# Afrikaans Fal Grade 6 ANA 2012 Memo (Afrikaans)

> Grade 6 Afrikaans Fal memorandum from the ANA 2012 (Afrikaans), 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-fal-memo-deaf/c2936030-2978-415d-b0e1-f69456f8f792
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans Fal
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans Fal](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-fal) › [Afrikaans Fal Grade 6 ANA 2012 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-fal-memo-deaf/c2936030-2978-415d-b0e1-f69456f8f792)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 6 · ANA · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012
                        GRAAD 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                                         TOETS (DOWE LEERDERS)
                                              MEMORANDUM
PUNTE: 40
Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye

                                                                         PUNTE   TOTAAL
                          VERWAGTE ANTWOORDE

VRRAG

1.      B/Die jong haan kraai                                               1        1

                                                                            1        1
2.      D/Op ̍n plaas met diere

        3.1 A/Die ou haan is die vorige dag dood.                           1
3.                                                                                   2
        3.2 C/Hulle het gedink dat hy nie hard genoeg gekraai het nie.      1

        4.1 D/Hy was hartseer toe sy pa gesterf het.                        1

                                                                            1
4.      4.2 A/Hy was onsekere want hy het nooit voorheen gekraai nie.
                                                                                     4
        4.3 Hy moes harder kraai.                                           1

        4.4 Hy was teleurgesteld/hartseer .
                                                                            1
        Aanvaar enige antwoord wat ̍n negatiewe gevoel uitbeeld.

Graad 6 Afrikaans EAT ( Dowe leerders)                         1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

5.
       JA, hy het sy beste probeer om te kraai vir die eerste keer/hy
       kon toe goed kraai/hy het nie op gehou probeer nie.

       (Gee een punt vir JA en een punt vir relevante rede verskaf.     2   2
       Geen punt word toegeken as net JA geskryf is. Die antwoord
       kan nie NEE wees nie.

       6.1 dying                                                        1

6.                                                                      1       2
       6.2 hurt

7.

                                  ✓                       ✓                     3

                          X-axis/Provinsies                   ✓
       Gee een punt vir die korrekte kolomme by:
       Noord Wes
       KwaZulu-Natal                                                    2
       Gee een punt as die x-as ̍n gepaste opskrif het.                 1

       8.1 A/beeste                                                     1
                                                                                2
8.
       8.2 B/deur                                                       1

       9.1 Die hond blaf nie hard nie.                                  1
9.                                                                              2
       9.2 Die jong haan het nie gevlieg na die dak van die skuur (
                                                                        1
       toe) nie.
                                                                        1       2
       10.1 sou ek kos gaan koop het / sou ek vir myself iets gemaak

Graad 6 Afrikaans EAT ( Dowe leerders)                            2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

10.    het om te eet.
       Enige relevante antwoord

       10.2 ̍n ander een moet koop/ huil omdat ek dit verloor het.
                                                                         1
              Enige relevante antwoord is aanvaarbaar

       11.1    die ouderdom van 6 jaar
                                                                         1
       NB:     Aanvaar enige relevante antwoord.
11.                                                                             2
       11.2 Speel ek baie/gaan ek kerk toe.
                                                                         1
       NB:     aanvaar enige relevante antwoord.

                                                                       1 punt
       Die son het opgekom, maar die wolke het dit bedek.                       2
12.                                                                      elk

13.    Enige van die volgende is ̍n moontlike feit. Bepunt slegs vyf
       feite, een punt per feit.

            Horlosies word gebruik om tyd aan te dui.
            Son horlosies was in die out yd gebruik.                    5      5
            Kers horlosies was lank gelede gebruik.
            Vandag gebruik mense digtale horlosies.
            Horlosies word vandag oral gebruik.
14.    14.1 werk                                                         1
                                                                                2
       14.2 digitale                                                     1

15.    Sien rubriek vir beskrywende paragraaf aan die einde van die
       memorandum.                                                       8      8

                                                                                    TOTAAL: 40

Graad 6 Afrikaans EAT ( Dowe leerders)                         3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 15: RUBRIEK VIR BESKRYWENDE PARAGRAAF

