# Afrikaans HL Grade 6 North West November 2024 Question Paper

> Grade 6 Afrikaans HL question paper from the North West November Exam 2024, 5 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/a1117f1c-8816-40ff-abc6-e0d797d6ed91
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: North West November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 6 North West November 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/a1117f1c-8816-40ff-abc6-e0d797d6ed91)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · North West November Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                  GRAAD 6

                           AFRIKAANS HUISTAAL
                              NOVEMBER 2024
                              NASIENRIGLYNE

PUNTE: 50

                   Hierdie nasienriglyne bestaan uit 5 bladsye.

  Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 2

Afrikaaans HT                                 2                            NW/November 2024
                                   Graad 6 – Nasienriglyne

VRAAG 1: LEESBEGRIP

VRAAG 1 ANTWOORD                                                              PUNT KOGNITIEWE
                                                                                   VLAK
1.1           C) Die stad van liefde.                                         1       1

1.2           B) 26 Julie.                                                     1             1

1.3           Goud verwys na die spelers wat wil wen. Dit verwys ook            1             4
              na die spelers se strewe om ‘n goue medalje te verwerf.
1.4           Tokio.                                                           1             3

1.5           Donker dae verwys na die pandemie, Covid-19.  Almal              2             4
              moes in hulle huise gebly het. Niemand mag die huis
              verlaat het nie tensy dit vir inkopies was of mediese
              ongevalle. Mense moes ‘n permit gehad het om te ry.
              Sosiale afstande moes gehandhaaf word. Geen fisiese
              kontak en byeenkomste was toegelaat nie. Baie mense
              was siek en moes isoleer en in kwarantyn geplaas word.
              Baie mense het van hulle geliefdes verloor aan die dood.
              Daarom was dit donker dae. 
              (Een punt vir pandemie en een punt vir enige relevante
              rede.)
1.6           Dis onwaar, want atlete moes in leë stadions meeding.           2             4
              (Twee punte vir rede om stelling te staaf.)
1.7           ‘n Slagspreuk is ‘n kort, kragtige sin wat vir propaganda of      1             3
              kommersiële doeleindes gebruik word. 
              (Enige korrekte verduideliking.)
1.8           Die 33ste Olimpiese spele.                                       1             2

1.9           ‘n Natuurlike vermoë om iets goed te doen.                        1             4
              Om iets te doen met styl, iets besonders of elegant.
              Flambojant/skouspelagtig.
              (Enige relevante antwoord.)
1.10          Skemer of laatmiddag wanneer die sonsak.                          1             3
              Of
              Laaste deel van die dag of net voor dit donker word. 
1.11          Die verhoog gaan Parys se imposante Seine wees.                  2             3
              Die duisende atlete gaan op ’n armada van 160 bote vaar,
              met die stad en sonsondergang as dramatiese
              agtergrond. 
              (Enige twee van die bogenoemde verduidelikings vir
              twee punte.)
1.12          Internasionale.                                                  1             2

1.13          Dit was nie in ‘n stadion nie. Dit was op die rivier, Seine.      1             3
              Almal staan buite en op die brûe en juig die atlete toe. 
1.14          Ja, want hulle het selfs ‘n plan indien daar ‘n                   2             4
              terreurbedreiging gaan wees. “In die geval van ’n ernstige
              terreurbedreiging sal die seremonie na die Trocadéro-
       Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Afrikaaans HT                                  3                        NW/November 2024
                                    Graad 6 – Nasienriglyne

              gebou of die Stade de France verskuif word, met slegs
              toesprake en geen optog nie.” 
              (Geen punt vir slegs “Ja”.)
1.15          Die baken is versier met reuse- Olimpiese ringe, gemaak       2               3
              van herwonne Franse staal. 
                                                  TOTAAL VRAAG 1:           20

VRAAG 2: VISUELE TEKS

VRAAG 2        ANTWOORD                                                   PUNT KOGNITIEWE
                                                                               VLAK
2.1            19 spanne of negentien spanne                               1       3

2.2            Hokkie                                                      1                2

2.3            Perdry of perdry                                            1                3

2.4            Sewesrugby of sewesrugby                                    1                3

2.5            Skaatsplankry en branderplankry                            2                1

2.6            Judo is ‘n ongewapende moderne Japanese vegkuns,             1                4
               vegsport. 
2.7            Gimnastiek                                                   1                4

2.8            Swem/ fietsry/ sewesrugby/ atletiek/ gimnastiek/             2                3
               sportklim/ boogskiet/ pluimbal/ skaatsplankry/ hokkie/
               gholf/ kano/ driekamp/ stoei/ skerm/ judo/ perdry/ roei/
               branderplankry.
               (Enige bogenoemde sportsoort en rede vir twee punte.)
                                                  TOTAAL VRAAG 2:          10

