# Afrikaans FAL Grade 4 June 2021 Question Paper

> Grade 4 Afrikaans FAL question paper from the June Exam 2021, 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-question-paper-afrikaans/d0f76486-7532-4682-b2c3-d7042c0e3ce1
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 4
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 4](https://www.hlayiso.com/library/grade-4) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-4/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 4 June 2021 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-question-paper-afrikaans/d0f76486-7532-4682-b2c3-d7042c0e3ce1)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 4 · June Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

1

                                 TOM NEWBY SCHOOL TOETS

Vak           Afrikaans Addisionele Taal        Eksaminator      Mev. PE Theron
Datum         Junie 2021                        Totaal           40 Punte
Sessie        1                                 Tyd              1 uur
Graad         4                                 Moderator        Me. M Botha
Spesiale instruksies/    Instruksies
toerusting                Lees jou vrae goed deur.
                          Moenie enige oop spasies los nie.
                          Skryf netjies en leesbaar.
                          Geen woordeboeke.
Hierdie assessering is opgestel met die gebruik van notas en inligting beskikbaar in
die Tom Newby inligting materiaal. Die memorandum of rubriek is opgestel tot ‘n
standaard, maar alternatiewe antwoorde of opinies word in ag geneem.

Naam: __________________________ Van: ______________________ Graad 4: _____

 Hierdie vraestel bestaan uit:

 Vraag 1:   Literêre / nie-literêre teks   (15)
 Vraag 2:   Visuele teks                   (10)
 Vraag 3:   Opsomming                      (5)
 Vraag 4:   Taalstrukture en -konvensies (10)

### Page 2

2

                         Vraag 1: Literêre en nie- Literêre teks [15]

Lees die teks en beantwoord die vrae wat volg.

 1    "Het ma vergeet?        Die dag van Jacksonville Primêre Liga se finale skole
      sokkerwedstryd het aangebreek!”
 2    Een Saterdagoggend, het Tumi geklee in sy sokkerspan se t-hemp opgewonde rond
      gehardloop
 3    Met sy vuvuzela in sy hand, hardloop hy na die skoolpark toe. Soos hy stap groet hy
      almal en vra dat hulle sy span moet ondersteun. Met sy aankoms by die sokkerveld
      het hy gou vir hom 'n sitplek in die voorste ry gaan soek
 4    Die skeidsregter blaas sy fluitjie. Die wedstryd het begin. Tumi het gesing en op sy
      vuvuzela geblaas
 5    Beide spanne het gesukkel om punte aan te teken en die eerste helfte het geëindig
      sonder enige doele. Sommige toeskouers was baie ongelukkig omdat daar nog nie
      doele was nie
 6    In die tweede helfte het Tumi nogsteeds sy span aangemoedig, maar die slag het hy
      van die pawiljoen afgeklim en langs die veld gehardloop.          Sy span het vier doele
      aangeteken. Die skeidsregter het die eindfluitjie geblaas. Tumi se span wen!
 7    Tumi het gillend en singend huis toe gegaan

                                                                             Aantal woorde:168
                                                                            Gerskryf: L. Theron

1.1   Omkring die letter langs die korrekte antwoord.                                       (1)
      … is die hoofkarakter in die storie.
      A Tumi se ma
      B Die skeidsregter
      C Tommie
      D Tumi

### Page 3

3

1.2    Omkring die letter langs die korrekte antwoord.                             (1)

       Die storie gaan oor (vuvuzela / sokker / rugby / skool).

