# Afrikaans FAL Grade 4 June 2021 Memo

> Grade 4 Afrikaans FAL memorandum from the June Exam 2021, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/4b11ea3a-b7b9-43d8-92c3-c311c4ace03a
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 4
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 4](https://www.hlayiso.com/library/grade-4) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-4/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 4 June 2021 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/4b11ea3a-b7b9-43d8-92c3-c311c4ace03a)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 4 · June Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Blouberg Ridge Primary School
Afrikaans Eerste Addisionele Taal                              Onderwysers: …………………………
Nasienriglyne                                                  Graad 4
Datum: 30 Junie 2021                                           Tydsduur: 1 uur
Eksaminator: N. Pretorius                                      Moderator: …………………
Taak 5: Reaksie op ‘n teks                                     Totaal: 40

                               Pieter, Thabo en die bokke
 Pieter en Thabo is neefs. Hulle kuier by hulle ouma vir die vakansie. Ouma is dorp toe om
 inkopies (shopping) te doen. Pieter en Thabo wag vir Ouma.

 Ouma het teruggekom met ‘n paar sakkies groente. Die
 seuns het Ouma gehelp om die sakkies te dra. Toe het hulle
 ook gehelp om alles gereed te kry vir die besoekers wat
 kom. Daar was net genoeg groente om twee klein potte
 groente te kook.

 Almal het lekker saam geëet, maar hulle was nog honger. Ouma is baie hartseer, want sy
 het nie genoeg geld gehad om baie groente te koop nie. Ouma gaan wys vir almal die
 leë (empty) tuin waar die bokke al die groente opgevreet het.

                        Die volgende oggend toe Ouma by die venster uitgekyk het, het sy
                        Pieter, Thabo en al die bure se kinders gesien. Hulle was besig om in
                        die tuin te spit en saailinge (seedlings) te plant. Ouma het ook die
                        nuwe hek gesien wat vanself kan toemaak agter
                        haar. Dit sal die bokke uit die tuin hou.

 (Aangepas uit Afrikaans EAT DBE-boek Graad 4 Boek 2 bl. 24)

                                          Bladsy 1 van 4

### Page 2

Vraag 1: Literêre teks                                                                    [15]

1.1) Kies die korrekte antwoord tussen hakies: (Vlak 1)                                    (3)

   a) Die (bokke/skape) het al die groete in die tuin opgevreet.

   b) Ouma het (twintig/twee) potte groente gekook.

   c) Thabo en Pieter het ‘n nuwe (hek/muur)gebou.

1.2) Plaas die sinne in die korrekte volgorde van 1 – 3 volgens die storie: (Vlak 2)       (3)

   a) Almal is nog baie honger.                            _______3______
   b) Die besoekers kom vir ete.                           _______2______
   c) Ouma is terug van die winkels af met groente.        _______1_____

1.3) Pas die woord in kolom B by die betekenis is kolom A. Skryf die letter in kolom C.

(Vlak 3)                                                                                  (6)

                         Kolom A                                 Kolom B           Kolom C

 1. Mense wat by jou kom kuier.                           A. groente            1. D

 2. Kos wat gesond is vir mense.                          B. neef               2. A

 3. ‘n Emosie wat ons voel.                               C. bure               3. E

 4. Waar ons groente, plante en blomme groei.             D. besoekers          4. F

 5. Jou tannie en oom se seun.                            E. hartseer           5. B

 6. Mense wat langs jou woon.                             F. ‘n tuin            6. C

1.4) Beantwoord die volgende vrae in volsinne: (Vlak 4 en 5)                               (3)

   a) Hoekom hou die meeste kinders nie van groente nie? Dit proe sleg. Enige gepaste
      antwoord. 

   b) Hoe sou jy voel as jy nie genoeg kos het om te eet nie? Ek sou hartseer voel en dalk
      skaam, want ek wil nie vir nog kos vra nie. (Enige gepaste andwoord). 

   c) Wat kon Ouma saam met die groente vir hulle gegee het om die kos meer te
      maak?Sy kon rys, brood, of vleis ook bedien. (enige gepaste antwoord) 

                                         Bladsy 2 van 4

### Page 3

Vraag 2: Visuele tekste                                                                                                                                         [10]
Voltooi die sinne met die woorde uit die blokke.
Prent 1                                                                                                                                                           (5)
 hoender             familie                gelukkig                               sewe                                             twee

                                                 Die 1.1familie eet saam aandete. Daar is

                                                 1.2sewe mense in die familie. 1.3 Twee van

                                                 die familielede is kinders. Almal lyk baie 1.4
                                                 gelukkig.  Een van die goed wat hulle gaan
                                                 eet is 1.5 hoender. 

                                                                                            [Bron: https://www.google.com/Ffamily-eating-together-clipart-black-and-white-]

Prent 2                                                                                                                                                            (5)

 strand             warm                   sandkasteel                                           pappa                                              sussie

Dit is ‘n heerlike 2.1 warm, somers dag. Die familie is

saam op die 2.2 strand. Mamma en 2.3 sussie sit onder

die sambreel. Hulle bou ‘n 2.4 sandkasteel. 2.5 Pappa
en boetie speel met die bal.

