# Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 QP (Afr)

> Grade 6 Natural Sciences and Technology question paper from the North West November Exam 2024 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/7478c37e-9277-4338-9e0e-18ca929e583f
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Natural Sciences and Technology
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: North West November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Natural Sciences and Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/natural-sciences-and-technology) › [Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/7478c37e-9277-4338-9e0e-18ca929e583f)

## About this document

Natural Sciences And Technology · Grade 6 · North West November Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                  GRAAD 6

                     NATUURWETENSKAPPE & TEGNOLOGIE
                                  NOVEMBER 2024

 Naam van leerder:   ________________________________________

 PUNTE: 60

 TYD: 1½ uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 2

Natuurwetenskappe en Tegnologie           2                           NW/November 2024
                                            Graad 6

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.     Beantwoord AL die vrae.

2.     Skryf AL die antwoorde in die SPASIES in die vraestel VOORSIEN.

3.     Gebruik ‘n potlood en liniaal wanneer diagramme en grafieke geteken word.

4.     Aanbieding van antwoorde moet volgens die instruksies van elke vraag wees.

5.     Skryf netjies en leesbaar.

 Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Natuurwetenskappe en Tegnologie              3                            NW/November 2024
                                                Graad 6

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies
         die korrekte antwoord en omkring SLEGS die letter van die
         korrekte antwoord op hierdie vraestel. Byvoorbeeld 1.1.8    A
                                                                         A
         1.1.1    Identifiseer die simbool van die komponent in       ‘n Estroombaan    wat
                  verantwoordelik is om energie in ‘n elektriese stroombaan te verskaf.

                  A

                  B    A

                  C

                  D     R
                                                                                                 (1)

         1.1.2    Enige materiaal wat ‘n swak geleier van ‘n elektriese stroom is, word na
                  verwys as ‘n …

                  A   Isoleerder
                  B   Gonser
                  C   Gloeilamp
                  D   Insinueerder                                                               (1)

         1.1.3    Die diagram hieronder wys ‘n elektriese stroombaan met komponente
                  gemerk X, Y and Z.

                            X
                                                    Y

                  FIGUUR 1
                                        Z

                  Watter een van die volgende opsies verteenwoordig X, Y en Z korrek?

                                      X         Y              Z

                       A        Sel         Skakelaar     Ammeter

                       B        Battery     Skakelaar     Gloeilamp

                       C        Battery     Skakelaar     Voltmeter

                       D        Sel         Skakelaar     Gloeilamp
                                                                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Natuurwetenskappe en Tegnologie              4                           NW/November 2024
                                              Graad 6

        1.1.4   Wanneer jy jou hande klap is die energie verandering wat plaasvind
                van …

                A    kinetiese energie na windenergie
                B    kinetiese energie na klank- en hitte energie
                C    potensiële energie na chemiese energie
                D    chemiese energie na potensiële- en hitte energie                          (1)

        1.1.5   In die sonnestelsel hou al die planete aan om, om die son te wentel as
                gevolg
                van …

                A krag
                B asteroïdgordel
                C statiese krag
                D gravitasiekrag                                                               (1)

        1.1.6   Die asteroïdgordel is tussen …

                A    Mars en Venus
                B    Neptunus en Uranus
                C    Aarde en Jupiter
                D    Mars en Jupiter                                                           (1)

        1.1.7   Die Curiosity-maantuig was op een van hierdie planete gebruik:

                A    Jupiter
                B    Mars
                C    Venus
                D    Maan                                                                      (1)

                                                                                               [7]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Natuurwetenskappe en Tegnologie               5                            NW/November 2024
                                                 Graad 6

1.2       Gee die korrekte wetenskaplike term vir elk van die volgende beskrywings.
          Skryf slegs die term in die spasie wat voorsien word.

          1.2.1   Netwerk van kragdrade wat elektrisiteit vanaf kragstasies na ons huise
                  vervoer.
                                                                                                  (1)

          1.2.2   Die natuurlike brandstof wat van dooie diere en plante oor miljoene jare
                  gevorm word.
                                                                                                  (1)

          1.2.3   Twee of meer selle wat met mekaar verbind is om elektriese energie in
                  ‘n stroombaan te gee.
                                                                                                  (1)

          1.2.4   ‘n Baie ligte voertuig wat op die maan gebruik was, van aluminium
                  gemaak was en slegs teen 11 km/h kon beweeg.
                                                                                                  (1)

          1.2.5   Ronde gate wat deur ruimte rotse wat met die maan gebots het, gemaak
                  is.
                                                                                                  (1)

                                                                                                  [5]

1.3       Pas die stelling in Kolom A by die beskrywing in Kolom B. Skryf die letter van
          die korrekte antwoord in Kolom C.

