# Afrikaans HL Grade 6 ANA Exemplars 2012 Question Paper

> Grade 6 Afrikaans HL question paper from the ANA Exemplars 2012, 12 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2012-ana-exemplars-question-paper-afrikaans/77578219-50ca-4195-9832-206e50e6abe3
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: ANA Exemplars
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 6 ANA Exemplars 2012 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2012-ana-exemplars-question-paper-afrikaans/77578219-50ca-4195-9832-206e50e6abe3)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · ANA Exemplars · 2012 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING

           GRAAD 6

      AFRIKAANS HUISTAAL

     MODELVRAE TOETS 2012

### Page 2

Lees die onderstaande leesstuk en beantwoord die vrae wat volg.

 Lees is die belangrikste vaardigheid wat nodig is vir `n gelukkige, produktiewe en
 suksesvolle lewe. `n Leerder wat `n goeie leser is, is `n kind met selfvertroue, en `n
 goeie selfbeeld. Hy kan maklik onderskei tussen die moontlikheid om te leer lees
 en om te lees om te leer.

 Dit is raadsaam om te luister na die belangrikheid van leeservarings van `n swak
 leser en dan die gevolge daarvan bepaal. Die volgende is `n lys van waarskuwings
 op die pad van leesprobleme:

 Leerders met leesprobleme vind hardoplees `n pynlike ervaring. Hulle stop en
 begin herhaaldelik, spreek woorde verkeerd uit en slaan soms woorde oor.

 Die grootste probleem van swak lesers is `n swak selfbeeld. Hulle bly teruggetrokke
 weens hierdie vaardigheid omdat hulle maats dit makliker bereik het.

 Swak lesers word ontneem van die vaardigheid om meer te lees en te leer omdat
 hulle weerhou word van die ontdekking van wetenskap, geskiedenis, literatuur,
 wiskunde en die rykdom van die nuutste inligting.

 10 tot 15 persent van die 10 miljoen kinders met leerprobleme, verlaat gewoonlik die
 Hoërskool. Wow!

 Navorsing onder volwassenes en jeugdigdes met kriminele rekords toon aan dat die
 helfte van hulle leesprobleme het.

 Ongeveer die helfte van jeugdiges met `n geskiedenis van verslawende middels het
 leesprobleme.

 Vandag kan kinders wat nie kan lees nie, nie maklik toegang kry tot die rykdom van
 kennis en inligting nie. Op die Internet is daar byna oor elke moontlike vak
 interessante inligting beskikbaar.
 As ons bogenoemde lys van die potensiële gevolge van swak lesers hersien is dit
 duidelik stel dat lees soos voedsel vir liggam en siel is.

                                             [Verwerk uit Homework-help-secrets.com]

                                         1

### Page 3

1.      Omkring die letter wat voor die regte antwoord staan.

                Die leestuk handel oor ___________________.

                A       die probleme van lees.

                B       die belangrikheid van lees.

                C       die genot van lees.

                D       die vaardigheid van lees.                                                     (1)

        2.       Beantwoord die volgende vrae :

        2.1      Onderstreep die korrekte opsie.

                 `n Kind wat lees (is briljant/het selfvertroue /is stel stadig/is stel kalm)         (1)

        2.2      Omkring die mees belangrikste opsie om die volgende sin te voltooi:

                 Kinders met leesprobleme vind dit________________

         A    pynlik.

         B    genotvol.

         C    leersaam.

         D    interessant.                                                                      (1)

2.3      Omkring die korrekte opsie.

         Kinders met leesprobleme ___________________.

         A    vind biblioteke interessant.

         B    voel verleë.

         C    skryf goeie tekste.

         D    is flink met die internet vaardighede.                                            (1)

3.    Voltooi die onderstaande sin deur die korrekte woord vanaf die teks in te vul.

                                                      2

### Page 4

Kinders met `n geskiedenis van dwelm ____________________ , sukkel om te
      leer__________________.                                                  (2)

4.1   Omkring die opsie wat NIE korrek is NIE.

      Die artikel is geskryf in formele taal omdat dit _______________.

      A     nie in volsinne geskryf is nie.

      B     in volsinne geskryf is.

      C     die korrekte leestekens het.

