# Afrikaans FAL Grade 4 ANA Exemplars 2012 Question Paper

> Grade 4 Afrikaans FAL question paper from the ANA Exemplars 2012, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2012-ana-exemplars-question-paper-afrikaans/17fa23eb-b8f2-4d48-92b3-b3ccd8de00de
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 4
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: ANA Exemplars
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 4](https://www.hlayiso.com/library/grade-4) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-4/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 4 ANA Exemplars 2012 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2012-ana-exemplars-question-paper-afrikaans/17fa23eb-b8f2-4d48-92b3-b3ccd8de00de)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 4 · ANA Exemplars · 2012 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING

            GRAAD 4

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

      2012 MODELVRAE TOETS

### Page 2

Lees die onderstaande leesstuk en beantwoord die volgende vrae.

      Phumla is tien jaar oud. Sy het Vigs. Sy het Vigs gekry deur haar ma se
      bloed wat voor geboorte na haar oorgedra is. Haar vriende het nie geweet
      dat sy VIGS het nie. Toe sy begin skoolgaan het hulle dit uitgevind. Sy het
      baie vriende gehad met wie sy gespeel het. Nadat haar vriende uitgevind het
      dat sy Vigs het, wou hulle nie meer met haar speel nie. Hulle was bang
      omdat hulle gedink het dat sy hulle sou aansteek. Phumla wou nie meer
      skooltoe gaan nie omdat sy gedink het dat sy nie goed genoeg is nie.

      Eendag het 'n verpleegster die skool kom besoek. Sy het gesê: ''Kinders,
      julle moenie bang wees om met Phumla te speel nie. Julle sal nie siek raak
      as julle met haar speel nie. Sy is net soos julle. Sy behoort ook te speel en
      gelukkig te wees. Sy het net soos julle, ook liefde nodig. As julle haar maats
      is en met haar speel, sal julle haar help om gesond en gelukkig te wees''.

      Daarna was die kinders nie meer bang nie. Hulle het met Phumla gespeel en
      almal was weer gelukkig.

1.     Omkring die letter voor die korrekte antwoord.
       Wat is die beste titel vir hierdie storie?
       Phumla is ...

        A    sterk.
        B    honger.
        C    siek.                                                                     \

        D    lui.                                                                      (1)

2.1    Phumla is siek omdat sy ... het.

        A    verkoue
        B    vigs
        C    pyn
        D    koors                                                                         (1)

                                             1

### Page 3

2.2   Hoe het Phumla gevoel toe haar maats nie met haar wou speel nie?

       A    sleg
       B    bly
       C    gelukkig
       D    bang                                                              (1)

3.    Phumla het vigs gekry deur ...

       A    met haar maats te speel.
       B    met die verpleegster te praat.
       C    skool toe te gaan.
       D    haar ma se bloed.                                                 (1)

4.    Nadat Phumla se maats uitgevind het dat sy Vigs het,
      wou hulle nie meer met haar speel nie.

      Maak 'n regmerkie in die blok met die regte antwoord.
        JA        NEE

      Gee 'n rede vir jou antwoord.
      ____________________________________________________________
      ____________________________________________________________
      ____________________________________________________________            (2)

5.    Lees die onderstaande paragraafEN BEANTWOORD DIE VRAE WAT VOLG.

        Daar is vier seisoene in 'n jaar. Lente is die seisoen waartydens
        plante groei. Die dae is warmer. Die tuin lyk mooi met die pragtige
        blomme. Baie diere en voëls kry kleintjies gedurende hierdie tyd.

5.1   Voltooi die paragraaaf deur die ontbrekende woorde in te vul.

                                         2

### Page 4

Daar is vier (5.1.1) _____________________ in 'n jaar.
     Die (5.1.2) _____________________ lyk mooi met die pragtige                                 (
     blomme.                                                                               2)

6.   Hier is 'n rooster vir 'n reis na die see.

     Dag 1 Saterdag 14 Julie 2012                 Dag 2 Sondag 15 Julie 2012

     10:00         Vetrek vanaf skool             7:00          Staan op en trek aan
     12:00         Aankoms by kamp                8:00 - 9:00    Ontbyt
     12:00 - 13:00 Aflaai en voorbereidings       9:00 - 12:00 Lesse oor waterveiligheid
     13:00 – 13:30 Ligte maaltyd                  12:00 - 13:00 Middagete
     13:30 - 14:00 Lesse oor waterveiligheid      13:00 -15:00 Swem
     14:00 - 16:00 Swem                           15:00 -16:30 Speletjies
     16:00 – 18:00 Lees                           16:00          Koeldrank
     18:00 – 19:00 Aandete                        16:30 -19:00 Terugreis
     19:00 – 20:00 Musiek en Dans
     20:00 - 20:30 Maak gereed vir bed
     21:00        Slaap

     Omkring die letter met die korrekte antwoord.
     Wat sal die leerders op Saterdag tussen 18:00 en 19:00 doen?

