# Afrikaans FAL Grade 9 June Common 2010 Memo

> Grade 9 Afrikaans FAL memorandum from the June Common 2010, 13 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-2010-june-common-memorandum/42ba7cf5-8df6-40f9-afa0-fcdb753773f4
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2010
- Exam period: June Common
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 9 June Common 2010 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-2010-june-common-memorandum/42ba7cf5-8df6-40f9-afa0-fcdb753773f4)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 9 · June Common · 2010. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the
     EASTERN CAPE
     EDUCATION

                   SENIOR FASE

                       GRAAD 9

                       JUNIE 2010

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                MEMORANDUM

       Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

2                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL                         (JUNIE 2010)

AFDELING A: KYK- EN LEESBEGRIP

Nasien van die leesbegrip:

RIGLYNE:

1.   Geen penalisering van SPEL- EN TAALFOUTE nie.

2.   Die leerder se antwoorde moet volgens die instruksies by elke vraag
     beantwoord word.

3.   Die leerder se antwoord moet ŉ sinvolle antwoord in Afrikaans wees. Indien
     ŉ antwoord van ŉ ander taal in ŉ antwoord gebruik word, skryf slegs die
     hoofletter van die taal, bv. E (ENGELS / X (XHOSA) boaan die woord neer.
     Druk die woord toe; indien die betekenis van die antwoord nie beїnvloed
     word nie, is die antwoord korrek.

4.   Waar die antwoord in meer as een sin aangebied word maar tog tot die
     antwoord lei, is dit korrek.

5.   Indien twee of meer feite vereis word, word slegs die eerste twee of meer
     feite nagesien.

6.   Indien die vraag EEN WOORD vra en die woord is uitgelig (onderstreep /
     tussen aanhalingstekens) word die punt toegeken.

7.   WAAR (JA) of ONWAAR (NEE / VALS / NIE)
      EERSTE DEEL KORREK en motivering verkeerd                 (1)
      Eerste deel VERKEERD en motivering verkeerd               (0)
      Eerste deel verkeerd en MOTIVERING KORREK                 (0)

8.   Indien die vraag spesifiseer dat die antwoord aangehaal moet word, moet
     aanhalingstekens gebruik word en die korrekte woorde aangehaal word.
     Geen penalisering indien die antwoord nie tussen aanhalingstekens is nie.

### Page 3

(JUNIE 2010)                 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL                              3

 Kom ons vat saam

  Spel en taalfoute word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
  Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae, word die punte verdeel: 1 punt
 vir
     WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en ŉ punt vir die
 rede/motivering/aanhaling.
  Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien
 die
     aanhalingstekens ontbreek nie.
  Waar een-woord-antwoorde gevra word en die leerder ŉ volsin gee, is dit
     korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse
     uitgelig word.
  Wanneer twee of drie punte/feite vereis word en die leerder gee ŉ hele reeks,
     word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
  Indien die leerder woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die
 vraestel
     verskyn, word die vreemde woorde geїgnoreer. Indien die antwoord sonder
 die
     vreemde woord sinvol is, word die leerder nie gepenaliseer nie. Indien die
     vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
  Vir meervoudige-keusevrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte
     antwoord wat ten volle uitgeskryf is.

 AFDELING A

 VRAAG 1: LEESBERIP – KOERANTARTIKEL

 1.1 leerders kan enige iets positiefs skryf. Byvoorbeeld: Alles is reg. Ek sal dit
     maak. Ek gaan gesond word.                                                       (1)

 1.2 Langs hom in die bed lê ŉ geskenkpakkie. Word gou gesondpakkie.                  (1)

 1.3 19 jaar oud                                                                      (1)

 1.4 Sy vier branderplankvriende (hoef nie al 4 hul name te noem nie).                (1)

 1.5 A ŉ hormoon wat afgeskei word wat jou hart vinniger laat klop                    (1)

 1.6 1.6.1      onwaar                                                                (1)

