# Afrikaans Fal Grade 5 June 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 5 Afrikaans Fal memorandum from the June Exam 2021 (Afrikaans), 5 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/b005aba5-11a4-4c95-ad54-287b7feeefa3
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Afrikaans Fal
- Grade: Grade 5
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 5](https://www.hlayiso.com/library/grade-5) › [Afrikaans Fal](https://www.hlayiso.com/library/grade-5/afrikaans-fal) › [Afrikaans Fal Grade 5 June 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/b005aba5-11a4-4c95-ad54-287b7feeefa3)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 5 · June Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Vlak 1   Vraag 1.1; 1.2        20%
Vlak 2   Vraag 1.3; 1.4        20%
Vlak 3   Vraag 1.5; 1.6; 1.7   40%
Vlak 4   Vraag 1.8             15%
Vlak 5   Vraag 1.9              5%

Vraag 1: Leesbegrip van ‘n literêre teks.                                                    [15]

Daar was eendag ‘n baie stout ouma. Haar naam was
Josephine. Sy was twee-en-tagtig jaar oud en heeltemal
anders as ander oumas. Sy het op haar rolskaatse
(rollerskates) rondgejaag en Nike sweetpakke gedra.
Boonop het sy elke aand Waterfront toe gegaan en net
wegneemetes (takeaways) geëet; nooit gekookte,
selfgemaakte kos nie. Sy het na Billie Eilish musiek
geluister en die hele groep BTS was op haar verlief!

                    Op ‘n dag jaag (speed) sy teen 120 km per uur op haar rolskaatse oor
                    ‘n rooi robot. Die robot is ‘n nuwe soort “slim (clever) robot” die polisie
                    noem hom “Slim Jan”.
                    Slim Jan neem toe ‘n klomp foto’s van haar en gee dit alles vir die
                    koerante. Die volgende dag sien sy haarself in die koerante en lees:
                    Gistermiddag het daar ‘n ouma 120km per uur met rolskaatse gery! Sy
                    het Nike klere aan en is miskien gevaarlik (dangerous).

Ouma Josephine gaan toe na Slim Jan toe en begin met hom te praat. Slim Jan kry
haar jammer en sê vir haar hy sal al haar foute van die verlede wegvee (erase) en….
“Totsiens!” soos blits is die ouma weg om haar nuwe lewe te begin. Sy het
baie min foute in haar nuwe lewe gemaak en was selfs ‘n gewone ouma wat
pannekoek bak en truie gebrei het.
                                                          [Superfiks Afrikaans Graad 5]

                                              Bladsy 1 van 5

### Page 2

Vraag 1: Lees die storie en beantwoord die vrae.                                         [15]

1.1. Voltooi die sin deur die korrekte woord in te vul. VLAK 1

   1.1.1. Die hoofkarakters in die storie is Ouma Josephine ✔ en Slim Jan ✔.               (2)

   1.2. Kies twee dinge wat vir ouma Josephine anders as ander oumas laat lyk.
       Merk die regte antwoorde met ‘n 🗹. VLAK 1                                          (2)
         1.2.1. Nike sweetpakke                                                ✔

         1.2.2. Pienk hare
         1.2.3. Rolskaatse                                                       ✔

   1.3. Het ouma Josephine gesond geëet? Hoekom dink jy dit? VLAK 2                        (2)

    Nee (✔) sy het nie gesond geëet nie omdat sy net wegneemetes (✔) geëet het

    Sal ook aanvaar: nooit selfgemaakte (✔), selfgekookte (✔) kos nie.

