# Afrikaans FAL Grade 6 North West November 2024 QP

> Grade 6 Afrikaans FAL question paper from the North West November Exam 2024, 3 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-fal-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/6d06831f-f0ba-4a30-bfd0-a6ba2a07866a
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: North West November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 3

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 6 North West November 2024 QP](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-fal-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/6d06831f-f0ba-4a30-bfd0-a6ba2a07866a)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 6 · North West November Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 3 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                     GRAAD 6

                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                              NASIENRIGLYNE
                              NOVEMBER 2024

 PUNTE: 50

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 3 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Afrikaans EAT                                 2                       NW/November 2024
                                    Graad 6 – Nasienriglyne

VRAAG 1: BEGRIPSLEES
1.1        Monza-baan                                                              1
1.2        (Glinsterend/koel) blou Mercedes                                        1
1.3        ‘beproef’ beteken om mekaar uit te daag/toets.                          1
1.4        C                                                                       1
1.5        Tom                                                                     1
1.6        Die Mercedes het elegant en rustig beweeg.                             2
1.7        Elke enjin se unieke klank en styl.                                    2
1.8        (Enige gepaste antwoord)                                                 1
           Bv. Die groot resies
               Kompetisie tussen renjaers
1.9        Daar kon ‘n groot ongeluk gebeur het (enige gepaste                      2
           antwoord) 
           …soos ‘n meester wat die pad met gemak ken.                            2
1.10       Enige gepaste antwoord van gevoel                                       2
           met rede wat sin maak 
           Bv. moedeloos / hartseer omdat ek verloor het.

1.11              Eie antwoord/gevolgtrekking wat sin maak.                        2
                  Bv. ‘n Renjaer moet rustig/gekalmeerd wees.
                       ‘n Renjaer moet gefokus wees.
1.13              Eie antwoord wat sin maak.                                      2
                  Bv. Ek sou vinniger om die draaie gery het.
                       Ek sou die Mercedes blok om nie verby te kom nie.
                                                                                    (20)

VRAAG 2: VISUELE TEKS
2.1         Ferrari                                                                3
            Mercedes 
            Red Bull 
2.2         April                                                                  1

2.3               Ja/Nee  met rede                                                2
                  Ja – Die drywers is veilig vasgegordel in die renmotors./
                        Die bane waarop daar gery word is veilig.
                        (enige relevante rede wat antwoord ondersteun)
                  OF
                  Nee – Daar word teen ‘n hoë spoed gery, ‘n ongeluk kan
                          maklik gebeur./
                          As dit reën kan die wiele gly en ‘n ongeluk kan gemaak
                          word.
                          (enige relevante rede wat antwoord ondersteun)
2.4               Alpine                                                           1
2.5               Lewis Hamilton                                                   1
2.6               Enige tipe kar  met rede wat sin maak                           2
                  Bv. ‘n Mercedes, want sy engine is sterk en dit ry vinnig.
                                                                                    (10)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Afrikaans EAT                             3                     NW/November 2024
                                Graad 6 – Nasienriglyne

VRAAG 3: OPSOMMING
           Brandstofbesparing                                               5
           1. Bande van die motor moet hard gepomp wees sodat daar
              minder weerstand op die pad is.
           2. Tydsbeplanning moet gedoen word sodat daar minder
              gestop word tydens rit.
           3. Die motor moet nie aangeskakel wees as daar nie gery
              word nie.
           4. Vensters en dakke van karre moet toegehou word en
              Daar moet nie onnodige voorwerpe op die kar se dak wees
              nie.
           5. Lugverkoeling moet nie onnodig gebruik word nie.
              (gebruik rubriek op vraestel vir puntetoekenning)
                                                                            (5)

VRAAG 4: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
4.1        niks – iets/baie                                                1
4.2        A - Samestelling                                                 1
4.3.1      Veilig                                                          1
4.3.2      Veiligste                                                       1
4.4        Nuutste – nuut                                                  1
4.5        SKRYFTEKEN: Kappie                                              2
           FUNKSIE: Maak die klank lank.
4.6        Verbruikers koop niks wat nie betroubaar is nie. ( vir albei   2
           nie’s)
4.7        Splinternuwe                                                    1
4.8        ‘n Kar wat veilig is word gekoop deur verbruikers.              2
4.9        Die Kona was aangenaam om te bestuur, maar daar
           wasniks wat opwinding verskaf het nie.                         3
                                                                            (15)
                                                                            [50]

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-fal/95fea45b-41cc-4131-b660-d1b4b9663349) — Afrikaans FAL · QP · 2014 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans FAL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-fal-2013-test/492b488e-1384-4bf7-8587-1519f74ec878) — Afrikaans FAL · QP · 2013 · Afr
- [2013+Grade+6+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-6-afrikaans-fal-exemplar-test/27d33905-b19a-4b46-9223-fea4bc6b3474) — Afrikaans FAL · QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 6 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-6-2012/34f0a811-fb54-4f0e-ba12-c4e6379f4921) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-fal-memo/d9ac7b2b-b6d4-4b2e-a51c-f6e6eca53bb9) — Afrikaans FAL · Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+6+Afrikaans+FAL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-6-afrikaans-fal-2013-memo/be6570e9-57b8-461f-b16e-d1b385ab6364) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans FAL

- [AFRFAL P2 GR6 MEMO NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-memo-nov2018/fb53a278-9caf-4713-83ac-d691fa610fdb) — Memo · 2018
- [AFRFAL P3 GR6 MEMO NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-memo-nov2018/a35e438d-92fb-49cc-9e68-78495d9a5bf8) — Memo · 2018
- [AFRFAL P2 GR6 MEMO NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-memo-nov2017/8c65653f-3586-421a-a3cd-603867f2920a) — Memo · 2017
- [AFRFAL P3 GR6 MEMO NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-memo-nov2017/f6b7dcbf-d7c9-430a-a891-1436f78f7749) — Memo · 2017
- [AFRFAL-P2- GR6 N16-MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-n16-memo/3c847fff-3733-4b4f-a69c-a727616f181b) — Memo · 2016
- [AFRFAL-P3-GR6 N16-MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-n16-memo/04aa914e-4b7c-4e57-b0ef-f830f62c2ef4) — Memo · 2016

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
