# Mathematics Grade 8 June 2019 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 8 Mathematics question paper from the June Exam 2019 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-8-mathematics-2019-june-exam-question-paper-afrikaans/12881c30-4930-42a4-8cde-934767d77a3f
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 8
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 8](https://www.hlayiso.com/library/grade-8) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-8/mathematics) › [Mathematics Grade 8 June 2019 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-mathematics-2019-june-exam-question-paper-afrikaans/12881c30-4930-42a4-8cde-934767d77a3f)

## About this document

Mathematics · Grade 8 · June Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

EKURHULENI NOORD DISTRIK

                               WISKUNDE
                                GRAAD 8
                          JUNIE EKSAMEN 2019

DATUM:         27 MEI 2019
    TYD:       2 UUR
TOTAAL: 100

NAAM VAN LEERDER: ...........................                GR: 8: .....

      Vraag         1     2    3       4       5    6    7   8   9    Totaal

   Maksimum
     punt
                    5     13   10      8       20   19   4   5   16    100

  Leerderpunt

 Gemodereerde
    punt

INSTRUKSIES:

GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019         Bladsy 1

### Page 2

   Die vraestel bestaan uit 15 bladsye en NEGE vrae.

      Beantwoord AL die vrae in die spasies wat voorsien word.

      Toon al jou berekeninge duidelik.

      ‘n Pen, potlood, liniaal, uitveër, gradeboog en passer word benodig vir die
       beantwoording van die vraestel.
      ‘n Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-

       grafies) mag gebruik word.

      Indien nodig, rond af tot twee desimale plekke, tensy anders aangedui.

      Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.

      Dit is tot jou eie voordeel om netjies en leesbaar te skryf.

      SLEGS ANTWOORDE sal nie noodwendig volpunte verdien

       nie.

GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019              Bladsy 2

### Page 3

AFDELING A: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE

VRAAG 1                                                                           [5]

Kies die korrekte antwoord.

Omkring die regte antwoord op die ANTWOORDBLAD op bladsy 4 . As jy jou
keuse / antwoord wil verander, trek ‘n kruisie deur die verkeerde antwoord en
omkring jou nuwe keuse.

1.1.   Die grootste gemene faktor (GGF) van 60 , 84 en 90 is:                      (1)
       A     4
       B     6
       C     2
       D     8

1.2.   Watter stelling is verkeerd?                                                (1)
       A     Die getal 8 is ‘n saamgestelde getal.
       B     Die getal 8 is ‘n derdemagsgetal.
       C     Die getal 8 is ‘n vierkantsgetal.
       D     Die getal 8 is ‘n ewe getal.

1.3.   Rangskik die volgende heelgetalle in dalende orde: 6 ; - 111 ; - 12 ;    70
       (1)
       A     - 111 ; - 12 ; 6 ; 70
       B     6 ; - 12 ; 70 ; - 111
       C     - 111 ; 70 ; - 12 ; 6
       D      70 ; 6 ; - 12 ; - 111

1.4.   Die priemfaktore van 28 is:                                                 (1)
       A     2 ; 7
       B     1 ; 2 ; 7
       C     1 ; 2 ; 4 ; 7 ; 14 ; 28
       D     2 ; 3 ; 7

1.5.   ‘n Troeteldierwinkel verkoop honde, katte en muise in die verhouding 2 : 3 : 6.
       As daar altesaam 385 diere is, hoeveel katte is daar in die winkel?         (1)

       A     210 katte
       B     105 katte
       C     176 katte
       D     70 katte

GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019            Bladsy 3

### Page 4

ANTWOORDBLAD VIR VRAAG 1

OMKRING JOU ANTWOORD VAN AFDELING A OP DIE ANTWOORD-
BLAD HIERONDER SOOS IN DIE VOORBEELD AANGETOON:

         VOORBEELD              A   B     C        D
               1.1.             A   B     C        D
               1.2.             A   B     C        D
               1.3.             A   B     C        D
               1.4.             A   B     C        D
               1.5.             A   B     C        D
                                                                        5x1=5

                                                       TOTAAL AFDELING A: 5

AFDELING B: GETALLE, BEWERKINGS EN VERHOUDINGS

VRAAG 2                                                                    [13]

2.1   Vereenvoudig die volgende tot in hul eenvoudigste vorm, sonder die gebruik
      van jou sakrekenaar. Toon al jou stappe.

