# Afrikaans FAL Grade 4 June 2022 Question Paper

> Grade 4 Afrikaans FAL question paper from the June Exam 2022, 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-june-exam-question-paper-afrikaans/ed59eac5-bbc6-4a5e-b506-606b2f074445
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 4
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 4](https://www.hlayiso.com/library/grade-4) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-4/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 4 June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-june-exam-question-paper-afrikaans/ed59eac5-bbc6-4a5e-b506-606b2f074445)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 4 · June Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

1

                                  TOM NEWBY SCHOOL
                                           TOETS
Vak           Afrikaans Addisionele Taal         Eksaminator        Mev. PE Theron
Datum         Junie 2022                         Totaal             40 Punte
Sessie        1                                  Tyd                1 uur
Graad         4                                  Moderator          Mev. M Steyn
Spesiale instruksies/    Instruksies
toerusting                Lees jou vrae goed deur.
                          Moenie enige oop spasies los nie.
                          Skryf netjies en leesbaar.
                          Geen woordeboeke.
Hierdie assessering is opgestel met die gebruik van notas en inligting beskikbaar in die
Tom Newby inligting materiaal. Die memorandum of rubriek is opgestel tot ‘n standaard,
maar alternatiewe antwoorde of opinies word in ag geneem.

Naam: __________________________ Van: ______________________ Graad 4: _____

 Hierdie vraestel bestaan uit:

 Vraag 1:   Literêre / nie-literêre teks     (15)                40
 Vraag 2:   Visuele teks                     (10)
 Vraag 3:   Opsomming                        (5)
 Vraag 4:   Taalstrukture en -konvensies (10)

### Page 2

2

                            Vraag 1: Literêre en nie-literêre teks [15]

Lees die teks en beantwoord die vrae wat volg.

Sipho eet!
1       Sipho en sy gesin is baie lief vir lekker kos.
2       Op koue winterdae maak Sipho se ouma vir hulle ŉ lekker groot pot sop.
3       Hulle eet die groentesop saam met vars brood.
4       Ma geniet dit om op reёndae pannekoek vir hulle te bak. Dan eet pa en Sipho lekker
        warm soet pannekoek met genoeg suiker op.
5       Sipho hou daarvan om sy ma met die maak van lekker kos te help.
6       Ontbyt by die huis eet hulle almal as gesin saam. Hulle eet gereeld mieliepap en
        eiers vir ontbyt.
7       Tydens die vakansie word Sipho bederf en koop oupa vir hom wit vanieljeroomys by
        die see.

                                                                              Aantal woorde:103
                                                                          Geskryf deur: L. Theron
Vrae:
1.1     Omkring die letter langs die korrekte antwoord.                                       (1)
        … is die hoofkarakter in die storie.
        A Sipho se ma
        B Ouma
        C Sipho

1.2     Omkring die letter langs die korrekte antwoord.                                       (1)
        Die sop word ...
        A in ŉ groot pot gemaak
        B nie gemaak in hierdie storie nie
        C in ŉ klein pot gemaak

### Page 3

3

1.3    Is die volgende sin Waar of Vals?                                      (1)

       Daar word in die winter ŉ pot sop gemaak. _______________________

1.4    Is die volgende sin Waar of Vals?                                      (1)

       Sussie bak op reёndae pannekoek. _____________________

1.5    Op watter dae bak ma pannekoek?                                        (1)
       ______________________________________________________________

1.6    Onderstreep die regte antwoord.                                        (1)
       Die warm pannekoek word geёet met (sout / suiker) bo-op.

1.7    Voltooi die volgende sin.                                              (1)
       Vir ontbyt eet hulle _______________________________________________

1.8    Wat koop oupa vir Sipho?                                               (1)
       ______________________________________________________________

1.9    Waar hou oupa en Sipho vakansie?                                       (1)
       ______________________________________________________________

1.10   Watter kleur is die roomys?                                            (1)
       _____________________________________________________________

1.11 Waarmee help Sipho sy ma?                                                (1)
       _______________________________________________________________
       _______________________________________________________________

### Page 4

4

1.12 Wanneer in die dag eet mens ontbyt?                                         (1)
      _______________________________________________________________
      _______________________________________________________________

1.13 Dink jy Sipho hou van sy oupa en ouma?                                      (1)
      Skryf slegs een sin neer.
      _____________________________________________________________
      ______________________________________________________________

1.14 Gee een rede waarom jy van jou oupa en ouma hou of nie hou nie.             (1)
      _______________________________________________________________
      _______________________________________________________________

1.15 Het jy van die storie gehou? Gee ŉ rede.                                    (1)
      _______________________________________________________________
      _______________________________________________________________

                                                              Totaal Vraag 1:____/15

### Page 5

5

                                 Vraag 2: Visuele Teks [10]

Kyk na die prent en beantwoord die vrae wat volg.

2.1    Watter dier sit by die tafel?                          (1)

       Dit is ŉ _________________.

2.2    Voltooi die sin.                                       (1)

         ronde       reghoek           driehoek

       Die vorm van die yskas is ŉ _________________.

2.3    Omkring die regte antwoord.                            (1)

       Die man dra ŉ bril om beter te kan ...?

           hoor           sien

### Page 6

6

2.4    Omkring die regte letter.                                                       (1)

       Watter dier sit op die yskas?
       A Voёl
       B Vis
       C Vlieg
       D Hond

2.5    Onderstreep die regte antwoord.                                                 (1)

       Die dogter langs die hond (lê / sit / staan) op die stoel.

2.6    Hoeveel kinders sien jy op die prent?                                           (1)

       Daar is ________________ kinders op die prent.