1.3    Is die volgende sin Waar of Vals?                                           (1)

       Die belangrikste karakter in die storie is Mamma. _______________________

1.4    Is die volgende sin Waar of Vals?                                           (1)

       Die sokkerwedstyd was op die sokkerveld gespeel. _____________________

1.5    Op watter dag is die wedstryd?                                              (1)
       ______________________________________________________________

1.6    Watter klere het hy aangetrek?                                              (1)
       ______________________________________________________________

1.7    Waar gaan sit hy?                                                           (1)
       ______________________________________________________________

1.8    Wie blaas die fluitjie?                                                     (1)
       ______________________________________________________________

1.9    Wat het hy in sy hand terwyl hy hardloop?                                   (1)
       ______________________________________________________________

1.10   Soos wat Tumi stap groet hy almal. Wat vra hy hulle om te doen?             (1)
       _____________________________________________________________

### Page 4

4

1.11   Tumi het van die pawiljoen afgeklim en langs die veld gehardloop.               (1)
       Waarom dink jy het hy dit gedoen?
       Skryf slegs een sin.
       _______________________________________________________________
       _______________________________________________________________

1.12   Voltooi die volgende sin.                                                       (1)

       Sommige van die ondersteuners was ongelukkig omdat _________________
       ______________________________________________________________

1.13   Waarom was Tumi na die wedstryd so gelukkig?                                    (1)
       Skryf slegs een sin.

       Tumi was gelukkig omdat _________________________________________
       ______________________________________________________________

1.14   Gee een rede waarom jy dink Tumi opgewonde was om op ŉ Saterdag-oggend (1)
       skool toe te gaan.
       Tumi __________________________________________________________
       _______________________________________________________________

1.15   Het jy van die storie gehou? Gee ŉ rede.                                        (1)
       _______________________________________________________________
       _______________________________________________________________

                                                                    Totaal Vraag 1:____/15

### Page 5

5

                                  Vraag 2: Visuele Teks [15]

Kyk na die prent en beantwoord die vrae wat volg.

2.1    Watter tipe dier is op die prent?                       (1)

       Dit is ŉ ______________

2.2    Voltooi die sin.                                        (1)

        rond         vierkantig        driehoekig

       Die vorm van die oё is ______________

2.3    Kies die regte antwoord.                                (1)

       Kan diere in die regte lewe musiekinstrumente speel?

            Ja            Nee

### Page 6

6

2.4    Omkring die regte letter.                                               (1)

       Watter item is op sy kop?
       A Serp
       B Skoen
       C Hoed
       D Hemp

2.5    Onderstreep die regte antwoord.                                         (1)

       Die dier swem na die (linkerkant / regterkant) toe.

2.6    Hoeveel oё het hierdie dier?                                            (1)

       Die dier het ___________ oё.

2.7    Dink jy hierdie dier is gelukkig of ongelukkig?                         (1)
       _______________________________________________________________

2.8    Watter tipe musiekinstrument is in sy mond?                             (1)
       _______________________________________________________________

2.9    Verduidelik waar hierdie dier woon.                                     (1)
       _______________________________________________________________
       _______________________________________________________________

2.10   Kan ŉ mens hierdie dier op die prent eet?                               (1)
       ______________________________________________________________
       _______________________________________________________________

                                                             Totaal Vraag 2:____/10

### Page 7

7

                                  Vraag 3: Opsomming [5]

Rangskik die volgende sinne in die regte volgorde.          Skryf die letter wat pas, langs die
nommer.

A.    Daarna gaan hy na die skoolpark toe.                                       (1)
B.    Op die einde het hy gillend en singend huis toe gegaan.                    (1)
C     Met sy aankoms het hy hom na die sokkerveld gehaas.                        (1)
D.    Tumi het sy span aanhou ondersteun.                                        (1)
E.    Een Saterdag wou mamma weet waarheen Tumi gaan.                            (1)

       1.            2.            3.             4.               5.

                                                              Totaal Vraag 3:_____/5

                                Vraag 4: Taal in konteks [10]

4.1     Gee die meervoud vir sokkerspan.                                                 (1)

        Een sokkerspan, baie _________________

4.2     Skryf ŉ sinoniem vir lawaai uit paragraaf 4 neer.                                (1)

        lawaai – _______________

4.3     Skryf die teenoorgestelde van begin.                                             (1)

        Begin - ________________

4.4     Vul die regte voornaamwoord in die volgende sin in.                              (1)
        Tumi het ŉ vuvuzela. Dit is sy vuvuzela. Die Vuvuzela is ______.

