# Life Orientation Grade 8 June 2018 Question Paper (Afr)

> Grade 8 Life Orientation question paper from the June Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-8-life-orientation-2018-june-exam-question-paper/e09517c8-9755-489f-ada6-d2b6ecd6cf52
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Life Orientation
- Grade: Grade 8
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 8](https://www.hlayiso.com/library/grade-8) › [Life Orientation](https://www.hlayiso.com/library/grade-8/life-orientation) › [Life Orientation Grade 8 June 2018 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-life-orientation-2018-june-exam-question-paper/e09517c8-9755-489f-ada6-d2b6ecd6cf52)

## About this document

Life Orientation · Grade 8 · June Exam · 2018. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

__
                  EKURHULENI NOORD                                          70

      LEWENSORIëNTERING                       GR. 8           JUNIE 2018
Moderator:                                      TYD: 2 Ure
Instruksies:                                              Punte: 70
1. Lees die instruksies aandagtig deur.                   (9 bladsye)
2. Skryf netjies en leesbaar, hierdie is ‘n invulvraestel
3. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. Jy moet AL die vrae in afdeling A en
   B beantwoord en TWEE vrae in Afdeling C                           Sterkte!

Naam van leerder: __________________________________________ Gr.8 ____
Afdeling A: (25 punte= laerorde vrae): Beantwoord al die vrae in hierdie afdeling.

Vraag 1

Pas die terme in Kolom A by die korrekte definisie in Kolom B. Skryf slegs die
LETTER as antwoord in Kolom C.
[10]
 Kolom A                                  Kolom B                        Kolom C
 1.1. Media             A. Gee vir ons ‘n identiteit wat dieselfde is as
                            ‘n groep ander mense s’n.
 1.2. Soepelheid        B. Improviseer, maak, verbeel
 1.3. Rehabilitasie     C. Die belangrikste funksie is om ‘n tiener te
                            op te voed.
 1.4. Kinesteties       D. Die lewenswyse van ‘n sekere groep in die
                            samelewing.
 1.5. Ouers/Voogde      E. Die beeld wat jy oor jouself het, insluitende
                            seksualiteit, persoonlikheid, geloof en
                            vermoëns.
 1.6. Vriende/          F. Ons wil altyd hulle goedkeuring hê om in
      Portuurgroep          te pas.
 1.7. Norme             G. Die basiese eienskappe wat mense van ‘n
                            sekere kultuur met mekaar verbind.
 1.8. Waardes           H. Vermoë om beweeglik te wees.
 1.9 Kultuur en geloof     I. Speel ‘n rol in die vorming van ons idees
                              oor hoe ons behoort te lyk
 1.10 Selfbeeld            J. Jy verkies om te leer d.m.v beweging,
                              aanraking, beweging en deur te doen.
                           K. Behandeling vir alkoholmisbruik en
                              dwelmverslawing.
                           L. Hulle liefde en aanmoediging beinvloed ons
                              aksies en hoe ons onsself sien
                           M. Hoe jy oor jouself voel.

Vraag 2

EKURHULENI NOORD GR. 8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN                           1

### Page 2

Sê telkens of die volgende stelings waar of onwaar is. Skryf die korrekte
antwoord langs die nommer neer en gee die korrekte antwoord indien die
stelling onwaar is.
                                                                                [10]

2.1    Omgewing kan ‘n faktor wees wat bydra tot die vorming van ons selfbeeld.

________________________________________________________________ (1)
2.2    Ouditiewe leerders leer die beste wanneer hulle voorwerpe of prentjies sien.

_______________________________________________________________                   (1)
2.3    Realistiese mense is baie geïnteresseerd in data analise.

________________________________________________________________ (1)
2.4  Seksualiteit is nie dieselfde as seks nie.

________________________________________________________________ (1)

2.5    Gesinsnormes en waardes het ‘n impak/uitwerking op seksualiteit.

 ______________________________________________________________                   (1)
2.6  ‘n Kind wat in ‘n liefdevolle huis groot word, ontwikkel gewoonlik in ‘n
     negatiewe volwassene.

_______________________________________________________________                   (1)
2.7  Verbode middels verander die chemiese samestelling van die brein en
       veroorsaak dat die persoon verhoogde inhibisies het.

