# Afrikaans Hl Grade 5 November 2020 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 5 Afrikaans Hl question paper from the November Exam 2020 (Afrikaans), 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-hl-2020-november-exam-question-paper-afrikaans/91d324fe-6ed2-47eb-ae56-1a3215f88b6e
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Afrikaans Hl
- Grade: Grade 5
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 5](https://www.hlayiso.com/library/grade-5) › [Afrikaans Hl](https://www.hlayiso.com/library/grade-5/afrikaans-hl) › [Afrikaans Hl Grade 5 November 2020 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-hl-2020-november-exam-question-paper-afrikaans/91d324fe-6ed2-47eb-ae56-1a3215f88b6e)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 5 · November Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Bedfordview Primary School

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Graad 5 — Taak 2 Aktiwiteit 2 — Vierde Kwartaal

Beagripstoets en Taal Eksamen

Begripstoets 4 2 3 4 5 6 Z
029% [30-38% | 40-49% | 50-59% | 60-60% | 70-70% | 80-100% 120
5
"%
Taal 1 2 3 4 5 6 7
025% | 30-30% | 40-49% | 50-55% | 60-69% | 70-79% | 80-100% NS
y
%
Totaal 1 2 3 4 5 6 7
025% | 30-39% | 40-49% | 50-59% | 60-69% | 70-79% | B0-100% 138 %
%
Naam: Graad 5
Moderator: Mev. S. Reyneke Tyd: 1 uur
Eksaminator: Mev M. Coetzer Totaal: 35
Instruksies:

4. Die vraestel bestaan uit twee afdelings: Afdeling A: 20 punte
Afdeling B: 15 punte

Beantwoord al die vrae.

Skryf netjies.

Die vraestel bestaan uit ses bladsye

Antwoord in volsinne.

akon

Afdeling A: Leesbegrip (20)

Lees die storie en beantwoord die vrae in volsinne.

rT Die vergeetagtige witrenoster

1.Eendag het Olifant en Witrenoster bakiei. Olifant het met sy sterk ivoortande ‘n gat in

Witrenoster se maag gesteek. Witrenoster gaan na Ystervark toe.

2. "Ystervark, sal jy my asseblief een van jou penne leen? Ek moet my wond probeer

toewerk.”
3."Ek sal.... Maar dan moet jy dit vir my teruggee, hoor!” antwoord Ystervark.
4.“Ek belowe ek sal,” sé Witrenoster.

5.Hy werk die wond toe met die pen en toe bére hy die pen

onder die klippe sodat niemand dit kan vat nie.

6.Witrenoster raak aan die slaap.

### Page 2

7.Die volgende oggend skrik hy wakker.
8.Waar het ek nou weer Ystervark se pen gesit, wonder hy?
9.Hy hardioop na die watergat toe. Hy snuffel en hy soek.

10.Maar hy kry niks nie. Hy soek ooral. Hy dink diep. Dalk het hy dit ingesluk! Dan sal
hy dit mos in sy mishope kry. Hy begin soek in al sy mishope. Hy soek en hy soek.

11.Naderhand kom Ystervark daar aan.
12,"Waar is my pen, Witrenoster?” vra Ystervark.
13."Ek soek, Ystervark. Ek belowe ek sal jou pen kry!” roep Witrenoster

14.En tot vandag toe soek die arme Witrenoster elke dag nog steeds na Ystervark se
pen.

15. Dit is waarom hy altyd sy eie mis oopskop. Dan krap hy en trap hy en snuffel hy om
die pen te kry. Tot vandag toe het hy vergeet waar hy daardie pen gebére het.

228 Woorde Bron onbekend
1.1 Onderstreep die regte antwoord

1.1.1 Witrenoster is baie
A) slim
B) honger
C) vergeetagtig
D) snaaks (1)

1.1.2 Wat het Olifant aan Witrenoster gedoen?
A) ‘n gat in hom gesteek.
B) Op hom gesit.
C) Met hom gespeei
D) Met hom gepraat (4)

### Page 3

4.1.3 Witrenoster gaan na vir hulp.

A) haas

B) ystervark

C) uil

D) olifant (1)
1.2 Wat doen Witrenoster met die pen? d)
1.3 |s die volgende stelling WAAR of ONWAAR? (1)

Olifant en Witrenoster is vriende.

