# Afrikaans HL Grade 9 June Common 2010 Memo

> Grade 9 Afrikaans HL memorandum from the June Common 2010, 17 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2010-june-common-memorandum/b13fe245-5347-4c3d-ac6d-37092b10a650
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2010
- Exam period: June Common
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 9 June Common 2010 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2010-june-common-memorandum/b13fe245-5347-4c3d-ac6d-37092b10a650)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 9 · June Common · 2010. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the
         EASTERN CAPE
         EDUCATION

                       SENIOR FASE

                           GRAAD 9

                           JUNIE 2010

             AFRIKAANS HUISTAAL
                    MEMORANDUM

Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye en ŉ rubriek van 5 bladsye.

### Page 2

2                             AFRIKAANS HUISTAAL                                  (JUNIE 2010)

AFDELING A: KYK- EN LEESBEGRIP

Nasien van die leesbegrip:

RIGLYNE:

1.   Geen penalisering van SPEL- EN TAALFOUTE nie.

2.   Die leerder se antwoorde moet volgens die instruksies by elke vraag
     beantwoord word.

3.   Die leerder se antwoord moet ŉ sinvolle antwoord in Afrikaans wees. Indien
     ŉ antwoord van ŉ ander taal in ŉ antwoord gebruik word, skryf slegs die
     hoofletter van die taal, bv. E (ENGELS)/X (XHOSA) boaan die woord neer.
     Druk die woord toe; indien die betekenis van die antwoord nie beїnvloed
     word nie, is die antwoord korrek.

4.   Waar die antwoord in meer as een sin aangebied word maar tog tot die
     antwoord lei, is dit korrek.

5.   Indien twee of meer feite vereis word, word slegs die eerste twee of meer
     feite nagesien.

6.   Indien die vraag EEN WOORD vra en die woord is uitgelig
     (onderstreep/tussen aanhalingstekens) word die punt toegeken.

7.   WAAR (JA) of ONWAAR (NEE/VALS/NIE)
      EERSTE DEEL KORREK en motivering verkeerd                 (1)
      Eerste deel VERKEERD en motivering verkeerd               (0)
      Eerste deel verkeerd en MOTIVERING KORREK                 (0)

8.   Indien die vraag spesifiseer dat die antwoord aangehaal moet word, moet
     aanhalingstekens gebruik word en die korrekte woorde aangehaal word.
     Geen penalisering indien die antwoord nie tussen aanhalingstekens is nie.

### Page 3

(JUNIE 2010)                         AFRIKAANS HUISTAAL                                  3

 Kom ons vat saam

  Spel en taalfoute word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
  Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae, word die punte verdeel: 1 punt
 vir
     WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en ŉ punt vir die
 rede/motivering/aanhaling.
  Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien
 die
     aanhalingstekens ontbreek nie.
  Waar een-woord-antwoorde gevra word en die leerder ŉ volsin gee, is dit
     korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse
     uitgelig word.
  Wanneer twee of drie punte/feite vereis word en die leerder gee ŉ hele reeks,
     word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
  Indien die leerder woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die
 vraestel
     verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder
 die
     vreemde woord sinvol is, word die leerder nie gepenaliseer nie. Indien die
     vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
  Vir meervoudige-keusevrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte
     antwoord wat ten volle uitgeskryf is.

 AFDELING A

 VRAAG 1: LEESBERIP – KOERANTARTIKEL

 1.1 Channing Tatum en Amanda Seyfried (Savannah en John is hul
     karaktername/rolle in die fliek)                                              (2)

 1.2 B kinders onder 10 mag nie die fliek sien nie                                 (1)

 1.3 1.3.1      onwaar                                                             (1)

        1.3.2   Jy sê iemand af met ŉ Dear Johnny-briefie                          (1)

 1.4 “bo sy vuurmaakplek”                                                          (1)

 1.5 “aantreklik”                                                                  (1)

 1.6 Daar is geen romantiese vonk tussen hulle nie.                                (1)

 1.7 Die resensent het gesit en gaap en het geen meegevoel met die
     hoofkarakters as dinge skeef loop tussen hulle nie.                           (1)

 1.8 baie                                                                          (1)

