# Afrikaans Fal Grade 5 November 2022 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 5 Afrikaans Fal question paper from the November Exam 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2022-november-exam-question-paper-afrikaans/ac481827-3aa8-4951-8030-4eb641db6e01
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Afrikaans Fal
- Grade: Grade 5
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 5](https://www.hlayiso.com/library/grade-5) › [Afrikaans Fal](https://www.hlayiso.com/library/grade-5/afrikaans-fal) › [Afrikaans Fal Grade 5 November 2022 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2022-november-exam-question-paper-afrikaans/ac481827-3aa8-4951-8030-4eb641db6e01)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 5 · November Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

1

                                    TOM NEWBY SCHOOL
                                Kwartaal 4 Formele Assessering

Vak           Afrikaans Addisionele Taal              Eksaminator   Mev. L. Brits
Datum         November 2022                           Totaal        40 Punte
Graad         5                                       Tyd           1 uur 30 min
                                                      Moderator     Mev. M. Steyn
Spesiale instruksies/      Instruksies
Toerusting                         Lees jou vrae goed deur.
                                   Antwoord al die vrae.
                                   Skryf netjies en leesbaar.
                                   Geen woordeboeke.

Hierdie assessering is opgestel met die gebruik van notas en inligting beskikbaar in die
Tom Newby inligting materiaal. Die memorandum of rubriek is opgestel tot ‘n standaard,
maar alternatiewe antwoorde of opinies word in ag geneem.

Naam:                                  Van:                           Klas:

Hierdie vraestel bestaan uit:
Vraag 1: Literêre / nie-literêre teks                 (15)
Vraag 2: Visuele teks                                 (10)
Vraag 3: Opsomming                                    (5)
                                                                        40
Vraag 4: Taalstrukture en konvensies                  (10)

### Page 2

2

Vraag 1: Literere / nie-literere teks                                             [15]
Lees die storie deur en beantwoord die vrae wat volg:

                                    Jock van die Bosveld

1     Daar was ’n oulike, klein, bruin hondjie met die naam Jock. Jock was spesiaal. Hy
      het vir homself gesê: “Ek wil so dapper soos my ma, Jess, wees.”
      Hy sê ook: “Ek wil groot en sterk en slim wees!” Jock sê: “Ek wil graag ’n vriend
      hê.”

2     Jock is baie gelukkig. Toe hy groot word, kry hy ’n beste vriend. Sy naam is Percy
      Fitzpatrick. Hulle bly in die Bosveld. Jock leer vinnig om te jag. Maar hy jag nie
      slange nie. Hy bly in die nag by die vuur as daar leeus is. Hy is versigtig en
      gehoorsaam.

3     Jock sien ’n wildsbok lank voor voor Percy die bok raaksien. Percy weet dat Jock se
      stertjie alles wys wat hy voel.

4     Jock was altyd dapper. Een nag, toe hy die hoenders teen die ander honde probeer
      beskerm, skiet ’n man hom per ongeluk dood. Percy was baie hartseer. Almal onthou
      Jock vandag nog as Jock van die Bosveld.

                                                              Bron: Afrikaans Sonder Grense
                                                                   Woordtelling: 157 Woorde

### Page 3

3

Vrae:
Onthou - Antwoord in volledige sinne (tensy anders aangedui). Geen Engels.

1.1 Wat is Jock se beste vriend se naam? _________________________                       (1)
1.2 Onderstreep die korrekte antwoord:                                         (1)

    Hierdie deel van Jock wys alles wat hy voel:
    A. Sy stertjie          B. Sy kop          C. Sy neus    D. Sy ore

1.3 Waar bly Jock?                                                             (1)

______________________________________________________________________
1.4 Wat, dink jy, is die hoofgedagte van die verhaal?                          (1)
    Onderstreep die regte antwoord:
   A. Die vriendskap tussen ’n man en ’n beer.
   B. Die vriendskap tussen ’n man en ’n hond.
   C. Die vriendskap tussen ’n hond en ’n bok.

1.5 Gee een nut van ’n hond en ’n kat vir die mens:                            (2)

 Hond                                           Kat
 1.5.1)                                         1.5.2)

1.6 Gee een karaktereienskap van Jock:                                         (1)
______________________________________________________________________

1.7 Die volgende stellings is onwaar. Onderstreep die woord in die sin wat verkeerd is
        en skryf slegs die regte woord neer.                                             (2)
 Stelling                                       Korrekte woord
 Jock bly in die nag by die huis as daar        1.7.1)
 leeus is.
 Jock het een nag die katte teen die ander      1.7.2)
 honde probeer beskerm.