      2.1.1 3 + ( - 3 × - 2)0

         2.1.1 Oplossing                                                     Punt

                                                                                   (2)

      2.1.2 12 + 5 - 3( 8 ÷ 2)

         2.1.2 Oplossing                                                     Punt

                                                                                   (3)

      2.1.3   10 4 +93

         2.1.3 Oplossing                                                     Punt

GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019             Bladsy 4

### Page 5

(2)

      2.1.4   √ 81 +( 7 )2
        2.1.4 Oplossing                                                      Punt

                                                                                   (2)

                   1
      2.1.5
              √
              3

                  64

        2.1.5 Oplossing                                                      Punt

                                                                                   (2)

2.2   Skryf die volgende in uitgebreide notasie: 1,09 × 105

          2.2 Oplossing                                                      Punt

                                                                                   (1)

2.3   Skryf die volgende getal in wetenskaplike notasie: 91 020 000

          2.3 Oplossing                                                      Punt

                                                                                   (1)

      VRAAG 3                                                               [10]

3.1   Sarah koop piesangs en appels. Die verhouding van piesangs tot appels is
      3 : 5 . Sy koop 12 piesangs. Hoeveel appels koop sy?

          3.1 Oplossing                                                          Punt

GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019           Bladsy 5

### Page 6

(3)

3.2   Die hoeke in ‘n driehoek is in die verhouding 2 : 3 : 4. Bereken die grootte
      van elke hoek.

         3.2. Oplossing                                                              Punt

                                                                                        (4)
3.3   Die Rawlins-gesin reis 600 km na hul vakansiebestemming. Die rit neem
      hulle 8 ure . Bereken die spoed waarteen hulle gereis het.

          3.3 Oplossing                                                              Punt

                                                                                        (3)

VRAAG 4                                                                          [8]
4.1   ‘n Man koop elke dag, van Maandag tot Saterdag, die plaaslike koerant. Elke
      Saterdag koop hy die duurder koerant. Die koerant kos R 6,70 op ‘n Saturdag.
      Aan die einde van die week is sy koerantrekening R 40,80.
      4.1.1. Bereken die koste van die plaaslike koerant wat hy koop.

       4.1.1 Oplossing                                                          Punt

                                                                                       (2)

GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019          Bladsy 6

### Page 7

4.1.2 Die koerant sal vir hom 9 % afslag op sy weeklikse rekening gee indien
             hy instem om in te teken. Bereken hoeveel sy weeklikse rekening sal
             wees indien hy wel instem om in te teken.

        4.1.2 Oplossing                                                                    Punt
4.2    Maria deponeer

                                                                                                 (2)
       R 15 000 in ‘n beleggingsrekening wat 17 % enkelvoudige rente per jaar
       verdien. Gebruik ‘n geskikte formule en bereken hoeveel haar belegging
       werd sal wees na 2 jare .

           4.2 Oplossing                                                                    Punt

                                                                                                  (4)
                                                                 TOTAAL AFDELING B: 31

AFDELING C: PATRONE, FUNKSIES EN ALGEBRA

VRAAG 5                                                                                   [20]
5.1 Skryf die volgende drie getalle in elke ry neer

          Getallery en oplossing                                                   Punt
  5.1.1
          97 ; 85 ; 73 ; 61 ; 49 ; _ _ _ _ _ _ _ ; _ _ _ _ _ _ _ ; _ _ _ _ _ _ _
                                                                                      (1)
  5.1.2
          1; 1; 2; 3; 5; _ _ _ _ _ _ _ ; _ _ _ _ _ _ _ ; _ _ _ _ _ _ _ _
                                                                                      (1)
  5.1.3
          1; 4 ; 9; _ _ _ _ _ _ ; _ _ _ _ _ _ _ ; _ _ _ _ _ _ _
                                                                                      (1)
  5.1.4
          - 1 ; 3 ; - 9 ; 27 ; _ _ _ _ _ _ ; _ _ _ _ _ _ _ ; _ _ _ _ _ _ _
                                                                                      (1)
  5.1.5     1      5   7
              ; 1;   ;   ; _ _ _ _ _ _ ; _ _ _ _ _ _ _;_ _ _ _ _ _ _
            3      3   3                                                              (1)