VRAAG 3: OPSOMMING

 VRAAG 3          ANTWOORD                                                PUNT KOGNITIEWE
                                                                               VLAK
               1. Daar is geen lugversorging; isolering en sonskerms
                  sal die vertrekke koel hou.
               2. Die dorp het sy eie watersuiweringsentrum, wat
                  afvalwater sal opvang en suiwer vir tuingebruik.
               3. Gesuiwerde reënwater sal gebruik word vir toilette
                  en sal urine en ontlasting skei en in kunsmis
                  omskep.
               4. Die atlete se bedkassies is gemaak van herwinde
                  pluimbalballetjies.
               5. Maaltye sal op borde sonder logo’s bedien word
                  sodat dit ná die Spele hergebruik kan word.
       Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Afrikaaans HT                               4                         NW/November 2024
                                 Graad 6 – Nasienriglyne

                                            Aantal woorde: 68 woorde     5               2

                  PUNT BESKRYWING

                  5    Noem 5 relevante feite uit die leesstuk

                  4    Noem 4 relevante feite uit die leesstuk

                  3    Noem 3 relevante feite uit die leesstuk

                  2    Noem 2 relevante feite uit die leesstuk

                  1    Noem 1 relevante feit uit die leesstuk

                  0    Noem 0 relevante feite uit die leesstuk

               Geen punte word vir taalgebruik toegeken/afgetrek nie.

                                                 TOTAAL VRAAG 3:         5

VRAAG 4: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS

VRAAG 4       ANTWOORD                                                  PUNT KOGNITIEWE
                                                                             VLAK
4.1           onveilig                                                   1       1

4.2           en
                                                                          1                2
4.3           Is twee toetsbyeenkomste verlede jaar gekanselleer?        1                3
              (Een vir vraagteken en sinsformaat)
4.4           ONDERWERP: Die oopwaterswem                                3                2

              GESEGDE: plaasvind

              VOORWERP: Seine

4.5           op-rui-mings-o-pe-ra-sie                                   1                2

4.6           Die groot/vuil/mooi/lang/breë Seine was laas veilig         1                3
              om in te swem. 
              (Enige relevante byvoeglike naamwoord.)
4.7           Toets/toets
                                                                          1                2

      Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Afrikaans HT                                 5                         NW/November 2024
                                  Graad 6 – Nasienriglyne

4.8            Gedurende die spele sal watergehalte nie getoets
               word nie. 
               (Twee punte vir die korrekte gebruik van nie en
               sinsformaat.)                                               2           3
4.9            Nuwe watersuiweringsgeriewe sou teen 1 Junie in
               werking wees. 
               (Een punt vir sou en een punt vir die korrekte
               sinsformaat.)                                               2           3
4.10           VERGROTENDE TRAP: veiliger
               OORTREFFENDE TRAP: veiligste
               (Albei vorms moet reg wees vir een punt. )                 1           2
4.11           Die president belowe: “Ek sal self in die rivier swem.”
               Of
               Die president belowe: “Ek sal self in die rivier
               swem!”
               (Een punt vir korrekte sinsformaat en gebruik van
               dubbelpunt en aanhalingsteken.)                             1           3

                                                   TOTAAL VRAAG 4:        15

                                                      GROOTTOTAAL:        50

       Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans HL MG June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/fa8f3827-b75a-4391-9e2d-f02a26b61f28) — Afrikaans HL · Memo · 2024 · Afr
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-test/56a66d8e-e2d8-4354-ae12-dfbc9a51c55d) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL 2012 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2012-test/d267fdf5-7da4-440b-ae89-70df02e6b9a1) — Afrikaans HL · QP · 2013 · Afr
- [2013+Grade+6+Afrikaans+HL+Exemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-6-afrikaans-hl-exemplar-test/c389acf3-0abb-4077-a0be-29f784976a7c) — Afrikaans HL · QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans HL Graad 6 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-graad-6-2012/2831b23f-e6c6-46ed-9359-b768ebd13cd7) — Afrikaans HL · QP · 2012 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2012-ana-exemplars-question-paper-afrikaans/77578219-50ca-4195-9832-206e50e6abe3) — Afrikaans HL · QP · 2012 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans HL

- [AFR HL P2 GR6 MEMO NOV2018 D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-memo-nov2018-d/53d742d1-9f86-4ef1-bdb9-284e38c4be6e) — Memo · 2018 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 MEMO NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-memo-nov2018/633a64e4-5a21-406a-85df-29790cc7931a) — Memo · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 MEMO NOVEMBER 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-memo-november-2017/7871f2a1-b789-457c-bee9-08c9365615ab) — Memo · 2017 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 MEMO NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-memo-nov2017/cf555b7a-c965-4ecc-ad4a-b424c70f4bf0) — Memo · 2017 · Afr
- [Gr6 AFRHL P2 N16 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p2-n16-memo/23f3439d-5d22-4ac4-a5d8-6485c8745872) — Memo · 2016
- [Gr6 AFRHL P3 N16 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p3-n16-memo/0dcad7cf-b7d9-4420-be0d-9bb2b9e4c6d0) — Memo · 2016

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
