# Afrikaans FAL Grade 9 November EC 2011 Memo

> Grade 9 Afrikaans FAL memorandum from the November EC 2011, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-2011-november-ec-memorandum/5c8ed8e8-1ddd-4d2d-907d-c24f72d49791
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2011
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 9 November EC 2011 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-2011-november-ec-memorandum/5c8ed8e8-1ddd-4d2d-907d-c24f72d49791)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 9 · November EC · 2011. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the
                 EASTERN CAPE
                 EDUCATION

                             SENIOR FASE

                              GRAAD 9

                       NOVEMBER 2011

         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                    NASIEN GIDS

PUNTE:     100

                       Hierdie nasiengids bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

2                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo)             (NOVEMBER 2011)

AFDELING A            KYK- EN LEESBEGRIP

1.        Geen penalisering van SPEL-EN TAALFOUTE nie.
2.        Die leerder se antwoorde moet volgens die instruksies by elke vraag
          beantwoord word.
3.        Die leerder se antwoord moet ŉ sinvolle antwoord in Afrikaans wees.
          Indien ŉ antwoord van ŉ ander taal gebruik word, skryf slegs die
          hoofletter van die taal, bv. [E(ENGELS/X(XHOSA)] boaan die antwoord
          neer. Druk die woord toe; indien die betekenis van die antwoord nie
          beïnvloed word nie, is die antwoord korrek.
4.        Waar die antwoord in meer as een sin aangebied word, maar tog tot die
          antwoord lei, is dit korrek.
5.        Indien twee of meer feite vereis word, word slegs die eerste twee of
          meer feite nagesien.
7.        WAAR (JA) of ONWAAR (NEE/VALS/NIE)
            EERSTE DEEL KORREK en motivering verkeerd.                         (1)
            Eerste deel VERKEERD en motivering verkeerd.                       (0)
            Eerste deel verkeerd en MOTIVERING KORREK.                         (0)

8.        Indien die vraag spesifiseer dat die antwoord aangehaal moet word,
          moet aanhalingstekens gebruik word en die korrekte woorde aangehaal
          word. Geen penalisering indien die antwoord nie tussen
          aanhalingstekens is nie.

Om saam te vat:

     Spel- en taalfoute word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
     Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae, word die punte verdeel: 1 punt
      vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en ŉ punt vir die
      rede/motivering/aanhaling.
     Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien
      die aanhalingstekens ontbreek nie.
     Waar een-woord-antwoorde gevra word en die leerder ŉ volsin gee, is dit
      korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse
      uitgelig word.
     Wanneer twee of drie punte/feite vereis word en die leerder gee ŉ hele
      reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
     Indien die leerder woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die
      vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord
      sonder die vreemde woord sinvol is, word die leerder nie gepenaliseer nie.
      Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
     Vir meervoudige-keusevrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte
      antwoord wat ten volle uitgeskryf is.

### Page 3

(NOVEMBER 2011)   AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo)   3

### Page 4

4                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo)            (NOVEMBER 2011)

VRAAG 1        KOERANTARTIKEL

1.1    Maats/vriende/tjommas                                                        (1)

1.2    Sommige tieners slaap met hul selfone onder hul kopkussings.                 (1)

1.3    Dit help dat tieners nie eensaam of alleen voel nie.                         (1)

1.4    “vloermoer”                                                                  (1)

1.5    “As my hare lyk asof ŉ voël daarin nesgemaak het ...”                        (1)

1.6    C         Selfone                                                            (1)

1.7    1.7.1     Eerlikheid                                                         (1)

       1.7.2     Vriende ondersteun mekaar in moeilike tye./
                 Hulle beur mekaar op./
                 Hulle moet mekaar toelaat om hul eie besluite te neem.
                 (ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE)                                         (1)

1.8    Vriende oefen saam, kuier elke dag saam, bespreek die lewe, hou
       mekaar uit die kwaad. (ENIGE TWEE)                                           (2)

1.9    Hartseer en depressie                                                        (2)

1.10   “kliek”                                                                      (1)

1.11   Dit verwys na beste vriende vir altyd. (Best friends Forever)                 (1)
                                                                                    [14]
VRAAG 2        ADVERTENSIE

