# Afrikaans Fal Grade 5 November 2021 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 5 Afrikaans Fal question paper from the November Exam 2021 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-november-exam-question-paper-afrikaans/722fb240-2828-4210-8f73-5f8d830d731b
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Afrikaans Fal
- Grade: Grade 5
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 5](https://www.hlayiso.com/library/grade-5) › [Afrikaans Fal](https://www.hlayiso.com/library/grade-5/afrikaans-fal) › [Afrikaans Fal Grade 5 November 2021 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-november-exam-question-paper-afrikaans/722fb240-2828-4210-8f73-5f8d830d731b)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 5 · November Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

1

                                TOM NEWBY SCHOOL TOETS

Vak           Afrikaans Addisionele Taal         Eksaminator        Mev. T. Moffat
Datum         November 2021                      Totaal             40 Punte
Sessie        1                                  Tyd                1 uur
Graad         5                                  Moderator          Mej. M. Botha
Spesiale instruksies/    Instruksies
Toerusting
                             Lees jou vrae goed deur.
                             Antwoord al die vrae.
                             Skryf netjies en leesbaar.
                             Geen woordeboeke.

Hierdie assessering is opgestel met die gebruik van notas en inligting beskikbaar in die
Tom Newby inligting materiaal. Die memorandum of rubriek is opgestel tot ‘n standaard,
maar alternatiewe antwoorde of opinies word in ag geneem.

Naam:                              Van:                              Klas:

Hierdie vraestel bestaan uit:
Vraag 1: Literêre / nie-literêre teks            /15
Vraag 2: Visuele teks                            /10                             _____
Vraag 3: Opsomming                               /5                               40
                                                                                Totaal
Vraag 4: Taalstrukture en konvensies             /10

### Page 2

2

                         Vraag 1: Literêre / nie-literêre teks     [15]

Lees die teks en beantwoord die vrae wat volg.

                                       Red die Renosters
1     “Wat maak jy?” vra Bontle toe sy vir Jan sien. Bontle trek haar neus op, want Jan sit
      voor ’n bak vol modder. Hy is vuil. Daar is ’n gemors op sy gesig en klere.
2     “Ek maak kleirenosters,” antwoord Jan opgewonde.
3      “Jy is baie vuil”, sê Bontle.
4     “Dit sal alles weer skoon kom,” sê Jan. “Dit is vir ’n goeie doel.”
5     Bontle sien dat Jan alreeds baie kleirenosters gemaak het, wat in die son lê en droog
      word. Sy probeer om een van die renosters op te tel en haar vinger druk die horing in!
6     “Moenie,” roep Jan. “Jy is nou net soos die renosterstropers wat renosters dood maak
      en hulle horings afsny.”
7     “Ek het dit nie bedoel nie,” sê Bontle.
8     “Ek weet, maar sonder ’n horing is ’n renoster niks nie,” sig Jan. “Ek kan hulle nie
      verkoop as hulle nie horings het nie”.
9     “Hoekom verkoop jy hulle?” vra Bontle.
10    “Ek samel geld in om die renosters te red. Weet jy dat daar in 2019 net 22 000 swart
      en wit renosters in Suid-Afrika is wat nog leef?” sê Jan.
11    “Sjoe, dis baie min,” sê sy.
12    “Dit is hoekom ek iets doen om hulle te help. Ek gaan die kleirenosters verkoop en die
      geld aan die ‘Red die Renoster fonds’ gee,” vertel hy vir Bontle.
13    Bontle dink vir ’n rukkie. Dis seker vir ‘n goeie doel dat hy vandag so vuil word. Sy
      glimlag en steek haar hande saam in die bak klei, sy wil ook help. “Sal jy my wys hoe
      om ’n kleirenoster te maak?” vra sy.

Bron: Fanie Viljoen – Piekfyn Afrikaans
Aantal woorde: 254

### Page 3

3

Vrae:
Onthou: Geen Engels.
Antwoord in vol sinne.

Omkring die korrekte antwoord.
1.1 Wat beteken die titel van die storie?                               (1)
   a) Om te wys hoe ’n mens sakgeld kan insamel.
   b) Om renosters te beskerm.
   c) Om mense bewus te maak van kleirenosters.

