# Afrikaans Fal Grade 6 ANA 2012 Memo (Afrikaans)

> Grade 6 Afrikaans Fal memorandum from the ANA 2012 (Afrikaans), 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-fal-memo-braille/d6f64e44-0c27-4297-9804-056d72d1839c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans Fal
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans Fal](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-fal) › [Afrikaans Fal Grade 6 ANA 2012 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-fal-memo-braille/d6f64e44-0c27-4297-9804-056d72d1839c)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 6 · ANA · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

DEPARTMENT OF BASIC EDUCATION
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012
GRAAD 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
MEMORANDUM (BRAILLE)
PUNTE: 40

 VRAAG                                                                         PUNTE   TOTAAL
                               VERWAGTE ANTWOORDE

1.       B ’n Jong haan leer kraai.                                               1        1

                                                                                  1        1
2.       D Op ŉ plaas met diere.

         3.1 A Die ou haan het die vorige dag gesterf.                            1
3.                                                                                         2
         3.2 C Hulle het gedink hy het nie hard genoeg gekraai nie.               1

         4.1 D Hy was hartseer toe sy pa dood is.                                 1

         4.2 A Hy was onseker, want hy het nog nooit vantevore gekraai            1
4.             nie.
         4.3 Hy moes nog harder gekraai het./Hy kon nog harder gekraai                     4
                                                                           1
            het.

         4.4 Hy was teleurgesteld/hartseer/treurig/moedeloos.

         Aanvaar enige gepaste antwoord wat negatiewe gevoelens            1
         beskryf.

5.       Ja, hy het sy bes probeer veral toe hy iets vir die eerste keer
         moes doen/Hy kon op die ou einde hard kraai/Hy het nie tou
         opgegooi nie.                                                                    2

                                                                                  2
         (Gee een punt vir “Ja” en een punt vir enige ander gepaste
         antwoord wat die keuse staaf. Moenie ŉ punt toeken as net JA
         geskryf is nie. Die antwoord kan nie “Nee” wees nie.)

Graad 6 Afrikaans EAT Memo (Braille)              1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

         6.1 sterwend/besig om dood te gaan                                                    1

6.       6.2 seergemaak                                                                        1   2

7.

          Aantal Skaapboere
                                                         ✓                  ✓
                                                                                                   3
                                   Vrystaat   Noordwes              KwaZulu-        Oos-Kaap
                                                                    Natal

                                      X-as                   Provinsies         ✓

         Gee een punt vir die kolom wat reg ingevul is by:
         Noordwes
         KwaZulu-Natal.                                                                        2

         Provinsies                                                                            1

         8.1 A beeste                                                                          1
                                                                                                   2
8.
         8.2 B deur                                                                            1

         9.1 Die varke het nie hard gesnork nie.                                               1
9.                                                                                                 2

         9.2 Die jong haan is nêrens op die skuur se dak nie.                                  1

         10.1 ek so hard as moontlik gekraai het/ek te bang gewees het
10.
                              om ŉ geluid te maak.                                             1   2
         LW: Aanvaar enige relevante antwoord, maar die woordorde
                              moet korrek wees.

Graad 6 Afrikaans EAT Memo (Braille)                            2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

         10.2 ek heeldag in die bed gebly het/ek baie bang wees/ek
               gehuil het.
                                                                              1
         LW: Aanvaar enige relevante antwoord, maar die woordorde
               moet korrek wees.
         11.1 ek ses jaar oud was/ek baie jonk was.

         LW: Aanvaar enige relevante antwoord, maar die woordorde             1
11.
                 moet korrek wees.
         11.2 speel ek sokker/gaan ek na die kerk toe/doen ek my tuiswek.
                                                                                     2

         LW: Aanvaar enige relevante antwoord, maar die woordorde             1
               moet korrek wees.

                                                                            1 punt
         Die son het opgekom, maar die wolke het dit bedek.                          2
12.                                                                           elk

13.      Elkeen van die volgende sinne is ŉ MOONTLIKE feit. Ken net vyf
         punte aan die onderstaande feite (of soortgelyke feite) toe (een
         punt per feit).
             Horlosies word gebruik om die tyd te meet/wys.
                                                                              5      5
             Sonwysers is in die ou dae gebruik.
             Kershorlosies is lank gelede gebruik.
             Mense gebruik nou digitale horlosies.
             Horlosies is vandag orals.
14.      14.1 net soos                                                        1
                                                                                     2
         14.2 digitale                                                        1

15.      Verwys na die nasienrubriek vir die beskrywende paragraaf aan
                                                                              8      8
         die einde van die memorandum.

