# Afrikaans HL Grade 6 ANA 2012 Memo

> Grade 6 Afrikaans HL memorandum from the ANA 2012, 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo-deaf/f40c4419-7af5-4371-95d3-22e9b530a50b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 6 ANA 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo-deaf/f40c4419-7af5-4371-95d3-22e9b530a50b)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · ANA · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012
                         GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL
                        MEMORANDUM (DOWE LEERDERS)
                                    TOETS

                                                                           PUNTE
                                                                                   TOTAAL
VRAAG                           MOONTLIKE ANTWOORDE

           B/pols van Afrika.
1.1                                                                        1
           Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
           Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is.
           A/bymekaar bring.
1.2                                                                        1       3
           Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
           Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is
           A/hartklop van die mense van Afrika.
1.3                                                                        1
           Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
           Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is
           C/musiek vir die mense van Afrika.
2.                                                                         1       1
           Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
           Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is
           -Geen punt as daar slegs ‘n JA of NEE as antwoord is nie.

           -Gee 1 punt vir JA of NEE (enige EEN) solank daar ‘n rede
            verskaf is.

           -Aanvaar antwoord wat goed gemotiveerd is t.o.v. woordkeuse/
3.                                                                         2       2
            toon/atmosfeer/ens. om die tweede punt toe te ken.

           -Die meeste leerders mag JA kies as ‘n opsie, maar moenie NEE
            verkeerd merk nie as ‘n goed gemotiveerde, aanvaarbare
            antwoord verskaf is wat beide punte regverdig.

           A/bring ons bymekaar.
4.1                                                                        1
                                                                                   2
           Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
4.2        B/informele                                                     1

Graad 6 Afrikaans HL Memo (Dowe Leerders)         1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

           Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
           C/‘n Metafoor
5.1                                                                             1
           Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.                  2
           D/‘n hart wat lewe gee aan sy mense.
5.2                                                                             1
           Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
               Die meisie regs agter is ernstig/ingedagte/verbaas/
                 geskok.
                                            EN
               Die meisie regs voor glimlag/is bly/verheug/in haar
                 skik/trots.
                                            OF
               Die seun links agter glimlag/voel trots/is gelukkig vol
                 vreugde.
6.             Die meisie links voor glimlag/voel trots/is bly/in haar skik.   2   2

           Gee een punt vir enige sinonieme wat die emosies hierbo
           beskryf.

           Gee een punt vir elke verskillende emosie wat uitgebeeld word
           deur elk van die leerders tot ‘n maksimum van twee punte.

           Indien eenwoord-antwoorde gegee word, moet dit reg gespel
           wees.
            Sertifikate/boekpryse/trofee/medaljes (Enige TWEE)

           Gee een punt vir elke item wat genoem word. Die item moet
7.         korrek gespel wees om die punt te verwerf.                           2   2

           As sinne geskryf is, ignoreer taal- en spelfoute as die betekenis
           duidelik is.

           C/Die gevaar van paraffien in ons huise.

8.         Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.              1   1

           Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is.

           Etiketteer/skryf naam van inhoud duidelik op bottel neer/hou buite
           bereik van kinders. (Enige EEN)
9.1                                                                             1
           Ignoreer spelling en taalfoute as die antwoord verstaanbaar is.

           Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is.                3

           Dit is hoogs vlambaar. OF Enige antwoord wat aandui dat
9.2        paraffien naby ‘n oop vlam gevaar inhou.                             1
           Ignoreer spelling en taalfoute as die antwoord verstaanbaar is.

Graad 6 Afrikaans HL Memo (Dowe Leerders)          2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

           per ongeluk
9.3                                                                           1
           Moet korrek gespel wees om punt te kry.

           Aanvaar enige sin wat die betekenis van die woord deurskynend
10.1       uitbeeld. Letterlike en figuurlike betekenisse word aanvaar.       1
           Taal- en spelfoute word nie gepenaliseer, die klem lê op begrip.       2
           Aanvaar enige sin wat die betekenis van die woord deurskynend
10.2       uitbeeld. Letterlike en figuurlike betekenisse word aanvaar.       1
           Taal- en spelfoute word nie gepenaliseer, die klem lê op begrip
           D –tyd wat dit ‘n mier neem om te leef.
11.1       Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.            1
           Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is.