 ______________________________________________________________ (1)
2.8  Geld is een van die belangrikste komponente om ‘n gesonde verhouding te
       hê.

______________________________________________________________                    (1)
2.9  Om ‘n verhouding te laat groei, moet jy oop en eerlik wees.

______________________________________________________________                    (1)
2.10   ‘n Belangrike manier om ‘n verhouding te beëindig, is om eerlik met jou maat
       te wees.

______________________________________________________________                    (1)

EKURHULENI NOORD GR. 8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN                          2

### Page 3

Vraag 3
Kies die korrekte antwoord uit die onderstaande deur slegs die korrekte
antwoord te onderstreep                                    [5]

3.1      Selfbeeld is:                                                             (1)
      a) Hoe jy oor jouself dink en voel.
      b) Hoe jy jouself ag, waardeer en jouself as belangrik ag.
      c) Is ‘n idee wat jy oor jouself vorm gebaseer op die opinie van ander mense oor
         jou.
      d) Geen van die bogenoemde nie.

3.2      Selfkonsep beteken:                                                       (1)
      a) Wat jy van jouself weet
      b) Hoe ander mense jou sien
      c) Jou sterk en swak punte
      d) Al die bogenoemde

3.3      As jy ‘n vriendskap moet beeindig, is die volgende goeie idees om jou te
         help:
      a) Vermy enige gesprekke met die persoon
      b) Vermy om hulle te bel net om te gesels.
      c) Begin om nuwe vriendskappe te vorm.
      d) Al die bogenoemde.

3.4      Om te kompromeer beteken:                                                 (1)

      a) Almal is ongelukkig en kwaad
      b) Almal besluit om meer te gee en minder te neem
      c) Almal ignoreer mekaar
      d) Almal is tevrede met die besluit wat geneem is.

3.5      ‘n Langtermyn uitwerking van dwelmmisbruik is:                            (1)

      a) Breinskade
      b) Stres
      c) Angstigheid
      d) Maagpyn

                                            Totaal Afdeling A = 25

Afdeling B : (25 punte= middelorde vrae)
Beantwoord alle vrae in hierdie afdeling.
EKURHULENI NOORD GR. 8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN                         3

### Page 4

Vraag 4: Die wêreld van werk : leerstyle
Dink en leerstyle word benodig in die verskillende skoolvakke wat jy neem.
Ons almal gebruik leer- en denkstyle elke dag soos wat ons in die wêreld om
ons funksioneer, ook in ons skoolvakke.

4.1   Definieer die term leerstyle.                                               (2)

___________________________________________________________________

4.2   Jy vra 4 vriende vir aanwysings na hulle huise toe. Kyk na hulle wyse van
      verduideliking en identifiseer dan hul moontlike leerstyl
                                                                                  (4)
  Vriende se wyse van verduideliking                                     LEERSTYL
 4.2.1 Tshepiso laat jou na haar gps aanwysings in haar ma se
 motor luister.
 4.2.2 Amena gee vir jou ‘n kleurvolle handgetekende kaart.
 4.2.3 Sam sê jy kan die volgende dag saam met hom stap dan
 wys hy jou waar die huis is.
 4.2.4 Joyce verduidelik die roete deur rolspel en vra haar
 klasmaats om te help

4.3   Klassifiseer die volgende beroepe deur na ‘n spesifieke persoonlikheidstyl te
      verwys                                                                   (4)

4.3.1 Redakteur, prokureur, regter, onderwyser, bibliotekaris, verslaggewer

________________________________________________________________ (1)
4.3.2 Bankier, rekenmeester, boekhouer, argitek, rekenaarprogrammeerder,
      ingenieur

________________________________________________________________ (1)
4.3.3. Musikant, danser, sanger, komponis, musiekonderwyser

________________________________________________________________ (1)
4.4.4 Predikant, onderwyser, sielkundige, berader, maatskaplike werker

_________________________________________________________________(1)

Vraag 5

                                                  Maatskaplike en sosiale faktore
kan tot                                           middelmisbruik lei.
Sê nee vir                                        groepsdruk.

