Bereken:

242 + 353 =

                                    (2)

VRAAG 32

Bereken:

598 – 75 =

                                    (2)

                                    b.o.

### Page 15

VRAAG 33

Die graad drie leerders lees graag boeke.
Die grafiek dui die leerders se gunsteling boeke in die klas aan.

          10
                        9
                        8

      Aantal leerders
                        7
                        6
                        5
                        4
                        3
                        2
                        1
                            Diere      Sprokies       Sport boeke Motor
                            boeke      Verhale                    Boeke

Beantwoord die volgende vrae

(a)   Wat is die mees gewildste boeke?

(b)   Hoeveel graad 3 leerders lees boeke?

(c)   Hoeveel meer leerders lees Sprokiesverhale as Sportboeke?                   (3)

                                                                          TOTAAL: 50

                                                   EINDE

## Related documents

- [Gr3 Maths (Afrikaans) November 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-november-exam-memorandum-afrikaans/6d153a23-c8d0-4d08-ae28-4a85cbf2db98) — Mathematics · Memo · 2018 · Afr
- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3/17dc785a-ab80-4ccf-816a-65f87fe4841f) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3-1/5635f251-f8c9-433e-815b-bcb21ed14135) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [Numeracy Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/numeracy-afrikaans-grade-3/977ca7be-58db-41d2-98fd-610362b6b2ba) — Mathematics · QP · 2011 · Afr
- [Gr 3 AFRIKAANS NUMERACY QP](https://www.hlayiso.com/library/gr-3-afrikaans-numeracy-qp/1b969745-1b71-436a-99eb-9181863422ee) — Mathematics · QP · 2011 · Afr
- [CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-afrikaans-gr-1-3-fs/dcfa146f-6e66-4862-8113-34bef783a0fa) — Maths · CAPS · Afr

## More from Grade 3 Mathematics

- [Gr3 Maths Afrikaans June 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-june-exam-memorandum-afrikaans/6a26e4bb-cf9b-4110-904f-405916d68a28) — Memo · 2018 · Afr
- [Gr3 Maths IsiNdbele June 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2017-gauteng-provincial-june-exam-memorandum/27f55445-a307-466b-8250-d9e9a46c30b5) — Memo · 2017
- [Gr3 Maths Afrikaans June 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2017-gauteng-provincial-june-exam-memorandum-afrikaans/3cd40084-9b43-45ec-99dc-ab4394dc8edb) — Memo · 2017 · Afr
- [MEMORANDUM GR 3 NOV 2017 5 Oct](https://www.hlayiso.com/library/memorandum-gr-3-nov-2017-5-oct/fc963f4f-2195-4bba-8b85-ceb48c942402) — Memo · 2017
- [MATHS GR3 MEMO SESO NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr3-memo-seso-nov2016/89e297cb-a9e2-42a8-ae4e-fb0b26ab8a1e) — Memo · 2016
- [MATHS GR3 MEMO XHO NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr3-memo-xho-nov2016/1a297648-1c69-4b29-bf77-26fb84147a08) — Memo · 2016

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
