# Afrikaans FAL Grade 9 ANA Exemplars 2012 Memo

> Grade 9 Afrikaans FAL memorandum from the ANA Exemplars 2012, 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/b1ca9095-1e3c-4641-bf8e-08b00d9048c3
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: ANA Exemplars
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 9 ANA Exemplars 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/b1ca9095-1e3c-4641-bf8e-08b00d9048c3)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 9 · ANA Exemplars · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING

            GRAAD 9

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

      2012 MODELVRAE TOETS

          MEMORANDUM

### Page 2

AFRIKAANSE EERSTE ADDISIONELE TAAL

                                       GRAAD 9

                        MODELVRAE TOETS MEMORANDUM

VRAE

                                                 PUNT(E)
             VERWAGTE ANTWOORD                             NASIEN RIGLYNE

 1     C/Hoe Tanya haar dorpie gered het.          1
2.1    B/Tanya                                     1
2.2    A/Dapperheid                                1
3.1    B/Tanya en haar gesin was arm.              1
3.2    B/Tanya het honger gelei.                   1
 4     B/Adu Darko                                 1
 5     Sien aangehegte rubriek.                    5          Merk uit 10 en verwerk na 5

6.1  A/alliterasie.                                1
6.2  C/God sal jou verlos en beskerm.              1
6.3  B/metafoor.                                   1
7.   B/Lesers van die wêreld se grootste           1
     knaagdier te leer.
 8.  D/Capybaras is vegetaries.                    2
 9.   ‘n Capybara is die wêreld se grootste
       knaagdier.                                  4                 Enige 4 punte
      Is ‘n vegetariese eter.                                  1 punt vir elke antwoord.
      ‘n Capybara woon in groot groepe.
      Dit gee geboorte aan ses babas op’n
       slag.
      Dit kan hardloop, spring en swem.
      Capybaras het oё,ore en neusgate
       naby aan die kop.
      Dit kan diep duik en kan sy asem lank
       ophou.
10.1 A/waterplant                                  1
10.2 B/Capybaras lewe in groepe.                   1
10.3 Gras is die stapel voedsel in ‘n capybara     1          Enige antwoord met dieselfde
                                            1

### Page 3

se dieet.                                          betekenis is aanvaarbaar.
11.1 D/Om te keer dat hulle groei.               1
11.2 Capybaras kan lewe op land sowel as in      2     Enige antwoord met dieselde
     water.                                             betekenis is aanvaarbaar.
 12.  Duiwe was gewoond daaraan om
        boodskappe oor te dra in die 12de        3         Enige 3 antwoorde.
        eeu.                                             1punt vir elke antwoord.
      Konings het duiwe gebruik om
        boodskappe na die oorlogsveld te
        neem.
      Duiwe was die vinnigste en die
        betroubaarste manier om boodskappe
        oor te dra.
      Boodskapperduiwe verskil van die
        gewone duiwe.
      Moderne kommunikasie het die
        vinnigste manier van kommunikasie
        geword.
 13. Jy sal nie glo wat ek gister gedoen het     4   1 punt vir elke korrekte antwoord.
     nie. Ek het ’n baie groot vis gevang. Die
     soort vis word ‘n karp genoem. Ek dink
     dit het sowat 2 kilogram geweeg!
     Ek en Tom het vroeg oggend na die dam
     gegaan.
14.1 dat die mense in die vallei honger gely     2
     het.
14.2 Ek wil die dorpie red.                      2

15.    het dit vir ’n tyd lank gewei.            2             2 punte or 0

16.1 D/Sy ‘n nuwe huis vind.                     1
16.2 A/Sy moet die hospitaal vandag. besoek      1

17.    Boodskappe word deur duiwe ver oor die    2             2 punte of 0
       grense van vyande gedra vir soldate.
                Of
       Boodskappe word vir soldate ver oor die
       grense van vyande deur duiwe gedra.