5.2    Bestudeer die onderstaande figuur en ooreenstemmende tabel hieronder:

GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019                   Bladsy 7

### Page 8

Figuurnommer         1       2        3     4       5       6       7
      Aantal vierkante      1       4        7     10      a       b       c

      5.2.1 Voltooi die tabel deur a , b en c se waardes in te vul.

       5.2.1. Oplossing                                                          Punt
               a =
               b =
               c =
                                                                                     (3)

      5.2.2 Skryf ‘n algebraïese reël neer (in terme van n) wat die patroon in die
            bostaande figure beskryf.

       5.2.2. Oplossing                                                          Punt

                                                                                     (1)

      5.2.3 Hoeveel vierkante sal daar in die 11 de figuur wees?

       5.2.3. Oplossing                                                          Punt

                                                                                     (2)

      5.2.4 Watter figuur sal uit 55 vierkante bestaan?

       5.2.4. Oplossing                                                          Punt

                                                                                     (2)

5.3   ‘n Groep bakterieë begin met 2 bakterieë en vermeerder eksponensieël oor ‘n
      tydperk van 5 ure .

      ‘n Wetenskaplike teken die groei van die bakterieë as volg aan:

GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019             Bladsy 8

### Page 9

   2 bakterieë gedurende die eerste uur
              Die kwadraat van die 2 bakterieë vir die tweede uur
              Die kwadraat van die aantal bakterieë van die tweede uur vir die derde
               uur
              Die kwadraat van die aantal bakterieë van die derde uur vir die vierde
               uur, ensovoorts.

       5.3.1 Die onderstaande tabel toon die aantal uur wat die wetenskaplike die
             bakterieë bestudeer het. Voltooi die tabel sodat die aantal bakterieë
             wat gevorm het tydens die 5 ure, deur die tabel voorgestel word.

            Uur      1               2              3     4           5
           Aantal
       bakterieë met
       vermeerdering
                                                                                   (5)

       5.3.2 Indien elke bakterie ‘n massa van 0,001 g het, wat sal die massa van
             die bakterieë na die 5 de uur wees? Skryf jou antwoord in gram neer.

        5.3.2 Oplossing                                                           Punt

                                                                                        (2)

VRAAG 6                                                                        [19]

6.1.   Bestudeer die onderstaande uitdrukking en beantwoord die vrae wat volg:

                                     3 x2 - x2 + 2

       6.1.1 Hoeveel terme is in die uitdrukking?

  6.1.1. Oplossing                                                         Punt
                                                                               (1)

       6.1.2 Skryf die konstante term neer.

  6.1.2. Oplossing                                                         Punt
                                                                               (1)

       6.1.3 Wat is die koëffisiënt van x ?

GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019              Bladsy 9

### Page 10

6.1.3. Oplossing                                                        Punt
                                                                              (1)

       6.1.4 Bereken die waarde van die uitdrukking as x = 2
  6.1.4. Oplossing                                                        Punt

                                                                              (2)

6.2.   Skryf ‘n algebraïese vergelyking vir die onderstaande probleem neer en los
       dan die vergelyking op.

       6.2.1 Die som van 5 keer ‘n getal en 4 is 69.

  6.2.1. Oplossing                                                        Punt

                                                                              (3)

6.3.   Los die volgende vergelykings vir die gegewe veranderlike op:

       6.3.1     x + 7 = 34

   6.3.1 Oplossing                                                        Punt

                                                                              (2)

       6.3.2 4 ( t - 2 ) = 16

   6.3.2 Oplossing                                                        Punt

                                                                              (3)

GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019           Bladsy 10

### Page 11

6.4.   Vereenvoudig die volgende volledig:

       6.4.1 b + b + b

  6.4.1. Oplossing                                               Punt
                                                                    (1)

       6.4.2 x 4 −5 x 4

  6.4.2. Oplossing                                               Punt
                                                                    (1)

       6.4.3 a - 3 b + ( 3 a + 5 b )

   6.4.3 Oplossing                                               Punt

                                                                    (2)

