# Afrikaans HL Grade 6 ANA 2012 Memo

> Grade 6 Afrikaans HL memorandum from the ANA 2012, 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo/7eb75c72-9ba0-46aa-9da7-6b2e9e2eb9f2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 6 ANA 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo/7eb75c72-9ba0-46aa-9da7-6b2e9e2eb9f2)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · ANA · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                      JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012
2012                                         GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL
                                                       TOETS
                                                  MEMORANDUM
PUNTE: 50
                       Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.

                                                                           PUNTE
                                                                                   TOTAAL
VRAAG                         VERWAGTE ANTWOORDE

           B/pols.
1.1                                                                        1
           Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.
           Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is.
           A/saambind.
1.2                                                                        1       3
           Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.
           Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is.
           A/hartklop van die mense van Afrika.
1.3                                                                        1
           Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.
           Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is.
           C/musiek vir die mense van Afrika.
2.                                                                         1       1
           Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.
           Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is.
           A/bring ons bymekaar.
3.1                                                                        1
           Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.
           Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is.               2
           B/informele
3.2                                                                        1
           Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.
           Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is.
           C/’n metafoor
4.1                                                                        1
           Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.
           Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is.               2
           D/’n hart wat lewe gee aan sy mense.
4.2                                                                        1
           Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.
           Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is.
           -Geen punt vir JA/ NEE alleenlik.
           -Gee 1 punt vir JA of NEE (enige EEN) solank daar ’n korrekte
5.         rede verskaf is.                                                2       2

           -Gee een punt vir JA as leerder ‘n poging aangewend het om ‘n
           rede te verskaf al is dit verkeerd.

Graad 6 Afrikaans HT                           1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

                                                                                PUNTE
                                                                                        TOTAAL
VRAAG                        VERWAGTE ANTWOORDE

           -Gee twee punte vir korrekte antwoord sonder JA/NEE. Bv Hy is
           trots omdat...
           Ignoreer spelling en taalfoute as die antwoord verstaanbaar is.
           -Die meeste leerders mag JA kies as ’n opsie, maar moenie NEE
             verkeerd merk as ’n goed gemotiveerde, aanvaarbare
             antwoord verskaf is wat beide punte regverdig nie.
           Bv. Ja. die digter skryf oor Afrika-musiek./Ja. die digter sê dat
           ons fees vier. Nee. Musiek bind ons soos slawe.
           -Enige twee van die volgende: blydskap, belangstelling,
             konsentrasie, nuuskierigheid, verveeldheid, opgewondenheid,
             pret, humor, tevredenheid, onsekerheid, belangeloosheid,
           ..vrolikheid.
6.         -Gee 1 punt vir enige sinonieme wat die emosies hierbo beskryf.      2       2

           -Gee 1 punt vir elke verskillende emosie tot ’n maksimum van 2
            punte.

           -Indien eenwoord-antwoorde gegee word, moet dit reg gespel
             wees.
           Die seuns en dogters kyk na ŉ aardbol/kaart van die wệreld in ŉ
           Sosiale Wetenskapklas.

                                         EN

7.         Hulle is min of meer dieselfde ouderdom.                             2       2
                                          OF

           Doen groepwerk/werk aan ’n projek.
           Aanvaar ook skooldrag as ‘n opsie.
           Aanvaar eenwoord-antwoorde.
           C/Die gevaar van paraffien in ons huise.
8.                                                                              1       1
           Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.
           Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is.
           Etiketteer/skryf naam van inhoud duidelik op bottel neer/hou buite
9.1        bereik van kinders. (Enige EEN)                                      1
           (Moet nie net deursigtige bottel aanvaar nie)
           Ignoreer spelling en taalfoute as die antwoord verstaanbaar is.
           Dit is hoogs vlambaar.
                                                                                        3
                                        OF
9.2                                                                             1
           Enige antwoord wat aandui dat paraffien naby ’n oop vlam
           gevaar inhou.
           Ignoreer spelling en taalfoute as die antwoord verstaanbaar is.