   1.4. Wat is ouma Josephine se musiek smaak? Onderstreep die regte antwoord. VLAK 2 (1)
        1.4.1. Klassieke musiek.

       1.4.2. Moderne musiek. ✔

       1.4.3. Boere musiek.

   1.5. Wat kan Slim Jan doen wat “slim” is? VLAK 3                                       (2)

    Hy kan foto’s neem (✔). Hy kan sien hoe vinning mense ry. (✔) Hy kan foto’s koerant to stuur

      (✔) Hy is ‘n robot (✔)___________________________________________________________________

   1.6. Hoekom het die koerant gesê dat ouma Josephine “miskien gevaarlik” is? VLAK 3       (2)

    Sy het baie vinning gery (✔). Sy lyk nie soos ‘n gewone ouma nie (✔)______________________

   1.7. Wat dink jy het ouma Josephine aan Slim Jan gesê toe sy met hom praat? VLAK 3       (1)

    Ek dink dat ouma Josephine gesê het dat sy jammer (✔) was. ____________________________

    1.8. Wie sou jy kies vir ‘n ouma? ‘n Ouma soos stout ouma Josephine of ‘n tradisionele ouma

      wat bak en brei? Gee ‘n rede vir jou antwoord. VLAK 4                                (2)

    Leerder se eie antwoord: wie gekies (✔) rede (✔) ________________________________________

    1.9. As jy ouma Josephine was, sou jy ‘n nuwe lewe begin het? VLAK 5                    (1)

    Ja/Nee: Leerder se eie antwoord (✔) _____________________________________________________

                                                                           TOTAAL: ______/15

                                              Bladsy 2 van 5

### Page 3

Vraag 2: Leesbegrip van ‘n visuele teks:                                                                [5]

2.1 Kyk na die prent en beantwoord die vrae:

                                      2.1.1 Ons kan in die lug vlieg met ‘n .... (noem net een)

                                            vliegtuig/helikopter/lugballon (✔)

                                     (1)

                                      2.1.2 Die trein (✔) stop by die treinstasie.     (1)

                                      2.1.3 Daar is nie net een boot in die prent nie; daar is

                                            (twee (✔) / drie / vier) bote in die prent.                (1)

                                       2.1.4 Wat is vinniger, die fiets of die motorfiets?

                                            Die motorfiets (✔) is vinniger                         (1)

                                      2.1.5 Een van hierdie vervoermiddels kan onderwater

                                            gaan. Waar of Onwaar? Onwaar (✔) (1)

2.2 Voltooi die sinne deur die korrekte woord uit die woordblok te kies.                               [5]

 treinoorweg        een hondered     honderde        kampeerplek           regs        karavaan

 stop          ry           draai            links           treinstasie

 2.2.1.                   Jy mag nie meer as een hondered (✔) kilometer per uur hier ry
                          nie.                                                  (1)

 2.2.2.                   Pasop! Daar is ‘n treinoorweg (✔) hier voor.                     (1)

 2.2.3.                   Daar is ‘n kampeerplek (✔) hier.                                       (1)

 2.2.4.                   Jy mag nie hier stop (✔) nie.                                      (1)

 2.2.5                    Jy moet hier regs (✔) draai.                               (1)

                                                                             TOTAAL: ________/ 10

                                            Bladsy 3 van 5

### Page 4

Vraag 3: Opsomming                                                                        [5]

 1   Eendag het ek by my ouma op die plaas gaan kuier. Ek het
     altyd gekyk hoe my ouma kleipotte maak. Sy het die klei uit
     die grond gemeng.

 2   Daarna het sy die potte met haar hande gevorm en dit in die
     son gesit om droog te word.

 3   Eendag het sy my my eie pot laat maak. Ek het die pot
     versigtig gevorm en dit al in die rondte gedraai. Ek was so
     opgewonde om my eie kleipot te kon maak.

 4   Daarna het ek dit in die son gesit om droog te word.

 5
     Daardie nag het dit begin reën. Toe ek wakker word, kon ek nie my pot kry nie. Dit het
     in modder verander.

 6   Ek moes ŉ ander pot maak. Dit was toe dat ek geleer het om pragtige potte te maak.

Kies die regte sin om by die nommer van die paragraaf te pas.
 Paragraaf
                           Sinne
 nommer:

 3.1.1.      D (✔)    A.   Dit het begin reën.                                          (1)

 3.1.2.      C (✔)    B.   Ek sit die pot in die son.                                   (1)

 3.1.3.      E (✔)    C.   Sy vorm die klei met haar hande.                             (1)

 3.1.4.      B (✔)    D.   Ouma maak potte uit klei.                                    (1)

 3.1.5.      A (✔)    E.   Ek het my pot in die rondte gedraai.                         (1)

                                                                         TOTAAL: ________/ 5

Taak 4: Taalstrukture en –konvensies                                                     [10]

Vraag 4:

4.1. Skryf die sin in lydende vorm.                                                      (1)

Josephine drink koeldrank in die middag.