               KOLOM A                                KOLOM B                 KOLOM C
  1.3.1 Nie-herwinbare hulpbronne wat       A.    Herwinbare energie
        meestal in Witbank                  B.    Steenkool
        (Mpumalanga) gemyn word             C.    Elektriese isoleerder     1.3.1 _______
                                                                                                  (2)
                                            D.    Hitte geleier
  1.3.2 Keramiek word in kraglyne                                           1.3.2 _______
                                            E.    Omwenteling                                     (2)
        gebruik as
                                            F.    Teleskoop
  1.3.3 Energie wat opgewek word            G.    Sonkrag energie           1.3.3 _______
                                                                                                  (2)
        deur natuurlike verskynsels         H.    Mikroskoop
        soos wind, sonlig en                                                1.3.4 _______
                                                                                                  (2)
        bewegende water ens.
  1.3.4 ‘n Instrument wat gebruik word
        om na veraf voorwerpe te kyk
                                                                                                  [8]

                                                                          TOTAAL AFDELING A: 20

 Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Natuurwetenskappe en Tegnologie             6                            NW/November 2024
                                               Graad 6

AFDELING B

VRAAG 2

2.1    Diagramme A, B en C hieronder in FIGUUR 2 wys die verskillende koppelings van ‘n sel
       en ‘n gloeilamp.

       2.1.1 Sê watter gloeilamp lig sal uitstraal deur JA of NEE te kies en jou antwoord in die
             spasie wat voorsien word te skryf.

               A                         B                          C
               Ja / Nee                  Ja / Nee                   Ja / Nee

               a)_______________         b)_______________          c)______________
              FIGUUR 2                                                                        (3)

       2.1.2 Gee redes waarom die gloeilamp/e lig sal uitstraal en die ander nie lig sal
             uitstraal nie.

                                                                                               (2)
       2.1.3 Noem 2 tipes uitset-energie wat deur die gloeilamp geproduseer word
             wanneer die gloeilamp lig uitstraal.

                                                                                               (2)

 Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Natuurwetenskappe en Tegnologie                 7                         NW/November 2024
                                                   Graad 6

2.2     ‘n Leerder in Ngaka Modiri Molema Distrik het ‘n toestel ontwerp wat kriminele sal
        gewaar wanneer hulle ‘n winkel binne gaan. Die toestel het die volgende komponente (2
        selle, 2 gloeilampe, 1 skakelaar en ‘n gonser).

        2.2.1 Teken ‘n stroombaandiagram met die komponente hierbo genoem. Laat
              die skakelaar oop.

                                                                                                   (5)

2.3     Mev. Kgwatshisi en haar graad 6 leerders is besig om ondersoek in te stel deur
        verskillende materiale (soos staalspykers, koperdraad, plastiek, ‘n muntstuk, karton en
        rubber) in ‘n elektriese stroombaan te toets om te bepaal of dit geleiers of isoleerders is.
        Die resultate word in ‘n tabel aangeteken. In hulle hipotese het hulle voorspel dat al die
        materiale isoleerders sal wees.

        2.3.1 Help hulle deur die (muntstuk en rubber) in die tabel hieronder te plaas.

                                                       a)
                                    staalspykers                        koperdraad
                 Geleiers                              ____________
                                                                        b)
                                    plastiek           karton
                 Isoleerders                                            ____________               (2)

        2.3.2 Formuleer ‘n ondersoekvraag vir hulle ondersoek.

                                                                                                   (2)
        2.3.3 Skryf ‘n gevolgtrekking vir hulle ondersoek. Sê dan of jy hulle hipotese
              AANVAAR of NIE AANVAAR NIE.

                                                                                                   (3)
                                                                                                 [19]

 Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Natuurwetenskappe en Tegnologie                8                           NW/November 2024
                                                  Graad 6

VRAAG 3

3.1     Mnr. Hops het ‘n tabel saamgestel om die hoeveelheid elektrisiteit wat deur
        sommige van die toestelle wat in sy huis gebruik word, aan te dui.

         Toestel                        Elektrisiteit deur toestel gebruik (W)
         Geiser                         4 500
         Elektriese stoof               9 000
         Televisie                      200
         Yskas                          500
         DSTV dekodeerder               150
         Ketel                          1000

        3.1.1   Verduidelik waarom die elektriese stoof en die geiser meer elektriese
                energie as die televisie en die yskas gebruik.

                                                                                                  (2)
        3.1.2   Stel TWEE maniere voor hoe Mnr. Hops se familie elektrisiteit kan
                bespaar.

