# Afrikaans FAL Grade 4 November 2021 Question Paper

> Grade 4 Afrikaans FAL question paper from the November Exam 2021, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-question-paper-afrikaans/625961f2-5942-42aa-9030-cbdc00a1ba6d
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 4
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 4](https://www.hlayiso.com/library/grade-4) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-4/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 4 November 2021 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-question-paper-afrikaans/625961f2-5942-42aa-9030-cbdc00a1ba6d)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 4 · November Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

1

                           TOM NEWBY SCHOOL TOETS

Vak           Afrikaans Addisionele Taal         Eksaminator     Mev. PE Theron
Datum         November 2021                      Totaal          40 Punte
Sessie        1                                  Tyd             1 uur
Graad         4                                  Moderator       Mej. M Botha
Spesiale instruksies/    Instruksies
toerusting                   Lees jou vrae goed deur.
                             Moenie enige oop spasies los nie.
                             Skryf netjies en leesbaar.
                             Geen woordeboeke mag gebruik word nie.
Hierdie assessering is opgestel met die gebruik van notas en inligting beskikbaar in
die Tom Newby inligting materiaal. Die memorandum of rubriek is opgestel tot ‘n
standaard, maar alternatiewe antwoorde of opinies word in ag geneem.

Naam: __________________________ Van: ______________________ Graad 4: _____

 Hierdie vraestel bestaan uit:

 Vraag 1:   Literêre / nie-literêre teks   (15)
 Vraag 2:   Visuele teks                   (10)
 Vraag 3:   Opsomming                      (5)
 Vraag 4:   Taalstrukture en -konvensies (10)

                                           Sterkte
                                           met die
                                            toets!

### Page 2

2

Vraag 1: Literêre/ nie-literêre teks:                                                     [15]
Lees die teks deur en beantwoord die vrae wat volg.

                                      Koos verjaar!
Koos word elf jaar oud. Hy wil graag ŉ seerower partytjie hê. Hy gaan 10 maats nooi.

Sy ma sê hulle kan Saterdag winkel toe gaan om goed vir die partytjie te koop.

Toe hulle by die winkel kom, laai Koos die volgende in die trollie: 10 wit balonne met
seerowers op, 10 swaarde, 10 seerowerhoede en 10 seerowerbaarde. Sy ma bestel
ook ŉ groot seerowerskip koek.

Koos kan nie meer wag vir die partytjie nie. Sy oupa gaan vir hom ŉ klein swart
hondjie saam bring as ‘n geskenk. Oupa woon in Pretoria. Die hondjie se naam is
Wollie en hy het kort swart hare. Ouma het vir Wollie ŉ pragtige rooi trui gebrei.

Koos se pa sal op sy verjaarsdag, 7 Desember, vir al die seerowers wors braai. Boetie
gaan met sy kamera fotos neem van die partytjie.

Daar is nog net vier dae oor voor die partytjie.
                                                                Geskryf deur: PE Theron
                                                                     Aantal woorde: 150

Vrae:

1.1.    Omkring die letter langs die korrekte antwoord.                                   (1)
        … is die hoofkarakter in die storie.