1.4 Plaas die storie in die regte volgorde van gebeure, nommer van 1-5 in die blokkie.

(5)

Witrenoster soek elke dag nog steeds na Ystervark se pen.

Witrenoster vra Ystervark om hom een van sy penne te leen.

Olifant het ‘n gat in Witrenoster se maag gesteek.

Witrenoster werk die wond toe met die pen

Witrenoster begin soek in al sy mishope.
1.5 Hoekom krap renosters deur hulle mis volgens die storie? (1)
1.6 Waar het Witrenoster die pen gesit en. hoekom?  - (2)
4.7 Waarheen het Witrenoster eers gehardloop om vir die pen te soek? (1)
4.8 Hoekom dink jy wil Ystervark sy pen terug kry? (1)

### Page 4

1.9 Hoekom kyk Witrenoster in die mishope vir die pen? (1)

1.10 Veduidelik die titel van die mite? (1)

1.11 Wat is 'n mite? Merk net die antwoord wat reg is in die oop kolom: (1)

Dit is ‘n storie wat verduidelik hoekom sekere goed in die natuur is soos

wat dit is.

Daat is altyd ‘n gelukkige einde.

Dit is altyd waar.

1.12 Gee ‘n sinoniem vir seer (Reel 1) (1)

1.13 Gee ‘n antoniem vir wakker (Reel 6)

(1)

TOTAAL AFDELING A: (20

AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES.
Vraag 2

2.1 Skryf die sin in die ontkennende vorm neer. (1)

Witrenoster raak aan die slap.

2.2 Watter skryfteken word in die woord sé gebruik? (1)

2.3 Verbind die sin met die voegwoord tussen hakies. : (1)

Witrenoster het ‘n seer. Olifant het hom gesteek (omdat)

### Page 5

2.4 Skryf die volgende sin in die verlede tyd. (1)

Witrenoster soek vir die pen.

2.5 Skryf die volgende sin in die toekomende tyd. (1)

Witrenoster soek vir die pen.

2,6 Haal een vraagsin uit die mite aan. (1)

2.7 Skryf die volgende sin in die indirekte rede. (1)

Witrenoster sé: “Die pen is weg.”

2.8 Vul die korrekte voorsetsel in sodat dit sin maak. (1)
_ onder in tussen op

2.8.1 Witrenoster bére die pen die klip.

2.9 Omkring die selfstandige naamwoorde in die sin. (1)

Witrenoster soek onder die klip.

2.10 Omkring die werkwoord in die sin. (1)

Witrenoster soek onder die klip.

2.11 Gebruik die homofone in sinne sodat die betekenis van die woord duidelik is. (2)

2.11.1 arm:

2.11.2 arm:

[_}:

### Page 6

2.12 Skryf ‘n vergelyking vir die volgende woord. (1)

2.12.1 oud - so oud soos die

2.13 Voltooi die onderstaande tabel deur die verkleining en meervoudsvorm in te vul.

(2)

Verkleining Meervoud

renoster 2.13.1 2.13.2

LJ

TOTAAL AFDELING B: M15

GROOTTOTAAL: 135

## Related documents

- [Afrikaans Term 4 Eksamen memorandum](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-hl-2020-november-exam-memorandum-afrikaans/c44ecd9e-adf9-44bd-ae1b-a3175c89d604) — Afrikaans HL · Memo · 2020 · Afr
- [2014 ANA Grade 5 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-hl-memo/d1f525f4-6ac4-460a-aa19-f6331c66d2c6) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+5+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-5-afrikaans-hl-2013-memo/c86110a1-844e-4436-8073-4c4a3c5aabf2) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+5+Afrikaans+HL+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-hl-exemplar-memo/4eb3bc8c-bcc2-41ba-be61-09f61d4c170e) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans HL Graad 5 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-graad-5-2012-memo/c472acc4-4aee-49e5-9e5f-28325f7ce023) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans Taal Graad 5 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-5-memo/c26c3fd0-68c0-4095-9181-7f04ace50d75) — Afrikaans HL · Memo · 2011 · Afr

## More from Grade 5 Afrikaans Hl

- [Gr 5 Afr HL voorbeeld memo](https://www.hlayiso.com/library/gr-5-afr-hl-voorbeeld-memo/2c35cf65-19e1-4d52-90b8-763cfb64b70b) — Memo · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 5 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-5/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
