# Afrikaans FAL Grade 4 June 2021 Question Paper

> Grade 4 Afrikaans FAL question paper from the June Exam 2021, 4 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-question-paper-afrikaans/8f80e99c-edf8-42d8-80c4-8c6cd9e7ff2d
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 4
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 4](https://www.hlayiso.com/library/grade-4) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-4/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 4 June 2021 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-question-paper-afrikaans/8f80e99c-edf8-42d8-80c4-8c6cd9e7ff2d)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 4 · June Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Blouberg Ridge Primary School
Afrikaans Eerste Addisionele Taal                              Merker en datum: ………………….
Naam: ……………………….…………….                                         Graad 4 A / D / K / N / P
Datum: 30 Junie 2021                                           Tydsduur: 1 uur
Eksaminator: N. Pretorius                                      Moderator: …………………
Taak 5: Reaksie op ‘n teks                                     Totaal: ……….. /40

                               Pieter, Thabo en die bokke
 Pieter en Thabo is neefs. Hulle kuier by hulle ouma vir die vakansie. Ouma is dorp toe om
 inkopies (shopping) te doen. Pieter en Thabo wag vir Ouma.

 Ouma het teruggekom met ‘n paar sakkies groente. Die
 seuns het Ouma gehelp om die sakkies te dra. Toe het hulle
 ook gehelp om alles gereed te kry vir die besoekers wat
 kom. Daar was net genoeg groente om twee klein potte
 groente te kook.

 Almal het lekker saam geëet, maar hulle was nog honger. Ouma is baie hartseer, want sy
 het nie genoeg geld gehad om baie groente te koop nie. Ouma gaan wys vir almal die
 leë (empty) tuin waar die bokke al die groente opgevreet het.

                        Die volgende oggend toe Ouma by die venster uitgekyk het, het sy
                        Pieter, Thabo en al die bure se kinders gesien. Hulle was besig om in
                        die tuin te spit en saailinge (seedlings) te plant. Ouma het ook die
                        nuwe hek gesien wat vanself kan toemaak agter
                        haar. Dit sal die bokke uit die tuin hou.

 (Aangepas uit Afrikaans EAT DBE-boek Graad 4 Boek 2 bl. 24)

                                          Bladsy 1 van 4

### Page 2

Vraag 1: Literêre teks                                                                  [15]

1.1) Kies die korrekte antwoord tussen hakies:                                           (3)

   a) Die (bokke/skape) het al die groete in die tuin opgevreet.
   b) Ouma het (twintig/twee) potte groente gekook.
   c) Thabo en Pieter het ‘n nuwe (hek/muur)gebou.

1.2) Plaas die sinne in die korrekte volgorde van 1 – 3 volgens die storie:             (3)

   a) Almal is nog baie honger.                            _____________
   b) Die besoekers kom vir ete.                           _____________
   c) Ouma is terug van die winkels af met groente.        _____________

1.3) Pas die woord in kolom B by die betekenis is kolom A. Skryf die letter in kolom C. (6)

                         Kolom A                                 Kolom B           Kolom C

 1. Mense wat by jou kom kuier.                           A. groente          1.

 2. Kos wat gesond is vir mense.                          B. neef             2.

 3. ‘n Emosie wat ons voel.                               C. bure             3.

 4. Waar ons groente, plante en blomme groei.             D. besoekers        4.

 5. Jou tannie en oom se seun.                            E. hartseer         5.

 6. Mense wat langs jou woon.                             F. ‘n tuin          6.

1.4) Beantwoord die volgende vrae in volsinne:                                           (3)

   a) Hoekom hou die meeste kinders nie van groente nie?

   b) Hoe sou jy voel as jy nie genoeg kos het om te eet nie?.

   c) Wat kon Ouma saam met die groente vir hulle gegee het om die kos meer te
      maak?

                                                                              [……………/15]

                                         Bladsy 2 van 4

### Page 3

Vraag 2: Visuele tekste                                                                                                                                                                       [10]
Voltooi die sinne met die woorde uit die blokke.
Prent 1                                                                                                                                                                                         (5)
    hoender                                            familie                           gelukkig                               sewe                                    twee

                                                                                          Die 1.1____________________ eet saam aandete.
                                                                                          Daar is 1.2______________________ mense in die
                                                                                          familie. 1.3______________________ van die
                                                                                          familielede is kinders. Almal lyk baie
                                                                                          1.4____________________. Een van die dinge wat
                                                                                          hulle gaan eet is 1.5_______________________.
[Bron: https://www.google.com/Ffamily-eating-together-clipart-black-and-white-]

Prent 2                                                                                                                                                                                         (5)
   strand                                             warm                              sandkasteel                                          pappa                                   sussie

Dit is ‘n heerlike 2.1________________, somers dag. Die
familie is saam op die 2.2__________________________.
Mamma en 2.3________________________ sit onder die
sambreel. Hulle bou ‘n 2.4_________________________.
2.5______________________ en boetie speel met die bal.

