# Life Orientation Grade 8 June 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 8 Life Orientation memorandum from the June Exam 2018 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-8-life-orientation-2018-june-exam-memorandum/eb2c823b-f4c8-4b0b-90af-6f3d5ba57300
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Life Orientation
- Grade: Grade 8
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 8](https://www.hlayiso.com/library/grade-8) › [Life Orientation](https://www.hlayiso.com/library/grade-8/life-orientation) › [Life Orientation Grade 8 June 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-life-orientation-2018-june-exam-memorandum/eb2c823b-f4c8-4b0b-90af-6f3d5ba57300)

## About this document

Life Orientation · Grade 8 · June Exam · 2018. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

__
                  EKURHULENI NOORD                                          70

      LEWENSORIëNTERING                       GR. 8           JUNIE 2018
Moderator:                                      TYD: 2 Ure
Instruksies:                                              Punte: 70
1. Lees die instruksies aandagtig deur.                   (9 bladsye)
2. Skryf netjies en leesbaar. Hierdie is ‘n invulvraestel
3. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. Jy moet AL die vrae in afdeling A en
   B beantwoord en TWEE vrae in Afdeling C                           Sterkte!

                         MEMORANDUM

Naam van skool: ____________________________________________________

Naam van leerder: __________________________________________ Gr.8 --------

Afdeling A: (25 punte= laerorde vrae)
Beantwoord al die vrae in hierdie afdeling.

Vraag 1

Pas die terme in Kolom A by die korrekte definisie in Kolom B. Skryf slegs die
LETTER as antwoord in Kolom C.
[10]
 Kolom A                                 Kolom B                      Kolom C
 1.1. Media             A. Gee vir ons ‘n identiteit wat dieselfde is      I
                            as ‘n groep ander mense s’n.
 1.2. Soepelheid        B. Improviseer, maak, verbeel                      H
 1.3. Rehabilitasie     C. Die belangrikste funksie is om ‘n tiener        K
                            te op te voed.
 1.4. Kinesteties       D. Die lewenswyse van ‘n sekere groep in           J
                            die samelewing.
 1.5. Ouers/Voogde      E. Die beeld wat jy oor jouself het,               L
                            insluitend seksualiteit, persoonlikheid,
                            geloof en vermoëns.
 1.6. Vriende/          F. Ons wil altyd hulle goedkeuring hê om           F
      Portuurgroep          in te pas.
 1.7. Norme             G. Die basiese eienskappe wat mense van            D
                            ‘n sekere kultuur met mekaar verbind.
 1.8. Waardes           H. Vermoë om beweeglik te wees.                    G
 1.9 Kultuur en geloof     I. Speel ‘n rol in die vorming van ons                A
                              idees oor hoe ons behoort te lyk
 1.10 Selfbeeld            J. Jy verkies om te leer d.m.v beweging,              E
                              aanraking, beweging en deur te doen.

EKURHULENI NOORD GR.8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN

### Page 2

K. Behandeling vir alkoholmisbruik en
                                dwelmverslawing.
                             L. Hulle liefde en aanmoediging beinvloed
                             ons aksies en hoe ons onsself sien
                             M. Hoe jy oor jouself voel.

Vraag 2
Sê telkens of die volgende stelings waar of onwaar is. Skryf die korrekte
antwoord langs die nommer neer en gee die regte antwoord indien die stelling
onwaar is.
                                                                          [10]

2.1 Omgewing kan ‘n faktor wees wat bydra tot die vorming van ons selfbeeld.

Waar                                                                                (1)
2.2 Ouditiewe leerders leer die beste wanneer hulle voorwerpe of prentjies sien.

Onwaar, Ouditiewe leerders hoor                                                     (1)

2.3 Realistiese mense is baie geïnteresseerd in data analise.

Onwaar, konvensionele                                                               (1)

2.4 Seksualiteit is nie dieselfde as seks nie.

Waar                                                                                (1)

2.5 Gesinsnormes en waardes het ‘n impak/uitwerking op seksualiteit.

 Waar                                                                               (1)

2.6 ‘n Kind wat in ‘n liefdevolle huis groot word, ontwikkel gewoonlik in ‘n negatiewe
volwassene.