                A. _________________________________________________________
                                                                                                  (2)
                B. _________________________________________________________

        3.1.3   Gee ‘n voorbeeld van ‘n herwinbare bron van elektrisiteit waarin hy en sy
                familie kan belê.
                                                                                                  (1)

                                                                                                  [5]

                                                                        TOTAAL AFDELING B: 24

 Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Natuurwetenskappe en Tegnologie              9                             NW/November 2024
                                                Graad 6

AFDELING C

VRAAG 4

4.1      Gebruik die inligting in die tabel hieronder om die vrae wat volg te beantwoord.

          Naam van planeet        Afstand van die    Aantal mane
                                  son
                                  (miljoene kms)
          Jupiter                 778                64
          Saturnus                1429               62
          Uranus                  2869               27
          Neptunus                4486               13
          Aarde                   150                1
          Mars                    228                2

         4.1.1    Noem die 2 planete wat meer mane as al die ander planete het.

                  a) _____________________          b) _______________________                     (2)

         4.1.2    Noem die planeet naaste aan die son, volgens die inligting hierbo.
                                                                                                   (1)

         4.1.3    Teken ‘n staafgrafiek wat die 3 planete met die minste aantal mane
                  (Aarde, Mars en Neptunus) verteenwoordig. Gebruik die grafiekpapier
                  hieronder voorsien.

                                                                                                   (5)
                                                                                                   [8]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Natuurwetenskappe en Tegnologie             10                            NW/November 2024
                                               Graad 6

VRAAG 5

5.1      FIGUUR 3 hieronder wys die grootste teleskoop in Suid-Afrika. Lees die inligting
         langs die foto en beantwoord die vrae wat volg:
                                                 Teleskope het ons gewys dat daar
                                                 duisende miljoene sterre is wat ons nie
                                                 met die blote oog kan sien nie.
                                                 FIGUUR 3 wys een van die grootste
                                                 teleskope in die wêreld, wat in Suid-
                                                 Afrika is.    Die teleskoop word die
                                                 Southern African Large Telescope
                                                 (SALT) genoem. SALT sal in 2025 sy
                                                 20ste bestaansjaar vier. Die teleskoop
                                                 gebruik lense en ‘n baie groot spieël om
                                                 die sterre te sien en foto’s van hulle te
                                                 neem.
                                                                      [Bron: Thunderboltkids]

         5.1.1    Wat is die naam van die teleskoop wat in figuur 3 gewys word?

                                                                                                  (1)

         5.1.2    As SALT se 20ste bestaansjaar in 2025 gevier word, in watter jaar is
                  SALT geopen om met werksaamhede te begin? (Wys basiese wiskunde
                  berekeninge)

                                                                                                  (3)

         5.1.3    Noem die 2 komponente wat die teleskoop gebruik om sterre te sien en
                  om foto’s te neem.

                                                                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 11

Natuurwetenskappe en Tegnologie             11                              NW/November 2024
                                       Graad 6

5.2   Verduidelik die verskil tussen die omwenteling van die Aarde en die
      omwenteling van die Maan.

      _________________________________________________________
      ________                                                                    (2)
                                                                                  [8]

                                                       TOTAAL AFDELING C: 16
                                                           GROOTTOTAAL: 60

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [191124NW 6 NWTEG MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/fef62434-83b1-48fb-b516-7333e26e1993) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2024-possible-answers/db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 Natural Sciences (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-afrikaans-november-2022-question-paper/8bee8074-58f7-4ba8-8f79-d4abcb414a5c) — Natural Sciences and Technology · QP · 2022 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/128af9a5-7cdc-4527-8699-0177bb16c296) — Natural Sciences and Technology · QP · 2020 · Afr
- [Grade 6 Natural Sciences and Technology (Afrikaans) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-afrikaans-june-2022-question-paper-1/a76df668-a552-4d08-848e-94158a2fd408) — Natural Sciences and Technology · QP · 2018 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2017-question-paper/ecf10b35-b5b8-44f4-8d8f-97c4adbfcc6f) — Natural Sciences and Technology · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 6 Natural Sciences and Technology

- [NS TECH MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-june-exam-question-paper/951dcb1c-2f58-41a8-99e3-553773c5edf1) — Memo · 2024
- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2023-possible-answers/d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-possible-answers/fb9a79ac-6a9e-447a-815b-6e0ea54c50f3) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-afr-june-2022-possible-answers/f36801d7-18b3-49ba-a578-223b3032d1dc) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-eng-june-2022-possible-answers/5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8) — Memo · 2022 · Eng
- [Gr 6 Natural Sciences (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-afrikaans-november-2022-possible-answers/b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b) — Memo · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