1.2 Wat maak Jan?                                                       (1)
   a) Jan maak klei krale.
   b) Jan maak modder koekies.
   c) Jan maak kleirenosters.

1.3 Hoekom trek Bontle haar neus op wanneer sy vir Jan sien?
   a) Hy is vuil en vol modder.
   b) Hy stink.
   c) Hy lag vir Bontle.                                                (1)

1.4 Wat het gebeur toe Bontle een van die renosters optel?
   a) Dit val op die vloer.
   b) Haar vinger druk die horing in.
   c) Sy het dit geëet.

1.5 Wat doen renosterstropers volgens Jan?
________________________________________________________________________(1)

1.6 Dink jy Bontle het dit bedoel om die renoster se horing te breek?
________________________________________________________________________(1)

1.7 Hoekom verkoop Jan die kleirenosters?
________________________________________________________________________(1)

### Page 4

4

1.8 Hoeveel swart en wit renosters is daar wat nog leef volgens Jan se navorsing in 2019?
________________________________________________________________________(1)

1.9 Vir watter organisasie gaan Jan die geld gee?
________________________________________________________________________(1)

1.10   Watter idees het jy om te help om die renosters te red? Wat sal jy maak of doen om
       geld in te samel?
__________________________________________________________________________
________________________________________________________________________(2)

1.11 Dink jy Jan se doel is ’n goeie een? Gee ‘n rede vir jou antwoord.
__________________________________________________________________________
________________________________________________________________________(2)

1.12 Wat dink jy is ’n goeie straf vir renosterstropers?
__________________________________________________________________________
________________________________________________________________________(2)

                                                                      Totaal vraag 1:   /15

### Page 5

5

                                   Vraag 2: Visuele teks [10]

Kyk na die advertensie en beantwoord die vrae.

                      Koop ‘n klein kleirenoster

                           Geld word gegee aan:

                                    SELL YOUR CAR TODAY

                           Kontak Jan en Bontle
                           082 565 5145

2.1 Waar sal jy so ’n advertensie sien?
________________________________________________________________________(1)
2.2 Watter twee woorde sê vir ons dat die Renoster hulp nodig het?
________________________________________________________________________(1)
2.3 Wat is die kontaknommer waar jy meer inligting kan kry?
________________________________________________________________________(1)
2.4 Wie is die twee kontakpersone wie jy kan bel om kleirenosters te koop?
________________________________________________________________________(1)
2.5 Wat is die webadres?
________________________________________________________________________(1)

### Page 6

6

2.6 Hoeveel kos een van die kleirenosters?
________________________________________________________________________(1)

2.7 Koop twee en kry nog ______________________________                                 (1)

2.8 Die geld word gegee aan ____________________________                                (1)

2.9 _______________________ behoort sy deel te doen.                                    (1)

2.10 Dink jy daar is ander diere wat hulp nodig het? Noem een dier.
________________________________________________________________________(1)

                                                                      Totaal vraag 2: ____/10

                                  Vraag 3: Opsomming          [5]

Rangskik die volgende sinne in die regte volgorde. Kyk uit vir sinne wat nie by die
storie pas nie! Skryf die letter wat pas, langs die nommer neer.

      A. Hulle maak baie mooi klei krale.
      B. Bontle breek een van die kleireonsters se horings af.
      C. Jan is besig om renosters uit klei te maak.
      D. Jan vertel wat hy met die kleirenosters gaan maak.
      E. Bontle wil weet wat Jan besig is om te maak.
      F. Bontle wil baie vuil wees.
      G. Jan en Bontle maak saam renosters.

 1.                  2.                3.                4.            5.