Onwaar, word ‘n positiewe en gebalanseerde volwassene                               (1)

2.7 Verbode middels verander die chemiese samestelling van die brein en
veroorsaak dat die persoon verhoogde inhibisies het.
Onwaar, verlaagde                                                            (1)

2.8 Geld is een van die belangrikste komponente om ‘n gesonde verhouding te hê.
Onwaar, kommunikasie                                                                (1)

2.9 Om ‘n verhouding te laat groei, moet jy oop en eerlik wees.
Waar                                                                                (1)

EKURHULENI NOORD GR.8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN

### Page 3

2.10 ‘n Belangrike manier om ‘n verhouding te beeindig, is om eerlik met jou maat te
wees.
Waar                                                                             (1)

Vraag 3
Kies die korrekte antwoord uit die onderstaande deur slegs die korrekte
antwoord te onderstreep                                            [5]

3.1 Selfbeeld is:                                                                   (1)
    a) Hoe jy oor jouself dink en voel.
    b) Hoe jy jouself ag, waardeer en jouself as belangrik ag.
    c) Is ‘n idee wat jy oor jouself vorm gebaseer op die opinie van ander
       mense oor jou.
    d) Geen van die bogenoemde nie.

3.2 Selfkonsep beteken:                                                          (1)
    a) Wat jy van jouself weet
    b) Hoe ander mense jou sien
    c) Jou sterk en swak punte
    d) Al die bogenoemde

3.3 As jy ‘n vriendskap moet beeindig, is die volgende goeie idees om jou te
   help:
   a) Vermy enige gesprekke met die persoon
   b) Vermy om hulle te bel net om te gesels.
   c) Begin om nuwe vriendskappe te vorm.
   d) Al die bogenoemde.

3.4 Om te kompromeer beteken:                                                   (1)

    a) Almal is ongelukkig en kwaad
    b) Almal besluit om meer te gee en minder te neem
    c) Almal ignoreer mekaar
    d) Almal is tevrede met die besluit wat geneem is.

3.5 ‘n Langtermyn uitwerking van dwelmmisbruik is:                            (1)

    a) Breinskade
    b) Stress
    c) Angstigheid
    d) Maagpyn

.                                            Totaal Afdeling A = 25

Afdeling B : (25 punte= middelorde vrae)
Beantwoord alle vrae in hierdie afdeling.
EKURHULENI NOORD GR.8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN

### Page 4

Vraag 4: Die wêreld van werk : leerstyle
Dink en leerstyle word benodig in die verskillende skoolvakke wat jy neem
Ons almal gebruik leer en denkstyle elke dag soos wat ons in die wêreld om
ons funksioneer, ook in ons skoolvakke.

4.1 Definieer die term leerstyle.                                                 (2)

Die manier waarop ‘n persoon inligting inneem, leer en gebruik

4..2 Jy vra 4 vriende vir aanwysings na hulle huise toe. Kyk na hulle wyse van
verduideliking en identifiseer dan hul moontlike leerstyl                         (4)
  Vriende se wyse van verduideliking                                     LEERSTYL
 4.2.1 Tshepiso laat jou na haar gps aanwysings in haar ma se       Ouditief
 motor luister.
 4.2.2 Amena gee vir jou ‘n kleurvolle handgetekende kaart.         Visueel
 4.2.3 Sam sê jy kan die volgende dag saam met hom stap dan         Kinesteties
 wys hy jou waar die huis is.
 4.2.4 Joyce verduidelik die roete deur rolspel en vra haar         Interpersoonlik
 klasmaats om te help

4.3 Klassifiseer die volgende beroepe deur na ‘n spesifieke persoonlikheidstyl te
verwys                                                                            (4)

4.3.1 Redakteur, prokureur, regter, onderwyser, bibliotekaris, verslaggewer
Linguisties/taalvaardig                                                           (1)

4.3.2 Bankier, Rekenmeester, boekhouer, argitek, rekenaarprogrammeerder,
ingenieur
Logies,Wiskundig,Syferkundig                                                      (1)

4.3.3. Musikant, danser, sanger, komponis, musiekonderwyser
Musikaal                                                                          (1)

4.4.4 Predikant, onderwyser, sielkundige, berader, maatskaplike werker

Sosiaal, Intrapersoonlik                                                          (1)

Vraag 5

                                                         Maatskaplike en sosiale
faktore wat                                              tot middelmisbruik kan
lei.
Sê nee vir                                               groepsdruk.

Bestudeer                                                die onderstaande prentjie
en                                                       beantwoord dan die
                                                         daaropvolgende vrae
[15]

EKURHULENI NOORD GR.8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN

### Page 5

5.1 Watter tipe druk ervaar die seun in die bogenoemde prentjie?

Groepsdruk
         (1)

5.2 Noem 3 sosiale/maatskaplike faktore wat tot middelmisbruik kan
lei.

Armoede, geloof, familie,g emeenskap, kultuur, opvoeding,
huislike omstandighede                                                            (3)

5.3 Gee vir die seun in die prentjie, 3 idees hoe om selfgeldend in so ‘n situasie op te
tree en nee te sê vir die sigarette.

