# Economic and Management Sciences Grade 6 2010 Memo (Afr)

> Grade 6 Economic and Management Sciences memorandum from the June Common Test 2010 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-6-economics-and-management-sciences-2010-june-common-test-memorandum/ec36310b-e80f-4407-8094-2a9870e4aa74
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Economic and Management Sciences
- Grade: Grade 6
- Document type: Memorandum
- Year: 2010
- Exam period: June Common Test
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Economic and Management Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/economics-and-management-sciences) › [Economic and Management Sciences Grade 6 2010 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-economics-and-management-sciences-2010-june-common-test-memorandum/ec36310b-e80f-4407-8094-2a9870e4aa74)

## About this document

Economics And Management Sciences · Grade 6 · June Common Test · 2010. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the
                    EASTERN CAPE
                    EDUCATION

                      INTERMEDIÊRE
                          FASE

                        GRAAD 6

                        JUNIE 2010

  EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

                    MEMORANDUM

PUNTE: 50

            Hierdie memorandum bestaan uit of 4 bladsye.

### Page 2

2                EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                               (JUNIE 2010)

VRAAG 1 (LU 1: AS 4) ; (LU 4: AS 4; 5)

1.1   1.1.1   (a) Belasting

      1.1.2   (a) Markfaktore

      1.1.3   (b) Die regering verskaf arbeid

      1.1.4   (a) Dwing die wet af om te sorg dat die ekonomie vlot verloop

      1.1.5   (c) Lone                                                 (1 x 5)        (5)

1.2     1.2.1 BTW                                                                       (1)

        1.2.2 Sonde belasting                                                           (1)

        1.2.3 Inkomste Belasting                                                        (1)

        1.2.4 Invoer Belasting                                                          (1)

        1.2.5 Korporatiewe Belasting                                                    (1)
                                                                                      [10]

VRAAG 2 (LU 1: AS 1)

(a)   Besighede.

(b)   Huishoudings (verbruikers) verskaf faktore van produksie aan besighede.

(c)   Besighede (produsente) betaal huishoudings lone/salarisse vir Arbeid.

(d)   Besighede bied aan/verkoop goedere/produkte en dienste aan
      huishoudings.

(e)   Huishoudings betaal besighede vir goedere/produkte en dienste. (5 x 1)          [5]

VRAAG 3 (LU 4: AS 5)

1.    Produk       -      Kitskos
      Prys         -      Redelike Prys
      Plek         -      Winkelsentrum
      Promosie     -      Spyskaart buite

         (1 punt vir elk element van markmengsel en ½ punt vir elke voorbeeld)        (6)

### Page 3

(JUNIE 2010)                   EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                         3

 2.     (a)    Plek sal beïnvloed word.                                           (1)

        (b)    Sy kan die klante wat inkopies in die winkelsentrum doen verloor
               asook persone wat in kantore werk.                                 (1)

        (c)    Sy kan pamflette maak om die klante in te lig aangaande die nuwe
               plek (ligging).                                                    (1)

 3.     (a)    Verkoopsprys sal beïnvloed word.                                    (1)
                                                                                  [10]

 VRAAG 4 (LU 4: AS 2)

 (a)    Was motors – R60,00                                                       (2)

 (b)    Stap met honde – R20,00                                                   (2)

 (c)    Enige relevante antwoord deur die leerling gegee.                         (1)
                                                                                  [5]

 VRAAG 5 (a) (LU 4: AS4)

 1.     Leerlinge en onderwysers                                                  (2)

 2.     Sy kan haar produk adverteer deur pamflette en plakkate te maak.          (1)

 3.     (a) Kosprys + wins = Verkoopprys
            R1,50    + R0,50 = R2,00

        (1/2 punt vir R1.50 en nog vir 50c en 1 punt vir R2,00)

                                               OF

        (punte as die leerling slegs R2 geskryf het)                               (2)

        (b) Verkoopprys = R2,00 x 20           =R40,00
            Minus: Kosprys = R1,50 x 20        =R30,00
            Wins                               =R10,00                             (3)

        (1 punt vir verkoopsprys, 1 punt vir kosprys en 1 punt vir profyt/wins
         LW Wins/Profyt – gee punt volgens die leerlinge se berekening.            [8]

### Page 4

4                     EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                                           (JUNIE 2010)

VRAAG 5 (b) (LU 4 AS4)

INSTRUKSIE
Ontwerp ŉ advertensie vir haar besigheid. (Hou in gedagte die goeie kwaliteite
van ŉ advertensie)

RUBRIEK

    Kriteria            1                   2                       3                   4
    Ontwerp      Swak onwerp      Ontwerp is nie          Goeie gebruik van     Ontwerp
    en Netheid   en tekort aan    oorspronklik nie,       kleur en              (Kleurvol, baie
                 kleur            effens kleur en         oorspronklikheid in   kreatief en
                 (kreatiwiteit)   kreatiwiteit            ontwerp               oorspronklik)

                 Onnet                                                          Netjies en goed
                                  Aanvaarbare vlakke      Netjies en goed       versorg
                                  van netheid             versorg
    Inligting    Tekort aan       Sommige van die         Meeste inligting      Alle relevante
                 relevante        inligting is nie van    relevant              inligting
                 inligting        toepassing                                    benodig
                                                                                voorsien                (8)
                                                                                                       [16]

VRAAG 6 (a) (LU 1: AS2)

    Rol en Verantwoordelikhede van Regering               Rol en Verantwoordelikhede van
                                                                     Besighede
     Verseker dat alle hoofpaaie en                   Verseker dat daar genoeg
      stadiums in goeie toestand is                     akkommodasie vir toeriste is
     Alle burgers moet die wette van die              Betaal belasting aan die regering op
      land gehoorsaam                                   wins
     Om besighede teen buitelandse                    Mense in diens te
      kompetisie te beskerm                             neem/Werksgeleenthede
     Verseker die veiligheid van almal                Om gehalte goedere/produkte aan
                                                        toeris te verkoop
                 Regte van Regering                             Regte van Besighede
     Hef belasting vanaf besighede op  Om beskerm te word teen misdaad
      wins gemaak
     Verseker dat paaie en stadiums    Om ŉ wins te maak
      verantwoordelik gebruik word
                                        Om minder buitelandse kompetisie
                                         te het
                                                             (1 punt elk x 4)                            [4]

                                                                                      TOTAAL:            50

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