        1.6.2   Dit het Dinsdag om 11:00 plaasgevind                                  (1)

 1.7 Enige van die volgende moontlikhede:
     Onder groot spanning/stres het hulle nog steeds geweet wat om te doen in ŉ
     noodsituasie om sy lewe te red.
     Sy vriende het alles gedoen om sy lewe te red.
     Hulle het dinge gedoen om sy lewe te red.                                        (1)

### Page 4

4                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL                         (JUNIE 2010)
    Hulle het geweet wat om te doen in ŉ noodsituasie.
    (moenie vir die dade bv. branderplanktou, bakkie nader gebring apteek toe
    jaag ŉ punt wil gee nie)

### Page 5

(JUNIE 2010)                 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL                               5

 1.8 enige van die volgende moontlikhede
     Sy maats het gesien hoe Michal gebyt word en dit sal hulle altyd onthou.
     Dit wat gebeur het was baie erg om te aanskou
     Dit wat gebeur het, sal hulle altyd onthou en nooit vergeet nie soos die
     bloedspoor.                                                                       (2)

 1.9 Michal kon nie self tot by die bakkie loop nie, want hy was te swak daarom
     moes hulle hom abba.                                                              (1)

 1.10 C - mond tot mond asemhaling                                                     (1)

 1.11 Michal is ŉ Grens-branderplankryer                                               (1)

 1.12 enige iets van die volgende
      Ja, hy is bang hy word weer by hierdie vakansie-oord aangeval.
      Dit wat daar gebeur het, sal hy altyd onthou.
      Hy wil nie herinner word wat op die dag gebeur het nie
      Hy wil dit vergeet en daarom sal hy nooit weer soontoe gaan nie.                 (2)
                                                                                      [15]

 VRAAG 2: TV-PROGRAMROOSTER

 2.1 herhaling                                                                         (1)

 2.2 hy word sonder salaris vir drie maande geskors                                    (1)

 2.3 B         jou lewe val uitmekaar                                                  (1)

 2.4 “vreemdelinge”                                                                    (1)

 2.5 enige van die volgende aspekte moet aangeraak word:

        apteek word gesluit/die rower word gevang – dit was een van die
        verpleegsters                                                                  (1)

        die baba word gevind/ die baba word op die internet verkoop                    (1)

        (Onthou die leerder moet daarin slaag om te voorspel wat hy of sy dink gaan
        in die volgende episode gebeur met die baba en die apteek – dit moet sinvol
        wees)

 2.6 (Enige moontlike rede wat die leerder kan motiveer waarom die kelners nuwe
     uniforms wil hê.)
     Hulle wil nie meer outyds lyk nie. Hulle is moeg vir hul ou uniforms.             (1)

 2.7 Moontlike antwoord van Charmaine:
     Nee, julle kan nie nou nuwe uniforms kry nie, want daar is eenvoudig nie geld
     nie. Nee, kom ons kyk of ons meer mense kan inkry om te kom eet en as ons         (1)

### Page 6

6                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL               (JUNIE 2010)
    winste vir die volgende 3 maande beter lyk kan ons weer gesels.

### Page 7

(JUNIE 2010)               AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL                                7

 2.8 My pa moet meer na my ma luister.
     dr Stangel beveel aan mans moet meer aktiewe luisteraars word.
     Mans moet meer na hul vrouens luister.                                           (1)

 2.9 Jy sal jou geld verloor/ as Bernie nader aan jou kom begin jy jou geld in die
     casino verloor.                                                                  (1)
                                                                                     [10]

                                                            TOTAAL AFDELING A:        25

 AFDELING B: OPSOMMING

 VRAAG 3

 Die opsomming word TWEE KEER gelees:
 -vir feite en taalfoute.
 -vir onvolledige sinne.

 TWEE STELLE ANTWOORDE WORD AANGEBIED
  Onderskei tussen beplanning en die finale antwoord en sien laasgenoemde
    na.
  Waar daar geen aanduiding van beplanning is, word die eerste stel nagesien.
  Beskou ŉ aanbieding in potlood as beplanning.

