# Afrikaans HL Grade 6 ANA 2012 Memo

> Grade 6 Afrikaans HL memorandum from the ANA 2012, 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo-braille/ac309543-e04e-4099-8f9d-ea993bf013db
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 6 ANA 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo-braille/ac309543-e04e-4099-8f9d-ea993bf013db)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · ANA · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

DEPARTMENT OF BASIC EDUCATION
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012
GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL
MEMORANDUM (BRAILLE)

PUNTE: 50

                                                                             PUNTE
                                                                                     TOTAAL
VRAAG                          MOONTLIKE ANTWOORDE

            b. – pols van Afrika.
1.1                                                                          1
            Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
            Aanvaar ook as letter en word geskryf of onderstreep is.
            a. – bymekaar bring.(answer not the same as other memo for HL)
1.2                                                                          1       3
            Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
            Aanvaar ook as letter en woord geskryf of ondersreep is
            a – hartklop van die mense van Afrika.
1.3                                                                          1
            Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
            Aanvaar okk as letter en word geskryf of onderstreep is
            c – musiek vir die mense van Afrika.
2.                                                                           1       1
            Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
            Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is
            Geen punt as daar slegs ‘n JA of NEE as antwoord is nie.

            Gee 1 punt vir JA of NEE (enige EEN) solank daar ‘n rede
            verskaf is.

            Aanvaar antwoord wat goed gemotiveerd is t.o.v. woordkeuse/
3                                                                            2       2
            toon/atmosfeer/ens. om die tweede punt toe te ken.

            Die meeste leerders mag JA kies as ‘n opsie, maar moenie NEE
            verkeerd merk nie as ‘n goed gemotiveerde, aanvaarbare
            antwoord verskaf is wat beide punte regverdig.

            a. – bring ons bymekaar.(not same as mainstrim)
4.1                                                                          1       2
            Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
            Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is

Graad 6 Afrikaans HT Memo (Braille)                1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

            b. – informele
4.2                                                                              1
            Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
            Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is
            c. – ‘n Metafoor
5.1                                                                              1
            Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.                  2
            d – ‘n hart wat lewe gee aan sy mense.
5.2                                                                              1
            Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
                Die meisie regs agter is ernstig/ingedagte/verbaas/
                  geskok.
                                             EN
                Die meisie regs voor glimlag/is bly/verheug/in haar
                  skik/trots.
                                             OF
                Die seun links agter glimlag/voel trots/is gelukkig vol
                  vreugde.
6.              Die meisie links voor glimlag/voel trots/is bly/in haar skik.   2   2

            Gee een punt vir enige sinonieme wat die emosies hierbo
            beskryf.

            Gee een punt vir elke verskillende emosie wat uitgebeeld word
            deur elk van die leerders tot ‘n maksimum van twee punte.

            Indien eenwoord-antwoorde gegee word, moet dit reg gespel
            wees.
             Sertifikate/boekpryse/trofee/medaljes (Enige TWEE)

            Gee een punt vir elke item wat genoem word. Die item moet
7.          korrek gespel wees om die punt te verwerf.                           2   2

            As sinne geskryf is, ignoreer taal- en spelfoute as die betekenis
            duidelik is.

            c – Die gevaar van paraffien in ons huise.

            Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
8.                                                                               1   1
            Aanvaar ook skooldrag as ‘n opsie

            Aanvaar eenwoord-antwoorde

            Etiketteer/skryf naam van inhoud duidelik op bottel neer/hou buite
            bereik van kinders. (Enige EEN)
9.1                                                                              1   3
            (moet nie net deursigtige bottle aanvaar nie)

            Ignoreer spelling en taalfoute as die antwoord verstaanbaar is.

Graad 6 Afrikaans HT Memo (Braille)                 2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

            Dit is hoogs vlambaar. OF Enige antwoord wat aandui dat
9.2         paraffien naby ‘n oop vlam gevaar inhou.                            1
            Ignoreer spelling en taalfoute as die antwoord verstaanbaar is.

            per ongeluk
9.3                                                                             1
            Moet korrek gespel wees om punt te kry.

10.1        onbekende                                                           1
                                                                                    2
10.2        gewoonlik                                                           1

            d –tyd wat dit ‘n mier neem om te leef.
11.1                                                                            1
            Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.                 3
            Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is.

            d – Dit kan vaste stowwe (kos) kou en sluk.
11.2                                                                            1
            Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
            Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is.
            b – Hulle gaan deur 4 stadia van ontwikkeling.
11.3                                                                            1
            Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
            Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is.
12.         Sien rubriek vir ‘n kort storie aan die einde van die memorandum.   6   6

            wanorde

13.1        Gee een punt as leerder die voorvoegsel korrek gebruik het om       1
            die woord te vorm. Die woord moet korrek gespel word om punt
            te kan toeken.                                                          2
            skitterend
13.2        Gee een punt as leerder die agtervoegsel korrek gebruik het om      1
            die woord te vorm. Die woord moet korrek gespel word om punt
            te kan toeken.
            Frikkie het√ daarvan gehou√ om boeke oor miere te lees, want
            hy het√ miere fassinerend gevind√.
14.1
            Een punt vir het gehou ; het gevind. Beide moet korrek wees om      1
            punt te kan toeken. Geen ½ punte word toegeken nie. Leerder
            kry 1 of 0.                                                             2
            Sunita en Precious was√ bly dat Frikkie ‘n boek gelees het√ .

