# Afrikaans HL Grade 6 North West June 2024 Memo

> Grade 6 Afrikaans HL memorandum from the North West June Exam 2024, 5 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/fa8f3827-b75a-4391-9e2d-f02a26b61f28
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: North West June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 6 North West June 2024 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/fa8f3827-b75a-4391-9e2d-f02a26b61f28)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · North West June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                   GRAAD 6

                           AFRIKAANS HUISTAAL
                                   JUNIE 2024
                               NASIENRIGLYNE

 PUNTE: 50

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 5 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Afrikaans HT                               2                               NW/Junie 2024
                                  Graad 6 – Nasienriglyne

VRAAG 1: LEESBEGRIP
VRAAG ANTWOORD                                                         PUNT KOGNITIEWE
1                                                                           VLAK
1.1     Daagliks.✓                                                       1       1

1.2        C) Jy het minder tyd om jou skerm te gebruik.✓               1               2

1.3        Om die verslawende eienskappe van die                        2               3
           sosialemediaplatform onder veral jonger gebruikers te
           beperk. ✓
           Om te verseker dat jonger gebruikers minder tyd bestee
           aan die sosialemediaplatform. ✓
           (enige relevante antwoord in konteks vir twee punte)
1.4        Die funksie sal op elke rekening wat aan gebruikers          1               2
           jonger as 18 behoort ingestel word.✓
1.5        C) 60 minute. ✓                                              1               1

1.6        Die stelling is onwaar, want gebruikers wat jonger as 13     2               4
           is se ouers of voog ✓sal ŉ wagwoord ✓moet insleutel om
           ŉ bykomende 30 minute van tyd vir hul kind te kry.
1.7        Douyin. ✓                                                    1               1

1.8        TikTok:                                                      4               3
           Skermtyd van 60 minute✓
           Ingestel vir gebruikers jonger as 18. ✓
           Ouers moet ŉ wagwoord insleutel vir bykomende tyd.

           Douyin/Chinese weergawe:
           Beperk tot 40 minute daagliks✓
           Ingestel vir gebruikers jonger as 14.✓
           Ontoeganklik vir hulle tussen 22:00 en 06:00
           (enige twee verskille vir elk vir twee punte)
1.9        Video’s word voorgestel op grond van gebruikers se           2               3
           smaak✓ en algoritmes. ✓
1.10       Ouers het kontrole/beheer ✓oor die skermtyd✓ per dag         2               4
           op die “app”.
1.11       Minderjariges is kinders onder/jonger as die ouderdom van    1               4
           18 jaar.✓
1.12       Nee, jonger gebruikers kan steeds kies om nie die            2               4
           tydsbeperkingsfunksie in te stel nie.
           Of
           Net oor hul ouderdom te jok.
           Of
           Hulle kan self toegang verkry tot die wagwoord en dit
           insleutel soos op talle ander sosialemediaplatforms. ✓✓
           (enige twee relevante antwoorde vir twee punte)

                                                TOTAAL VRAAG 1:         20

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Afrikaans HT                              3                             NW/Junie 2024
                                 Graad 6 – Nasienriglyne

VRAAG 2: VISUELE TEKS
VRAAG                                                                          KOGNITIEWE
                                ANTWOORD                             PUNT
    2                                                                            VLAK
2.1     Facebook/Whatsapp/Instagram/TikTok/Twitter ✓
        (enige platform vir een punt)                                 1                1
2.2     Twitter. ✓                                                    1                1
2.3     Terwyl hulle reis✓ en deur vroue. ✓                           2                3
2.4     Hulle bestuur nie, hulle metgeselle bestuur daarom kan
        hulle die internet besoek. ✓
        Of
        Hulle gebruik google maps om hulle bestemming te kry.✓
        Of
        Hulle kinders kan dalk die internet gebruik om video’s te
        kyk. ✓
        (enige relevante antwoord in konteks vir een punt)            1                3
2.5     Meeste mense het slimfone en gebruik dit vir alledaagse
        gebruik. Dit is meer prakties en gemaklik vir elke dag se
        gebruik. ✓
        (enige relevante antwoord in konteks)                         1                3
2.6     Nie almal is in besit van speletjiekonsole nie. Dit is nie
        toeganklik of gebruikersvriendelik nie. ✓
        (enige relevante antwoord in konteks)                         1                4
2.7     Om in verbinding te bly. ✓                                    1                1
2.8     Gesinne kontak mekaar daagliks om reëlings te tref oor
        die huishouding.
        Of
        Skole gebruik dit om in kontak te wees met kollegas,
        staatsamptenare en ouers op ŉ daaglikse basis om
        inligting deur te gee.
        Of
        Familielede wat dalk ver bly gebruik dit om in kontak te
        bly met geliefdes. ✓✓
        (enige relevante antwoord vir twee punte)                     2                4

                                               TOTAAL VRAAG 2:        10

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Afrikaans HT                                 4                             NW/Junie 2024
                                    Graad 6 – Nasienriglyne