2.1    Laeveld Nasionale Kunstefees (INNIBOS)                                       (1)

2.2    Die letters is groot gedruk./Die woorde het musieknote as agtergrond.        (1)

2.3    “… die taal wat weet hoe om te baljaar.”                                     (1)

2.4    www.innibos.co.za                                                            (1)

2.5    2.5.1     C         Jou hemp laat uithang.                                   (1)
       2.5.2     A         Iemand wat grootpraat, doen niks nie.                    (1)
       2.5.3     B         Elkeen kry sy dag van geluk/teenspoed.                   (1)

2.6    29 Junie tot 2 Julie                                                         (1)

2.7    Enige relevante antwoord : Leerder verskaf EEN rede waarom hy/sy van
       Afrikaans hou.                                                               (1)
                                                                                    [9]

### Page 5

(NOVEMBER 2011)        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo)                     5

 VRAAG 3          RESENSIE

 3.1     Getroud met Rugby                                                     (1)

 3.2     Johannesburg of Krugersdorp                                           (1)

 3.3     Hy misbruik alkohol.                                                  (1)

 3.4     3.4.1     Onwaar                                                      (1)

         3.4.2     "…Reghart, beland byna in die tronk…"/"Hy word tot
                   gemeenskapsdiens gevonnis."                                 (1)

 3.5     “gevalle”                                                             (1)

 3.6     Deon Opperman                                                         (1)
                                                                               [7]

                                                          TOTAAL AFDELING A:   30

### Page 6

6                     AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo)              (NOVEMBER 2011)

AFDELING B            OPSOMMING
VRAAG 4         WAT KAN JY DOEN OM DIE VAKANSIE MEER PRET TE
MAAK?
ASSESSERINGSRIGLYNE
ALGEMEEN
       Lees die hele opsomming om ŉ geheelindruk van die opsomming te kry.
       Beplanning is nie nodig nie.
       Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
      - Indien ŉ poging in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die
        tweede aanbieding word nagesien.
      - Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale
        antwoord beskou.
     Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied. ŉ Opsomming in
        die verkeerde formaat MOET nagesien word. (Sien PUNTETOEKENNING).
     Indien die opsomming te kort is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE.
     Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat.
        Ignoreer die res van die opsomming.
     Kandidate hoef nie ŉ TITEL te verskaf nie.
     Slegs feite wat in VOLSINNE aangebied word, verdien punte. ŉ Volsin het ŉ
        werkwoord/werkwoorde.
     Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien.
        Die tweede feit word geïgnoreer.
     Direkte aanhalings is toelaatbaar.
     Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die
        getal woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
     Kandidate MOET die KORREKTE getal woorde aandui. Tel slegs indien dit duidelik
        is dat daar te veel woorde is. (Sien PUNTETOEKENNING)
     Kandidate wat die getal woorde na elke sin neerskryf in plaas van aan die einde van
        die opsomming, voer nie die opdrag uit nie en word met een punt gepenaliseer.

PUNTETOEKENNING

ALGEMEEN                 PUNTE     TAAL               PUNTE       SKRYF PUNTE AS
                                                                  VOLG
Feite                       7    1-3 feite korrek         1       F    7
Taal                        3    4-5 feite korrek         2       T    3
Formaat verkeerd         Minus 1 6-7 feite korrek         3       Ft   0
Getal woorde             Minus 1                                  W    0
verkeerd/nie                                                         = 10 x 2 = 20
aangedui nie
4.1      Besoek bekende plekke in jou omgewing.
4.2      Leer ŉ nuwe taal aan.
4.3      Huur ŉ hele seisoen van jou gunsteling-televisiereeks.
4.4      Word ŉ ywerige fotograaf.
4.5      Begin ŉ blog.

### Page 7

(NOVEMBER 2011)         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo)                    7

 4.6    Hou jou eie rolprentfees.
 4.7    Leer nuwe vaardighede aan.
                                                               (35 woorde)
                                                      TOTAAL AFDELING B:     20
 AFDELING C             TAALWERK

 VRAAG 5          WOORDSTRUKTURE

 ONTHOU:

 Spelling moet korrek wees om punt te verdien.
 Die standaardvariant geld.