14.2        Een punt vir was; gelees het. Beide moet korrek wees om punt te
            kan toeken.Geen ½ punte word toegeken nie. Leerder kry 1 of 0.      1

Graad 6 Afrikaans HT Memo (Braille)                   3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

            Aanvaar enige korrekte voltooiing van sin. Een punt word
15.         toegeken vir die sin. Ignoreer taal- en spelfoute as die sin              1     1
            betekenis het.
            “√Ek’√t ’n mier gesien ! √” √ skree Frikkie.
16.         Een punt vir beide aanhalingstekens. Een punt vir uitroepteken
            en afkappingsteken. Geen ½ punte word toegeken nie Leerder                2     2
            kry 2, 1 of 0.
            Eiers word deur volwasse, vroulike huisvlieë gelê.
17.         Een punt vir word gelê. Een punt vir omswaai van voorwerp en
            onderwerp. Geen ½ punte word toegeken nie. Leerder kry 2, 1 of            2     2
            0.
            18.1 a 3                                                                  1     2

            18.1 b 2                                                                  1

18.                                                                                   1     2
             18.2 a 1

                                                                                      1
            18.2 b 4                                                                        2
                                                                                      1

            4/Sunita het vier fiksieboeke gelees. As vier uitgeskryf is, moet
19.1        die spelling korrek wees om ‘n punt toe te ken.                           1

            4/Precious het vier nie-fiksieboeke gelees. As vier uitgeskryf is,              2
19.2        moet die spelling korrek wees om ‘n punt toe te ken.                      1

            Sien rubriek vir ‘n dialoog aan die einde van die memorandum.
20.                                                                                   6     6

                                                                                 TOTAAL :   50

Graad 6 Afrikaans HT Memo (Braille)                  4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

                                 VRAAG 12 Rubriek – Kort storie

Wanneer ‘n kort storie geassesseer word, moet die volgende in gedagte gehou word:

Alhoewel die leerder se inhoud heeltemal van die inhoud van die verwagte titel afwyk, (geskryf
oor ‘n insek in plaas van ‘n troeteldier) moet die onderwyser steeds die taalgebruik nasien en
bepunt.

Wanneer ‘n onderwyser ‘n leerder se werk assesseer, moet twee punte toegeken word vir: Die
eerste vir inhoud en die tweede vir taalgebruik. Hierdie punte word bygetel by die finale punt uit
6.

Kriteria          Vlak 1               Vlak 2                 Vlak 3               Vlak 4

Punte             0 punte              1 punt                 2 punte              3 punte

    Inhoud        Geen storie, hou     Een aspek (wie, wat,   Twee of drie         Effektiewe inleiding
                  geen verband         waar of hoe) het       aspekte (wie,        en slot van storie.
                  met die              betrekking tot die     wat, waar of
                  instruksies nie.     storie.                hoe) het             Korrekte
                                                              betrekking tot die   sinstrukture.
                                                              storie.
                                                                                   Drie of vier aspekte
                                                                                   (wie, wat, waar of
                                                                                   hoe) het betrekking
                                                                                   tot die storie.

 Taalstruktuur    Geen titel of        Idees deurmekaar in    Ten minste ‘n        Begin met titel,
   (160–170       inleidende sin,      plaas van logiese      inleiding en         beskryf inhoud en
   woorde).       inhoud of slot.      uiteensetting van      begrip van wat       sluit die storie af in
                                       idees.                 verwag word.         gestruktureerde
  Taalgebruik     Kopieer sinne of                                                 orde.
                  laat dit             6–7 foute in           Korrekte
                  onvoltooid (geen     woordorde,             sinstruktuur.        Mag ‘n plan of
                  onderwerp of         punktuasie tye en                           spinnekopdiagram
                  gesegde nie)         spelling.              4–5 foute in         (‘mind map’) toon.
                                                              punktuasie,
                  8 of meer foute      2–3 sinne in lengte.   woordorde            Uitstekende gebruik
                  in taalgebruik,                             spelling en tye.     van woordeskat,
                  spelling en                                                      korrekte spelling en
                  punktuasie.                                 4–5 sinne in         punktuasie.
                                                              lengte.
                  0–1 sin in lengte.                                               2–3 foute in
                                                                                   punktuasie,
                                                                                   woordorde, spelling
                                                                                   en tye.

