# Afrikaans FAL Grade 4 November 2022 Question Paper

> Grade 4 Afrikaans FAL question paper from the November Exam 2022, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-november-exam-question-paper-afrikaans/b9182b70-316f-441c-9712-eb26667177d4
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 4
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 4](https://www.hlayiso.com/library/grade-4) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-4/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 4 November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-november-exam-question-paper-afrikaans/b9182b70-316f-441c-9712-eb26667177d4)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 4 · November Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

1

                                TOM NEWBY SCHOOL
                                        Kwartaal 4
                                Formele Assessering

Vak            Afrikaans Addisionele Taal             Eksaminator    Mev. PE Theron
Datum          November 2022                          Totaal         40 Punte
                                                      Tyd            1 uur 30 min
Graad         4                                       Moderator      Mev. M Steyn
Spesiale instruksies/    Instruksies
toerusting                   Lees jou vrae goed deur.
                             Moenie enige oop spasies los nie.
                             Skryf netjies en leesbaar.
                             Geen woordeboeke mag gebruik word nie.
Hierdie assessering is opgestel met die gebruik van notas en inligting beskikbaar in die
Tom Newby inligting materiaal. Die memorandum of rubriek is opgestel tot ‘n standaard,
maar alternatiewe antwoorde of opinies word in ag geneem.

Naam: __________________________ Van: ______________________ Graad 4: _____

Hierdie vraestel bestaan uit:

Vraag 1:   Literêre / nie-literêre teks       (15)
Vraag 2:   Visuele teks                       (10)
                                                           Sterkte
Vraag 3:   Opsomming                          (5)          met die
Vraag 4:   Taalstrukture en -konvensies (10)                toets!

Vraag 1: Literêre/ nie-literêre teks:                                             [15]
Lees die teks deur en beantwoord die vrae wat volg.

                                Die Khumalo-gesin
Mnr. en mev. Khumalo het met twee kinders, Sipho en Londiwe, op ŉ plaas gewoon.
Mev. Khumalo en Londiwe het elke Woensdag vars brood gebak en die hokke
skoongemaak.     Die Songezo, De Bruin en Mahlangu gesinne het graag by die

### Page 2

2

Khumalo gesin gekuier. Die kinders het na die hoenders en eende gekyk. Mnr.
Khumalo het beeste en skape aangehou.

Eendag het die gesin piekniek gehou wat bestaan het uit kaas, aartappelskyfies en
vleis toe ŉ vreeslike ongeluk gebeur het. Die groen trekker se remme het onklaar
geraak en stadig teen die berg begin afloop. Mnr Khumalo het hard geskree om sy
gesin te waarsku. Die trekker het oor die kos tot in die dam geloop. Die gesin het die
trekker probeer stop, maar het ook in die dam beland.

Mnr Khumalo het die beeste gebruik om die trekker uit die dam te trek. Almal was bly
dat niemand seergekry het nie.
                                                            Geskryf deur: PE Theron
                                                                  Aantal woorde: 150

Vrae:
1.1.    Omkring die letter langs die korrekte antwoord.                                  (1)
        Wat is die titel (naam) van die storie?
        A) Plaas
        B) Die Khumalo-gesin
        C) Piekniek
        D) Gesinslewe

1.2.    Omkring die letter langs die korrekte antwoord.                                  (1)
        Wie het twee kinders gehad?
        A) Mnr. en mev. Khumalo
        B) Mnr. en mev. Songezo
        C) Mnr. en mev. De Bruin
        D) Mnr. en mev. Mahlangu

1.3.    Is die volgende sin Waar of Vals?                                                (1)
        Die Khumalo-gesin woon op ŉ plaas. ______________________

### Page 3

3

1.4    Is die volgende sin Waar of Vals?                                      (1)
       Mev Khumalo en Londiwe het elke dag brood gekoop. __________________

1.5.   Op watter dag van die week bak Mev. Khumalo brood?                     (1)
       ______________________________________________________________

1.6.   Hoeveel gesinne het graag by die Khumalo-gesin gekuier?                (1)
       ______________________________________________________________