      D     die korrekte spelling het.                                                   (1)

4.2   Onderstreep die korrekte opsie.

      “Wow!” is `n voorbeeld van `n (vraag/stelling/uitroep/instruksie).                 (1)

5.1   Omkring die korrekte beeldspraak wat die onderstaande voorbeeld die beste
      beskryf.

      “Lekker lees lewer lekker kinders”

      A     Vergelyking

      B     Metafoor

      C     Alliterasie

      D     Personifikasie                                                               (1)

5.2       Onderstreep die korrekte woord.

          “Leer om te lees vir genot is soos kos vir liggaam en siel.” Is `n voorbeeld
          van `n __________________

          (vergelyking/vraagteken/alliterasie/personifikasie).
                                                                                         (1
                                                                                         )

                                                    3

### Page 5

Maandag       Dinsdag       Woensdag      Donderdag        Vrydag
                        10-09-2012    11-09-2012     12-09-2012    13-09-2012     14-09-2012

       Maks. temp.         24 °C         21 °C         19 °C          22 °C          25 °C
       Min. temp.          17 °C         15 °C         10 °C          12 °C          14 °C
       Wind               26 km/h       33 km/h       43 km/h        45 km/h        24 km/h
       Windrigting
       Kanse vir reën      30%           80%            90%           25%             0%
       Reën in mm          0 mm         10 mm          24 mm          0 mm           0 mm

       6. Bestudeer die onderstaande weerkaart en beantwoord vraag 6 en 7.

       6.1     Watter dag van die week sal moontlik die warmste wees?

               ______________________________                                                       (1)

       6.2     Vul die ontbrekende woord in.

               Temperatuur word gemeet in grade (°) _____________________.                          (1)

7.1     Wat word deur die pyltjies op die weerkaart voorgestel?

        _________________________________________                                           (1)

7.2.    Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR?

        Gedeeltelike bewolkte weer word deur die volgende simbool voorgestel                (1)

          Troeteldiere het die afgelope jare die slegte reputasie gekry dat hulle verantwoordelik
          gehou word vir gesondheidsrisiko`s.
          Harige vriende kry die skuld dat hulle aanleiding gee tot asma en
          asemhalingsprobleme. Reptiele word etikiteer as
          onhigiënies.                             4

          Onlangse studies wys egter dat die voordele van troeteldiere swaarder weeg as die

### Page 6

Lees die onderstaande tydskrifartikel en beantwoord vraag 8 en 13.

8.     Omkring die korrekte opsie.

       In bostaande artikel kry ons inligting oor__________________.

                                        5

### Page 7

A   hoe asma ontwikkel word.

       B   hoe diere ons kan benadeel.

       C   hoe tegnologie ons kan help.

       D   hoe diere goed vir ons kan wees.                                   (1)

9.1    Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR?

       Daar is meer voordele as nadele as jy `n troeteldier aanhou            (1)
       _______________________.

9.2    Vul die korrekte antwoord in.

       Diere wat met hulle eienaars `n _____________________het, verlaag
       stres en verskaf geluk.
                                                                              (1)

9.3    Watter voordele kry ouer mense wat troeteldiere aanhou, van
       versekeringsmaatskappye ?

       ________________________________________
                                                                              (1)

10.1   Verskaf `n byvoeglike naamwoord uit die teks vir:
       “herhaaldelik,telkens,dikwels” __________________________________
                                                                              (1)

10.2   Verskaf een woord uit die teks vir “huidige”.

       __________________________________                                     (1)

11.1    Omkring die antwoord wat NIE korrek is NIE.

        Troeteldiere kan jou gesondheid bevoordeel deur __________________.

                                                6

### Page 8

A   vermindering van die grieprisiko`s.

       B   leer kinders om verantwoordelikheid te aanvaar.

       C   motiveer geluk.

       D   motiveer eienaars om te oefen.                                             (1)

11.2   Onderstreep die korrekte antwoord om die sinne te voltooi.

       Plante is goed vir mense omdat (dit lekker ruik/die lug suiwer/fiksheid
       bevorder).
                                                                                      (1)

11.3   Omkring die korrekte opsie:

       Die ideale troeteldier het `n verhouding met ________________.
                                                                                      (1)

       A   mense.

       B   vetsug.

       C   fiksheid.

       D   ouer.                                                                      (1)

12.    Skryf `n kort storie van 60-80 woorde oor `n troeteldier wat jy het of graag
       sou wou hê.

       ___________________________________________________________

       ___________________________________________________________

       ___________________________________________________________

       ___________________________________________________________

       ___________________________________________________________

                                              7

### Page 9

___________________________________________________________

         ___________________________________________________________

         ___________________________________________________________

         ___________________________________________________________

         ___________________________________________________________

         ___________________________________________________________

         ___________________________________________________________

         ___________________________________________________________

         ___________________________________________________________

         ___________________________________________________________

         ___________________________________________________________

         ___________________________________________________________

         ___________________________________________________________

         ___________________________________________________________

         ___________________________________________________________

         ___________________________________________________________

         ___________________________________________________________

         ___________________________________________________________
                                                                      (6
         ____________________________________________________________ )

13.1   Nuwe woorde kan gevorm word deur `n agtervoegsel by die stamwoord te voeg.
       Voeg `n agtervoegsel by “asem” wat beteken dat `n persoon sonder asem is.
       Skryf die agtervoegsel op die onderstaande lyn.