                                                                      Totaal vraag 3:     /5

### Page 7

7

                                  Vraag 4: Taal in konteks [10]

Voltooi die volgende:

4.1 Skryf die sin oor in die Toekomende tyd.
    Bontle breek een van die klei renosters.
    ____________________________________________________________________(1)

4.2 Skryf die sin oor. Gebruik hoofletters en punte.
    jan en bontle maak baie geld
    _____________________________________________________________________(1)

4.3 Skryf die sin in die Ontkennende vorm.
    Die stropers moet die renosters dood skiet.
    _____________________________________________________________________(1)

4.4 Soek die werkwoord in die volgende sinne.
    4.4.1 Jan en Bontle maak baie klei renosters.      _________________       (1)

4.5 Kies die regte teenoorgestelde uit die blokkie hieronder.

    lelik                  vuil                     min                groot

    skoon ____________________                                                 (1)

4.6 Vul die regte voornaamwoord in:
    Bontle wil help, want __________ wil ook die renosters red.                (1)

4.7 Verbind die volgende twee sinne met die voegwoord,       (omdat)
    Jy moet kleirenosters koop. Elkeen sy deel moet doen.
    _____________________________________________________________________
    _____________________________________________________________________(1)

### Page 8

8

4.8 Gee die trappe van vergelyking vir die volgende.
     klein                                                  kleinste
                                                                                         (1)
4.9 Gee die meervoud van:
    horing _______________________                                                       (1)

4.10 Kies die korrekte spelling van die woord. Omkring die woord.

     bedool             bedoel                bedoell                  bedeol
                                                                                         (1)

                                                                       Totaal vraag 4:   /10

                                     Goed Gedoen!

### Page 9

9

                           Graad 5 Afrikaans FAL Junie Eksamen 2021
                                       Prestasie Evaluering

                                        (vir onderwyser gebruik alleenlik)

Naam en Van: __________________________________________                                      Klas: 5________

Vraag 1:

 Vraag
 nommer       1.1         1.2         1.3        1.4    1.5    1.6   1.7     1.8       1.9        1.10    1.11     1.12
 Moontlike
 punt             1       1             1         1        1   1     1       1         1           2         2         2
 Leerder
 punt

                                                                                        TOTAAL: _______/15
Vraag 2:

 Vraag
                  2.1         2.2           2.3        2.4     2.5    2.6        2.7         2.8         2.9      2.10
 nommer
 Moontlike
                      1         1           1          1       1       1           1         1           1         1
 punt
 Leerder
 punt

                                                                                           TOTAAL:_______/10
Vraag 3:

 Vraag                              3
 Moontlike punt                     5
 Leerder punt
                                                                                           TOTAAL: _______/5
Vraag 4:

Vraag
nommer            4.1           4.2         4.3        4.4     4.5    4.6        4.7         4.8         4.9      4.10
Moontlike
punt                  1         1            1          1       1        1         1          1          1         1
Leerder
punt

                                                                                             TOTAAL:______/10

                                                                                                               _____
                                                                                                                40

## Related documents

- [Grade 5 Afrikaans Memo November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/20101230-c799-40ce-91b4-a144c7e2c473) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Memo June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/47dca61e-533d-4720-aea1-95f8be5b03ff) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/b005aba5-11a4-4c95-ad54-287b7feeefa3) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Memo November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2022-november-exam-memorandum-afrikaans/7ffb8bfb-2707-4197-85f5-56f268eb3865) — Afrikaans FAL · Memo · 2022 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans FAL Final Examination and Marking Guidelines 2019 1](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2019-november-exam-memorandum-afrikaans/59d7d07d-9769-4e5f-8cd4-ab794c4c517e) — Afrikaans FAL · Memo · 2019 · Afr
- [2013+Grade+5+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-fal-exemplar-test/4972de05-70dc-4cf3-93f8-2fb439d20881) — Afrikaans FAL · QP · 2013 · Afr

## More from Grade 5 Afrikaans Fal

- [Grade 5 Afrikaans Memo June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2022-june-exam-memorandum-afrikaans/442b4252-ac73-456a-9682-b5f7796748e1) — Memo · 2022 · Afr
- [2014 ANA Grade 5 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-fal-memo/a1b7690a-0d22-4747-83e3-44dcf230623f) — Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+5+Afrikaans+FAL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-5-afrikaans-fal-2013-memo/d8acdb77-6879-45c9-8054-5b6b8e260783) — Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+5+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-fal-exemplar-test-memo/6e1a760f-6c3e-40af-afdc-e460f3033ac6) — Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 5 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-5-2012-memo/b8902ee5-ea88-4f83-857a-d5ff7e91c225) — Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 5 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-5-2012/c3344422-7c28-4089-a355-ce82c4a28737) — QP · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 5 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-5/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