                                                                                   6–8 sinne in lengte.

Graad 6 Afrikaans HT Memo (Braille)                    5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

                                      VRAAG 20 Rubriek – Dialoog

Wanneer ‘n dialoog geassesseer word, moet die volgende ingedagte gehou word:

Alhoewel die leerder se inhoud heeltemal van die inhoud afwyk, moet die onderwyser steeds die
taalgebruik nasien en bepunt.

Wanneer ‘n onderwyser ‘n leerder se werk assesseer, moet twee punte toegeken word vir: Die
eerste vir inhoud en die tweede vir taalgebruik. Hierdie punte word bygetel by die finale punt uit
6.

Kriteria        Vlak 1                 Vlak 2                  Vlak 3               Vlak 4

Punte           0 punte                1 punt                  2 punte              3 punte

   Inhoud       Geen dialoog.          Een aspek (wie, wat,    Twee of drie         Korrekte sinstrukture.
                Geen betrekking        waar of hoe) het        aspekte (wie, wat,
                tot die instruksies    betrekking tot die      waar of hoe) het     Drie of vier aspekte
                nie.                   dialoog.                betrekking tot die   (wie, wat, waar of
                                                               dialoog.             hoe) het betrekking
                                                                                    tot die dialoog.

                                                                                    Logiesevloei van
                                                                                    idee s
Taalstruktuur   Geen elemente          1 element van die       2 elemente van       Alle elemente van die
  (160–170      van formaat            formaat teenwoordig     die formaat          formaat teenwoordig
  woorde).      sigbaar (elke          (elke spreker op ‘n     teenwoordig (elke    (elke spreker op ‘n
                spreker op ‘n          nuwe reël). Spreker     spreker op ‘n        nuwe reёl). Spreker
 Taalgebruik    nuwe reёl).            se naam, gevolg deur    nuwe reёl).          se naam, gevolg deur
                Spreker se naam        dubbelpunt, aksies en   Spreker se naam,     dubbelpunt, aksies en
                moet gevolg word       gebare moet tussen      gevolg deur          gebare moet tussen
                deur ‘n                hakies geplaas word,    dubbelpunt ,         hakies geplaas word,
                dubbelpunt,            geen                    aksies en gebare     geen
                aksies en gebare       aanhalingstekens.       moet tussen          aanhalingstekens.
                moet tussen                                    hakies geplaas
                hakies geplaas         6–7 foute in            word, geen           Mag ‘n plan of
                word, geen             woordorde,              aanhalingstekens.    spinnekopdiagram
                aanhalingstekens.      punktuasie tye en                            (‘mind map’) toon.
                                       spelling.               4–5 foute in
                                                               punktuasie,          Uitstekende gebruik
                Kopieer sinne of
                                                               woordorde            van woordeskat,
                laat dit onvoltooid
                                                               spelling en tye.     korrekte spelling en
                (geen onderwerp        2–3 sinne in lengte.                         punktuasie.
                of gesegde nie).
                                                               4–5 sinne in
                                                               lengte               2–3 foute in
                8 of meer foute in
                                                                                    punktuasie,
                taalgebruik,
                                                                                    woordorde, spelling
                spelling en
                                                                                    en tye.
                punktuasie.
                                                                                    6–8 sinne in lengte.
                0–1 sin in lengte.

Graad 6 Afrikaans HT Memo (Braille)                     6

## Related documents

- [Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo/7eb75c72-9ba0-46aa-9da7-6b2e9e2eb9f2) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo-deaf/f40c4419-7af5-4371-95d3-22e9b530a50b) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans HL Graad 6 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-graad-6-2012/2831b23f-e6c6-46ed-9359-b768ebd13cd7) — Afrikaans HL · QP · 2012 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/59f4701e-979b-46b4-b9c9-e053948ab3f0) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-memo/5b0a3d35-8a87-436e-848d-f4d5e8aca86e) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+6+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-6-afrikaans-hl-2013-memo/ef6dc713-ae75-48b6-aded-2039f3f7fc83) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans HL

- [Afrikaans HL QP June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/7d8c7c3a-e5d3-4a73-9c5e-9d7f8513b69d) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HL QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/0881348c-9560-46ca-b4fe-d7fd4555a2c9) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HT NR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/a1117f1c-8816-40ff-abc6-e0d797d6ed91) — QP · 2024 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-qp-nov2018/9e336919-255d-49ff-bf96-c1663eee6de3) — QP · 2018 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2018/199c5e7f-ccdc-4059-99e4-18d3536024d3) — QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp/5b2d9c76-28b9-4ebd-b4e7-da6f75334555) — QP · 2017 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