### Page 4

4                            AFRIKAANS HUISTAAL                              (JUNIE 2010)
1.9 1.9.1   jy weet wat gaan gebeur                                              (1)

    1.9.2   nee – daar is geen spanning of verrassings en ek gaan verveeld
            wees                                                                 (1)

### Page 5

(JUNIE 2010)                          AFRIKAANS HUISTAAL                                         5

 1.10 Dit is ŉ feit, want as die trane loop soos vla op ŉ kerkbasaar omdat die
      emosie so sterk loop, is dit ŉ ware tranetrekker.                                    (1)

 1.11 (Kyk hoe die leerder sy argument stel. Bring die leerder die titel en die
      laaste sin van die leesstuk in verband met mekaar?)

         Moontlike antwoorde:
         Al het jy die mooiste akteurs en aktrises, maar as die storielyn flou is, gaan
         die resensent dit ŉ lae punt gee en dit aandui as sentimenteel.

         Mooi mense en ŉ flou storie is nie ŉ waarborg vir ŉ goeie fliek nie.

         ŉ Flou storie loop hand en hand met sentiment en as die einde
         voorspelbaar is gaan dit ŉ lae punt kry                                           (2)
                                                                                          [15]

 VRAAG 2: GRAFIEK

 2.1     Die Groenspan                                                                     (1)

 2.2     57 sekondes                                                                       (1)

 2.3     Die Geelspan                                                                      (1)

 2.4     73 sekondes                                                                       (1)

 2.5     2.5.1   die blouspan                                                              (1)

         2.5.2   die witspan                                                               (1)

         2.5.3   die groenspan                                                             (1)

 2.6     Die Blou- en die Geelspan                                                         (2)

 2.7     Op een slag kry ŉ mens die geheelbeeld van die uitslag en dan kan ŉ mens
         makliker en vinniger tot die slotsom kom. Die uitslag word visueel
         voorgestel.                                                                       (1)
                                                                                          [10]

### Page 6

6                              AFRIKAANS HUISTAAL                                   (JUNIE 2010)

AFDELING B

VRAAG 3: OPSOMMING

Die opsomming word TWEE KEER gelees:
- vir feite en taalfoute.
- vir onvolledige sinne.

TWEE STELLE ANTWOORDE WORD AANGEBIED
  Onderskei tussen beplanning en die finale antwoord en sien laasgenoemde
   na.
  Waar daar geen aanduiding van beplanning is nie, word die eerste stel
   nagesien.
  Beskou ŉ aanbieding in potlood as beplanning.

FEITE:
 Sien eerste sewes inhoudelik na, al is die sinne in paragraafvorm.
 Assesseer net EEN feit per sin.
 1 punt vir elke verstaanbare feit soos op memorandum.
 As die betekenis van die feit nie sinvol oorgedra word nie, word die punt nie
    toegeken nie. (Die afwesigheid van die werkwoord is belangrik).
 Indien al die feite verkeerd is, kry die kandidaat geen punt vir taal nie, maar
    indien die aantal woorde korrek aangedui is, ken 1 punt toe.
 Die hoofgedagtes hoef nie in volgorde te wees nie.
 TYDELIKE TOEGEWING: Indien die opsomming in paragraafvorm aangebied
    word, word die eerste sewe sinne nagesien.
 Regmerkie bokant elke hoofgedagte per sin word nagesien.

   Punte word soos volg toegeken vir HT en EAT:
     7 punte vir 7 feite
     3 punte vir taal

Penaliseer soos volg:
 Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat.
   Die res van die opsomming word geїgnoreer.
 Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die verskeie inligting, word
   die leerder nie gepenaliseer nie.

   Taalfoute (grammatika, spelling en punktuasie): trek soos volg van die 3
    punte wat toegeken word vir taal, af:

   0 – 4 foute: geen penalisering
   5 – 10 foute: trek een punt af
   11 – 15 foute: trek 2 punte af
   16 foute of meer: trek 3 punte af

### Page 7

(JUNIE 2010)   AFRIKAANS HUISTAAL   7

### Page 8

8                                  AFRIKAANS HUISTAAL                                       (JUNIE 2010)

 Vir direkte aanhalings van volledige sinne word daar soos volg gepenaliseer:

      1 – 3 volledige sinne aangehaal: geen penalisering
      4 – 5 volledige sinne aangehaal: trek 1 punt af
      6 – 7 volledige sinne aangehaal: trek 2 punte af
      Trek 1 punt af van die totaal vir getal feite plus taalgebruik indien die leerder
       nalaat om getal woorde aan te dui of indien die verkeerde getal woorde
       aangedui is.