1.7.   Watter kleur is die trekker?                                           (1)
       ______________________________________________________________

1.8.   Waarna kyk die kinders op die plaas?                                   (1)
       ______________________________________________________________

1.9.   Watter diere hou Mnr. Khumalo aan?                                     (1)
       ______________________________________________________________

1.10   Watter kos was daar by die piekniek?                                   (1)
       ______________________________________________________________

1.11. Wie het hard geskree?                                                   (1)
       ______________________________________________________________

1.12. Waarom het Mnr Khumalo sy gesin gewaarsku?                              (1)
       ______________________________________________________________

1.13. Waarmee trek hulle die trekker?                                         (1)
       ______________________________________________________________

1.14. Is almal bly of hartseer aan die einde van die storie?                  (1)
       ______________________________________________________________

### Page 4

4

1.15. Het jy van die storie gehou? Gee ŉ rede vir jou antwoord.                      (1)
       ______________________________________________________________

                                                                       Totaal Vraag 1 [15]

Vraag 2: Visuele teks                                                                 [10]
Kyk na die prent en beantwoord die volgende vrae.

2.1.    Wat is in die glas? Omkring die letter van die antwoord wat jy kies.          (1)
        A) Milo
        B) Koffie
        C) Melk
        D) Water

### Page 5

5

2.2.    Kies die kleur van die vark? Omkring die letter van die antwoord wat jy kies. (1)
        A) Pienk
        B) Wit
        C) Bruin

2.3.    Is die volgende sin waar of vals?                                              (1)
        Die gans lê teen die boom. _____________________

2.4.    Is die volgende sin waar of vals?                                              (1)
        Die skoenlapper is geel. _______________

2.5.    Omkring die regte antwoord.                                                    (1)
        Watter tipe dier sien jy in ŉ hok met sy kop uit lê?
        A) voёl               B) hond                   C) vark

2.6.    Hoeveel klein kuikentjies het die hoender hen?                                 (1)
        _____________________________________________________________

2.7.    Watter rooi vrugte hang aan die boom?                                          (1)
        _____________________________________________________________

2.8.    Waar is die visnet op die prent?                                               (1)
        _____________________________________________________________

2.9.    Wat gaan mamma hen bak?                                                        (1)
        _____________________________________________________________

2.10.   Is die diere in die prent gelukkig of ongelukkig? Gee ŉ rede vir jou antwoord. (1)
        _____________________________________________________________
        _____________________________________________________________
        _____________________________________________________________
                                                                       Totaal Vraag 2 [10]

### Page 6

6

Vraag 3: Opsomming                                                                   [5]
Rangskik die volgende sinne in die regte volgorde. Skryf die letter wat pas, langs die
nommer neer.

 A. Aan die einde was almal gelukkig omdat niemand beseer was nie.                       (1)
 B. Daar gebeur ŉ ongeluk omdat die groen trekker se remme nie werk nie.                 (1)
 C. Die trekker loop oor die kos tot waar dit in die dam stop.                           (1)
 D. Die gesin hou piekniek met lekker kos.                                               (1)
 E. In die begin lees ons van die Khumalo-gesin wat op ŉ plaas woon.                     (1)

 3.1.               3.2.               3.3.               3.4.              3.5.

                                                                        Totaal Vraag 3 [5]

Vraag 4: Taal in konteks                                                                 [10]

4.1.    Omkring die korrekte sinoniem vir kyk.                                           (1)

                   sien                       hoor                    lag

4.2.    Omkring die korrekte antoniem vir vinnig.                                        (1)

                   loop                       stadig                 spoed

4.3.    Gee die meervoud vir hok.                                                        (1)

        Een hok, baie ________________.

4.4.    Omkring die korrekte homofoon in die sin.                                        (1)

        Daar is ( vier / vuur ) gesinne in die Khumalo storie.

### Page 7

7

4.5.    Onderstreep die werkwoord in die volgende sin.                               (1)
        Mev. Khumalo bak die brood.

4.6.    Omkring die regte betekenis vir die idioom:                                  (1)
        Sy oë is groter as sy maag.

