# Mathematics Grade 8 P1 Eastern Cape November 2014 QP (Afr)

> Grade 8 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape November Exam 2014 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-8-mathematics-2014-eastern-cape-november-exam-question-paper-paper-1/4dd6010c-fc6a-454c-9491-58aec32a4f39
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 8
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 8](https://www.hlayiso.com/library/grade-8) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-8/mathematics) › [Mathematics Grade 8 P1 Eastern Cape November 2014 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-mathematics-2014-eastern-cape-november-exam-question-paper-paper-1/4dd6010c-fc6a-454c-9491-58aec32a4f39)

## About this document

Mathematics · Grade 8 · Eastern Cape November Exam · 2014. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

1

                                                            Overberg Onderwysdistrik

                                   GRAAD 8

                        MODEL VRAESTEL 1

                                WISKUNDE

                              November 2014

PUNTE: 75
TYD: 1,5 uur
               Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye en 1 bylae.

### Page 2

2

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Hierdie vraestel bestaan uit TWEE vrae. Beantwoord ALTWEE die vrae.

2.   Beantwoord VRAAG 2.7.2 op BYLAE A. Skryf jou naam in die spasie wat voorsien
     word op die BYLAE en handig dit saam met jou ANTWOORDVELLE in.

3.   Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik
     word.

4.   Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy.

5.   Jy mag ‘n goedgekeurde sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik,
     tensy anders aangedui.

6.   Toon AL die berekeninge duidelik aan.

7.   Rond AL die finale antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.

8.   Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.

9.   Skryf netjies en leesbaar.

### Page 3

3

 VRAAG 1

1.1
            5     81       189        215        363         450       425        988

      Uit die lys van getalle hierbo skryf neer ALLE getalle wat

      (a)       ‘n faktor van 162 is.
      (b)       veelvoude van 11 is.
      (c)       deelbaar deur 9 is.
      (d)       priemgetalle is
                                                                                             (4)
1.2   Vul die ontbrekende getal in om die kante gelyk te maak hieronder

      467 940 + (1 670 + 357 865) + 2 678 879 = (467 940 + 1 670) + ______ + 357 865
                                                                                             (1)

1.3   Bestudeer die vier getalle hieronder.

                 30                  2                    8                       10

      Plaas die getalle in die spasies hieronder sodat die vergelyking korrek is.

                                     ___ + ___ ÷ ___ ― ___ = 24

      Gebruik elke getal slegs een keer. Skryf die hele vergelyking neer.                    (4)

1.4   Bereken die volgende sonder ‘n sakrekenaar:

                                                        90
                                         -20(150 x          + 10)
                                                       - 45                                  (3)

1.5   Skryf van groot na klein.

                        1             6           44               4         3           9
                                 ;           ;             ;           ;           ;
                       100           10          100               5         20         25   (3)

1.6   Watter een is die kleinste? Wenk: Skryf eers getalle in gewone vorm.

### Page 4

4

                                                                                              (3)
                                              1,123 × 105   of        9,2 × 1 03 ?

       Bepaal √ 2916 deur priemfaktore te gebruik (leermetode of faktorboom of enige ander
1.7                                                                                           (3)
       metode). GEEN sakrekenaar!

1.8    Skryf die volgende verhouding in sy eenvoudigste vorm deur die nodige berekeninge te
       doen:
                                                                                              (2)
                                   0,5kg:250g

1.9    Vermeerder R750 in die verhouding 3:4                                                  (3)

1.10   ‘n Meubileerder koop ‘n stoel teen ‘n kosprys van R250 by ‘n groot handelaar en
       verkoop dit dan teen R325.

       1.10.1   Bereken sy wins in rand.                                                      (1)

       1.10.2   Bereken die wins as ‘n persentasie van die kosprys.                           (3)

1.11   Sandy se ouers koop ‘n selfoon van R2 800 vir haar. Hul besluit om dit op ‘n
       huurkoopkontrak te koop. Hiervolgens word rente teen 20% per jaar bygevoeg en betaal
       hulle die foon vir twee jaar af in gelyke maandellikse paaiemente. Geen deposito is
                                                                                              (4)
       betaalbaar nie. Bepaal die maandellikse paaiement betaalbaar.

                                                                                              [34]

### Page 5

5

  VRAAG 2
2.1  Bestudeer die volgende uitdrukking en beantwoord die vrae wat volg:

                                             -2x – x 3 + 9 x 2 + 14(x 2 + 2)

      2.1.1    Hoeveel terme is daar in die uitdrukking?                                        (1)
      2.1.2    Bepaal die waarde van die uitdrukking indien x = - 2                             (3)

2.2   Vereenvoudig:

      2.2.1     p 4 . q 4 . q2 . p3
                                                                                                (3)
                      q6 . p6

      2.2.2    (-8 x 4 y 2)(5 x 3 y 4 )( -2x)                                                   (3)

      2.2.3    -5 (2x 2 + x – 20) + 12x 2+3 x                                                   (3)

2.3   Los op vir x

      2.3.1    4 x +5=5 x - 9                                                                   (2)

      2.3.2    5 ( x - 1 )−( 1 - 2 x ) = 8                                                      (4)

2.4   ‘n Vader is 25 jaar ouer as sy seun. Oor vyf jaar sal hy twee keer so oud as as sy seun
                                                                                                (4)
      wees. Hoe oud is die seun nou?

