# Afrikaans Fal Grade 5 June 2021 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 5 Afrikaans Fal question paper from the June Exam 2021 (Afrikaans), 5 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-question-paper-afrikaans/a197938e-7e42-4ab1-8bef-bff0daf0ed22
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Afrikaans Fal
- Grade: Grade 5
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 5](https://www.hlayiso.com/library/grade-5) › [Afrikaans Fal](https://www.hlayiso.com/library/grade-5/afrikaans-fal) › [Afrikaans Fal Grade 5 June 2021 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-question-paper-afrikaans/a197938e-7e42-4ab1-8bef-bff0daf0ed22)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 5 · June Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Vraag 1: Leesbegrip van ‘n literêre teks.                                                         [15]

1
    Daar was eendag ‘n baie stout ouma. Haar naam was
Josephine. Sy was twee-en-tagtig jaar oud en heeltemal
anders as ander oumas. Sy het op haar rolskaatse
(rollerskates) rondgejaag en Nike sweetpakke gedra.

2
    Boonop het sy elke aand Waterfront toe gegaan en net
wegneemetes (takeaways) geëet; nooit gekookte,
selfgemaakte kos nie. Sy het na Billie Eilish se musiek geluister
en die hele groep BTS was op haar verlief!

                    3
                        Op ‘n dag jaag (speed) sy teen 120 km per uur op haar rolskaatse oor ‘n
                    rooi robot. Die robot is ‘n nuwe soort “slim (clever) robot” die polisie noem
                    hom “Slim Jan”.

                    4
                        Slim Jan neem toe ‘n klomp foto’s van haar en gee dit alles vir die
                    koerante. Die volgende dag sien sy haarself in die koerante en lees:
                    Gistermiddag het daar ‘n ouma 120km per uur met rolskaatse gery! Sy het
                    Nike klere aan en is miskien gevaarlik (dangerous).
5
    Ouma Josephine gaan na Slim Jan toe en begin met hom praat. Slim Jan kry haar jammer
en sê vir haar hy sal al haar foute van die verlede wegvee (erase) en….
“Totsiens!” soos blits is die ouma weg om haar nuwe lewe te begin. Sy maak
baie min foute in haar nuwe lewe en is selfs soos ‘n gewone ouma wat
pannekoek bak en truie brei (knit).
                                                                  [Superfiks Afrikaans Graad 5]

                                                 Bladsy 1 van 5

### Page 2

Vraag 1: Lees die storie en beantwoord die vrae.                                            [15]

1.1. Voltooi die sin deur die korrekte woord in te vul.

1.1.1. Die hoofkarakters in die storie is ____________________ en ____________________.    (2)

1.2. Kies twee dinge wat vir ouma Josephine anders as ander oumas laat lyk.
    Merk die regte antwoorde met ‘n 🗹.                                                    (2)
      1.2.1. Nike sweetpakke
      1.2.2. Pienk hare
      1.2.3. Rolskaatse

1.3. Wat eet ouma Josephine? Onderstreep die regte antwoord.                              (1)

    1.3.1 Groente en vrugte

    1.3.2 Selfgemaakte kos

    1.3.3 Wegneemetes

1.4. Wat is ouma Josephine se gunsteling musiek? Onderstreep die regte antwoord.          (1)

    1.4.1. Klassieke musiek.

    1.4.2. Moderne musiek.

    1.4.3. Boere musiek.

1.5. Pas die woord in kolom A by die korrekte definisie in kolom B                        (6)

          A           Antwoord                               B

1.5.1 gewone        1.5.1            A     kos wat gaar gemaak is

1.5.2 gekookte      1.5.2            B     intelligent

1.5.3 klomp         1.5.3            C     kan jou seer maak

1.5.4 slim          1.5.4            D     normaal

1.5.5 gevaarlik     1.5.5            E     lank gelede

1.5.6 verlede       1.5.6            F     baie

1.6. Wie sou jy kies vir ‘n ouma? ‘n Ouma soos stout ouma Josephine of ‘n ouma wat bak en

  brei? Gee ‘n rede vir jou antwoord.                                                      (2)

  ____________________________________________________________________________________

   ____________________________________________________________________________________

                                            Bladsy 2 van 5

### Page 3

1.7. As jy ouma Josephine was, sou jy ‘n nuwe lewe begin het?                                     (1)

     ____________________________________________________________________________________

                                                                               TOTAAL: ______/15

Vraag 2: Leesbegrip van ‘n visuele teks:                                                           [5]

2.1 Kyk na die prent en beantwoord die vrae:

                                       2.1.1 Ons kan in die lug vlieg met ‘n .... (noem net een)

                                            ____________________________________________ (1)

                                       2.1.2 Die _________________ stop by die treinstasie.        (1)

                                       2.1.3 Daar is nie net een boot in die prent nie; daar is

                                            (twee / drie / vier) bote in die prent.                (1)

                                       2.1.4 Wat is vinniger, die fiets of die motorfiets?

                                             __________________________________________            (1)

                                       2.1.5 Een van hierdie vervoermiddels kan onderwater

                                             gaan. Waar of Onwaar? _________________               (1)