        A) Hy is baie honger.
        B) Hy het meer ingeskep as wat hy kan eet.
        C) Hy het baie groot oё.

4.7.    Omkring die regte sinsoort vir die sin.                                      (1)

        “Help my, stop daai trekker!” skree Mnr. Khumalo.

        A) Bevelsin     B) Vraagsin       C) Stelsin   D) Uitroepsin

4.8.    Skryf die sin oor met die regte hoofletter.                                  (1)
        sipho is die seun op die plaas.
        ______________________________________________________________

4.9.    Verdeel die volgende woord in lettergrepe.                                   (1)
        ongeluk = _________________________________

4.10.   Verbind die volgende twee sinne met die woord tussen hakies.                 (1)
        Die Khumalo-gesin woon op ŉ plaas. Hulle het beeste. (want)
        ______________________________________________________________
        ______________________________________________________________

                                                                       Totaal Vraag 4 [10]

                                                                          Groot total [40]

### Page 8

8

                          Graad 4 Afrikaans Addisioneel November Toets 2022
                                                     Formele Assessering
                                           (Vir onderwyser gebruik alleenlik)

Naam en Van: ____________________________________________ Klas: 4 ___________
Vraag 1:
 Vraag                                                                                1.1       1.1   1.1   1.1       1.1    1.1
             1.1          1.2   1.3       1.4       1.5   1.6   1.7       1.8   1.9
 nommer                                                                               0         1      2    3         4       5
 Moontlike
                1         1      1        1         1      1    1         1      1    1         1      1    1         1       1
 punt
 Leerder
 Punte
                                                                                                                  Totaal:_____
Vraag 2:
 Vraag
                    2.1         2.2           2.3         2.4       2.5         2.6       2.7         2.8       2.9         2.10
 nommer
 Moontlike
                    1           1               1         1           1         1           1         1           1          1
 punt
 Leerder
 punte
                                                                                                                  Totaal:_____
Vraag 3:
 Vraag nommer                         3
 Moontlike punt                       5
 Leerder punt

Vraag 4:
 Vraag
                    4.1         4.2           4.3         4.4       4.5         4.6       4.7         4.8       4.9         4.10
 nommer
 Moontlike
                    1           1               1         1           1         1           1         1           1          1
 punt
 Leerder
 punte
                                                                                                                  Totaal:_____

## Related documents

- [Grade 4 Afrikaans Memo November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-november-exam-memorandum-afrikaans/354e4194-aba3-4cc9-9926-d0a722f93f37) — Afrikaans FAL · Memo · 2022 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-june-exam-memorandum-afrikaans/9aced481-bb65-4618-96c0-d209ab544fbd) — Afrikaans FAL · Memo · 2022 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL Final Examination 2019 Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/ce2c9398-7385-4f1a-8e05-a8dbbd936239) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/0ad09926-3c49-4d67-83e9-f41536f9cd2e) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-fal-test/baa59c49-a5d1-4a66-857c-0fc3d3aa5413) — Afrikaans FAL · QP · 2014 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2013-test/0a4d0615-8145-4d72-be57-a3f565aa81ea) — Afrikaans FAL · QP · 2013 · Afr

## More from Grade 4 Afrikaans FAL

- [Grade 4 Afrikaans Memo June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/05dfc48c-7a12-41b3-a368-0828ccc63e57) — Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021 Marking Guideline](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/4b11ea3a-b7b9-43d8-92c3-c311c4ace03a) — Memo · 2021 · Afr
- [2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-fal-memo/1321aa4e-3200-484d-98c7-1fb882d924c6) — Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+4+Afrikaans+FAL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-4-afrikaans-fal-2013-memo/ff457be2-af6a-4fa4-92a1-82975b79b336) — Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+4+Afrikaans+FAL+Modelvrae+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-4-afrikaans-fal-modelvrae-memo/38f2f656-b7b3-40a6-9607-fc5bf77e57f6) — Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+4+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-4-afrikaans-fal-exemplar-test/d2c30647-7379-434f-8893-5a6ca85c9753) — QP · 2013 · Afr

## Collection

- [Grade 4 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-4/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