 5.1     misbruik                                                            (1)

 5.2     ? (Vraagteken)                                                      (1)

 5.3     sjokelade                                                           (1)

 5.4     maklik                                                              (1)

 5.5     vriendskappie                                                       (1)

 5.6     oor                                                                 (1)

 5.7     skaarser                                                            (1)

 5.8     punte                                                               (1)

 5.9     skoolwerk                                                           (1)

 5.10    risiko's                                                            (1)

 5.11    daarop                                                              (1)

 5.12    partytjie                                                           (1)

 5.13    tante/tannie                                                        (1)

 5.14    drank                                                               (1)

 5.15    niggie                                                               (1)
                                                                             [15]

### Page 8

8                      AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo)                   (NOVEMBER 2011)

VRAAG 6        SINSTRUKTURE

6.1      Nee, ek wag nog nie (√) ŉ ewigheid vir die webwerf om te laai nie. (√)           (2)

6.2      Die monitor is deur (√) Jeremy in ŉ oomblik van frustrasie gegryp. (√)           (2)

6.3      Jeremy vra of sy pa amper klaar is (√), want hy is baie verveeld. (√)            (2)

6.4      Jeremy behoort meer geduldig te wees.                                            (1)

6.5      Ek is verveeld omdat ek geen geduld het nie.                                     (1)

6.6      Ek sal oral daarna soek.                                                         (1)

6.7      Die moderne kind gebruik Google (√) as soekenjin. (√)                             (2)
                                                                                          [11]
VRAAG 7        KRITIESE TAALBEWUSTHEID

7.1      D       ŉ Meisie wat die bruid by haar troue vergesel en bystaan.                (1)
7.2      A       ŉ Troue                                                                  (1)
7.3      C       strooijonker.                                                            (1)
7.4      B       bruidsmeisie.                                                            (1)
                                                                                          [4]

                                                            TOTAAL AFDELING C:            30
AFDELING D            SKRYFWERK

8.1      E-POS
                                        OF
8.2      DIALOOG:

LET WEL:

  1. Leerders moet beplanning toon : ten minste ŉ kopkaart.
  2. Leerders wat nie beplan nie, penaliseer hulself.
  3. Nasienrubriek is aangeheg.

      VERDUIDELIKING                   SIMBOOL               BESKRYWING
      Woordorde                             (...)            Hakies
      Taalfout                                               Onderstreep die fout
      Spelfout                                               Kort dubbelstreep onder
                                                             woord
      Woordkeuse                                /            Haal met ŉ streep deur
      Woorde uit ŉ ander taal                E/S/X/Z         Die letter bo aan die
                                                             deur
      Tydfoute                         T (in die kantlyn)    Hoofletter T
      Woord(e) weggelaat                        ^            Karet (weglaatteken)
      Paragraafindeling                         //           Dubbelskuinsstreep
      Herhaling                            hh (in die        Dubbel hh
                                            kantlyn)
      Onverstaanbaar/onduidelik                (in die       Kronkelstreep
                                            kantlyn)
      Saamgeflans uit vraestel             Vr (in die        Hoofletter V kleinletter r
                                            kantlyn)

### Page 9

(NOVEMBER 2011)   AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo)               9

  Punktuasie                         0         ŉ Sirkel

                                              TOTAAL AFDELING D:   20
                                                   GROOTTOTAAL:    100

### Page 10

10                    AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo)                                                         (NOVEMBER 2011)