2.7    Is die volgende sin Waar of Vals?                                               (1)
       Daar is twee seuns, twee dogters en twee diere op die prent. ______________

2.8    Watter kleur is die koekies?                                                    (1)
       _______________________________________________________________

2.9    Verduidelik of daar genoeg klein koekies vir almal op die tafel is.             (1)
       _______________________________________________________________
       _______________________________________________________________

2.10   Waarom steek die hond sy tong uit?                                              (1)
       ______________________________________________________________
       _______________________________________________________________

                                                                     Totaal Vraag 2:____/10

### Page 7

7

                                     Vraag 3: Opsomming [5]

Rangskik die volgende sinne in die regte volgorde. Skryf die letter wat pas, langs die nommer
neer.

 A.     Daarna op reёndae maak mamma vir hulle pannekoek.                                  (1)
 B.     Sipho help sy ma.                                                                  (1)
 C      In die begin is dit winter en ouma maak sop.                                       (1)
 D.     Op die einde bederf Oupa vir Sipho met ŉ roomys.                                   (1)
 E.     Die gesin eet ontbyt saam.                                                         (1)

         3.1.          3.2.            3.3.            3.4.      3.5.

                                                                        Totaal Vraag 3:_____/5

                                 Vraag 4: Taal in konteks [10]

 4.1      Gee die meervoud vir hond.                                                     (1)

          Een hond, baie _________________

 4.2      Skryf ŉ sinoniem vir familie uit paragraaf 6 neer.                             (1)

          familie – _______________

 4.3      Skryf die teenoorgestelde van warm.                                            (1)

          warm - ________________

 4.4      Vul die regte voornaamwoord in die volgende sin in.                            (1)
          Sipho het ŉ roomys. Dit is sy roomys. Die roomys is ___________.

### Page 8

8

4.5    Verbind die volgende twee sinne met die voegwoord, want.                     (1)

       Sipho is baie gelukkig. Oupa koop roomys.
       ______________________________________________________________

4.6    Onderstreep die bywoord in die volgende sin.                                 (1)

       Sipho het die hardste gelag.

4.7    Vul die leesteken(s) in.                                                     (1)

       Het jy vergeet

4.8    Voltooi die sin deur die regte voorsetsel in te voeg.                        (1)

       Daar is lekker warm sop __________ die pot.

4.9    Kies die korrekte spelling.                                                  (1)

       Sipho se ma maak mieliepap en eiers vir (ontbyd / ontbyt) om te eet.

4.10   Verdeel die volgende woord in lettergrepe.                                   (1)

       pannekoek = ____________________________
                                                                  Totaal Vraag 4:____/10

### Page 9

9

                                  Graad 4 Afrikaans FAL Junie Toets 2022

                                               Prestasie evaluering
                                        (vir onderwyser gebruik alleenlik)

Naam en Van: ____________________________________________ Klas: 4 ___________

Vraag 1:

   Vraag
             1.1       1.2   1.3       1.4       1.5   1.6   1.7       1.8   1.9   1.10     1.11   1.12   1.13       1.14    1.15
 nommer
 Moontlike
             1         1      1        1         1      1    1         1      1     1         1     1      1          1       1
    punt
  Leerder
   Punte

                                                                                                               Totaal:_____
Vraag 2:

   Vraag
                 2.1         2.2           2.3         2.4       2.5         2.6        2.7        2.8         2.9          2.10
 nommer
 Moontlike
                   1         1               1         1           1         1          1          1             1           1
    punt
  Leerder
   punte

                                                                                                               Totaal:_____
Vraag 3:

 Vraag nommer                      3
 Moontlike punt                    5
 Leerder punt

                                                                                                               Totaal:_____

Vraag 4:

   Vraag
                 4.1         4.2           4.3         4.4       4.5         4.6        4.7        4.8         4.9          4.10
 nommer
 Moontlike
                   1         1               1         1           1         1          1          1             1           1
    punt
  Leerder
   punte

                                                                                                               Totaal:_____

## Related documents

- [Grade 4 Afrikaans Memo June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-june-exam-memorandum-afrikaans/9aced481-bb65-4618-96c0-d209ab544fbd) — Afrikaans FAL · Memo · 2022 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-november-exam-memorandum-afrikaans/354e4194-aba3-4cc9-9926-d0a722f93f37) — Afrikaans FAL · Memo · 2022 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/05dfc48c-7a12-41b3-a368-0828ccc63e57) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021 Marking Guideline](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/4b11ea3a-b7b9-43d8-92c3-c311c4ace03a) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-fal-test/baa59c49-a5d1-4a66-857c-0fc3d3aa5413) — Afrikaans FAL · QP · 2014 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2013-test/0a4d0615-8145-4d72-be57-a3f565aa81ea) — Afrikaans FAL · QP · 2013 · Afr

## More from Grade 4 Afrikaans FAL

- [Grade 4 Afrikaans FAL Final Examination 2019 Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/ce2c9398-7385-4f1a-8e05-a8dbbd936239) — Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/0ad09926-3c49-4d67-83e9-f41536f9cd2e) — Memo · 2021 · Afr
- [2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-fal-memo/1321aa4e-3200-484d-98c7-1fb882d924c6) — Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+4+Afrikaans+FAL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-4-afrikaans-fal-2013-memo/ff457be2-af6a-4fa4-92a1-82975b79b336) — Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+4+Afrikaans+FAL+Modelvrae+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-4-afrikaans-fal-modelvrae-memo/38f2f656-b7b3-40a6-9607-fc5bf77e57f6) — Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+4+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-4-afrikaans-fal-exemplar-test/d2c30647-7379-434f-8893-5a6ca85c9753) — QP · 2013 · Afr

## Collection

- [Grade 4 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-4/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