Graad 6 Afrikaans HL Memo (Dowe Leerders)         3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
           D/Dit kan vaste stowwe (kos) kou en sluk.
11.2                                                                           1
           Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
           Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is.               3
           B/Hulle gaan deur 4 stadia van ontwikkeling.
11.3                                                                           1
           Aanvaar as korrekte antwoord geskryf of onderstreep is.
           Aanvaar ook as letter en woord geskryf of onderstreep is.
12.        Sien rubriek vir ‘n kort storie aan die einde van die memorandum.   6   6

           ongewoon

13.1       Gee een punt as leerder die voorvoegsel korrek gebruik het om       1
           die woord te vorm. Die woord moet korrek gespel word om punt
           te kan toeken.                                                          2
           gewoonlik

13.2       Gee een punt as leerder die agtervoegsel korrek gebruik het om      1
           die woord te vorm. Die woord moet korrek gespel word om punt
           te kan toeken.
           Frikkie het√ daarvan gehou√ om boeke oor miere te lees, want
           hy het√ miere fassinerend gevind√.
14.1
           Een punt vir het gehou ; het gevind. Beide moet korrek wees om      1
           punt te kan toeken. Geen ½ punte word toegeken nie. Leerder
           kry 1 of 0.                                                             2
           Sunita en Precious was√ bly dat Frikkie ‘n boek gelees het√ .

14.2       Een punt vir was; gelees het. Beide moet korrek wees om punt te
           kan toeken.Geen ½ punte word toegeken nie. Leerder kry 1 of 0.      1

           Aanvaar enige korrekte voltooiing van sin. Een punt word
15.        toegeken vir die sin. Ignoreer taal- en spelfoute as die sin        1   1
           betekenis het.
           “√Ek’√t ’n mier gesien ! √” √ skree Frikkie.
16.        Een punt vir beide aanhalingstekens. Een punt vir uitroepteken
           en afkappingsteken. Geen ½ punte word toegeken nie Leerder          2   2
           kry 2, 1 of 0.
           Eiers word deur volwasse, vroulike huisvlieë gelê.
17.        Een punt vir word gelê. Een punt vir omswaai van voorwerp en
           onderwerp. Geen ½ punte word toegeken nie. Leerder kry 2, 1 of      2   2
           0.
                                                                               1
18.        18.1 a 3                                                                2
                                                                               1
           18.1 b 2
           18.2 a 1                                                            1
                                                                                   2
                                                                               1
           18.2 b 4

Graad 6 Afrikaans HL Memo (Dowe Leerders)           4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

           4/Sunita het vier fiksieboeke gelees. As vier uitgeskryf is, moet
19.1       die spelling korrek wees om ‘n punt toe te ken.                           1

           4/Precious het vier nie-fiksieboeke gelees. As vier uitgeskryf is,              2
19.2       moet die spelling korrek wees om ‘n punt toe te ken.                      1

           Sien rubriek vir ‘n dialoog aan die einde van die memorandum.
20.                                                                                  6     6

                                                                                TOTAAL :   50

Graad 6 Afrikaans HL Memo (Dowe Leerders)           5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

                               VRAAG 12: Rubriek – Kort storie

Wanneer ‘n kort storie geassesseer word, moet die volgende in gedagte gehou word:

Alhoewel die leerder se inhoud heeltemal van die inhoud van die verwagte titel afwyk,
(geskryf oor ‘n insek in plaas van ‘n troeteldier) moet die onderwyser steeds die
taalgebruik nasien en bepunt.

Wanneer ‘n onderwyser ‘n leerder se werk assesseer, moet twee punte toegeken word
vir: Die eerste vir inhoud en die tweede vir taalgebruik. Hierdie punte word bygetel by
die finale punt uit 6.

Kriteria          Vlak 1               Vlak 2                 Vlak 3               Vlak 4

Punte             0 punte              1 punt                 2 punte              3 punte

    Inhoud        Geen storie, hou     Een aspek (wie, wat,   Twee of drie         Effektiewe inleiding
                  geen verband         waar of hoe) het       aspekte (wie,        en slot van storie.
                  met die              betrekking tot die     wat, waar of
                  instruksies nie.     storie.                hoe) het             Korrekte
                                                              betrekking tot die   sinstrukture.
                                                              storie.
                                                                                   Drie of vier aspekte
                                                                                   (wie, wat, waar of
                                                                                   hoe) het betrekking
                                                                                   tot die storie.

 Taalstruktuur    Geen titel of        Idees deurmekaar in    Ten minste ‘n        Begin met titel,
   (160–170       inleidende sin,      plaas van logiese      inleiding en         beskryf inhoud en
   woorde).       inhoud of slot.      uiteensetting van      begrip van wat       sluit die storie af in
                                       idees.                 verwag word.         gestruktureerde
  Taalgebruik     Kopieer sinne of                                                 orde.
                  laat dit             6–7 foute in           Korrekte
                  onvoltooid (geen     woordorde,             sinstruktuur.        Mag ‘n plan of
                  onderwerp of         punktuasie tye en                           spinnekopdiagram
                  gesegde nie)         spelling.              4–5 foute in         (‘mind map’) toon.
                                                              punktuasie,
                  8 of meer foute      2–3 sinne in lengte.   woordorde            Uitstekende gebruik
                  in taalgebruik,                             spelling en tye.     van woordeskat,
                  spelling en                                                      korrekte spelling en
                  punktuasie.                                 4–5 sinne in         punktuasie.
                                                              lengte.
                  0–1 sin in lengte.                                               2–3 foute in
                                                                                   punktuasie,
                                                                                   woordorde, spelling
                                                                                   en tye.