Sê nee, loop weg, maak ‘n grap daarvan en sê nee, gee ‘n rede waarom jy nee
sê, verander die onderwerp, vertel jou ouers, kies jou vriende reg. Enige 3 (3)

5.4 Wat kan jy nog doen om sosiale faktore te vermy wat tot middelmisbruik kan lei?
Noem DRIE faktore

Bly weg uit gevaarlike situasies, kies jou vriende reg, staan op jou beginsels,
weet jys ‘n wenner en kies reg, enige3.                                       (3)

5.5 Noem en verduidelik DRIE KORTTERMYN GEVOLGE van middelmisbruik.

Verloor vriende, aggressie, irritasie, swak skoolpunte, gevaarlike situasies bv
misdaad, verkeerde vriende                                                    (3)

5.6 Noem TWEE persone of instansies waarheen jy ‘n persoon kan verwys wat ‘n
dwelm- of drankprobleem het

skoolberader, sielkundige rehabilitasiesentrum                                      (2)

           TOTAAL Afdeling B: 25

Afdeling C (20 punte= hoërorde vrae)
Beantwoord slegs TWEE van die volgende drie
vrae in hierdie afdeling.

Vraag 6:
Selfbeeldvorming: Die media is een van die groot rolspelers by die vorming van
tieners se selfbeeld. Kyk na die 2 tydskrifvoorblaaie en verduidelik hoe die 2 persone
se voorkoms ‘n invloed het op die vorming van ‘n tiener se selfbeeld. Jy moet ook ‘n
paar strategieë bespreek hoe jy jou eie gesonde selfbeeld kan vorm.
                                                                                 [10]
EKURHULENI NOORD GR.8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN

### Page 6

Die modelle is mooi maar daar word dikwels met die fotos gepeuter
(photoshop). Skep onrealistiese idee van wat mooi is.
Ignoreer dit wat die media as mooi sien.
Besluit wat is realisties en wat nie.
Dink positief oor jouself
Omring jouself met positiewe mense.
Moenie te hard wees op jouself nie.
Kies die regte vriende.
Werk aan jou selfbeeld.
Kyk na nog moontlikhede

                                                                         Puntetoekenning
 Kan nie verduidelik    Het ‘n redelike idee   Het volle begrip hoe
 hoe media              hoe media selfkonsep   media selfkonsep
 selfkonsep beinvloed   beinvloed              beinvloed
 nie                    1-2                    3-4
 0
 Geen                   Identifiseer sommige   Volle kennis van
 selfkonsepstrategieë   selfkonseptrategieë    selfkonsepstrategieë is
 is bespreek nie        1-2                    vertoon     3-4
 0
 Feite is puntsgewys    Die opstel het nie     Paragrawe is gebruik
 aangedui               paragrawe nie en die   en daar is ‘n goeie
 0                      idees vloei nie        vloei van idees.
                        1                       2

Vraag 7:

DIE WêRELD VAN WERK: Ons kies ons vakke met ons toekomstige moontlike
beroepe in gedagte. Dit is baie belangrik dat die beroepskategorie wat ons kies, by
ons belangstellings en vermoëns pas.
Skryf ‘n opstel waarin jy jou eie belangstellings en vermoëns bespreek. Dui ook aan
in watter beroepskategorie hulle val en die moontlike vakke wat jy kan kies om jou te
help om jou doelwit te bereik.                             [10]

EKURHULENI NOORD GR.8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN

### Page 7

___________________________________________________________________
Conventional=konvensioneel (organiseerders), Realistic= realisties (doeners),
Investigative=ondersoekend (denkers), Artistic= kunstig (skeppers), Social=sosiaal
(helpers), enterprising= ondernemend (oorreeders)

Antwoorde mag verskil.
Elke leerder se beroepsveld en vakke moet pas by sy/haar vermoëns en
belangstellings.
Bv. Hou daarvan om met diere te werk – wil ‘n veearts word – doen goed in
Wiskunde, Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskappe – realistiese
beroepsveld
Vakke: Wiskunde, Fisiese Wetenskappe, Lewenswetenskappe,
Besigheidstudies ens.
Afrikaans, Engels, LO – verpligtend
Gebruik die rubriek

                                                                      Puntetoekenning
 Kan nie vermoëns en   Beperkte vermoëns        Vermoëns en
 belangstellings ten   en belangstellings ten   belangstellings ten
 opsigte van           opsigte van              opsigte van
 beroepsvelde          beroepsvelde is          beroepsvelde is
 identifiseer nie.     geïdentifiseer.          uitstekend
                       1-2                      geïdentifiseer.
 0                                               3-4
 Vakkeuse is nie       Sommige vakkeuses        All vakkeuses is
 volgens die           is volgens die           volgens die
 beroepsveld nie.      beroepsveld.             beroepsveld.
 0-1                   2-3                      4-6