VRAAG 3: OPSOMMING
VRAAG                                                                             KOGNITIEWE
                               ANTWOORD                                 PUNT
   3                                                                                VLAK
        1. Laat kinders toe om slegs saamgestelde, “skoon”
           video’s te kyk.                                               1
        2. Hulle kan nie kommentaar lewer, die soek-funksie
           gebruik of hul eie video’s plaas nie.                         1
        3. Maak die rekening privaat, wat verseker dat slegs
           mense wat jou kind volg die inhoud kan sien.                  1
        4. Kyk en skep saam met jou kind die video’s.                    1
        5. Omhels die platform saam met hulle deur te leer hoe
           om die platform te gebruik.                                   1

                                             Aantal woorde: 65 woorde    5               2
            PUNT BESKRYWING

            5        Noem 5 relevante feite uit die leesstuk

            4        Noem 4 relevante feite uit die leesstuk

            3        Noem 3 relevante feite uit die leesstuk

            2        Noem 2 relevante feite uit die leesstuk

            1        Noem 1 relevante feit uit die leesstuk

            0        Noem 0 relevante feite uit die leesstuk

          Geen punte word vir taalgebruik toegeken/afgetrek nie

                                                   TOTAAL VRAAG 3:       5

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Afrikaans HT                               5                            NW/Junie 2024
                                  Graad 6 – Nasienriglyne

VRAAG 4: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS
VRAAG                                                                         KOGNITIEWE
                                ANTWOORD                             PUNT
    4                                                                           VLAK
4.1     Uitdaging. ✓                                                  1           2
4.2     Veilig. ✓                                                     1           1
4.3     Vreeslik/verskriklik/angswekkend/skrikwekkend✓                1           1
        (enige een van bogenoemde)
4.4     So-si-a-le-me-di-a-web-wer-we. ✓                              1              2
4.5     Dokter/dokter ✓                                               1              2
4.6     Dr. Loise Lee sê: “Sosialemediawebwerwe soos TikTok           1              3
        bevorder inhoud op grond van ŉ gebruiker se
        voorkeure.”✓
        (een punt vir die korrekte sinsformaat en vir dubbelpunt
        en aanhalingstekens)
4.7     Ouer+beheer ✓                                                 1              2
4.8     Video’tjies/video’tjies✓                                      1              2
4.9     Sonder ouerbeheer sal✓ kinders dus blootgestel word
        aan ŉ verskeidenheid van inhoud, ook video’s wat hulle
        dalk nie verstaan nie.✓
        (een punt vir sal✓, een punt vir korrekte sinskonstruksie)    2              3
4.10    Die organisasie stel nie✓ voor dat ouers hul kinders se
        sosialemedia gebruik dophou en skermtyd beperk nie.✓
        (Indien slegs een NIE, geen punte. Dubbele ontkenning
        kry een punt)                                                 1              3
4.11    Sosialemediagebruik ✓                                         1              3
4.12    Laerskoolkinders/jong kinders/klein kinders/minderjarige
        kinders✓
        (enige een van die bogenoemde antwoorde)                      1              3
4.13    Het✓ laerskoolkinders nie die kennis of insig om te
        besef wanneer iets werklik gevaarlik is nie?✓
        (Een punt vir Het, een punt vir vraagteken.)                  2              3

                                                TOTAAL VRAAG 4:       15
                                                  GROOTTOTAAL:        50

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans HL QP June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/7d8c7c3a-e5d3-4a73-9c5e-9d7f8513b69d) — Afrikaans HL · QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HL QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/0881348c-9560-46ca-b4fe-d7fd4555a2c9) — Afrikaans HL · QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HT NR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/a1117f1c-8816-40ff-abc6-e0d797d6ed91) — Afrikaans HL · QP · 2024 · Afr
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-memo/5b0a3d35-8a87-436e-848d-f4d5e8aca86e) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+6+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-6-afrikaans-hl-2013-memo/ef6dc713-ae75-48b6-aded-2039f3f7fc83) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+6+Afrikaans+HL+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-6-afrikaans-hl-exemplar-memo/b733c06e-1430-428b-9454-51d82c8be98c) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans HL

- [AFR HL P2 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-qp-nov2018/9e336919-255d-49ff-bf96-c1663eee6de3) — QP · 2018 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2018/199c5e7f-ccdc-4059-99e4-18d3536024d3) — QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp/5b2d9c76-28b9-4ebd-b4e7-da6f75334555) — QP · 2017 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp/b36abc2e-ee17-4480-a8b7-d825ab1ad052) — QP · 2017 · Afr
- [Gr6 AFRHL P2 N16 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p2-n16-qp/bcff5e11-c51c-4168-95f5-47931999d11d) — QP · 2016
- [Gr6 AFRHL P3 N16 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p3-n16-qp/040b2769-a6b4-4c66-991b-b7a173f2c2cc) — QP · 2016

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