Bestudeer                                         die onderstaande prentjie en
beantwoord                                        dan die daaropvolgende vrae
[15]

EKURHULENI NOORD GR. 8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN                            4

### Page 5

5.1   Watter tipe druk ervaar die seun in die bogenoemde prentjie?

________________________________________________________________ (1)

5.2   Noem 3 sosiale/maatskaplike faktore wat tot middelmisbruik kan lei.

_________________________________________________________________
________________________________________________________________(3)

5.3  Gee vir die seun in die prentjie, 3 idees hoe om selfgeldend in so ‘n situasie
     op te tree en nee te sê vir die sigarette.
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
_________________________________________________________________(3)

5.4   Wat kan jy nog doen om sosiale faktore te vermy wat tot middelmisbruik kan
      lei? Noem DRIE faktore

__________________________________________________________________
___________________________________________________________________
________________________________________________________________ (3)

5.5   Noem en verduidelik DRIE KORTTERMYN GEVOLGE van middelmisbruik.

___________________________________________________________________
__________________________________________________________________
________________________________________________________________ (3)

5.6   Noem TWEE persone of instansies waarheen jy ‘n persoon kan verwys wat ‘n
      dwelm- of drankprobleem het.

___________________________________________________________________
_________________________________________________________________(2)

                              TOTAAL Afdeling B: 25

EKURHULENI NOORD GR. 8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN                       5

### Page 6

Afdeling C (20 punte= hoërorde vrae)
Beantwoord slegs TWEE van die volgende drie vrae in hierdie
afdeling.

Vraag 6:
Selfbeeldvorming: Die media is een van die groot rolspelers by die vorming
van tieners se selfbeeld. Kyk na die 2 tydskrifvoorblaaie en verduidelik hoe die
2 persone se voorkoms ‘n invloed het op die vorming van ‘n tiener se
selfbeeld. Jy moet ook ‘n paar strategieë bespreek hoe jy jou eie gesonde
selfbeeld kan vorm.                                                    [10]

___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
__________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________

EKURHULENI NOORD GR. 8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN                   6

### Page 7

___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
Vraag 7:
DIE WêRELD VAN WERK: Ons kies ons vakke met ons toekomstige moontlike
beroepe in gedagte. Dit is baie belangrik dat die beroepskategorie wat ons
kies, by ons belangstellings en vermoëns pas.
Skryf ‘n opstel waarin jy jou eie belangstellings en vermoëns bespreek. Dui
ook aan in watter beroepskategorie hulle val en die moontlike vakke wat jy kan
kies om jou te help om jou doelwit te bereik.                          [10]

___________________________________________________________________
Conventional=konvensioneel (organiseerders), Realistic= realisties (doeners),
Investigative=ondersoekend (denkers), Artistic= kunstig (skeppers), Social=sosiaal
(helpers), enterprising= ondernemend (oorreeders)

EKURHULENI NOORD GR. 8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN                         7

### Page 8

___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
VRAAG 8:

VERHOUDINGE EN VRIENDSKAPPE: Jou vriend Pieter wil sy verhouding met
sy meisie beëindig. Sy vriende beïnvloed hom om vir haar ‘n boodskap op
Facebook te skryf. Dink jy dit is die regte manier om ‘n verhouding te
beëindig? Gee vir Pieter raad hoe om ‘n verhouding op die regte manier te
beëindig en hoe om ongepaste wyses on die verhouding te beëindig, te vermy.
                                                                          [10]

___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
__________________________________________________________________

.                                                          TOTAAL AFDELING
C: 20 PUNTE

                 GROOTTOTAAL: 70 (25+25+ 20)

EKURHULENI NOORD GR. 8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN                 8

### Page 9

RUBRIEKE VIR DIE MERK VAN OPSTELVRAE

Vraag 6                                                                             [10]
                                                                             Puntetoekenning
Kan nie verduidelik      Het ‘n redelike idee      Het volle begrip hoe
hoe media                hoe media selfkonsep      media selfkonsep
selfkonsep beïnvloed     beïnvloed                 beïnvloed
nie                      1-2                       3-4
0
Geen                     Identifiseer sommige      Volle kennis van
selfkonsepstrategieë     selfkonseptrategieë       selfkonsepstrategieë is
is bespreek nie          1-2                       vertoon     3-4
0
Feite is puntsgewys      Die opstel het nie        Paragrawe is gebruik
aangedui                 paragrawe nie en die      en daar is ‘n goeie
0                        idees vloei nie           vloei van idees.
                         1                          2