                                                                                  [bron:https://www.google.com/url?sa=i&url=https%3A%2F%2F www.freepik.com%2Fpremium-vector%2Fhand-drawn-family-beach_]

Vraag 3: Opsomming                                                                                                                                                                             [5]

Nommer die instruksies, 1-5, oor hoe om ‘n toebroodjie te maak.

        a) Eet die broodjie.
        b) Kry twee snye brood, die botter, die kaas, ‘n mes en ‘n bord.
        c) Sit die kaas op die brood en plaas die ander sny brood bo-op.
        d) Smeer die botter op die een sny brood.
        e) Sny die toebroodjie met ‘n mes in die helfte en
                plaas die toebroodjie op die bord.

                                                                                                                                                                      [……………/15]

                                                                                          Bladsy 3 van 4

### Page 4

Vraag 4: Taalstrukture en –konvensies                                                          [10]

4.1) Vervang die onderstreepte woord met die korrekte sinoniem:

Ouma sien uit na die familie se besoek.                                                        (1)

4.2) Vervang die onderstreepte woord met die korrekte antoniem:

Die inkopies was spotgoedkoop.                                                                 (1)

4.3) Kies die regte voorsetsel tussen hakies:

   a) Pieter plant groente (in/op) die tuin.                                                   (1)

4.4) Voltooi die volgende tabel met die korrekte trappe van vergelyking:

     Stellende trap                    Vergrotende trap                    Oortreffende trap

          groot                                                                grootste
                              a)____________________            (1)

4.5) Verbind die twee sinne met die voegwoord. Herskryf die sin.

Die kinders is kwaad. Die bokke het al die groete geëet. (,want)

                                                                                               (1)

4.6) Vul die regte voornaamwoord in. Kies ‘n voornaamwoord uit die blok.

                                  my       hy    sy     hulle

Pieter en Thabo bly by ___________________ouma.                                                (1)

4.7) Vervang die onderstreepde woord met die korrekte meervoud.

Ouma wil twee hek vir haar tuin hê.                                                            (1)

4.8) Kies die korrekte verkleinwoord tussen hakies.

Die baba (boktjie/bokkie) eet die sagte blare uit die tuin.                                    (1)

4.9) Identifiseer die korrekte sinsoort.

Die tuin lyk so mooi.             (stelsin/bevelsin/uitroepsin/vraagsin)                       (1)

4.10) Skryf die sin korrek volgens STOMPI.                                                     (1)

                           vanoggend ontbyt saam die familie eet

                                                                                 [……………/10]
                                            Bladsy 4 van 4

## Related documents

- [Grade 4 Afrikaans Memo June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/05dfc48c-7a12-41b3-a368-0828ccc63e57) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021 Marking Guideline](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/4b11ea3a-b7b9-43d8-92c3-c311c4ace03a) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL Final Examination 2019 Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/ce2c9398-7385-4f1a-8e05-a8dbbd936239) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/0ad09926-3c49-4d67-83e9-f41536f9cd2e) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-june-exam-memorandum-afrikaans/9aced481-bb65-4618-96c0-d209ab544fbd) — Afrikaans FAL · Memo · 2022 · Afr
- [2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-fal-test/baa59c49-a5d1-4a66-857c-0fc3d3aa5413) — Afrikaans FAL · QP · 2014 · Afr

## More from Grade 4 Afrikaans FAL

- [Grade 4 Afrikaans Memo November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-november-exam-memorandum-afrikaans/354e4194-aba3-4cc9-9926-d0a722f93f37) — Memo · 2022 · Afr
- [2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-fal-memo/1321aa4e-3200-484d-98c7-1fb882d924c6) — Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+4+Afrikaans+FAL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-4-afrikaans-fal-2013-memo/ff457be2-af6a-4fa4-92a1-82975b79b336) — Memo · 2013 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2013-test/0a4d0615-8145-4d72-be57-a3f565aa81ea) — QP · 2013 · Afr
- [2013+Grade+4+Afrikaans+FAL+Modelvrae+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-4-afrikaans-fal-modelvrae-memo/38f2f656-b7b3-40a6-9607-fc5bf77e57f6) — Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+4+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-4-afrikaans-fal-exemplar-test/d2c30647-7379-434f-8893-5a6ca85c9753) — QP · 2013 · Afr

## Collection

- [Grade 4 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-4/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
