# Afrikaans FAL Grade 4 November 2020 Question Paper

> Grade 4 Afrikaans FAL question paper from the November Exam 2020, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2020-november-exam-question-paper-afrikaans/1dcfd12b-25a2-4e2b-b780-0f9791bdeb23
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 4
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 4](https://www.hlayiso.com/library/grade-4) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-4/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 4 November 2020 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2020-november-exam-question-paper-afrikaans/1dcfd12b-25a2-4e2b-b780-0f9791bdeb23)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 4 · November Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

O 4- tl-)oeo        -/@<t
                                               '.]'-

                        LAERSKOOL VAN DYK

                           AFRIKAANS EAT
                                                           TIOOEEEEN

                              EMIS:700160994               0 2 -i1- 2iJZ0

                              November 2020
                                GRAAD 4
Onderwyser: E de Kock                                      Tyd: 2 ure
Moderator: S Pienaar                                   Totaal:40

                                                       %       Simbool:
                                          40

Afdeling 1: Leesbegrip ({5)
Afdeling 2: Visuele Teks (10)
Afdeling 3: Opsomming (5)
Afdeling 4: Taalkonvensies in konteks (10)

Naam en Van :

Graad 4.
Klaslysnommer:
Datum:

                                    L

### Page 2

INSTRUKSIES

Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.

Lees elke vraag noukeurig deur.
Leerders moet alle vrae beantwoord.
Gee aandag aan punktuasie en spelling.

Beantwoord die vrae in Afrikaans.
Skryf netjies en leesbaar.

Lees die volgende stories en beantwoord al die vrae.

Mv skool
Thando se skool is Protea Akademie. Daar is 700
leerders in hierdie skool. Dit is 'n
dubbelmedium-skool. Dit beteken Engelse en
Afrikaanse leerders gaan hier skool. Die skool
het drie verdiepings. Die skool het groot
sportvelde en is netjies en skoon. Die
ondenrvysers vra die kinders om asseblief hulle
papiere weg te gooi. Daar 16 niks papiere rond
nie want die leerders gooi al die papiere in die
vullisdromme.

Daar is'n snoepwinkel op die skoolterrein. Die snoepwinkel verkoop kos,
lekkers, ysies , koeldrank en skyfies. Die skyfies kos net vyf rand. Die
snoepwinkel mag nie kougom verkoop nie want kougom word nie by die
skool toegelaat nie. Party leerders koop hulle kos by die snoepie. Ander
leerders bring hulle eie toebroodjies van die skool af. Daar is 27 leerders in
Thando se klas, hulle werk soms in groepe. Thando geniet dit baie om hier
skool te gaan.

                                      2

### Page 3

VRAAG 1

Leesbeqrip
1.1 Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woorde in te vul.

1.1.1 Daar is                           leerders in hierdie skool.           (1)

1.1.2 Die skool is h dubbelmedium-skool. Dit beteken daar is
                                                    leerders in die skool.
                                                                             (2)
1.1.3 Die skoolterrein is skoon omdat leerders die
in die                       gooi.                                           (2)

1.2 Se of die volgende sinne WAAR of ONWAAR is.

1.2.1 Die snoepwinkel verkoop kougom.                                        (1)

1.2.2 Die skool het drie verdiepings.                                         (1)

1.3 Beantwoord die volgende vraag

1.3.1 Hoekom dink jy moet leerders hulle papiere in die asblikke gooi?

     (Gee 1 rede)

                                                                             (1)

                                                                             t8I

                                        EK
                                   (2
                                  SkooI
                                        3

### Page 4

Taal

2.1 Gee 'n sinoniem vir die woord "maats"                              (1)

2.2Yul die ontbrekende leestekens en skryftekens in
   Juffrou se: Knders, gooi julle papiere in die asblik                (2)

2.3 Voeg voorsetsels aan die woorde om dit na die verlede tyd te verander.

2.3.1 gooi

2.3.2 koop                                                             (2)

2.4 Skryf die afkorting vir die volgende woorde.
2.4.1 rand -
2.4.2 asseblief -                                                      (2)

2.5 Skryf die volgende sin in lydende vorm.

(Onthou om "word deur" by te voeg)

Knders koop kos.
                                                                       (1)

                                                                       t8I

### Page 5

VRAAG 3

Leesbeqrip: Visuele teks
Lees die volqende strokiesprent en beantwoord die vrae:

Beantwoord die volgende vrae:
3.1 Wat is die 2 maats se name?
                                                          (2)

3.2   Onderstreep die korrekte antwoord.
      Tom sO die toets was (maklil</moeilik).             (1)

3.3   Wat vra Tom vir Ben by no.2?

                                                          (1)