EKURHULENI NOORD GR.8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN

### Page 8

Feite is puntsgewys    Die opstel het nie     Paragrawe is gebruik
 aangedui.              paragrawe nie en die   en daar is ‘n goeie
 0                      idees vloei nie.       vloei van idees.
                        1                       2

VRAAG 8:

 VERHOUDINGE EN VRIENDSKAPPE: Jou vriend Pieter wil sy verhouding met sy
meisie beëindig. Sy vriende beïnvloed hom om vir haar ‘n boodskap op Facebook te
skryf. Dink jy dit is die regte manier om ‘n verhouding te beëindig? Gee vir Pieter
raad hoe om ‘n verhouding op die regte manier te beëindig en hoe om ongepaste
wyses on die verhouding te beëindig, te vermy.
                                                                                  [10]

Moenie ‘n verhouding op Facebook beeindig nie.
Beëindig die verhouding deur self met die persoon te praat.
Maak seker of hierdie verhouding positief of negatief is vir jou.
Moenie die persoon probeer manipuleer nie.
Praat die waarheid.
Moenie uitstel nie.
Moenie ongeskik wees nie.
Die ander persoon moet die rede verstaan waarom die verhouding eindig

EKURHULENI NOORD GR.8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN

### Page 9

Puntetoekenning
Geen advies is       Beperkte advies is       Relevante en realistiese
verskaf oor hoe      verskaf oor hoe om       advies is verskaf oor hoe
om die verhouding    die verhouding           om die verhouding te
toepaslik te         toepaslik te beëindig.   beëindig.
beëindig nie.        1-2                      3-4
0
Weet nie hoe om      Het idees gegee oor      Het kennis van strategieë
ongepaste wyses      hoe om ongepaste         oor hoe om ongepaste
om ‘n verhouding     wyses om ‘n              wyses om ‘n verhouding
te beëindig, te      verhouding te            te beëndig, te vermy.
vermy nie.           beëindig, te vermy.       3-4
0                    1-2
Feite is             Die opstel het nie       Paragrawe is gebruik en
puntsgewys           paragrawe nie en die     daar is ‘n goeie vloei van
aangedui             idees vloei nie          idees.
0                    1                          2

.                                                                    TOTAAL AFDELING
C: 20 PUNTE

                    GROOTTOTAAL: 70 (25+25+ 20)

EKURHULENI NOORD GR.8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN

## Related documents

- [LO Nov 2018 1](https://www.hlayiso.com/library/lo-nov-2018-1/2709d27d-59e8-4ea0-b9a8-a7ba020d4b8a) — Life Orientation · QP · 2018
- [GRADE 8 LO JUNE 2018 AFR EXAM PAPER](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-life-orientation-2018-june-exam-question-paper/e09517c8-9755-489f-ada6-d2b6ecd6cf52) — Life Orientation · QP · 2018 · Afr
- [LO 2018 Nov](https://www.hlayiso.com/library/lo-2018-nov/92a26693-daba-4f52-9143-82c3939c3bb5) — Life Orientation · QP · 2018
- [June 2019 Examination 1](https://www.hlayiso.com/library/june-2019-examination-1/b2b94e96-1ddf-47b7-806c-ce2131c5a34a) — Life Orientation · QP · 2019
- [Lo 2017 1](https://www.hlayiso.com/library/lo-2017-1/1595ea7c-72ca-457f-8501-6d03e900fd5c) — Life Orientation · QP · 2017
- [Grade 8 Life Orientation November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-life-orientation-2026-november-mock-exam-question-paper/9cc8ec6b-0e36-46a4-85e7-7b6791d7dda8) — Life Orientation · QP · 2026 · Eng

## More from Grade 8 Life Orientation

- [Graad 8 LO](https://www.hlayiso.com/library/graad-8-lo/c7ebbf39-1f1b-4d64-a010-476af977b7ce) — QP · 2022
- [LO 2020 Nov](https://www.hlayiso.com/library/lo-2020-nov/8bf4c7ea-56ec-498d-a4e0-6897edaad167) — QP · 2020
- [LO 2019 Nov](https://www.hlayiso.com/library/lo-2019-nov/f7c37117-327b-4848-8f31-ba4a5bea28b2) — QP · 2019
- [LO 2017 Nov](https://www.hlayiso.com/library/lo-2017-nov/72f379b5-5d2f-4542-8ddb-ad678c26f049) — QP · 2017

## Collection

- [Grade 8 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-8/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