             0 Punte               1 Punt          2–3 Punte        4–5 Punte        6–7 Punte        8 Punte

             Het slegs een         Een             Twee of          ̍n Paragraaf     n Paragraaf      n Paragraaf
             woord/ frase          relevante       meer              met vier of     met ses of       met agt
             geskryf. Geen         sin.            relevante         meer            meer             relevante
   Taal      moeite is gedoen                      logiese           relevante       relevante        logiese
             om vraag te                           sinne.            logiese         logiese sinne.   sinne.
 gebruik     beantwoord nie.       Een sin                           sinne.
                                                    Ten minste                       Ten minste       Die sinne
                                   met min         twee sinne       Ten minste       vier sinne       moet
                                   spel, taal of   met slegs ‘n     drie sinne       met nie meer     slegs ̍n paar
                                   leesteken       paar taal,       met slegs ‘n     as 5 taal,       taal, spel en
                                   foute in.       spel en          paar taal,       spel en          leesteken
                                                   leesteken        spel en          leesteken        foute bevat.
                                                   foute in.        leesteken        foute in.
                                                                    foute in.

Inhoud       Geen bvnwe;           Slegs 1–2       Kort             Beter            Gedetaileerd     Goed
             Geen feite wat ̍n     bvnwe.          beskrywing       beskrywing       e beskrywing     gedetaileerd
             familie lid beskryf   Slegs een       met              met ten          van ‘n familie   e
             nie.                  feit wat ‘n     ongeveer 3       minste 4         lid met ten
                                                                                                      beskrywing
                                   familie lid     bvnwe.           bvnwe.           minste 5
                                   beskryf.                                          bvnwe.           van ‘n
                                                                                                      familie lid
                                                   2–3 feite wat    4–5 feite wat    6–7 feite wat    met ten
                                                   ‘n familie lid   ‘n familie lid   ‘n familie lid   minste 6 of
                                                   beskryf.         beskryf.         beskryf.         meer
                                                                                                      bvnwe.

                                                                                                      8
                                                                                                      interessante
                                                                                                      en relevante
                                                                                                      feite wat ‘n
                                                                                                      familie lid
                                                                                                      beskryf.

Gee 8 punte vir inhoud en 8 punte vir taalgebruik. Deel dan die totaal deur 2.
Dui punte soos volg aan die einde van die agt (8) sinne so aan:
I = Inhoud ; T = Talgebruik
               bv.
                              I                 6
                             T                  4
                                            10÷2 = 5

Graad 6 Afrikaans EAT ( Dowe leerders)                              4

## Related documents

- [Afrikaans FAL Grade 6 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-grade-6-2012-memo/1c7acac6-da08-4e64-906b-90c6a9a71c26) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans FAL Memo Braille](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-fal-memo-braille/d6f64e44-0c27-4297-9804-056d72d1839c) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 6 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-6-2012/34f0a811-fb54-4f0e-ba12-c4e6379f4921) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-fal-memo/d9ac7b2b-b6d4-4b2e-a51c-f6e6eca53bb9) — Afrikaans FAL · Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+6+Afrikaans+FAL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-6-afrikaans-fal-2013-memo/be6570e9-57b8-461f-b16e-d1b385ab6364) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-fal/95fea45b-41cc-4131-b660-d1b4b9663349) — Afrikaans FAL · QP · 2014 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans Fal

- [NW 6 AFR FAL VR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-fal-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/59b2d066-312e-47c0-be43-979834ea610e) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR FAL NR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-fal-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/6d06831f-f0ba-4a30-bfd0-a6ba2a07866a) — QP · 2024 · Afr
- [AFRFAL P2 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-qp-nov2018/653650c1-d41d-4939-8718-a0cf8cdbd9b6) — QP · 2018
- [AFRFAL P3 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-qp-nov2018/ec39d4cb-f428-4963-bcbd-e4bd020b9069) — QP · 2018
- [AFRFAL P2 GR6 QP NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr6-qp-nov2017/26702927-789f-41a1-ab3a-065d3d861991) — QP · 2017
- [AFRFAL P3 GR6 QP NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p3-gr6-qp-nov2017/e0e4dd50-bb0b-445c-979a-14a46aae9f96) — QP · 2017

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