### Page 4

4

1.8 Aan die einde van die verhaal gaan Jock dood. As jy ’n ander slot kon skryf, wat
    sou dit wees?                                                                      (1)
______________________________________________________________________
______________________________________________________________________
______________________________________________________________________
1.9 Wat beteken die woord gehoorsaam?                                                  (1)
    Onderstreep die korrekte antwoord:
   A. Hy luister na instruksies.                 B. Hy doen sy eie ding.

   C. Hy bad nooit.                              D. Hy drink baie water.

1.10 Dit is belangrik om mooi na ’n troeteldier te kyk.
     Noem twee maniere waarop jy mooi na ’n troeteldier kan omsien:                    (2)
1.10.1 ________________________________________________________________
       ________________________________________________________________
1.10.2 ________________________________________________________________
       ________________________________________________________________

1.11 As jy enige dier kon wees, watter dier sou jy wou wees?                           (2)
     Gee ’n rede vir jou antwoord:

     Ek sal ’n _____________________________ wil wees.
     Rede: ___________________________________________________________
             ___________________________________________________________

                                                                              Totaal Vraag 1 (15)

                                                          Die ‘Jock of the Bushveld’ monument in
                                                          Barberton, Mpumalanga.

### Page 5

5

Vraag 2: Visuele Teks                                                         [10]
Kyk na die advertensie en beantwoord die vrae wat volg:
                             Woef woef Hondekoekies
Jou hondevriend sal mal wees oor Woef Woef Hondekoekies!

Geure:
       Pampoen
       Grondboontjiebotter
                                                   Liplekker Prys:
       Malvalekker
                                                          R50
       Rys
                                                       vir 500g
Bestanddele:
       Proteïne
       Kalsium
       Vitamien D
       Vitamien C
       Geen sout of kleurmiddels

Slegs beskikbaar aanlyn. Kontak ons by www.woefhonde.co.za om jou
bestelling te plaas. Skakel ons gerus by 011 849-5333 as jy enige vrae het.
                             Ons sal dit vir jou aflewer

### Page 6

6

Vrae:
Onthou - Jjy hoef nie in volledige sinne te antwoord nie. Geen Engels.

2.1 Watter produk word geadverteer?                                           (1)
______________________________________________________________________

2.2 Waar of Onwaar:
    Die koekies kan in Checkers gekoop word.                                  (1)
______________________________________________________________________

2.3 Noem een bestanddeel in die produk:                                       (1)
______________________________________________________________________

2.4 Hoekom, dink jy, moet daar nie sout of kleurmiddels in die koekies wees
    nie?                                                                      (1)
______________________________________________________________________
______________________________________________________________________

2.5 Watter tegnieke is in die advertensie gebruik om jou aandag te trek?      (2)
    Noem twee.
______________________________________________________________________
______________________________________________________________________

2.6 Watter nommer moet jy skakel as jy navrae het?                            (1)
______________________________________________________________________

2.7 Onderstreep die korrekte antwoord:                                        (1)
    “Jou hondevriend sal mal wees oor Woef Woef Hondekoekies!”
     Beteken:
   A. Die Hondekoekies maak honde mal.
   B. Die honde sal van die koekies hou.
   C. Die koekies maak honde sterk.

### Page 7

7

2.8 Dink jy honde moet elke dag ’n koekie kry? Gee ’n rede vir jou antwoord.      (2)
______________________________________________________________________
______________________________________________________________________

                                                                          Totaal Vraag 2 (10)

Vraag 3: Opsomming                                                                [5]
Vul die ontbrekende feite in om die opsomming van Jock van die Bosveld te voltooi:

3.1 Eendag was daar ’n __________________________________________________
______________________________________________________________________

3.2 Hy was ____________________________________________________________

3.3 Sy beste ___________________________________________________________

3.4 Jock beskerm _______________________________________________________
______________________________________________________________________

3.5 ’n Man ____________________________________________________________

                                                                           Totaal Vraag 3 (5)

Vraag 4: Taalstrukture en konvensies                                              [10]
Verwys na die teks “Jock van die Bosveld” om die volgende taalvrae te beantwoord.

Onthou jy hoef nie in volledige sinne te beantwoord nie (tensy aangedui). Spelling tel.

4.1 Gee die regte vorm van die woord tussen hakies (trappe van vergelyking): (1)

    Jock was die (dapper) __________________________ hond wat Percy nog ooit
    gesien het.