        A Don
        B Koos
        C Ouma
        D ma

### Page 3

3

1.2.   Omkring die letter langs die korrekte antwoord.                (1)
       Hy word … jaar oud as hy nou verjaar.

       A een
       B nege
       C elf
       D twaalf

1.3.   Is die volgende sin Waar of Vals?                              (1)
       Sy ma bestel ŉ groot seerowerkoek. ______________________
1.4.   Is die volgende sin Waar of Vals?                              (1)
       Toe hulle by die winkel kom huil Koos. _____________________
1.5.   Op watter dag van die week verjaar hy?                         (1)
       _____________________________________________________
1.6.   Hoeveel maats nooi hy na die verjaarsdagpartytjie toe?         (1)
       _____________________________________________________
1.7.   Watter kleur is die balonne?                                   (1)
       ______________________________________________________
1.8.   Wie gaan die vleis braai?                                      (1)
       ______________________________________________________
1.9.   Ouma is besig om te brei. Wat brei sy?                         (1)
       ______________________________________________________
1.10   In water dorp woon ouma en oupa?                               (1)
       ______________________________________________________
1.11. Wat gaan hulle op die verjaarsdag partytjie eet?                (1)
       ______________________________________________________
1.12. Watter belangrike werk moet Don by die partytjie doen?          (1)
       ______________________________________________________
1.13. Wat bring oupa as ŉ geskenk saam?                               (1)
       ______________________________________________________
1.14. Is Koos gelukkig of ongelukkig in die storie?                   (1)
       ______________________________________________________

### Page 4

4

1.15. Het jy van die storie gehou? Gee ŉ rede.                                          (1)
       ______________________________________________________
                                                                     Totaal Vraag 1 [15]

Vraag 2: Visuele teks                                                             [10]
Kyk na die prent en beantwoord die vrae wat volg.

2.1.    Wat dra die seerower op sy kop? Omkring die letter van die antwoord wat
        jy kies.                                                                  (1)
        A) Voёl
        B) Swaard
        C) Belt
        D) Hoed
2.2.    Kies die kleur van sy skoen? Omkring die letter van die antwoord wat jy (1)
        kies.
        A) Swart
        B) Wit
        C) Bruin
2.3.    Is die volgende sin waar of vals?                                         (1)
        Die seerower het ŉ baard om sy mond. _____________________

### Page 5

5

2.4.      Is die volgende sin waar of vals?                                             (1)
          Die seerwoer hou sy swaard in sy regterhand. _______________

2.5.      Omkring die regte antwoord.                                                   (1)
          Watter tipe dier sien jy op die prent?
          A) voёl                 B) hond               C) vis
2.6.      Met hoeveel oё kyk die seerower?                                              (1)
          _____________________________________________________
2.7.      Is die seerower gelukkig of ongelukkig? Motiveer jou antwoord.                (1)
          _____________________________________________________
          _____________________________________________________
          _____________________________________________________
2.8.      Waar sit die dier op die prent?                                               (1)
          _____________________________________________________
2.9.      Waarvan is die seerower se stokbeen gemaak?                                   (1)
          _____________________________________________________
2.10.     Wie het ŉ blou stert?                                                         (1)
          _____________________________________________________

                                                                          Totaal Vraag 2 [10]

Vraag 3: Opsomming                                                                             [5]

Rangskik die volgende sinne in die regte volgorde. Skryf die letter wat pas, langs die
nommer.

 A.     Saterdag gaan hy en sy ma winkel toe om die seerower partytjie se goed aan       (1)
        te koop.
 B.     In die begin hoor ons dat Koos verjaar en elf jaar oud word.                     (1)
 C.     By die winkel laai Koos al die seerower partytjie items in die trollie.          (1)
 D.     Daar is aan die einde van die storie nog net vier dae oor voor die partytjie.    (1)
 E.     Oupa gaan vir Wollie as ŉ geskenk saambring.                                     (1)

1.                  2.                  3.                 4.                 5.

                                                                            Totaal Vraag 3 [5]

### Page 6

6

Vraag 4: Taal in konteks                                             [10]

4.1.   Omkring die korrekte sinoniem vir mooi.                       (1)

        pragtig                    snaaks                   rond

4.2.   Omkring die korrekte antoniem vir min.                        (1)

        uur                        goedkoop                 baie

4.3.   Gee die meervoud vir ballon.                                  (1)

       Een ballon, baie ________________.

4.4.   Onderstreep die korrekte spelling van die woord.              (1)

       Oupa bring as geskenk ŉ (hont / hond) saam.

4.5.   Onderstreep die werkwoord in die volgende sin.                (1)

       Oupa braai die wors.