18.1   D/alhoewel                                1
18.2   C/Die kind huil omdat sy honger is.       1
 19.   Sien rubriek wat aangeheg is.             6     Merk uit 12 en verwerk na 6
 20.   Sien rubriek wat aangeheg is.             8     Merk uit 16 en verwerk na 8

                                             2

### Page 4

RUBRIEK VIR DAGBOEKINSKRYWING (VRAAG 5)

 10 Punte        3 punte          2 punte             1 punt       0 Punte

Formaat en   Hou by                           Slaag gedeeltelik Hou op ‘n
  Lengte     voorgeskrewe     Goeie           daarin om by die beperkte mate
             formaat.         vermoёns om     formaat te hou.   by die formaat.
3 punte
                              by onderwerp te
                              bly.

             Voorgeskrewe     Hou             Onvoldoende          Te lank en te
             lengte.          grotendeels by  lengte.              kort.
                              die verlangende
                              lengte.
                 3 punte          2 punte             1 punt       0 Punte
             Verlangde        Meestal            Onvanpaste        Totale
   Taal      struktuur en     toepaslike         struktuur en      ontoepaslike
  3 punte    toon.            struktuur en       toon.             struktuur toon.
                              toon.

             Variasie van     Voltooide sinne.                     Swak
             sintipes.                           Onvoltooide       sinskonstruksie.
                                                 sinne.
             Goeie gebruik    Baie                                  Baie taal,
             van taal;        grammatikale,      Baie taal,spelling spelling,
             grammatika;      spelling en        grammatikale en, grammatikale
             spelling en      punktuasie         punktuasie foute. en punktuasie
             punktuasie met   foute.                                foute.
             ‘n paar foute.
                 4 punte         2-3 punte            1 punt       0 Punte
             Hou by die       Hou by die         Vermeld die       Totaal van die
  Inhoud     onderwerp.       onderwerp, met     onderwerp, maar   onderwerp
  4 punte                     geringe            wyk daarvan af.   afgewyk.
                              afwykings.

             Uitstaande       Gemiddelde         Gedeeltelike      Doel nie bereik
             bereiking van    bereiking van      bereiking van     nie.
             die doel.        die doel.          doel.

                                        3

### Page 5

RUBRIEK VIR DIE SKRYF VAN ‘N PARAGRAAF (VRAAG 19 – GEHEUEKAART )

  12 Punte        3 punte            2 punte             1 punte            0 Punte

Beplanning Effektiewe en         Korrekte         Sommige foute in       Swak
                                 sinsstruktuur.   taalkunde.             taalkunde
(3 Punte)    korrekte
                                                                         (woord
             sinsstruktuur.                                              orde).

             Alle idees in die   Die meeste       Sommige idees in
                                 idees in die     die geheuekaart
             geheuekaart is
                                 geheuekaart      gebruik.               Geen idees
             gebruik.            is gebruik.                             in die
                                                                         geheuekaart
             Effektiewe                                                  gebruik.
                                                  Oneffektiewe
             inleiding en        Inleiding en     inleiding en swak
             afsluiting.         afsluiting is    slot (afsluiting).
                                 toepaslik.                              Geen
                                                                         inleiding en
                                                                         geen slot.
                  4 punte            3 punte            1-2 punte           0 Punte

Taal         Effektiewe en       Korrekte         Sommige foute in       Swak
(4 Punte)
             korrekte            sinstruktuur.    sinstruktuur           sinstruktuur.
             sinsstruktuur.                       gemaak.

             Gebruik ‘n wye      Gebruik ‘n       Gebruik die            Gebruik ‘n
             verskeidenheid      redelike wye     vereiste               beperkte
             woordeskat.         vlak van         woordeskat.            woordeskat.
                                 woordeskat.
             Korrekte taal
             gebruik,spelling                     Sommige foute in       Baie foute in
             en punk             ‘n Paar          taalgebruik,spelling   taalgebruik,
             tuasie.
                                 taal;spelling    en punktuasie.         spelling en
                                 en                                      punktuasie.
                                 punktuasie
                                 foute.

                                           4

### Page 6

5 punte                     3 punte              1-2 punte                0 Punte

Inhoud         Daar word                Hou by die          Vermeld die    Totaal van die
               geensins van             onderwerp,m         onderwerp,maar onderwerp
(5 Punte)
               die onderwerp            et geringe          wyk totaal     afgewyk.
               afgewyk nie.             afwyking.           daarvan af.