LET WEL: Leerders mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar indien
         dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die
         getal woorde wat dit voorstel.

    TIPIESE TAALFOUTE
    - Woordorde in enkelvoudige sin ( Bv. O/werp + ww. =V/werp
    - Woordorde in samegestelde sin ( Voegwoord 1, 2 en 3)
    - Omgekeerde woordorde
    - Lydende vorm
    - Infinitief
    - Tyd, wyse en plek
    - Ontkennende vorm
    - Voornaamwoorde
    - Vreemde woorde
    - Direkte vertaling (moedertaalinvloed)
    - Telegramstyl/onvoltooide sinne

LENGTE

      Tel die getal woorde en haal enige deel meer as 80 woorde deur.
      1 punt vir korrekte aantal woorde gebruik EN so aangedui.

    NEERGESKRYF VAN PUNTE                                                   KODE PUNT

    Getal feite korrek                                             F         7   Maks = 7
    Taal                                                           T         3   Maks = 3
    TOTAAL                                                                  10

NIE VOLSINNE NIE

    NIE SINNE NIE                                     PENALISEER VAN TOTAAL

    2 tot 3 hoofgedagtes nie in sinne nie                              -2
    4 en meer hoofgedagtes nie in sinne nie                            -3

### Page 9

(JUNIE 2010)                           AFRIKAANS HUISTAAL                                       9

 My oupa – die ikoon van Vryheid

 Oupa se lewe

 1.   Op 18 Julie 1918 is hy gebore in Mvezo en begin sy skoolloopbaan by ŉ
      eenkamer-primêre skool naby Qunu.
 2    In 1937 word hy prefek van sy skool op Healdtown in Fort Beaufort.
 3    In 1939 studeer hy aan die Universiteit van Fort Hare waar hy vir Oliver
      Tambo en Kaiser Matanzima ontmoet het.
 4    In 2004 tree hy uit die openbare lewe.

 Oupa se rol in Suid-Afrika:

 5    Hy was die sement vir die nuwe Suid-Afrika.
 6    Hy was ŉ versoener.
 7    Hy is ŉ rolmodel.                  78 woorde
                                         Onthou 80 – 85 woorde word toegelaat            [10]

 AFDELING C: TAALWERK

 VRAAG 4

 4.1 mismoedig , teleurgesteld, depressief, kwaad                                         (1)

 4.2 4.2.1        nuus                                                                    (1)

        4.2.2     Tydens my verkoue/verandering van seisoene/hooikoors nies ek
                  baie, daarom gebruik ek ŉ hele boks sneesdoekies per dag.               (1)

 4.3 goeie                                                                                (1)

 4.4 Hoekom hou jy dan nie op om dit te lees nie? (woordorde)                             (2)

 4.5 Nou goed of Reg so of Reg                                                            (1)

 4.6 Ja, dit is informeel. Dit is hoe daar in die straat gepraat word.                    (2)

 4.7 Ons wil niemand hê wat in ŉ slegte bui is nie.                                       (2)

 4.8 taxi’s                                                                               (1)

 4.9 verkeerspuntestelsel                                                                 (1)

 4.10 4.10.1       figuurlike taal                                                        (1)

         4.10.2    Dit beteken jy moet gedurig versigtig wees en die reёls volg om nie
                   in die moeilikheid te kom nie.                                         (1)

 4.11 motoris of motorbestuurder                                                          (1)

### Page 10

10                             AFRIKAANS HUISTAAL                                       (JUNIE 2010)

4.12 reёls                                                                                  (1)

4.13 daardie                                                                                (1)

4.14 Ek sal solank krediet opbou.                                                           (2)

4.15 Mama bou solank krediet op voordat dit te laat is.                                     (1)

4.16 Taxibestuurder gevang na wilde jaagtog

      Taxibestuurder vas na jaagtog

      Taxibestuurder loop sy rieme styf

      Taxibestuurder beboet na jaagtog                                                      (1)