Koeldrank word deur Josephine in die middag gedrink. (✔)

                                             Bladsy 4 van 5

### Page 5

4.2 Skryf die sin in die toekomende tyd.                                                 (1)

4.2.1. Die vliegtuig vlieg hoog bo die bome.

Die vliegtuig sal hoog bo die bome vlieg. (✔)

4.3. Skryf die sin oor deur die voegwoord in hakies te gebruik.                           (2)

3.3.1. Ouma eet wegneemetes. Ouma maak nie self kos nie. (want)

Ouma eet wegneemetes, want (✔) sy (✔) maak nie self kos nie.

4.4. Kies die regte vorm van die woord.

4.4.1. Slim Jan het ‘n ( fototjie/ foto’pie / foto’tjie (✔) ) van Josephine geneem.

       (1)

4.5. Voltooi die tabel met die regte woorde.                                              (2)

  stellende trap      vergrotende trap          oortreffende trap

       hoog             4.5.1. hoër (✔)      4.5.2. die hoogste (✔)

4.6. Kies die regte telwoord.                                                             (1)

4.6.1 Die ( eerstens / een / eerste (✔) ) ding wat ouma doen is om hande te was.

4.7. Vul die korrekte selfstandige naamwoord in.                                         (1)

4.7.1. Slim Jan het vir ouma ‘n bos (✔) blomme gekoop.

4.8. Voltooi die vergelyking.                                                            (1)

4.8.1 Ouma Josephine is nou baie oud. Sy is so oud soos die berge (✔).

                                                                        TOTAAL: _________/10

                                            Bladsy 5 van 5

## Related documents

- [Grade 5 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-question-paper-afrikaans/a197938e-7e42-4ab1-8bef-bff0daf0ed22) — Afrikaans FAL · QP · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Exam June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-question-paper-afrikaans/cc519ce0-0692-4db0-b0ca-ed703a8c0f8d) — Afrikaans FAL · QP · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Exam November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-november-exam-question-paper-afrikaans/722fb240-2828-4210-8f73-5f8d830d731b) — Afrikaans FAL · QP · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Exam June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2022-june-exam-question-paper-afrikaans/70e7747d-f208-4599-aed5-d484afe4bdc2) — Afrikaans FAL · QP · 2022 · Afr
- [ANATest+Grade+5+Afrikaans+FAL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-5-afrikaans-fal-2013-memo/d8acdb77-6879-45c9-8054-5b6b8e260783) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+5+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-fal-exemplar-test-memo/6e1a760f-6c3e-40af-afdc-e460f3033ac6) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr

## More from Grade 5 Afrikaans Fal

- [Grade 5 Afrikaans Script November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2022-november-exam-question-paper-afrikaans/ac481827-3aa8-4951-8030-4eb641db6e01) — QP · 2022 · Afr
- [2014 ANA Grade 5 Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-fal-test/6e2cda64-9dce-48c3-bf9f-03e3d9f5a12b) — QP · 2014 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans FAL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2013-test/9f2ceed1-0e92-41ed-becf-5c1ed8ae58bc) — QP · 2013 · Afr
- [2013+Grade+5+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-fal-exemplar-test/4972de05-70dc-4cf3-93f8-2fb439d20881) — QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 5 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-5-2012-memo/b8902ee5-ea88-4f83-857a-d5ff7e91c225) — Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 5 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-5-2012/c3344422-7c28-4089-a355-ce82c4a28737) — QP · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 5 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-5/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