                                                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                                                           KORTER TRANSAKSIONELE TEKS
                    KODE 7                       KODE 6        KODE 5:    KODE 4      KODE 3                                                                              KODE 2                     KODE 1
        20
                  Uitmuntend                   Verdienstelik  Beduidend  Voldoende      Matig                                                                             Basies                   Ontoereikend
      PUNTE
                   80-100%                       70-79%        60-69%      50-59%      40-49%                                                                             30-39%                      0-29%
                    10½-13                        9½-10          8-9       6½-7½        5½-6                                                                                4-5                        0-3½
                -Gespesialiseerde kennis       -Goeie kennis van           -Redelike kennis van          -Voldoende kennis van        -Gemiddelde kennis van         -Elementêre kennis van        -Geen kennis van
                 van vereistes van teks.        vereistes van teks.        vereistes van teks.            vereistes van teks.          vereistes van teks.            vereistes teks. Respons       vereistes van teks nie.
                -Gedissiplineerde              -Gedissiplineerde           -Behou fokus, onbenullige     -Inhoud wyk af van            Respons op geskrewe            op geskrewe teks toon ŉ       -Inhoud wyk af van
                 skryfwerk; behou               Skryfwerk, behou fokus,    afwykings.                     onderwerp, maar dit          teks toon ŉ oppervlakkige      beperkte fokus.               Onderwerp, betekenis is
   INHOUD,       deurgaans algehele             byna geen afwykings nie.   -Inhoud en idees               belemmer nie die             fokus.                        -Inhoud wyk af van             plek-plek verwarrend.
                 fokus, geen afwykings.        -Inhoud en idees:            Samehangend, details          betekenis nie.              -Inhoud wyk af van              Onderwerp, betekenis is      -Inhoud en idees nie
 BEPLANNIN      -Inhoud en idees algeheel       Samehangend, alle detail   ondersteun die                -Inhoud en idees              Onderwerp, betekenis is        plek-plek verwarrend.         samehangend nie, te min
                 Samehangend, alle detail       ondersteun die             onderwerp.                     voldoende samehangend,       plek-plek vaag.               -Inhoud en idees min           detail ondersteun die
     G EN        ondersteun die                 onderwerp.                 -Beplanning en/of eerste       sommige van die detail      -Inhoud en idees                Samehangend, min detail       onderwerp.
  FORMAAT        onderwerp.                    -Beplanning en/of eerste    poging lei tot ŉ gepaste,      ondersteun die               gemiddeld samehangend;         ondersteun die               -Beplanning en/of eerste
                -Beplanning en/of eerste        poging lei tot ŉ           goeie teks.                    onderwerp.                   basiese detail ondersteun      onderwerp.                    poging nie gedoen nie.
                 poging lei tot ŉ feitlik       goed saamgestelde,         -Meeste van die nodige        -Beplanning en/of eerste      die onderwerp.                -Beplanning en/of eerste       Swak aanbieding van
                 foutlose, gepaste teks.        gepaste teks.              reëls vir die formaat is       poging lei tot ŉ            -Beplanning en/of eerste        poging gebrekkig. Teks        teks.
     13 PUNTE   -Al die nodige reëls vir die   -Al die nodige reëls vir    toegepas/beduidend.            bevredigende teks.           poging: lei tot ŉ              nie goed aangebied nie.      -Geen kennis van die
                 formaat is toegepas/           die formaat is                                           -Kennis van die nodige        gemiddelde/redelike,          -Kennis van die nodige         nodige reëls vir die
                 Uitmuntend.                    toegepas/Verdienstelik.                                   reëls vir die formaat is     verstaanbare teks.             reëls vir die formaat is      formaat nie.
                                                                                                          voldoende.                  -Kennis van die nodige          vaag.
                                                                                                                                       reëls vir die formaat is
                                                                                                                                       gemiddeld. Kritiese,
                                                                                                                                       nalatige foute is begaan.
                           6-7                         5-5½                          4½                          3½-4                             3                             2½                           0- 2
                - Teks is grammatikaal         - Teks is grammatikaal      - Teks is grammatikaal        -Teks is voldoende           -Teks is basies                -Teks is swak en moeilik      Teks is swak
                 Akkuraat, sinne goed           Akkuraat, sinne goed        maklik om te lees, sinne      saamgestel ten spyte van     saamgestel. Verskeie           om te volg.                   saamgestel en
                 saamgestel.                    saamgestel.                 is goed saamgestel.           foute.                       foute.                        -Woordeskat benodig            verwarrend.
 TAAL, STYL     -Woordeskat is baie            -Woordeskat is              -Woordeskat is toepaslik      -Woordeskat is voldoende     -Woordeskat is beperk en        remediëring en is nie        -Woordeskat benodig
                 toepaslik vir doel van         meestal toepaslik vir       vir doel van teks, gehoor     vir doel van teks, gehoor    nie baie van pas vir doel      geskik vir doel van teks,     ernstige remediëring en
     EN          teks, gehoor en konteks.       doel van teks,              en konteks.                   en konteks.                  van teks, gehoor en            gehoor en konteks nie.        is nie toepaslik vir doel
                -Styl, toon en register baie    gehoor en konteks.         -Styl, toon en register oor   -Styl, toon en register       konteks.                      -Styl, toon en register nie    van teks.
 REDIGERING      toepaslik.                    -Styl, toon en register      die algemeen toepaslik.       voldoende.                  -Styl, toon en register toon    geskik vir onderwerp nie.    -Styl, toon en register
                -Teks feitlik foutloos na       meestal toepaslik.         -Teks meestal foutloos na     -Teks het steeds foute na     gebreke.                      -Teks is besaai met foute      pas nie by onderwerp
                  proeflees en redigering.     -Teks oorwegend              proeflees en redigering.      proeflees en redigering.    -Teks het steeds baie           ten spyte van proeflees       nie.
     7 PUNTE    -Lengte is in                   foutloos na proeflees      -Lengte is in                 -Lengte is amper korrek.      foute na proeflees en          en redigering.               -Opstel is besaai met
                 ooreenstemming                 en redigering.              ooreenstemming met                                         redigering.                   -Lengte is te kort/te lank.    foute en verward ten
                 met vereistes.                -Lengte is in                vereistes.                                                -Lengte is te kort/                                           spyte van proeflees en
                                                ooreenstemming met                                                                     te lank.                                                     redigering.
                                                vereistes.                                                                                                                                         -Lengte is heeltemal te
                                                                                                                                                                                                   kort/te lank.