       6.4.4   √ 25 x 2−16 x 2

  6.4.4. Oplossing                                               Punt

                                                                    (2)

                                                   TOTAAL AFDELING C: 39

GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019            Bladsy 11

### Page 12

AFDELING D: MEETKUNDE

VRAAG 7                                     [4]

7.1 Konstrueer ‘n 30 ˚ hoek..               (4)

GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019     Bladsy 12

### Page 13

VRAAG 8                                                                          [5]

8.1.1 Watter soort driehoek is ∆ ABC ? Gee ‘n rede om jou antwoord te staaf.

 8.1.1 Oplossing                                                          Punt

                                                                               (2)

8.1.2 Met die inagneming van 8.1 .1, wat is die grootte van B
                                                            ^?

             Bewering                               Rede                   Punt

                                                                               (3)

VRAAG 9                                                                        [16]

9.1     Bestudeer elk van die onderstaande diagramme en bereken, met redes, die
        waarde van x .

9.1.1

             Bewering                               Rede                   Punt

                                                                               (2)

GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019          Bladsy 13

### Page 14

9.1.2

           Bewering                       Rede   Punt

                                                   (3)

9.1.3

           Bewering                       Rede   Punt

                                                    (3)

GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019   Bladsy 14

### Page 15

9.2 Bereken die waarde van x , y en z. Toon al jou stappe en gee redes.

            Bewering                              Rede                    Punt

                                                                             (8)

                                                   TOTAAL AFDELING D: 25

                              GROOTTOTAAL: 100

GRAAD 8 WISKUNDE JUNIE 2019         Bladsy 15

## Related documents

- [Mathematics QP Grade 8 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-qp-grade-8-afrikaans/b09d2ef0-b750-4b6d-b62c-6ad566aca2d6) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Mathematics Memo Grade 8 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-memo-grade-8-afrikaans/b4f5fe25-7276-44e3-b959-24dc9e5faa1a) — Mathematics · Memo · 2018 · Afr
- [Mathematics Grade 8 June Exam 2019 MEMO Section A](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-grade-8-june-exam-2019-memo-section-a/1b5e2259-c76e-449d-a778-7d11c4a6a61f) — Mathematics · Memo · 2019
- [Mathematics Grade 8 June Exam 2019 MEMO Section B](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-grade-8-june-exam-2019-memo-section-b/29ac3197-9811-4d7d-b4c2-89a280f0f48e) — Mathematics · Memo · 2019
- [Math P1 2019 November](https://www.hlayiso.com/library/math-p1-2019-november/ad9e5215-7563-43a3-93d8-0742442b7b97) — Mathematics · QP · 2019
- [Mathematics Gr 8 Exemplar Examination Paper 1 June 2015](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-mathematics-2015-june-exam-question-paper-paper-1/8c9a0225-d967-45de-867a-769052203517) — Mathematics · QP · 2015

## More from Grade 8 Mathematics

- [FS Maths Grade 8 MOCK November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-8-mock-november-2025-p1-and-memo/c1dc202f-3f64-43de-8b19-3c5aefc53a6e) — QP + Memo · 2025
- [FS Maths Grade 8 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-8-mock-november-2025-p2-and-memo/d8034a9a-053b-4df2-aa1a-98bd7a947dd1) — QP + Memo · 2025
- [GP Maths Grade 8 Revision TEST Term 1 2025 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/gp-maths-grade-8-revision-test-term-1-2025-and-memo/6baa50bb-665b-4b1f-bef9-499f40448923) — Memo · 2025
- [Maths Grade 8 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-8-june-2025-qp-and-memo/ca1ac8a3-e817-44ac-9535-5c87cb2c8ea2) — QP + Memo · 2025
- [EC ORT Maths Grade 8 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-ort-maths-grade-8-june-2024-qp-and-memo/ee43e774-b8fb-4cf2-a711-144c9a1cfa95) — QP + Memo · 2024
- [GR 8 MATH MARCH CONTROLLED TEST MEMORANDUM-1](https://www.hlayiso.com/library/gr-8-math-march-controlled-test-memorandum-1/5512ed76-7d6c-49fe-945d-b99fa916da2b) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 8 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-8/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