4.17 Die hond oefen saam met sy baas.                                                       (1)

4.18 As jy die produk gebruik, gaan jy beslis sterk word en sal jy ook gewigte kan
     op tel.                                                                                (1)

4.19 Die groot dik swart hoofletters beklemtoon wat met jou gaan gebeur as jy
     wel die produk gaan gebruik. (lekker sterk)                                            (1)

4.20 4.20.1    geen kunsmatige                                                              (1)

      4.20.2   regte samestelling                                                           (1)

4.21 4.21.1    Die “o” is in die vorm van ŉ hart wat liefde voorstel.                       (1)
               Die “l” dui die waaiende stert van ŉ hond aan.                               (1)

      4.21.2   Die beste van die Natuur of Die beste wat die Natuur bied.                   (2)

      4.21.3   Jy wil herhaal hoe goed dit is en verseker dat die leser wat dit lees
               sal onthou dat dit die beste is.                                             (2)

      4.21.4   Die produk sal verseker dat jou hond se stert aanhoudend sal
               waai. Jy sit letterlik die wip/swaai in jou hond se lewe as jy hierdie
               produk gaan gebruik.                                                        (2)
                                                                                          [35]

### Page 11

(JUNIE 2010)                                       AFRIKAANS HUISTAAL                        11

    PERSOONLIKE INLIGTING:

    NAAM: _________________________________________________

    ADRES:_________________________________________________

                  _________________________________________________

    KONTAKNOMMER: ______________________________________

    BESONDERHEDE VAN ONGELUK:

    Paragraaf 1: Datum, tyd, plek waar gebeure afspeel (ongeveer 25 woorde)
    Paragraaf 2: Uitbreiding van besonderhede (logiese orde) (ongeveer 25 woorde)
    Paragraaf 3: Slotparagraaf – samevatting of gevolgtrekking (ongeveer 25 woorde)

    Onderteken deur:

    _________________________
    HANDTEKENING

    ____________________________
    NAAM IN BLOKLETTERS

    DATUM:
    ............................................

 AFDELING D: SKRYFWERK [Sien Rubrieke]                                                [10]

 VRAAG 5

 VRAAG 6

 Jy moet 100 – 120 woorde hê.

 Dink aan die volgende:
 Paragraaf 1: ŉ Inleiding

 Paragraaf 2: Snitte op die CD, gehalte van sy stem, lirieke, ensovoorts.

 Paragraaf 3: Wie sal daarvan hou?

 Slotparagraaf: Waar is dit beskikbaar en algemene indruk.                            [20]

### Page 12

12   AFRIKAANS HUISTAAL   (JUNIE 2010)

### Page 13

13                                                                  AFRIKAANS HUISTAAL                                                                            (JUNIE 2010)

 Leeruitkoms 4: Korter Transaksionele Tekste: Advertensies; Dagboekinskrywings;
 Poskaarte; Uitnodigings; Vorms (invul); Aanwysings; Instruksies; Strooibiljette; Plakkate;
 Resensies
Korter           Kode 7                          Kode 6                            Kode 5                          Kode 4                    Kode 3                    Kode 2                      Kode 1
transaksionele
tekste
                      Uitmuntende prestasie           Verdienstelike prestasie           Beduidende prestasie          Voldoende prestasie        Matige prestasie              Basies prestasie    Ontoereikende prestasie