4.6.   Skryf die volgende sin in die ontkennende vorm neer.          (1)

       Koos se ma brei ŉ serp.
       ___________________________________________________

4.7.   Kies die regte sinsoort vir die sin.                          (1)

       Hoe oud is jy?

       A) Bevelsin      B) Vraagsin     C) Stelsin   D) Uitroepsin

### Page 7

7

4.8.    Skryf die sin oor met die regte hoofletter.                                (1)

        Die hondjie se naam is wollie.

        _____________________________________________________

4.9.    Verdeel die volgende woord in lettergrepe.                                 (1)

        Seerower = _________________________________

4.10.   Verbind die volgende twee sinne met die woord tussen hakies.               (1)

        Koos verjaar. Hy gaan ŉ partytjie hou. (en)
        _____________________________________________________
        _____________________________________________________

                                                      Vraag 4: Groot Totaal Vraag 4 [10]

### Page 8

8

                             Graad 4 Afrikaans Addisioneel November Eksamen 2021

                                                               Prestasie evaluering
                                                   (vir onderwyser gebruik alleenlik)

Naam en Van: ____________________________________________ Klas: 4 ___________

Vraag 1:
Vraag
                 1.1         1.2   1.3       1.4         1.5     1.6   1.7         1.8   1.9   1.10       1.11   1.12   1.13       1.14     1.15
nommer
Moontlike
                 1           1      1        1           1       1     1           1      1     1          1      1      1          1        1
punt
Leerder
Punte

                                                                                                                                        Totaal:_____
Vraag 2:
Vraag
                       2.1         2.2             2.3          2.4          2.5         2.6        2.7          2.8         2.9           2.10
nommer
Moontlike
                       1            1              1             1           1            1           1           1            1            1
punt
Leerder
punte

                                                                                                                                        Totaal:_____

Vraag 3:
Vraag nommer                             3
Moontlike punt                           5
Leerder punt

Vraag 4:
Vraag
                     4.1           4.2           4.3            4.4        4.5           4.6        4.7          4.8         4.9          4.10
nommer
Moontlike
                       1           1               1             1           1           1            1          1             1            1
punt
Leerder
punte

                                                                                                                                   Totaal:_____

## Related documents

- [Grade 4 Afrikaans FAL Final Examination 2019 Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/ce2c9398-7385-4f1a-8e05-a8dbbd936239) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/0ad09926-3c49-4d67-83e9-f41536f9cd2e) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/05dfc48c-7a12-41b3-a368-0828ccc63e57) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021 Marking Guideline](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/4b11ea3a-b7b9-43d8-92c3-c311c4ace03a) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-november-exam-memorandum-afrikaans/354e4194-aba3-4cc9-9926-d0a722f93f37) — Afrikaans FAL · Memo · 2022 · Afr
- [2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-fal-test/baa59c49-a5d1-4a66-857c-0fc3d3aa5413) — Afrikaans FAL · QP · 2014 · Afr

## More from Grade 4 Afrikaans FAL

- [Grade 4 Afrikaans Memo June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-june-exam-memorandum-afrikaans/9aced481-bb65-4618-96c0-d209ab544fbd) — Memo · 2022 · Afr
- [2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-fal-memo/1321aa4e-3200-484d-98c7-1fb882d924c6) — Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+4+Afrikaans+FAL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-4-afrikaans-fal-2013-memo/ff457be2-af6a-4fa4-92a1-82975b79b336) — Memo · 2013 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2013-test/0a4d0615-8145-4d72-be57-a3f565aa81ea) — QP · 2013 · Afr
- [2013+Grade+4+Afrikaans+FAL+Modelvrae+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-4-afrikaans-fal-modelvrae-memo/38f2f656-b7b3-40a6-9607-fc5bf77e57f6) — Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+4+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-4-afrikaans-fal-exemplar-test/d2c30647-7379-434f-8893-5a6ca85c9753) — QP · 2013 · Afr

## Collection

- [Grade 4 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-4/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