Graad 6 Afrikaans HT                            2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

                                                                             PUNTE
                                                                                     TOTAAL
VRAAG                        VERWAGTE ANTWOORDE

           per ongeluk
9.3                                                                          1
           Moet korrek gespel wees om punt te kry.
           Aanvaar enige sin wat voldoende bewys lewer dat die leerder die
           betekenis van die woord deursigtig verstaan en korrek gebruik.
10.1       Beide letterlike en figuurlike betekenisse is aanvaarbaar.        1

           Moenie taal- en spelfoute penaliseer nie aangesien die fokus op
           begrip is.                                                                2
           Aanvaar enige sin wat voldoende bewys lewer dat die leerder die
           betekenis van die woord voltooi (om heel te maak/perfek/tot ’n
10.2       einde bring) verstaan.                                            1

           Moenie taal- en spelfoute penaliseer nie aangesien die fokus op
           begrip is.
           D/verwagte tyd wat ’n mier sal leef.
11.1                                                                         1
           Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.
           Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is.
           D/Dit kan vaste kos kou en sluk.
11.2                                                                         1
           Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.                   3
           Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is.
           B/Hulle gaan deur 4 stadia van ontwikkeling.
11.3                                                                         1
           Aanvaar as korrekte antwoord omkring of onderstreep is.
           Aanvaar ook as letter en woord omkring of onderstreep is.
           Sien nasienrubriek vir ’n kort storie aan die einde van die
12.                                                                          6       6
           memorandum.

           wanorde

13.1       Gee een punt as leerder die voorvoegsel wan korrek gebruik het    1
           om die woord te vorm. ’n Woord moet gevorm word en nie net die
           voorvoegsel genoem nie. Die woord moet korrek gespel word om
           punt te kan toeken.                                                       2
           skitterend

13.2       Gee een punt as leerder die agtervoegsel end korrek gebruik het   1
           om die woord te vorm. ’n Woord moet gevorm word en nie net die
           agtervoegsel genoem nie. Die woord moet korrek gespel word
           om punt te kan toeken.

Graad 6 Afrikaans HT                            3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

                                                                               PUNTE
                                                                                       TOTAAL
VRAAG                         VERWAGTE ANTWOORDE

           Frikkie het daarvan gehou om boeke oor huisvlieë te lees, want
           hy het hulle fassinerend gevind√.
14.1
           Een punt vir het gehou en het gevind. Beide moet korrek wees        1
           om die een punt te kan toeken. Geen ½ punte word toegeken
           nie. Leerder kry 1 of 0.                                                    2
           Die vlieë in die kombuis was huisvlieë en hulle het groen oë
           gehad√.
14.2
           Een punt vir was en het gehad. Beide moet korrek wees om die        1
           een punt te kan toeken. Geen ½ punte word toegeken nie.
           Leerder kry 1 of 0.
           Aanvaar enige korrekte voltooiing van sin. Een punt word vir
15.        korrekte sinskonstruksie toegeken. Ignoreer taal- en spelfoute as   1       1
           die sin betekenis het.

                       √
           “ Ek’t ’n mier gesien ! ” skree Frikkie.

16.                    √
                                                                               2       2
           Een punt vir beide aanhalingstekens. Een punt vir uitroepteken
           en afkappingsteken. Geen ½ punte word toegeken nie. Leerder
           kry 2, 1 of 0.

           Eiers word deur volwasse, vroulike huisvlieë gelê.
17.        Een punt vir word gelê. Een punt vir omswaai van voorwerp en
           onderwerp. Geen ½ punte word toegeken nie. Leerder kry 2, 1 of      2       2
           0.

Graad 6 Afrikaans HT                                  4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

                                                                                                       PUNTE
                                                                                                                TOTAAL
VRAAG                                    VERWAGTE ANTWOORDE

                            5

                            4

                            3

             Getal boeke
                            2

                            1

                                Fiksie   Nie-fiksie   Fiksie        Nie-fiksie   Fiksie   Nie-fiksie
18.

