# Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2013 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 5 Afrikaans Fal question paper from the ANA 2013 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2013-test/9f2ceed1-0e92-41ed-becf-5c1ed8ae58bc
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans Fal
- Grade: Grade 5
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 5](https://www.hlayiso.com/library/grade-5) › [Afrikaans Fal](https://www.hlayiso.com/library/grade-5/afrikaans-fal) › [Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2013 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2013-test/9f2ceed1-0e92-41ed-becf-5c1ed8ae58bc)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 5 · ANA · 2013 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                                 PUNTE

                  JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
                GRAAD 5 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                                  TOETS

PUNTE: 60

TYD: 1½ uur

PROVINSIE _____________________________________________________________________

STREEK ________________________________________________________________________

DISTRIK ________________________________________________________________________

NAAM VAN SKOOL _____________________________________________________________

OBIS-NOMMER (9 syfers)

KLAS (bv. 5A) __________________________________________________________________

VAN ____________________________________________________________________________

NAAM __________________________________________________________________________

                     SEUN                          DOGTER
GESLAG (✓)

                               C    C    Y    Y    M    M    D     D
GEBOORTEDATUM

              Hierdie toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Instruksies aan die leerder

1.       Lees al die instruksies noukeurig deur.
2.       Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word.
3.       Die onderwyser sal jou deur die oefenvoorbeeld lei voordat jy
         met die toets begin.
4.       Die duur van die toets is 1½ uur.
5.       Skryf netjies en leesbaar.

Oefenvoorbeeld

Omkring die letter van die korrekte antwoord.

1. In watter graad is jy hierdie jaar?

     A      Drie

     B      Vier

     C      Vyf

     D      Ses

Jy het die vraag korrek beantwoord as jy       CB   omkring het.

                             Die toets begin op die volgende bladsy.

Grade 5 Afrikaans FAL Test                            1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING A: LEESBEGRIP
Lees die storie hieronder en beantwoord vraag 1-8.

 Eenmaal, op 'n koue wintersnag, het 'n jakkals 'n dorpie ingeloop, op soek na kos.
 Die jakkals was baie honger, want daar was nie meer kos in die woud oor nie.

 "Miskien", sê die jakkals vir homself, “sal ek iets in die dorpie vind om te eet.”

 Gou het hy so geraas dat die dorpie se honde hom gehoor het. Hierdie honde het
 nie van jakkalse gehou nie. Hulle het begin blaf en die jakkals aangeval. Hulle het
 die jakkals met hulle groot tande gebyt. Verskrik, het die arme jakkals so vinnig as
 wat hy kon, vir die honde weggehardloop, maar die honde het nie moed opgegee nie
 – hulle het agter hom aangehardloop en selfs harder geblaf. Die jakkals het nie
 geweet wat om te doen nie. Skielik het hy die muur van 'n erf voor hom gesien. Hy
 het onmiddellik oor die muur gespring en reg binne-in ’n groot pot blou kleursel
 beland. Dit is daar gelaat deur iemand wat die volgende oggend iets wou kleur. Die
 jakkals se pels was nou helderblou.

 Intussen kon die honde die jakkals nie meer sien of ruik nie. Hulle het besluit om
 naby die muur van die erf te wag net ingeval die jakkals weer verskyn. Maar in plaas
 van die jakkals, het 'n vreemde, blou kreatuur by die hek uitgeloop gekom. Die
 honde was bang. Die jakkals was baie verbaas toe die honde uit vrees vir hom
 weghardloop.

 [Aangepaste weergawe soos vertel uit die: Panchatantram, deur Rohini Chowdhury]

Grade 5 Afrikaans FAL Test                            2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

 1.   Omkring die letter van die korrekte antwoord.

      Wat is die beste titel vir die storie?

      A    Die Gelukkige Dorpie

      B    Die Blou Jakkals

      C    Die Warm Nag

      D    Die Slaperige Verwer                                            (1)

2.    Omkring die letter van die korrekte antwoord.

      Hoekom het die jakkals een koue wintersnag in die dorpie ingeloop?

      A    Die jakkals het verdwaal.

      B    Die jakkals was slim.

      C    Die jakkals was honger.

      D    Die jakkals het koud gekry.                                      (1)

3.    Omkring die letter van die korrekte antwoord.

      Waar het die storie plaasgevind?

      A    Op 'n berg

      B    In 'n dorpie

      C    In 'n vallei

      D    By 'n rivier                                                     (1)

 Grade 5 Afrikaans FAL Test                           3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

4.    Omkring die letter van die korrekte antwoord.

      Hoekom het die honde die jakkals gejaag?

      A     Dit was pret om die jakkals te jaag.

      B     Die verwer het gesê hulle moet dit doen.

      C     Die jakkals het die honde mislei.

      D     Hulle het nie van die jakkals gehou nie.                            (1)

5.    Omkring die letter van die korrekte antwoord.

      "Maar die honde het nie moed opgegee nie,” beteken dat die honde ...

      A     nie aangegaan het met die jaagtog nie.