       _________________________                                                       (1)

13.2   Skryf `n stamwoord van `n woord wat op `n agtervoegsel eindig, en beteken dat
       jy nie bang is nie.

       ____________________
                                                                                       (1)

                                               8

### Page 10

14.    Skryf die volgende sin in die verlede tyd.

       Troeteldiere leer kinders verantwoordelikhede en bevorder gesondheid.

       ________________________________________________________________

       ________________________________________________________________ (2)

15.    Voltooi die volgende sin deur `n gepaste frase aan die einde van die sin te voeg.

       Voordat jy `n troeteldier ...

       _____________________________________________________________
                                                                                           (1)

16.    Skryf die onderstaande sin oor deur die korrekte leestekens in te vul.

       Ekt `n hond en hy is baie fiks

       ______________________________________________________________                      (2)

17.    Verander die onderstaande sin na die passiewe vorm.(Bedrywende vorm)

       Die verslaggewer skryf `n storie.

       _______________________________________________________________                     (2)

Bestudeer die onderstaande weerkaart. Gebruik die data om vraag 18 en 19 te
beantwoord.

                  Maandag        Dinsdag        Woensdag     Donderdag      Vrydag
                 10-09-2012     11-09-2012      12-09-2012   13-09-2012   14-09-2012

                    24 °C          21 °C          19 °C        22 °C        25 °C
Mak. temp.
Min. temp.          17 °C          15 °C          10 °C        12 °C        14 °C
Wind               26 km/h        33 km/h        43 km/h      45 km/h      24 km/h
Windrigting
Kanse vir reën      30%            80%             90%         25%              0%
Reën in mm          0 mm          10 mm           24 mm        0 mm

                                            9

### Page 11

18.      Teken `n kolomgrafiek op die onderstaande templaat wat die maksimum
                 temperatuur vir die dae van die week insluit. Die eerste een is vir jou gedoen.
                  26

                  25

                  24

                  23

                  22

                  21

                  20

                  19

                  18

                       MAANDAG   DINSDAG    WOENSDAG     DONDERDAG      VRYDAG
                                                                                                   (4)

19.      Stem jy SAAM of NIE SAAM NIE met die onderstaande stelling. Gee `n rede
         vir jou antwoord.

         `n Weerkaart dui die stabiele weerpatroon van `n plek aan.

         ___________________________________________________________

         ___________________________________________________________                     (2)

20.   Voltooi die dialoog van 10 sinne. Jy en jou vriend wil buite gaan speel terwyl daar
      `n donderstorm woed. Daar is verskriklike weerligstrale wat buite gesien kan word.

                                                 10

### Page 12

Ek: Dit reën katte en honde buite. Wat is die rede hoekom jy buite toe wil gaan.

Vriend/Vriendin:______________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

____________________________________________________________

                                                                                   (6)

                                                                         TOTAAL: 50

                                           11

## Related documents

- [Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/59f4701e-979b-46b4-b9c9-e053948ab3f0) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans HL Graad 6 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-graad-6-2012/2831b23f-e6c6-46ed-9359-b768ebd13cd7) — Afrikaans HL · QP · 2012 · Afr
- [2013+Grade+6+Afrikaans+HL+Exemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-6-afrikaans-hl-exemplar-test/c389acf3-0abb-4077-a0be-29f784976a7c) — Afrikaans HL · QP · 2013 · Afr
- [Gr 6 Afr HL voorbeeld](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-afr-hl-voorbeeld/011df60c-7add-4003-8163-54f3c8ec40db) — Afrikaans HL · QP · 2012 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo/7eb75c72-9ba0-46aa-9da7-6b2e9e2eb9f2) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo-deaf/f40c4419-7af5-4371-95d3-22e9b530a50b) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans HL

- [Afrikaans HL MG June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/fa8f3827-b75a-4391-9e2d-f02a26b61f28) — Memo · 2024 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 MEMO NOV2018 D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-memo-nov2018-d/53d742d1-9f86-4ef1-bdb9-284e38c4be6e) — Memo · 2018 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 MEMO NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-memo-nov2018/633a64e4-5a21-406a-85df-29790cc7931a) — Memo · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 MEMO NOVEMBER 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-memo-november-2017/7871f2a1-b789-457c-bee9-08c9365615ab) — Memo · 2017 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 MEMO NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-memo-nov2017/cf555b7a-c965-4ecc-ad4a-b424c70f4bf0) — Memo · 2017 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp/b36abc2e-ee17-4480-a8b7-d825ab1ad052) — QP · 2017 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