## Related documents

- [Gr 9 Afrikaans EAT](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-afrikaans-eat/11303514-f030-4b71-bdc5-880332b100c3) — Afrikaans FAL · QP · 2011 · Afr
- [Afrikaans EAT Graad 9 Vorm A Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-graad-9-vorm-a-memo/5ed65b45-97c6-41b0-b592-c4d0a46cfa58) — Afrikaans FAL · Memo · 2011 · Afr
- [Afrikaans EAT Graad 9 Vorm B Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-graad-9-vorm-b-memo/6dacdfd9-e04f-4614-b9c2-5ba083240565) — Afrikaans FAL · Memo · 2011 · Afr
- [Gr 9 Afr FAL QP June 2011 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-afr-fal-qp-june-2011-memo/ab3f2c82-8bb0-4566-8c78-d781385ddb83) — Afrikaans FAL · Memo · 2011 · Afr
- [AFR FAL V3 GR9 MEMO NOV2018 Finaal](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-v3-gr9-memo-nov2018-finaal/58ab095a-bd0f-408b-978b-62ca499751b0) — Afrikaans FAL · Memo · 2018 · Afr
- [AFRFAL P2 GR9 MEMO NOV2018 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr9-memo-nov2018-2018/2d37ccd7-58e8-42b0-917f-32e683a15eae) — Afrikaans FAL · Memo · 2018

## More from Grade 9 Afrikaans FAL

- [CAPS SP FAL AFRIKAANS GR 7-9 WEB](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-fal-afrikaans-gr-7-9-web/2be72a94-14cb-4632-b970-ea81d58ba7cb) — CAPS · Afr
- [Grade 9 Afrikaans FAL P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/a5307ee8-e168-46ba-82eb-b959512fbb94) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans FAL P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/ed733e8f-b737-48a8-8945-a076ef2ecbb3) — QP · 2026 · Afr
- [Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-test/a4f76ed1-5f66-4638-a1dc-5799b4b82600) — QP · 2023 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-test/eb3547ec-2472-4423-a0fb-71aee1c2b437) — QP · 2022 · Afr
- [AFRFAL P2 GR9 QP NOV2019 D](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr9-qp-nov2019-d/e019579c-8bb6-4c32-9178-dc629577704d) — QP · 2019

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