                                                                            TOTAAL: 40

Graad 6 Afrikaans EAT Memo (Braille)             3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

                       VRAAG 15: RUBRIEK VIR BESKRYWENDE PARAGRAAF

                   0 Punt           1 Punt         2–3 Punte          4–5 Punte          6–7 Punte           8 Punte

Taalgebruik    Het net EEN      EEN relevante    ‘n Paragraaf       ‘n Paragraaf       ‘n Paragraaf       ‘n Paragraaf
               woord/frase      sin.             van TWEE of        van VIER of        van SES of         van AGT
               geskryf.                          meer               meer               meer               verskillende,
                                                 verskillende,      verskillende,      verskillende,      relevante, maar
                                                 relevante, maar    relevante, maar    relevante, maar    tog logiese
                                                 tog logiese        tog logiese        tog logiese        sinne.
                                                 sinne.             sinne.             sinne.

                                EEN sin met ‘n                      Minstens DRIE      Minstens VIER
                                                                    sinne mag          sinne moet         Die sinne mag
               Het geen         paar
                                                 Minstens           SLEGS ‘n paar      minder as VYF      SLEGS ‘n paar
               poging           punktuasie-
                                                 TWEE sinne,        punktuasie-,       verskillende       punktuasie-,
               aangebied nie.   spel- of
                                                 maar dit mag       spel- of           punktuasie-,       spel- of
                                taalfoute.
                                                 SLEGS ‘n paar      taalfoute bevat.   spel- of           taalfoute bevat.
                                                 punktuasie-,                          taalfoute bevat.
                                                 spel- of
                                                 taalfoute bevat.

Inhoud         Geen             Slegs 1–2        Min beskrywing     Bevat ‘n paar      Bevat deeglike     ‘n Volledige
               byvoeglike       byvoeglike       met net 3          besonderhede       beskrywing met     beskrywing met
               naamwoorde       naamwoorde.      byvoeglike         met minstens 4     minstens 5         minstens 6 of
               nie.                              naamwoorde.        byvoeglike         byvoeglike         meer
                                                                    naamwoorde.        naamwoorde.        byvoeglike
                                                                                                          naamwoorde.

               Geen feite wat                    2–3 feite
               die familielid   Slegs 1 feit     beskryf die        4–5 feite          6–7 feite
               beskryf nie.     beskryf die      familielid.        beskryf die        beskryf die        8 interessante
                                familielid.                         familielid.        familielid.        en relevante
                                                                                                          feite beskryf
                                                                                                          die familielid.

Gee 8 punte vir inhoud en 8 punte vir taalgebruik. Deel dan die totaal deur 2.
Dui punte soos volg aan die einde van die agt (8) sinne so aan:
I = Inhoud ; T = Talgebruik

                     bv.
                                       I                   6
                                       T                   4
                                                       10÷ 2 = 5

     Graad 6 Afrikaans EAT Memo (Braille)                  4

## Related documents

- [Grade 6 Afrikaans FAL Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-fal-memo-deaf/c2936030-2978-415d-b0e1-f69456f8f792) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL Grade 6 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-grade-6-2012-memo/1c7acac6-da08-4e64-906b-90c6a9a71c26) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 6 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-6-2012/34f0a811-fb54-4f0e-ba12-c4e6379f4921) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-fal-memo/d9ac7b2b-b6d4-4b2e-a51c-f6e6eca53bb9) — Afrikaans FAL · Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+6+Afrikaans+FAL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-6-afrikaans-fal-2013-memo/be6570e9-57b8-461f-b16e-d1b385ab6364) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-fal/95fea45b-41cc-4131-b660-d1b4b9663349) — Afrikaans FAL · QP · 2014 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans Fal

- [NW 6 AFR FAL VR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-fal-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/59b2d066-312e-47c0-be43-979834ea610e) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR FAL NR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-fal-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/6d06831f-f0ba-4a30-bfd0-a6ba2a07866a) — QP · 2024 · Afr
- [AFRFAL P2 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-qp-nov2018/653650c1-d41d-4939-8718-a0cf8cdbd9b6) — QP · 2018
- [AFRFAL P3 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-qp-nov2018/ec39d4cb-f428-4963-bcbd-e4bd020b9069) — QP · 2018
- [AFRFAL P2 GR6 QP NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-qp-nov2017/26702927-789f-41a1-ab3a-065d3d861991) — QP · 2017
- [AFRFAL P3 GR6 QP NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-qp-nov2017/e0e4dd50-bb0b-445c-979a-14a46aae9f96) — QP · 2017

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