                                     [bron:https://www.google.com/url?sa=i&url=https%3A%2F%2F www.freepik.com%2Fpremium-vector%2Fhand-drawn-family-beach_]

Vraag 3: Opsomming                                                                                                                                               [5]

Nommer die instruksies, 1-5, oor hoe om ‘n toebroodjie te maak.

   a) Eet die broodjie.                                                                                                                         5
   b) Kry twee snye brood, die botter, die kaas, ‘n mes en ‘n bord.                                                                             1
   c) Sit die kaas op die brood en plaas die ander sny brood bo-op.                                                                             3
   d) Smeer die botter op die een sny brood.                                                                                                    2
   e) Sny die toebroodjie met ‘n mes in die helfde en
      plaas die toebroodjie op die bord.                                                                                                        4

                                             Bladsy 3 van 4

### Page 4

Vraag 4: Taalstrukture en –konvensies                                                              [10]

4.1) Vervang die onderstreepte woord met die korrekte sinoniem:

Ouma sien uit na die familie se besoek.                                       kuier               (1)

4.2) Vervang die onderstreepte woord met die korrekte antoniem:

Die inkopies was spotgoedkoop.                                             peperduur              (1)

4.3) Kies die korrekte voorsetsel tussen hakies:

   a) Pieter plant groente (in/op) die tuin.                                                      (1)

4.4) Voltooi die volgende tabel met die korrekte trappe van vergelyking:

     Stellende trap                    Vergrotende trap                        Oortreffende trap

          groot                                                                    grootste
                                           a) groter                (1)

4.5) Verbind die twee sinne met die voegwoord. Herskryf die sin.

Die kinders is kwaad. Die bokke het al die groete geëet. (,want)

Die kinders is kwaad, want die  bokke het al die groente geëet. (moet komma en klein
letter hê.)                                                                                         (1)

4.6) Vul die korrekte voornaamwoord in. Kies ‘n voornaamwoord uit die blok.

                                  my       hy     sy     hulle

Pieter en Thabo bly by hulle ouma.                                                                 (1)

4.7) Vervang die onderstreepde woord met die korrekte meervoud.

Ouma wil twee hek vir haar tuin hê.             hekke                                             (1)

4.8) Kies die korrekte verkleinwoord tussen hakies.

Die baba (boktjie/bokkie) eet die sagte blare uit die tuin.                                       (1)

4.9) Identifiseer die korrekte sinsoort.

Die tuin lyk so mooi.             (stelsin/bevelsin/uitroepsin/vraagsin)                          (1)

4.10) Skryf die sin korrek volgens STOMPI.                                                         (1)

                        Die familie eet vanoggend ontbyt saam. 

                            S     v1        T            O       M

                                             Bladsy 4 van 4

## Related documents

- [Grade 4 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-question-paper-afrikaans/8f80e99c-edf8-42d8-80c4-8c6cd9e7ff2d) — Afrikaans FAL · QP · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Exam June 2021 1](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-question-paper-afrikaans/d0f76486-7532-4682-b2c3-d7042c0e3ce1) — Afrikaans FAL · QP · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Exam November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-question-paper-afrikaans/625961f2-5942-42aa-9030-cbdc00a1ba6d) — Afrikaans FAL · QP · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL Final Examination 2019](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-question-paper-afrikaans/d5265596-3e5f-4645-ac04-f7b533c4d827) — Afrikaans FAL · QP · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Exam June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-june-exam-question-paper-afrikaans/ed59eac5-bbc6-4a5e-b506-606b2f074445) — Afrikaans FAL · QP · 2022 · Afr
- [ANATest+Grade+4+Afrikaans+FAL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-4-afrikaans-fal-2013-memo/ff457be2-af6a-4fa4-92a1-82975b79b336) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr

## More from Grade 4 Afrikaans FAL

- [Grade 4 Afrikaans Script November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-november-exam-question-paper-afrikaans/b9182b70-316f-441c-9712-eb26667177d4) — QP · 2022 · Afr
- [2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR4 AFR EAT](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2020-november-exam-question-paper-afrikaans/1dcfd12b-25a2-4e2b-b780-0f9791bdeb23) — QP · 2020 · Afr
- [2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-fal-test/baa59c49-a5d1-4a66-857c-0fc3d3aa5413) — QP · 2014 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2013-test/0a4d0615-8145-4d72-be57-a3f565aa81ea) — QP · 2013 · Afr
- [2013+Grade+4+Afrikaans+FAL+Modelvrae+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-4-afrikaans-fal-modelvrae-memo/38f2f656-b7b3-40a6-9607-fc5bf77e57f6) — Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+4+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-4-afrikaans-fal-exemplar-test/d2c30647-7379-434f-8893-5a6ca85c9753) — QP · 2013 · Afr

## Collection

- [Grade 4 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-4/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