 FEITE:
  Sien eerste sewes inhoudelik na, al is die sinne in paragraafvorm.
  Assesseer net EEN feit per sin.
  1 punt vir elke verstaanbare feit soos op memorandum
  As die betekenis van die feit nie sinvol oorgedra word nie, word die punt nie
     toegeken nie. (Die werkwoord is belangrik).
  Indien al die feite verkeerd is , kry die kandidaat geen punt vir taal, maar
     indien die aantal woorde korrek aangedui is, ken 1 punt toe.
  Die hoofgedagtes hoef nie in volgorde te wees nie.
  TYDELIKE TOEGEWING: Indien die opsomming in paragraafvorm aangebied
     word, word die eerste sewe sinne nagesien.
  Regmerkie bokant elke hoofgedagte per sin word nagesien.
  Punte word soos volg toegeken vir HT en EAT:
      7 punte vir 7 feite
      3 punte vir taal

### Page 8

8                        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL                         (JUNIE 2010)

Penaliseer soos volg:
 Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat.
   Die res van die opsomming word geїgnoreer.
 Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die verskeie inligting, word
   die leerder nie gepenaliseer nie.
 Taalfoute (grammatika, spelling en punktuasie): trek soos volg van die 3 punte
   wat toegeken word vir taal, af:
 0 – 4 foute: geen penalisering
 5 – 10 foute: trek een punt af
 11 – 15 foute: trek 2 punte af
 16 foute of meer: trek 3 punte af
 Vir direkte aanhalings van volledige sinne word daar soos volg gepenaliseer
 1 – 3 volledige sinne aangehaal: geen penalisering
 4 – 5 volledige sinne aangehaal: trek 1 punt af
 6 – 7 volledige sinne aangehaal: trek 2 punte af
 Trek 1 punt af van die totaal vir getal feite plus taalgebruik indien die leerder
   nalaat om getal woorde aan te dui of indien die verkeerde getal woorde
   aangedui is.

LET WEL: Leerders mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar
indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal
woorde wat dit voorstel.

    TIPIESE TAALFOUTE
    - Woordorde in enkelvoudige sin ( Bv. O/werp + ww =V/werp
    - Woordorde in samegestelde sin ( Voegwoord 1,2 en 3)
    - Omgekeerde woordorde
    - Lydende vorm
    - Infinitief
    - Tyd, wyse en plek
    - Ontkennende vorm
    - Voornaamwoorde
    - Vreemde woorde
    - Direkte vertaling (moedertaalinvloed)
    - Telegramstyl/onvoltooide sinne

 LENGTE
 Tel die aantal woorde en haal enige deel meer as 70 woorde deur.
 1 punt vir korrekte getal woorde gebruik EN so aangedui.

### Page 9

(JUNIE 2010)                    AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL                              9

 NEERGESKRYF VAN PUNTE                                KODE PUNT

 Getal feite korrek                                               F   7    MAKS =7
 Taal                                                             T   3    MAKS=3

 TOTAAL                                                               10

 NIE VOLSINNE NIE

  NIE SINNE NIE                                 PENALISEER VAN TOTAAL
  2 tot 3 hoofgedagtes nie in sinne nie         -2
  4 en meer hoofgedagtes nie in sinne nie       -3

 Sewe wenke hoe om water te spaar

 1.     Stort eerder as om te bad.

 2.     Sit ŉ plastiekbottel vol water en sand onder in spoelbak.

 3      Draai krane styf toe.

 4.     Lei jou tuin met “gryswater” nat.

 5      Soggens vroeg en saans wanneer dit windstil en koel is, moet jy jou tuin nat
        maak.

 6.     ŉ Kleiner grasperk en ŉ tuin met klippies sal ook help.