                                                                                   6–8 sinne in lengte.

Graad 6 Afrikaans HL Memo (Dowe Leerders)              6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

                                      VRAAG 20: Rubriek – Dialoog

Wanneer ‘n dialoog geassesseer word, moet die volgende ingedagte gehou word:

Alhoewel die leerder se inhoud heeltemaal van die inhoud afwyk, moet die onderwyser
steeds die taalgebruik nasien en bepunt.

Wanneer ‘n onderwyser ‘n leerder se werk assesseer, moet twee punte toegeken word
vir: Die eerste vir inhoud en die tweede vir taalgebruik. Hierdie punte word bygetel by die
finale punt uit 6.

Kriteria        Vlak 1                  Vlak 2                  Vlak 3               Vlak 4

Punte           0 punte                 1 punt                  2 punte              3 punte

   Inhoud       Geen dialoog.           Een aspek (wie, wat,    Twee of drie         Korrekte sinstrukture.
                Geen betrekking         waar of hoe) het        aspekte (wie, wat,
                tot die instruksies     betrekking tot die      waar of hoe) het     Drie of vier aspekte
                nie.                    dialoog.                betrekking tot die   (wie, wat, waar of
                                                                dialoog.             hoe) het betrekking
                                                                                     tot die dialoog.

Taalstruktuur   Geen elemente           1 element van die       2 elemente van       Alle elemente van die
  (160–170      van formaat             formaat teenwoordig     die formaat          formaat teenwoordig
  woorde).      sigbaar (elke           (elke spreker op ‘n     teenwoordig (elke    (elke spreker op ‘n
                spreker op ‘n           nuwe reël). Spreker     spreker op ‘n        nuwe reёl). Spreker
 Taalgebruik    nuwe reёl).             se naam, gevolg deur    nuwe reёl).          se naam, gevolg deur
                Spreker se naam         dubbelpunt, aksies en   Spreker se naam,     dubbelpunt, aksies en
                moet gevolg word        gebare moet tussen      gevolg deur          gebare moet tussen
                deur ‘n                 hakies geplaas word,    dubbelpunt ,         hakies geplaas word,
                dubbelpunt,             geen                    aksies en gebare     geen
                aksies en gebare        aanhalingstekens.       moet tussen          aanhalingstekens.
                moet tussen                                     hakies geplaas
                hakies geplaas          6–7 foute in            word, geen           Mag ‘n plan of
                word, geen              woordorde,              aanhalingstekens.    spinnekopdiagram
                aanhalingstekens.       punktuasie tye en                            (‘mind map’) toon.
                                        spelling.               4–5 foute in
                                                                punktuasie,          Uitstekende gebruik
                Kopieer sinne of
                                                                woordorde            van woordeskat,
                laat dit onvoltooid
                                                                spelling en tye.     korrekte spelling en
                (geen onderwerp         2–3 sinne in lengte.                         punktuasie.
                of gesegde nie).
                                                                4–5 sinne in
                                                                lengte               2–3 foute in
                8 of meer foute in
                                                                                     punktuasie,
                taalgebruik,
                                                                                     woordorde, spelling
                spelling en
                                                                                     en tye.
                punktuasie.
                                                                                     6–8 sinne in lengte.
                0–1 sin in lengte.

Graad 6 Afrikaans HL Memo (Dowe Leerders)                7

## Related documents

- [Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo/7eb75c72-9ba0-46aa-9da7-6b2e9e2eb9f2) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL Memo-Braille](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo-braille/ac309543-e04e-4099-8f9d-ea993bf013db) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans HL Graad 6 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-graad-6-2012/2831b23f-e6c6-46ed-9359-b768ebd13cd7) — Afrikaans HL · QP · 2012 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/59f4701e-979b-46b4-b9c9-e053948ab3f0) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-memo/5b0a3d35-8a87-436e-848d-f4d5e8aca86e) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+6+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-6-afrikaans-hl-2013-memo/ef6dc713-ae75-48b6-aded-2039f3f7fc83) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans HL

- [Afrikaans HL QP June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/7d8c7c3a-e5d3-4a73-9c5e-9d7f8513b69d) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HL QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/0881348c-9560-46ca-b4fe-d7fd4555a2c9) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HT NR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/a1117f1c-8816-40ff-abc6-e0d797d6ed91) — QP · 2024 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-qp-nov2018/9e336919-255d-49ff-bf96-c1663eee6de3) — QP · 2018 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2018/199c5e7f-ccdc-4059-99e4-18d3536024d3) — QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp/5b2d9c76-28b9-4ebd-b4e7-da6f75334555) — QP · 2017 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