      B     aangehou het om die jakkals te jaag.

      C     moeg geword het.

      D     kwaad geword het.                                                   (1)

6.    Voltooi die volgende sin:

      Die honde kon die jakkals nie meer sien nie omdat _____________________

      _____________________________________________________________             (1)

7.    Maak 'n regmerkie () by die antwoord wat jy dink is korrek.

      7.1     Die honde was bang vir die jakkals.

                Waar      Onwaar
                                                                                (1)
      7.2     Gee 'n rede vir jou antwoord.

              __________________________________________________

               __________________________________________________               (1)

 Grade 5 Afrikaans FAL Test                            4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

 8.     Omkring die letter van die korrekte antwoord.
        Wat leer die storie ons?

        A   Honde en jakkalse is nie vriende nie.

        B   Blou jakkalse is baie slim.

        C   Honde sal jakkalse vreet as hulle dit vang.

        D   Die jakkals was nie so slim soos die honde nie.             (1)

9.    Lees die gedig hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

      My Famlie
      deur Lill Pluta

      My broer is 'n bruin draak.                       1
      My ma is 'n teddiebeer.                        2
      Ek is 'n klein, wollerige skaaphond            3
      met 'n ton gekoekte hare.                      4
      My pa is 'n aap met snare.                     5
      Hy hou daarvan om ons te laat lag,             6
      veral my sussie,                               7
      wat 'n lang kameelperd is.                     8
      Ons is 'n besige familie                      9
      met baie goed om te doen.                     10
      Ons huis is altyd gelukkig,                   11
      maar soms is dit 'n dieretuin.                12

      9.1 Watter woord in reël 11 het dieselfde betekenis as, "bly"?    (1)

             __________________________

      9.2 Wie word in hierdie gedig met 'n kameelperd vergelyk?

             ___________________________                               (1)

 Grade 5 Afrikaans FAL Test                         5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

      9.3 Skryf twee rymwoorde uit reël 4 en 5 uit die gedig neer.
             ___________________________________________                               (2)

      9.4 Lees reël 1 van die gedig. Skryf twee woorde neer wat met dieselfde
          klank begin.

             _____________________________________________                             (2)

      9.5 Waaroor gaan die gedig? Skryf jou antwoord in 'n volsin neer.
             _________________________________________________________

             _________________________________________________________                 (2)

10.   Lees die paragraaf hieronder en voltooi dan die opsomming wat volg.

                       Voorbereiding van 'n Groentetuin
  Die eerste ding wat jy behoort te doen as jy jou groentetuin begin, is om te
  oorweeg waar jy dit wil aanlê. As jy die plek gekies het, spit die grond om,
  ongeveer die diepte van jou tuinvurk.
  Nadat jy die grond omgespit het, voeg mis by sodat die grond vrugbaar
  word. Ten slotte, voeg 'n kunsmis by. Deur bogenoemde stappe te volg,
  sal jy in staat wees om jou eie groente te kweek.

  Som op hoe om 'n groentetuin voor te berei deur die stappe hieronder te
  voltooi.
                    Stap 1: Eerstens, vind 'n plek waar jy jou groentetuin wil
                             aanlê.
  10.1              Stap 2: Volgende
                    _____________________________________
                    _____________________________________
  10.2              Stap 3: Dan,___________________________
                    _____________________________________
  10.3              Stap 4: Ten slotte,
                    _____________________________________
                    _____________________________________
                    Stap 5: Nou sal jy gereed wees om jou groente aan te
                                                                                 (3)
                    plant.
                                                         TOTAAL AFDELING A: 20

Grade 5 Afrikaans FAL Test                           6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING B: TAALSTRUKTURE

11.   Vul die korrekte voorsetsels in die onderstaande spasies in. Kies die
      voorsetsels uit die gegewe lys.

             na              met                vir             in

      Die honde het die jakkals gejaag. Die jakkals het vinnig gehardloop en
      11.1 _________ 'n pot kleursel gespring. Die jakkals praat 11.2 _______
      homself. Die jakkals het 11.3 __________ die honde weggehardloop. Een
      dapper man het 'n klip 11.4 _________ die honde gegooi, maar die honde het
      net aangehou blaf.                                                               (4)

12.   Kies die woord wat korrek gespel is tussen hakies en vul dit in die oop spasie
      in.

      (persent/present)

      Ek kry 'n hondjie as 'n ______________.                                          (1)

13.   Skryf die sinne in die teenwoordige tyd oor deur die onderstreepte woorde te
      verander.

      13.1 Die hond het die jakkals gejaag.

             _____________________________________________________
                                                                                       (1)

      13.2 Die verwer het in 'n groot huis gewoon.

             _____________________________________________________                     (1)

      13.3 Die jakkals het in die kleursel geval.

            __________________________________________________________                 (1)

Grade 5 Afrikaans FAL Test                            7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

14.   Skryf die sinne in die verlede tyd oor deur die onderstreepte werkwoord na die
      verlede tyd woord te verander.