### Page 8

8

4.2 Onderstreep die korrekte voornaamwoord:                                  (1)

    Percy is Jock se eienaar, Percy is (sy / hom) baas.

4.3 Verander die volgende sin in die indirekte rede:                         (1)

    Jock sê: “Ek wil graag ’n vriend hê.”
    Jock sê _____________ hy graag ’n vriend wil ____________.

4.4 Identifiseer een verkleinwoord uit die leesstuk:                         (1)
    __________________________________________

4.5 Herskryf die volgende woorde in alfabetiese volgorde:                    (1)

   Jock, Percy, jag, Jess, wildsbok.
    __________________________________________________________________

4.6 Omkring die regte antwoord:                                              (1)

    Identifiseer die leesteken in die volgende sin:
    Ek wil groot en sterk en slim wees!
   A. Kolon                                    B. Uitroepteken

   C. Punt                                     D. Aanhalingstekens

4.7 Gee die meervoud van die woord tussen hakies:                            (1)

    Daar was ’n oulike, klein bruin (hondjie) ____________________________
    met die naam Jock.

### Page 9

9

4.8 Verander die volgende sin in die verlede tyd:                            (1)

    Jock sien ’n wildsbok lank voor Percy.
    Jock ___________ ‘n wildsbok lank voor Percy ____________________.

4.9 Identifiseer een voorbeeld van ’n emosie uit die leesstuk:               (1)

    Emosie: _____________________________________

4.10 Onderstreep die werkwoord in die volgende sin:                          (1)

     Ek wil so dapper soos my ma, Jess, wees.

                                                                 Totaal Vraag 4 (10)

### Page 10

10

                                     Graad 5 Afrikaans November
                                 Kwartaal 4 Formele Assessering
                                           Prestasie Evaluering

Naam en Van: _______________________________________________ Graad 5: _______

Vraag 1:
Vraag              1.1       1.2       1.3     1.4         1.5    1.6    1.7   1.8     1.9       1.10 1.11
Moontlike punt     1             1         1    1          2         1    2    1        1         2          2
Leerder punt
                                                                                                           Totaal: ___
Vraag 2:
Vraag                    2.1           2.2           2.3         2.4     2.5    2.6        2.7         2.8
Moontlike punt               1             1         1           1        2        1         1         2
Leerder punt
                                                                                                           Totaal: ___
Vraag 3:
Moontlike punt           5
Leerder punt

Vraag 4:
Vraag                    4.1          4.2      4.3       4.4     4.5     4.6   4.7     4.8       4.9    4.10
Moontlike punt           1             1       1           1      1      1     1       1         1           1
Leerder punt
                                                                                                           Totaal: ___

## Related documents

- [Grade 5 Afrikaans Memo November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2022-november-exam-memorandum-afrikaans/7ffb8bfb-2707-4197-85f5-56f268eb3865) — Afrikaans FAL · Memo · 2022 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Memo June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2022-june-exam-memorandum-afrikaans/442b4252-ac73-456a-9682-b5f7796748e1) — Afrikaans FAL · Memo · 2022 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Memo November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/20101230-c799-40ce-91b4-a144c7e2c473) — Afrikaans FAL · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans FAL Final Examination and Marking Guidelines 2019 1](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2019-november-exam-memorandum-afrikaans/59d7d07d-9769-4e5f-8cd4-ab794c4c517e) — Afrikaans FAL · Memo · 2019 · Afr
- [2013+Grade+5+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-fal-exemplar-test/4972de05-70dc-4cf3-93f8-2fb439d20881) — Afrikaans FAL · QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 5 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-5-2012/c3344422-7c28-4089-a355-ce82c4a28737) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr

## More from Grade 5 Afrikaans Fal

- [Grade 5 Afrikaans Memo June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/47dca61e-533d-4720-aea1-95f8be5b03ff) — Memo · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/b005aba5-11a4-4c95-ad54-287b7feeefa3) — Memo · 2021 · Afr
- [2014 ANA Grade 5 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-fal-memo/a1b7690a-0d22-4747-83e3-44dcf230623f) — Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+5+Afrikaans+FAL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-5-afrikaans-fal-2013-memo/d8acdb77-6879-45c9-8054-5b6b8e260783) — Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+5+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-fal-exemplar-test-memo/6e1a760f-6c3e-40af-afdc-e460f3033ac6) — Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 5 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-5-2012-memo/b8902ee5-ea88-4f83-857a-d5ff7e91c225) — Memo · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 5 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-5/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