                                    SUNITA            FRIKKIE                    PRECIOUS

                                                                                                       4       4

           Frikkie:
           Fiksie (3 blokkies ingekleur): 1 punt
           Nie-fiksie (1 blokkie ingekleur): 1 punt
           Precious:
           Fiksie (2 blokkies ingekleur): 1 punt
           Nie-fiksie (4 blokkies ingekleur): 1 punt

           Vier/4/Sunita het vier fiksieboeke gelees. As vier uitgeskryf is,
19.1       moet die spelling korrek wees om ’n punt toe te ken.                                        1

           Een/1/Frikkie het een nie-fiksieboeke gelees. As een uitgeskryf                                     2
19.2       is, moet die spelling korrek wees om ’n punt toe te ken.                                    1

           Sien nasienrubriek vir ’n dialoog aan die einde van die
20.        memorandum.                                                                                 6       6

                                                                                                  TOTAAL:      50

Graad 6 Afrikaans HT                                            5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

                                    VRAAG 12 Rubriek – Kort storie

Wanneer ’n kort storie geassesseer word, moet die volgende in gedagte gehou word:

Alhoewel die leerder se inhoud heeltemal van die inhoud van die verwagte titel mag
afwyk, (geskryf oor ’n insek in plaas van ’n troeteldier) moet die onderwyser steeds die
taalgebruik nasien en bepunt.

Wanneer ’n onderwyser ’n leerder se werk assesseer, moet twee tipes punte toegeken
word: die eerste vir inhoud en die tweede vir taalgebruik. Hierdie punte word bymekaar
getel om die finale punt uit 6 te gee (3 + 3).

 Dui aan op vraestel:
 Kriteria               Punt
 Inhoud:
 Taalgebruik:
 Totaal:

Kriteria          Vlak 1                 Vlak 2                    Vlak 3               Vlak 4

Punte             0 punte                1 punt                    2 punte              3 punte

    Inhoud        Geen storie, hou       Een aspek (wie, wat,      Twee of drie         Drie of vier aspekte
                  geen verband met       waar of hoe) het          aspekte (wie,        (wie, wat, waar of
                  die instruksies nie.   betrekking tot die        wat, waar of         hoe) het betrekking
                                         storie.                   hoe) het             tot die storie.
                                                                   betrekking tot die
                                         Geen                      storie.              Effektiewe intrige
                                         oorspronklikheid.                              met inleiding,
                                                                   ’n Mate van          middelste deel en
                                         Intrige is moeilk om te   oorspronklikheid     slot van storie.
                                         volg.                     en vloei van
                                                                   idees.               Oorspronklike stuk.

                                                                                        Logiese vloei van
                                                                                        idees.

 Taalstruktuur    Geen titel of          Idees deurmekaar in       Ten minste ’n        Lei onderwerp in,
       en         inleidende sin,        plaas van logiese         inleiding en         beskryf of
 Taalgebruik:     inhoud of slot.        uiteensetting van         begrip van           verduidelik inhoud
   formaat,
                                         idees.                    intrige.             en sluit die storie af.
  punktuasie,     Kopieer sinne of
 spelling (6–8
                  laat dit onvoltooid    6–7 foute in taal,        Korrekte             Uitstekende gebruik
    sinne).
                  (geen onderwerp of     woordorde,                sinstruktuur.        van woordeskat,
                  gesegde nie).          punktuasie, tye en                             korrekte spelling en
                                         spelling.                 4–5 foute in         punktuasie.
                  8 of meer foute in                               punktuasie,
                  taalgebruik, tye,      2–3 sinne lank.           woordorde            2–3 foute in
                  spelling en                                      spelling en tye.     punktuasie,
                  punktuasie.                                                           woordorde, spelling
                                                                   4–5 sinne lank.      en tye.
                  0–1 sin lank.
                                                                                        6–8 sinne lank.

 Graad 6 Afrikaans HT                                  6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

                                       VRAAG 20 Rubriek – Dialoog
Wanneer die dialoog geassesseer word, moet die volgende in gedagte gehou word:

Alhoewel die leerder se inhoud heeltemal van die titel mag afwyk, moet die onderwyser
steeds die taalgebruik nasien en bepunt.

Wanneer ’n onderwyser ’n leerder se werk assesseer, moet twee tipes punte toegeken
word vir: die eerste vir inhoud en die tweede vir taalgebruik. Hierdie punte word bymekaar
getel om die finale punt uit 6 te gee (3 + 3).