2.5   Bestudeer die patroon hieronder en beantwoord die vrae wat daarop volg:

      1                    2                             3                       4

      2.5.1    Hoeveel vierkante is daar in patroon 5?                                          (2)

      2.5.2    Skryf neer ‘n formule in die vorm N = …….,waar N is die aantal vierkante en p
                                                                                             (3)
               die patroon nommer.

      2.5.3    Gebruik die formule in 2.5.2 om die aantal vierkante te bepaal in die 100 ste

### Page 6

6

                                     patroon.                                                                         (2)

2.6 Nazley het haar tante besoek wat 50 km van haar huis woon. Die grafiek toon die afstand wat Nazley van
     haar huis weg is tydens die besoek.

                                          Afstand gereis na en van haar tante
                             60

                             50

                             40

         Afstand in km
                             30                                                                          Afstand

                             20

                             10

                             0
                              6:00         6:30       7:00       7:30        8:00   8:30     9:00
                                                                 Tyd

     2.6.1                    Hoe laat het Nazley haar huis verlaat?                                                        (1)

     2.6.2                    Hoe laat het Nazley by haar tante se huis aangekom?                                           (1)

     2.6.3                    Hoeveel tyd het Nazley by haar tante deurgebring?                                             (2)

     2.6.4                    Hoe laat het Nazley weer tuis gekom?                                                          (1)

2.7 Gegee y = 2x ―3.

                         X           ―1           0          1         2        3

                         Y

     2.7.1                    Kopieër en voltooi die tabel                                                                  (3)

     2.7.2                    Op BYLAE A steek die punte van die tabel op die Cartesies vlak af. Teken die grafiek.         (3)

                                                                                                                            [41]
                                                                           TOTAAL 75

### Page 7

7

BYLAAG A:

NAAM VAN LEERDER: ___________________________

GRAAD 8 (   )

## Related documents

- [Math-2014-GR-8-NOV-VRAESTEL-1-ENG EC](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-mathematics-2014-eastern-cape-november-exam-question-paper-paper-1/9da78473-1432-482b-b338-24eb57aeb6b1) — Mathematics · QP · 2014 · Eng
- [Math-2014-GR-8-NOV-VRAESTEL-1-MEMO EC](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-mathematics-2014-eastern-cape-november-exam-memorandum-paper-1/e5fbd0c6-fe26-436c-80fd-340d1535b35d) — Mathematics · Memo · 2014
- [Math-2014-GR-8-NOV-VRAESTEL-2-AFR EC](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-mathematics-2014-eastern-cape-november-exam-question-paper-paper-2/6e0584d0-50f6-46f0-ba39-fb033b9dda96) — Mathematics · QP · 2014 · Afr
- [Math-2014-GR-8-NOV-VRAESTEL-2-ENG EC](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-mathematics-2014-eastern-cape-november-exam-question-paper-paper-2/dd7666b2-7d89-436f-93f9-c579efdd1307) — Mathematics · QP · 2014 · Eng
- [Math P1 2014 November](https://www.hlayiso.com/library/math-p1-2014-november/d04ca09b-23fa-4d25-b604-dbfe5928869d) — Mathematics · QP · 2014
- [Math-2014-GR-8-NOV-VRAESTEL-2-MEMO EC](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-mathematics-2014-eastern-cape-november-exam-memorandum-paper-2/b1fa33b9-a9ce-47b1-ba19-745f5b4ec50a) — Mathematics · Memo · 2014

## More from Grade 8 Mathematics

- [CAPS SP MATHEMATICS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-mathematics-gr-7-9/ff259c2b-5f3b-46f9-ae34-66dd08358bbe) — CAPS · Eng
- [Grade 8 Mathematics P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1/26e0c258-6372-42f6-9895-9055ab8859f8) — Memo · 2026 · Eng
- [Grade 8 Mathematics P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2/2effe792-c42c-4f34-87fa-def729d8bc70) — Memo · 2026 · Eng
- [FS Maths Grade 8 MOCK November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-8-mock-november-2025-p1-and-memo/c1dc202f-3f64-43de-8b19-3c5aefc53a6e) — QP + Memo · 2025
- [FS Maths Grade 8 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-8-mock-november-2025-p2-and-memo/d8034a9a-053b-4df2-aa1a-98bd7a947dd1) — QP + Memo · 2025
- [GP Maths Grade 8 Revision TEST Term 1 2025 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/gp-maths-grade-8-revision-test-term-1-2025-and-memo/6baa50bb-665b-4b1f-bef9-499f40448923) — Memo · 2025

## Collection

- [Grade 8 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-8/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