Vraag 7                                                                             [10]
                                                                             Puntetoekenning
Kan nie vermoëns en       Beperkte vermoëns         Vermoëns en
belangstellings ten       en belangstellings ten    belangstellings ten
opsigte van               opsigte van               opsigte van
beroepsvelde              beroepsvelde is           beroepsvelde is
identifiseer nie.         geïdentifiseer.           uitstekend
                          1-2                       geïdentifiseer.
0                                                    3-4
Vakkeuse is nie           Sommige vakkeuses         All vakkeuses is
volgens die               is volgens die            volgens die
beroepsveld nie.          beroepsveld.              beroepsveld.
0-1                       2-3                       4-6
Feite is puntsgewys       Die opstel het nie        Paragrawe is gebruik
aangedui.                 paragrawe nie en die      en daar is ‘n goeie
0                         idees vloei nie.          vloei van idees.
                          1                          2

Vraag 8                                                                             [10]
                                                                             Puntetoekenning
Geen advies is         Beperkte advies is       Relevante en realistiese
verskaf oor hoe        verskaf oor hoe om       advies is verskaf oor hoe
om die verhouding      die verhouding           om die verhouding te
toepaslik te           toepaslik te beëindig.   beëindig.
beëindig nie.          1-2                      3-4
0
Weet nie hoe om        Het idees gegee oor      Het kennis van strategieë
ongepaste wyses        hoe om ongepaste         oor hoe om ongepaste
om ‘n verhouding       wyses om ‘n              wyses om ‘n verhouding
te beëindig, te        verhouding te            te beëndig, te vermy.
vermy nie.             beëindig, te vermy.       3-4
0                      1-2
Feite is               Die opstel het nie       Paragrawe is gebruik en
puntsgewys             paragrawe nie en die     daar is ‘n goeie vloei van
aangedui               idees vloei nie          idees.
0                      1                          2

EKURHULENI NOORD GR. 8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN                               9

### Page 10

EKURHULENI NOORD GR. 8 LEWENSORIëNTERING: JUNIE 2018 EKSAMEN
10

## Related documents

- [GRADE 8 LO JUNE 2018 AFR MEMO](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-life-orientation-2018-june-exam-memorandum/eb2c823b-f4c8-4b0b-90af-6f3d5ba57300) — Life Orientation · Memo · 2018 · Afr
- [LO 2018 Nov](https://www.hlayiso.com/library/lo-2018-nov/92a26693-daba-4f52-9143-82c3939c3bb5) — Life Orientation · QP · 2018
- [Lo 2017 1](https://www.hlayiso.com/library/lo-2017-1/1595ea7c-72ca-457f-8501-6d03e900fd5c) — Life Orientation · QP · 2017
- [LO 2018 Nov Memo](https://www.hlayiso.com/library/lo-2018-nov-memo/d4ed13d1-9a0b-4886-85f1-feb80ce56cef) — Life Orientation · Memo · 2018
- [June 2019 Examination Memorandum 1](https://www.hlayiso.com/library/june-2019-examination-memorandum-1/aefead00-c1b2-4c7c-97f4-c18eb7b9d597) — Life Orientation · Memo · 2019
- [2017 Memorandum 1](https://www.hlayiso.com/library/2017-memorandum-1/c6bfc43a-7ceb-4ccb-8f0b-c8a8d68d18c9) — Life Orientation · Memo · 2017

## More from Grade 8 Life Orientation

- [Grade 8 Life Orientation November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-life-orientation-2026-november-mock-exam-memorandum/54db1933-35c7-4b96-94e6-dd4e8ec33221) — Memo · 2026 · Eng
- [LO 2020 Nov Memo](https://www.hlayiso.com/library/lo-2020-nov-memo/3c2adf0a-8f1d-4f28-9a65-151b5e889873) — Memo · 2020
- [LO 2017 Nov Memo](https://www.hlayiso.com/library/lo-2017-nov-memo/b650c4a1-70ee-4d23-9906-351b007bafa1) — Memo · 2017
- [LO 2017 Nov](https://www.hlayiso.com/library/lo-2017-nov/72f379b5-5d2f-4542-8ddb-ad678c26f049) — QP · 2017

## Collection

- [Grade 8 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-8/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.