 Dui aan op vraestel:
 Kriteria               Punt
 Inhoud:                3
 Taalgebruik:           3
 Totaal:                6
Kriteria         Vlak 1                Vlak 2                  Vlak 3                  Vlak 4
Punte            0 punte               1 punt                  2 punte                 3 punte
   Inhoud        Geen dialoog of       Een aspek (wie,         Twee of drie aspekte    Drie of vier aspekte
                 geen betrekking       wat, waar of hoe)       (wie, wat, waar of      (wie, wat, waar of
                 op die instruksies    het betrekking op die   hoe) het betrekking     hoe) het betrekking
                 nie.                  dialoog.                op die dialoog.         tot die dialoog.

                                       Geen opeenvolging       ’n Mate van vloei van   Korrekte sinstrukture.
                                       van gedagtes nie.       idees.
                                                                                       Logiese vloei van
                                       Geen                    ’n Mate van             idees
                                       oorspronklikheid nie.   oorspronklikheid.

Taalstruktuur    Geen elemente         1 element van die       2 elemente van die      Alle elemente van
      en         van formaat           formaat teenwoordig     formaat teenwoordig     die formaat
Taalgebruik:     sigbaar (elke         (elke spreker op ’n     (elke spreker op ’n     teenwoordig (elke
  formaat,
                 spreker op ’n         nuwe reël; spreker      nuwe reёl; spreker se   spreker op ’n nuwe
 punktuasie,
spelling (6–8    nuwe reёl; spreker    se naam, gevolg         naam, gevolg deur       reёl; spreker se
   sinne).       se naam moet          deur dubbelpunt;        dubbelpunt; aksies      naam, gevolg deur
                 gevolg word deur      aksies en gebare        en gebare moet          dubbelpunt; aksies
                 ’n dubbelpunt;        moet tussen hakies      tussen hakies           en gebare moet
                 aksies en gebare      geplaas word; geen      geplaas word; geen      tussen hakies
                 moet tussen           aanhalingstekens).      aanhalingstekens).      geplaas word; geen
                 hakies geplaas                                                        aanhalingstekens).
                 word; geen            6–7 foute in            4–5 foute in
                 aanhalingstekens).    punktuasie,             punktuasie,             Uitstekende gebruik
                                       woordorde, spelling     woordorde, spelling     van woordeskat,
                 Kopieer sinne of      en tye.                 en tye.                 korrekte spelling en
                 laat dit onvoltooid                                                   punktuasie.
                                       2–3 sinne lank.         4–5 sinne lank.
                 (geen onderwerp
                                                                                       2–3 foute in
                 of gesegde nie).
                                                                                       punktuasie,
                 8 of meer foute in                                                    woordorde, spelling
                 punktuasie,                                                           en tye.
                 spelling en tye.0–1
                                                                                       6–8 sinne lank.
                 sin lank.

 Graad 6 Afrikaans HT                                    7

## Related documents

- [Grade 6 Afrikaans HL Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo-deaf/f40c4419-7af5-4371-95d3-22e9b530a50b) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL Memo-Braille](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo-braille/ac309543-e04e-4099-8f9d-ea993bf013db) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans HL Graad 6 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-graad-6-2012/2831b23f-e6c6-46ed-9359-b768ebd13cd7) — Afrikaans HL · QP · 2012 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/59f4701e-979b-46b4-b9c9-e053948ab3f0) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-memo/5b0a3d35-8a87-436e-848d-f4d5e8aca86e) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+6+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-6-afrikaans-hl-2013-memo/ef6dc713-ae75-48b6-aded-2039f3f7fc83) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans HL

- [Afrikaans HL QP June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/7d8c7c3a-e5d3-4a73-9c5e-9d7f8513b69d) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HL QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/0881348c-9560-46ca-b4fe-d7fd4555a2c9) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HT NR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/a1117f1c-8816-40ff-abc6-e0d797d6ed91) — QP · 2024 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-qp-nov2018/9e336919-255d-49ff-bf96-c1663eee6de3) — QP · 2018 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2018/199c5e7f-ccdc-4059-99e4-18d3536024d3) — QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp/5b2d9c76-28b9-4ebd-b4e7-da6f75334555) — QP · 2017 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