               Uitstaande               Gedeeltelike        Gedeeltelike            Doel nie bereik
               bereiking van            bereiking van       bereiking van           nie.
               die doel.                die doel.           die doel.

RUBRIEK VIR PARAGRAAF SKRYF. (VRAAG 20)

   16 Punte         4 punte                 3 punte               1-2 punte               0 Punte
Beplanning    Deeglike beplanning.      Bewyse van           Sommige bewyse          Geen bewyse van
(4 Punte)                               beplanning.          van beplanning.         beplanning.

                                        Inleiding en slot    Oneffektiewe            Geen inleiding en
              Effektiewe inleiding en                        inleiding en swak       geen slot nie.
              slot.                     toepaslik.
                                                             slot.,

                      6 punte               4-5 punte              2-3 punte              0-1 punt
Taal          Effektiewe en korrekte    Korrekte             Sommige foute in        Swak
(6 Punte)     sinsstruktuur.            sinstruktuur.        sinstruktuur.           sinsstruktuur.

              Gebruik ‘n wye reeks      Gebruik ‘n           Gebruik ’n
              van woordeskat.           redelik wye veld     bevredigde vlak         Gebruik ‘n
                                        van woordeskat.      van woordeskat.         beperkte vlak van
                                                                                     woordeskat.

                                        ’n Paar              Sommige foute in
              Korrekte                  taal,spelling en     taalgebruik,spelling
              taalgebruik,spelling,en   punktuasie-          en punktuasie           Baie foute in
              punktuasie.               foute.               gemaak.                 taalgebruik,spelling
                                                                                     punktuasie.
                    6 punte                4-5 punte             2-3 punte                0-1 punt
Inhoud        Hou volkome by die        Hou by die           Noem die                Heeltemal van
(6 Punte)     onderwerp.                onderwerp met        onderwerp, maar         onderwerp
                                        geringe              hou nie daarby nie.     afgedwaal.
              Uitstaande bereiking      afwyking.

                                                  5

### Page 7

van doel.                   Gedeeltelike          Doel nie bereik nie.
            Gemiddelde      bereiking van doel.
            bereiking van
            die doel.

                     6

## Related documents

- [Grade 9 Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-2012-ana-exemplars-question-paper-afrikaans/51385577-740a-410b-8010-c33dfb1baa53) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans FAL Memo Braille](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-memo-braille/9e1f72cc-bbaf-43a1-aff2-120d749732a0) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL Memo 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-memo-2012/479dffc6-954d-4a65-8543-61da7e3330bb) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans EAT Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-eat-memo-deaf/fa59f2aa-82a4-4e89-a0a5-6d66a1d69f44) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans First Additional Language Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-first-additional-language-memo/bc19c013-bed7-4b9f-9856-e95acd37fb0a) — Afrikaans FAL · Memo · 2014 · Afr
- [2013+Grade+9+Afrikaans+FAL Exemplar+memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-9-afrikaans-fal-exemplar-memo/30c97d31-47b2-4bc5-8227-d1c589f20e06) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr

## More from Grade 9 Afrikaans FAL

- [CAPS SP FAL AFRIKAANS GR 7-9 WEB](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-fal-afrikaans-gr-7-9-web/2be72a94-14cb-4632-b970-ea81d58ba7cb) — CAPS · Afr
- [Grade 9 Afrikaans FAL P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/a5307ee8-e168-46ba-82eb-b959512fbb94) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans FAL P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/ed733e8f-b737-48a8-8945-a076ef2ecbb3) — QP · 2026 · Afr
- [Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-test/a4f76ed1-5f66-4638-a1dc-5799b4b82600) — QP · 2023 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-fal-test/eb3547ec-2472-4423-a0fb-71aee1c2b437) — QP · 2022 · Afr
- [AFRFAL P2 GR9 QP NOV2019 D](https://www.hlayiso.com/library/afrfal-p2-gr9-qp-nov2019-d/e019579c-8bb6-4c32-9178-dc629577704d) — QP · 2019

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