 7.     Vee jou stoep skoon.                                                57
        woorde

                                                      (Onthou: 70 – 75 woorde maks)

        Ekstra wenke wat ook aanvaar word
         Reёnwater moet gebruik word om die swembad vol te maak
                                                                             (10 x 2)   (20)

                                                              TOTAAL AFDELING B:         20

### Page 10

10                      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL                    (JUNIE 2010)

AFDELING C: TAALKUNDE

VRAAG 4: Woordstrukture

(ONTHOU: een-woord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling
verkeerd is.)

(By hierdie taalafdeling moet die taalantwoorde 100% reg gespel wees)

4.1 lekkerder                                 (spelling moet korrek wees)        (1)

4.2 help                                      (spelling moet korrek wees)        (1)

4.3 verniet / (pasella ?)                     (spelling moet korrek wees)        (1)

4.4 ongesond                                  (spelling moet korrek wees)        (1)

4.5 besering                                  (spelling moet korrek wees)        (1)

4.6 daaroor                                   (spelling moet korrek wees)        (1)

4.7 wêreld                                    (spelling moet korrek wees)        (1)

4.8 grappie                                   (spelling moet korrek wees)        (1)

4.9 dorpie                                    (spelling moet korrek wees)        (1)

4.10 glasdeur                                  (spelling moet korrek wees)       (1)

4.11 hy                                        (spelling moet korrek wees)       (1)

4.12 stokoud/horingoud                         (spelling moet korrek wees)       (1)

4.13 waarvoor                                  (spelling moet korrek wees)       (1)

4.14 Eienaar of winkeleienaar                  (spelling moet korrek wees)       (1)

4.15 gevaarlik                                 (spelling moet korrek wees)       (1)

4.16 u                                         (spelling moet korrek wees)      (1)
                                                                               [16]

### Page 11

(JUNIE 2010)                  AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL                              11

 VRAAG 5: Sinstrukture

 (Geen halwe punte word toegeken nie/woorde moet op die korrekte plek
 staan om ŉ punt te kry/antwoorde moet in volsinne aangebied word)

 Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied
 word soos in die instruksie aangedui.

 5.1     5.1.1    Nee, Sandy se ma het nog nie ŉ foto geneem nie.                      (2)

         5.1.2    Gister het ouma net trane afgevee.                                   (1)

         5.1.3    Nee, dis nie die eerste keer dat Sandy oorsee gaan nie.              (2)

         5.1.4    Môre sal sy Parys en Amsterdam sien.                                 (1)

         5.1.5    Die ma sê vir Sandy dat sy haarself mooi moet oppas.                 (3)

         5.1.6    ŉ Ligte tassie word deur Sandy gesleep.                              (2)

 5.2     5.2.1    Die vliegtuig se deur staan oop sodat die passasiers inklim.         (1)

         5.2.2    Sandy moet gou groet, want die vliegtuig gaan opstyg.                (1)

         5.2.3    Sandy gaan oorsee werk; dus sien sy haar familie eers oor ŉ jaar.    (1)

         5.2.4    Nadat sy die lugwaardin groet, gaan sy sit.                          (2)
                                                                                      [16]

 VRAAG 6: Kritiese Taalbewustheid

 Vir meervoudige-keusevrae word BEIDE die letter wat ooreenstem met die
 korrekte antwoord EN die antwoord wat uitgeskryf word, aanvaar.

 6.1     B     Hallo                                                                   (1)

 6.2     B     Aangename Kennis                                                        (1)

 6.3     A     Ek is jammer om van jou tante se dood te hoor.                          (1)
                                                                                       [3]

                                                                TOTAAL AFDELING C:     35

### Page 12

12                                  AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL                                           (JUNIE 2010)

AFDELING D: SKRYWERK

VRAAG 7

Teken die volgende Faksvorm oor en volg die kontrolelys

 Kontrolelys:
 Skryf hoflik / formeel, Korrekte faksnommer van gastehuis, Onderwerp van faks:
 BESPREKING Verduidelik waarom jy die faks stuur, Sluit die faks op die korrekte
 manier af

     Aan:............... Chimneys Gastehuis..................................................... (1)

     Faksnr:........        086 698 0017................................................................. (1)