3.4 Wat sO Ben het hy reg gehad in die toets?
                                                          (1)

3.5   ls die volgende sinne WAAR of ONWAAR
      3.5.1 Ben en Tom het foefs geskryf.
      3.5.2 Die toets was maklik.
      3.5.3 Ben is ongelukkig.                            (3)

### Page 6

3.6 Hou jy van toets skryf? Hoekom?

                                                                      (2)
                                                                     Il OI

VRAAG 4
Leesbeqrio
Lees die volgende koerantberig en beantwoord die vrae:

 Hond rod sy gesin.
 Gister het die Ndlovu-gesin van Kaapstad se
 hond hulle van 'n vlammedood gered. Hulle
 hond, Snuffels, moes die rook geruik het. Hy
 het die jongste seun, Sipho (7), probeer wakker
  kry. Hy het Sipho se gesig gelek tot hy wakker
  geword het. Sipho het gesien sy gordyne was
 aan die brand. Hy het na sy ouers se kamer               Snur7e/s
 gegaan en hulle wakker gemaak. Die hele
 gesin het na buite gehardloop. Mnr. Thato Ndlovu, Sipho se pa, het die
 brandweer van sy selfoon af gebel. Hulle was vinnig daar. Hulle het die
 brand geblus. Mnr. Thato Ndlovu het ges6: "Ons was gelukkig. As dit nie
 vir Snuffels was nie , was ons vandag dood. Snuffels het ons lewens
 gered."

4.1 Omkring die korrekte antwoord.

4.1.1Wat is die titel van die berig?
a) Die hond.
b) Snuffels en sy gesin.
c) Hond red sy gesin.
d) Hond se  gesin.                                                    (1)

### Page 7

4.1.2 Wat is die hond se naam?

a) Snoekie.
b) Snuffels.
c) Snoffel.
d) Soekie.                                    (1)

4.1.3 Wat het Snuffels vir sy gesin gedoen?

a) Hy het hulle gered.
b) Hy het saam hulle gespeel.
c) Hy het hullegelek.                          (1)

4.2 Beantwoord die volgende vrae:

4.2.1 Waar woon die Ndlovu-gesin?

                                               (1)

4.2.2 Hoe oud is Sipho?

                                               (1)

4.2.3 Hou jy van honde? Gee 'n rede

                                              (2)
                                              t7I
Taal

a.3 Skryf die verkleinwoord van hond?
                                              (1)

4.4 Skryf die meervoud van hon&

                                               (1)
                                               lzt
                                      7

### Page 8

VRAAG 5 - OPSOMMING

Voltooi die volgende opsomming:
Die Ndlovu gesin woon in                      . Hulle hond se naam

                      en hy het hulle gered van n vlammedood. Die hond
het vir                       wakker gemaak. Hulle

was aan die brand maar kon hulle die vuur blus. Die hond het hulle lewens
                                                                       t5l

                                          TOTAAL:40 PUNTE

                           * \ \ {}

             '*hY
           4
           \$r
                                      8

## Related documents

- [Grade 4 Afrikaans Memo November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-november-exam-memorandum-afrikaans/354e4194-aba3-4cc9-9926-d0a722f93f37) — Afrikaans FAL · Memo · 2022 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL Final Examination 2019 Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/ce2c9398-7385-4f1a-8e05-a8dbbd936239) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/0ad09926-3c49-4d67-83e9-f41536f9cd2e) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-fal-test/baa59c49-a5d1-4a66-857c-0fc3d3aa5413) — Afrikaans FAL · QP · 2014 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2013-test/0a4d0615-8145-4d72-be57-a3f565aa81ea) — Afrikaans FAL · QP · 2013 · Afr
- [2013+Grade+4+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-4-afrikaans-fal-exemplar-test/d2c30647-7379-434f-8893-5a6ca85c9753) — Afrikaans FAL · QP · 2013 · Afr

## More from Grade 4 Afrikaans FAL

- [Grade 4 Afrikaans Memo June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-june-exam-memorandum-afrikaans/9aced481-bb65-4618-96c0-d209ab544fbd) — Memo · 2022 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/05dfc48c-7a12-41b3-a368-0828ccc63e57) — Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021 Marking Guideline](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/4b11ea3a-b7b9-43d8-92c3-c311c4ace03a) — Memo · 2021 · Afr
- [2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-fal-memo/1321aa4e-3200-484d-98c7-1fb882d924c6) — Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+4+Afrikaans+FAL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-4-afrikaans-fal-2013-memo/ff457be2-af6a-4fa4-92a1-82975b79b336) — Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+4+Afrikaans+FAL+Modelvrae+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-4-afrikaans-fal-modelvrae-memo/38f2f656-b7b3-40a6-9607-fc5bf77e57f6) — Memo · 2013 · Afr

## Collection

- [Grade 4 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-4/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