2.2 Voltooi die sinne deur die korrekte woord uit die woordblok te kies.                           [5]

            pannekoek        krale     bak   kyk     brille  groot kombuis
                                 klein     voorskoot      meng seun

 2.2.1.   Ouma gaan ‘n koek ________.                                                        (1)

 2.2.2.   Mense dra __________ om hulle te help beter sien.                                  (1)

 2.2.3.   Jy is nou ‘n groot seun jy kan ook in die _______________ help.                    (1)

                                             Bladsy 3 van 5

### Page 4

2.2.4.       Om deeg te ____________ is goeie oefening.                                     (1)

2.2.5         Ouma dra ‘n _________________ oor haar rok.                                   (1)

                                                                            TOTAAL: ________/ 10

Vraag 3: Opsomming                                                                                [5]

Lees weer deur die storie oor die stout ouma en kies die regte sin om by die nommer van
die paragraaf te pas.
 Paragraaf
                               Sinne
 nommer:

 1.           3.1.1.      A.   Slim Jan kan sê hoe vinnig jy ry en ook foto’s neem om koerant
                               toe te stuur.                                              (1)

 2.           3.1.2.      B.   Slim Jan vee weg ouma Josephine se foute en sy begin ‘n
                               nuwe lewe.                                              (1)

 3.           3.1.3.      C.   Ouma Josephine maak nie kos nie en luister na tiener-musiek.
                                                                                         (1)

 4.           3.1.4.      D.   Ouma Josephine is nie soos ander oumas nie. Sy ry rolskaatse
                               en dra sweetpakke.                                         (1)

 5.           3.1.5.      E.   Die polisie het ‘n nuwe soort slim robot. Sy naam is Slim Jan.
                                                                                                (1)

                                                                             TOTAAL: ________/ 5

Vraag 4: Taalstrukture en –konvensies                                                           [10]

4.1. Skryf die sin in lydende vorm.                                                             (1)

Josephine drink koeldrank in die middag.

_______________________________________________________________________________________

4.2 Skryf die sin in die toekomende tyd.                                                        (1)

4.2.1. Die vliegtuig vlieg hoog bo die bome.

_______________________________________________________________________________________

4.3. Skryf die sin oor deur die voegwoord in hakies te gebruik.                                   (1)

3.3.1. Ouma eet wegneemetes. Sy maak nie self kos nie. (want)
                                              Bladsy 4 van 5

### Page 5

___________________________________________________________________________________

     ___________________________________________________________________________________

4.4. Kies die regte spelling van die woord.

4.4.1. Slim Jan het ‘n ( fototjie / foto’pie / foto’tjie ) van Josephine geneem.            (1)

4.5. Voltooi die tabel met die regte woorde.                                                (2)

  stellende trap      vergrotende trap            oortreffende trap

       hoog           4.5.1. ____________     4.5.2. die_______________

4.6. Kies die regte telwoord.                                                               (1)

4.6.1 Die ( eerstens / een / eerste ) ding wat ouma doen is om hande te was.

4.7. Vul die korrekte versamelnaam in.                                                     (1)

4.7.1. Slim Jan het vir ouma ‘n _______ blomme gekoop.

4.8. Voltooi die vergelyking.                                                              (1)

4.8.1 Ouma Josephine is nou baie oud. Sy is so oud soos die _____________.

4.9 Skryf die volgende sin korrek oor volgens STOMPI.                                      (1)

(soggens)(ry)(met haar rolskaatse.)(Ouma)

________________________________________________________________________________________

                                                                          TOTAAL: _________/10

                                              Bladsy 5 van 5

## Related documents

- [Grade 5 Afrikaans Memo June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/47dca61e-533d-4720-aea1-95f8be5b03ff) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/b005aba5-11a4-4c95-ad54-287b7feeefa3) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Memo November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/20101230-c799-40ce-91b4-a144c7e2c473) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Memo June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2022-june-exam-memorandum-afrikaans/442b4252-ac73-456a-9682-b5f7796748e1) — Afrikaans FAL · Memo · 2022 · Afr
- [2013+Grade+5+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-fal-exemplar-test/4972de05-70dc-4cf3-93f8-2fb439d20881) — Afrikaans FAL · QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 5 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-5-2012/c3344422-7c28-4089-a355-ce82c4a28737) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr

## More from Grade 5 Afrikaans Fal

- [Grade 5 Afrikaans Memo November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2022-november-exam-memorandum-afrikaans/7ffb8bfb-2707-4197-85f5-56f268eb3865) — Memo · 2022 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans FAL Final Examination and Marking Guidelines 2019 1](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2019-november-exam-memorandum-afrikaans/59d7d07d-9769-4e5f-8cd4-ab794c4c517e) — Memo · 2019 · Afr
- [2014 ANA Grade 5 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-fal-memo/a1b7690a-0d22-4747-83e3-44dcf230623f) — Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+5+Afrikaans+FAL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-5-afrikaans-fal-2013-memo/d8acdb77-6879-45c9-8054-5b6b8e260783) — Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+5+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-fal-exemplar-test-memo/6e1a760f-6c3e-40af-afdc-e460f3033ac6) — Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 5 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-5-2012-memo/b8902ee5-ea88-4f83-857a-d5ff7e91c225) — Memo · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 5 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-5/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