     Van:..............Elise.......................................................................………. (1)

     Faksnr:..enige 10 nommers...(die foonnommers op die vraestel mag nie
     gebruik word nie)                                               (1)

     Onderwerpsin:.....................Bespreking................................................ (1)

     Boodskap:

     Ons wil graag ŉ bespreking maak vir die naweek van 25 – 27 Junie 2010..{datum:
     1). Ek en my ouma benodig ŉ dubbelkamer met 2 enkelbedjies
     {dubbelkamer: 1) My vriend Loyiso benodig ŉ enkelkamer. {enkelkamer: 1)

     Ek hoop om gou van u te hoor. (1)                   (formeel en taalgebruik = 1)                   Totaal:10 [10]

### Page 13

(JUNIE 2010)                AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL                                 13

 VRAAG 8: GRAFIEK

 8.1     Unathi                                                                         (1)

 8.2     Sesona                                                                         (1)

 8.3     Alicia                                                                         (1)

 8.4     Unath                                                                          (1)

 8.5     Alicia                                                                         (1)

 8.6     Sesona                                                                         (1)

 8.7     Die mark is versadig/Die leerders hou nie van haar produk nie/Sy het te min
         verskeidenheid van items (enige ekonomiese rede)                               (1)

 8.8     eetgoed soos in die winter sop of in die somer roomys
         Juwele
         Handgemaakte kaartjies
         Kerse
         Serpe
         Enige 3 items wat op ŉ mark beskikbaar is wat leerders self kan maak en
         verkoop
         (Eie oordeel solank dit korrek in Afrikaans gespel is.)                        (3)
                                                                                       [10]

                                                            TOTAAL AFDELING D:          20

                                                                  GROOTTOTAAL: 100

## Related documents

- [AFR FAL QP June](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-2010-june-common-question-paper/576d9666-3ef8-4997-ac21-6528ad8efd5a) — Afrikaans FAL · QP · 2010 · Afr
- [Gr 9 Afr FAL QP June 2011 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-afr-fal-qp-june-2011-memo/ab3f2c82-8bb0-4566-8c78-d781385ddb83) — Afrikaans FAL · Memo · 2011 · Afr
- [Gr 9 Afr FAL QP June 2011](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-afr-fal-qp-june-2011/d919a55e-10cb-4e15-8978-360a12d15fe6) — Afrikaans FAL · QP · 2011 · Afr
- [AFR FAL V3 GR9 MEMO NOV2018 Finaal](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-v3-gr9-memo-nov2018-finaal/58ab095a-bd0f-408b-978b-62ca499751b0) — Afrikaans FAL · Memo · 2018 · Afr
- [AFRFAL P2 GR9 MEMO NOV2018 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr9-memo-nov2018-2018/2d37ccd7-58e8-42b0-917f-32e683a15eae) — Afrikaans FAL · Memo · 2018
- [AFR FAL V3 GR9 MEMO NOV2017 Finaal](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-v3-gr9-memo-nov2017-finaal/40ea6a2e-bbe4-46c2-8d5b-0b31dc4e8e3e) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 9 Afrikaans FAL

- [CAPS SP FAL AFRIKAANS GR 7-9 WEB](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-fal-afrikaans-gr-7-9-web/2be72a94-14cb-4632-b970-ea81d58ba7cb) — CAPS · Afr
- [Grade 9 Afrikaans FAL P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/a5307ee8-e168-46ba-82eb-b959512fbb94) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans FAL P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/ed733e8f-b737-48a8-8945-a076ef2ecbb3) — QP · 2026 · Afr
- [Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-test/a4f76ed1-5f66-4638-a1dc-5799b4b82600) — QP · 2023 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-test/eb3547ec-2472-4423-a0fb-71aee1c2b437) — QP · 2022 · Afr
- [AFRFAL P2 GR9 QP NOV2019 D](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr9-qp-nov2019-d/e019579c-8bb6-4c32-9178-dc629577704d) — QP · 2019

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