### Page 8

8

4.5    Verbind die volgende twee sinne met die voegwoord, want.                     (1)

       Tumi was baie gelukkig. Sy sokkerspan het gewen.
       ______________________________________________________________

4.6    Onderstreep die bywoord in die volgende sin.                                 (1)

       Tumi het die hardste gesing.

4.7    Vul die leesteken(s) in.                                                     (1)

       Het jy vergeet

4.8    Voltooi die sin deur die regte voorsetsel in te voeg.                        (1)

       Hy het gou vir hom ŉ sitplek __________ die voorste ry gaan soek.

4.9    Kies die korrekte spelling.                                                  (1)

       Tumi se span het die (wedstryd / wedstryt) gewen.

4.10   Verdeel die volgende woord in lettergrepe.                                   (1)

       wedstryd = ____________________
                                                                  Totaal Vraag 4:____/10

### Page 9

9

                             Graad 4 Afrikaans FAL Junie Eksamen 2021

                                                   Prestasie evaluering
                                            (vir onderwyser gebruik alleenlik)

Naam en Van: ____________________________________________ Klas: 4 ___________

Vraag 1:

  Vraag
            1.1       1.2   1.3       1.4       1.5   1.6   1.7       1.8   1.9   1.10     1.11   1.12   1.13       1.14    1.15
nommer
Moontlike
            1         1      1        1         1      1    1         1      1     1         1     1      1          1       1
   punt
 Leerder
  Punte

                                                                                                                Totaal:_____
Vraag 2:

  Vraag
                2.1         2.2           2.3         2.4       2.5         2.6        2.7        2.8         2.9          2.10
nommer
Moontlike
                  1         1               1         1           1         1          1          1             1           1
   punt
 Leerder
  punte

                                                                                                                Totaal:_____
Vraag 3:

Vraag nommer                      3
Moontlike punt                    5
Leerder punt

                                                                                                                Totaal:_____

Vraag 4:

  Vraag
                4.1         4.2           4.3         4.4       4.5         4.6        4.7        4.8         4.9          4.10
nommer
Moontlike
                  1         1               1         1           1         1          1          1             1           1
   punt
 Leerder
  punte

                                                                                                                Totaal:_____

## Related documents

- [Grade 4 Afrikaans Memo June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/05dfc48c-7a12-41b3-a368-0828ccc63e57) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021 Marking Guideline](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/4b11ea3a-b7b9-43d8-92c3-c311c4ace03a) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL Final Examination 2019 Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/ce2c9398-7385-4f1a-8e05-a8dbbd936239) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/0ad09926-3c49-4d67-83e9-f41536f9cd2e) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-june-exam-memorandum-afrikaans/9aced481-bb65-4618-96c0-d209ab544fbd) — Afrikaans FAL · Memo · 2022 · Afr
- [2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-fal-test/baa59c49-a5d1-4a66-857c-0fc3d3aa5413) — Afrikaans FAL · QP · 2014 · Afr

## More from Grade 4 Afrikaans FAL

- [Grade 4 Afrikaans Memo November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-november-exam-memorandum-afrikaans/354e4194-aba3-4cc9-9926-d0a722f93f37) — Memo · 2022 · Afr
- [2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-fal-memo/1321aa4e-3200-484d-98c7-1fb882d924c6) — Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+4+Afrikaans+FAL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-4-afrikaans-fal-2013-memo/ff457be2-af6a-4fa4-92a1-82975b79b336) — Memo · 2013 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2013-test/0a4d0615-8145-4d72-be57-a3f565aa81ea) — QP · 2013 · Afr
- [2013+Grade+4+Afrikaans+FAL+Modelvrae+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-4-afrikaans-fal-modelvrae-memo/38f2f656-b7b3-40a6-9607-fc5bf77e57f6) — Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+4+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-4-afrikaans-fal-exemplar-test/d2c30647-7379-434f-8893-5a6ca85c9753) — QP · 2013 · Afr

## Collection

- [Grade 4 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-4/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