      14.1 Die diere in die bos het hard huil toe die jakkals verskyn het.

             _______________________________________________________                   (1)

      14.2 Die verwer het sien dat die honde die jakkals gejaag het.

             _______________________________________________________                   (1)

      14.3 Dit is saans stil in die dorpie.

             _______________________________________________________                   (1)

15.   Verander die woord ′gelukkig′ deur 'n voorvoegsel uit die lys by te voeg.

                             in         on         ver         na

      Hy was “gelukkig” nadat hy die rooi en blou kleursel gemeng het.

      _____________________________                                                     (1)

16.   Skryf die sinoniem (die woord met dieselfde betekenis) van die woord tussen
      hakies.

      Die jakkals het (haastig) oor die muur gespring.

      _______________________________                                                    (1)

Grade 5 Afrikaans FAL Test                          8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

17.   Omkring die letter van die korrekte antwoord.

      Die mense van die dorpie het ... as die diere gesing.

      A   die hardste

      B   meer hard

      C   hardste

                                                                                         (1)
      D   harder

18.   Omkring die letter van die korrekte antwoord.

      Dit was die ... nag van die winter.

      A   meer koud

      B   mees koud

      C   koudste

      D   kouer                                                                          (1)

19.   Skryf die onderstaande sin oor in die spasie en gebruik die korrekte punktuasie.

      jerry het vir dlamini gesê om kool aartappels wortels en groenbone te koop

      ________________________________________________________________
      ________________________________________________________________                   (6)

20.   Skryf die ontkennende vorm van die sinne hieronder.

      20.1 Die boer verkoop verskillende groentesoorte.
             _________________________________________________________
                                                                                         (2)

      20.2 Mev. Ntoyi het 'n sak kunsmis vir haar tuin gekoop.
             _________________________________________________________
                                                                                         (2)
                                                              TOTAAL AFDELING B:         25

Grade 5 Afrikaans FAL Test                            9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

21.    AFDELING C: SKRYF

       Skryf twee paragrawe van 5–6 sinne (100 woorde) oor:
       " 'n Dag wat ek nooit sal vergeet nie".
       Sluit inligting in oor wat gebeur het, wie daar was en wat jy gedoen het.
       Onthou om die korrekte taal, spelling, punktuasie en formaat in jou skryfstuk te
       gebruik.

                     'n Dag wat ek nooit sal vergeet nie

      ________________________________________________________________
      ______________________________________________________________
      ________________________________________________________________
      _______________________________________________________________
      ________________________________________________________________
      _______________________________________________________________
      ________________________________________________________________
      _______________________________________________________________
      ________________________________________________________________
      _______________________________________________________________
      ________________________________________________________________
      _______________________________________________________________
      ________________________________________________________________
      _______________________________________________________________
      ________________________________________________________________
      _______________________________________________________________
                                                                                          (15)

                                                               TOTAAL AFDELING C:         15

                                                                     GROOTTOTAAL:         60

Grade 5 Afrikaans FAL Test                          10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

                             Puntetoekenning vir vraag 21

    Vraag Kriteria                            Maksimum punt   Leerder se
                                                              punt

    21.1     Formaat                                   5

    21.2     Taal, Spelling en Punktuasie              5

    23.3     Inhoud                                    5

    TOTAAL                                            15

Grade 5 Afrikaans FAL Test                     11

## Related documents

- [ANATest+Grade+5+Afrikaans+FAL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-5-afrikaans-fal-2013-memo/d8acdb77-6879-45c9-8054-5b6b8e260783) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+5+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-fal-exemplar-test/4972de05-70dc-4cf3-93f8-2fb439d20881) — Afrikaans FAL · QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 5 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-5-2012/c3344422-7c28-4089-a355-ce82c4a28737) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans Taal Graad 5](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-5/2bd55105-434b-4704-a709-877f04a58e55) — Afrikaans FAL · QP · 2011 · Afr
- [2013+Grade+5+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-fal-exemplar-test-memo/6e1a760f-6c3e-40af-afdc-e460f3033ac6) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr
- [2014 ANA Grade 5 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-fal-memo/a1b7690a-0d22-4747-83e3-44dcf230623f) — Afrikaans FAL · Memo · 2014 · Afr

## More from Grade 5 Afrikaans Fal

- [Grade 5 Afrikaans Memo June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2022-june-exam-memorandum-afrikaans/442b4252-ac73-456a-9682-b5f7796748e1) — Memo · 2022 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Memo November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2022-november-exam-memorandum-afrikaans/7ffb8bfb-2707-4197-85f5-56f268eb3865) — Memo · 2022 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Memo June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/47dca61e-533d-4720-aea1-95f8be5b03ff) — Memo · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/b005aba5-11a4-4c95-ad54-287b7feeefa3) — Memo · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Memo November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/20101230-c799-40ce-91b4-a144c7e2c473) — Memo · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans FAL Final Examination and Marking Guidelines 2019 1](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2019-november-exam-memorandum-afrikaans/59d7d07d-9769-4e5f-8cd4-ab794c4c517e) — Memo · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 5 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-5/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