     A    speletjies speel
     B    aandete eet
     C    na musiek luister
                                                                                           (1)
     D    'n ligte maaltyd geniet

7.   Watter aktiwiteit sal die leerders op Saterdag en Sondag doen?

     A    dans
     B    lees
     C    swem
                                                                                           (1)
     D    aflaai

8.   Beantwoord die volgende vrae.
                                           3

### Page 5

8.1   Die volgende sin is in die teenwoordige tyd geskryf.
      Bongi bak 'n koek.
      Skryf die sin oor in die verlede tyd deur met die woord, Gister te
      begin.
      Gister ______________________________________________                       (1)

8.2   Die volgende sin is in die teenwoordige tyd geskryf.
      Phumla speel met haar maats.
      Skryf die sin oor in die toekomende tyd deur met die woord, Môre te
      begin.
                                                                                  (1)
      Môre ______________________________________________

9.1   Gee die meervoud van:
      kind ________

9.2   Onderstreep die meervoud in die gegewe sin.
      Pa het drie (brode/brood) gekoop.                                            (1)

10.   Verbind die twee sinne deur ''en'' te gebruik.
      Phumla het baie vriende gehad. Sy was 'n gelukkige meisie.
      ________________________________________________________
      ________________________________________________________                     (1)

11.   Omkring die letter voor die korrekte antwoord .
      Die teenoorgestelde van hartseer is ...                                      (1)

       A    sleg
       B    goed
       C    kwaad
                                                                                   (1)
       D    gelukkig

12.        'n Beste maat is iemand met wie jy die meeste van jou tyd deurbring.
                                          4

### Page 6

Skryf 'n storie oor jou beste maat. Jy mag jou maat beskryf. Vertel ons
meer van sy/haar gunsteling kos/kleur/dier/skoolvak en die dinge wat
julle saam doen.
_________________________________________________________

__________________________________________________________

_________________________________________________________

_________________________________________________________

_________________________________________________________

_________________________________________________________

_________________________________________________________

_________________________________________________________

_________________________________________________________

_________________________________________________________

_________________________________________________________

_________________________________________________________

_________________________________________________________
                                                                          (4)
                                                            TOTAAL:       20

                               5

## Related documents

- [Grade 4 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/9173e56d-f8fd-4586-be9d-bf408424deb8) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 4 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-4-2012/ec739fcc-1d55-4279-b7e1-1fb322a0b400) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr
- [2013+Grade+4+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-4-afrikaans-fal-exemplar-test/d2c30647-7379-434f-8893-5a6ca85c9753) — Afrikaans FAL · QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 4 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-4-2012-memo/9f94c66c-57a3-402a-bdc6-51dfde171163) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [2013+Grade+4+Afrikaans+FAL+Modelvrae+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-4-afrikaans-fal-modelvrae-memo/38f2f656-b7b3-40a6-9607-fc5bf77e57f6) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr
- [2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR4 AFR EAT](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2020-november-exam-question-paper-afrikaans/1dcfd12b-25a2-4e2b-b780-0f9791bdeb23) — Afrikaans FAL · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 4 Afrikaans FAL

- [Grade 4 Afrikaans Memo June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-june-exam-memorandum-afrikaans/9aced481-bb65-4618-96c0-d209ab544fbd) — Memo · 2022 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-november-exam-memorandum-afrikaans/354e4194-aba3-4cc9-9926-d0a722f93f37) — Memo · 2022 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/05dfc48c-7a12-41b3-a368-0828ccc63e57) — Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021 Marking Guideline](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/4b11ea3a-b7b9-43d8-92c3-c311c4ace03a) — Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL Final Examination 2019 Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/ce2c9398-7385-4f1a-8e05-a8dbbd936239) — Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/0ad09926-3c49-4d67-83e9-f41536f9cd2e) — Memo · 2021 · Afr

## Collection

- [Grade 4 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-4/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