   20 punte
                            80 - 100%                        70 - 79%                          60 - 69%                     50 - 59%                  40 - 49%                     30 - 39%                 0 - 29%
                 10 - 12                         8½ - 9½                           7½ - 8                          6-7                       5 – 5½                    4 – 4½                      0 – 3½
Inhoud en         Uitgebreide, gespesialiseerde  Baie goeie kennis van formaat  Redelike kennis van vereistes  Voldoende kennis van  Matige kennis van              Elementêre kennis van       Geen kennis van
beplanning         kennis van vereistes van teks van teks.                              van teks.                      vereistes van teks.      vereistes van teks.       vereistes van teks.          vereistes van teks.
                  Toon grondige bewustheid  Toon breë bewustheid van wyer  Toon ’n algemene                        Toon enkele tekens van Respons op geskrewe         Respons op geskrewe teks    Toon geen tekens
12 punte           van wyer konteks in              konteks in skryfwerk.               bewustheid van wyer konteks bewustheid van wyer         teks toon beperkte        toon beperkte fokus.         van bewustheid van
                   skryfwerk.                      Skryf gedissiplineerd – behou       in skryfwerk.                  konteks in skryfwerk     fokus.                   Toon beperkte tekens van     wyer konteks in
                  Skryf gedissiplineerd –behou fokus, geen afwykings van              Skryfwerk behou fokus, min  Skryfwerk wyk van  Toon beperkte tekens bewustheid van wyer                      skryfwerk
                   fokus, geen afwykings van        formaat.                            afwykings van formaat.         onderwerp af, maar dit van bewustheid van          konteks in skryfwerk        Skryfwerk wyk van
                   formaat.                        Inhoud en idees koherent en  Inhoud en idees koherent en belemmer nie algehele wyer konteks in                      Skryfwerk wyk van            onderwerp af,
                  Inhoud en idees algeheel                                                                            betekenis                skryfwerk                 onderwerp af, betekenis      betekenis plek-plek
                                                    baie goed uitgebreid, alle details uitgebreid, meeste details
                   koherent en hoogs uitgebreid, onder-steun onderwerp                  ondersteun onderwerp          Inhoud en idees         Skryfwerk wyk van         plek-plek onduidelik.        onduidelik.
                   alle details onder- steun       Bewyse van beplanning en/of  Bewyse van beplanning en/of voldoende koherent,               onderwerp af,            Inhoud en idees nie altyd   Inhoud en idees nie
                   onderwerp.                                                                                          sommige details          betekenis plek-plek       koherent, baie min details   koherent, baie min
                                                    eerste poging lei tot goed          eerste poging lei tot goeie,
                  Bewyse van beplanning en/of saamgestelde, gepaste                                                   ondersteun onder-        vaag                      onder- steun onderwerp       details ondersteun
                                                                                        gepaste aanbieding.
                   eerste poging lei tot feitlike   aanbieding.                        Nodige reëls vir formaat van werp.                     Idees en inhoud  matig   Onvoldoende vir              onderwerp.
                                                                                                                                                koherent, sommige
                   foutlose, gepaste aanbieding.  Nodige reëls vir formaat van         teks toegepas/verdienstelik.  Bewyse van                                         Huistaalvlak t.s.v.         Beplanning en/of
                  Formaat hoogs                    teks baie goed                                                     beplanning en/of eerste details ondersteun         beplanning en/of eerste      eerste poging
                                                                                                                       poging lei tot           onderwerp.                poging, swak aanbieding.     onvoldoende.
                   geskik/uitmuntend.               toegepas/verdienstelik.
                                                                                                                       bevredigende, gepaste  Bewyse van beplanning  Het vae idee van formaat       Swak aanbieding.
                                                                                                                       aanbieding               en/of eerste poging lei   van teks – kritiese,        Formaat van teks
                                                                                                                      Vereistes van formaat tot matige, gepaste en nalatige foute/elementêr.          nie toegepas/ontoe-
                                                                                                                       voldoende toegepas       koherente  aanbieding.
                                                                                                                                                                                                       reikend.
                                                                                                                                               Het matige idee van
                                                                                                                                                formaat van teks –
                                                                                                                                                sommige kritiese,
                                                                                                                                                nalatige foute.

### Page 14

14                                                                   AFRIKAANS HUISTAAL                                                                             (JUNIE 2010)

                6½ - 8                           5½ - 6                             5                                4 – 4½                    3½                         2½ - 3                       0-2
Taal. styl en    Grammatikaal akkuraat en  Baie goed saamgestel en                 Goed saamgestel en lees          Samestelling              Samestellig basies.       Swak saamgestel en         Swak saamgestel
redigering        briljant saamgestel.             akkuraat.                             maklik.                        voldoende, foute           Verskeie foute.            moeilik om te volg.         en baie moeilik om
                 Woordeskat hoogs geskik vir  Woordeskat baie geskik vir doel,        Woordeskat geskik vir          belemmer nie vloei van  Woordeskat beperk en  Woordeskat benodig                te volg.
8 punte           doel, gehoor en                  gehoor en opdrag(inhoud)              doel, gehoor en inhoud.        teks.                      nie baie geskik vir doel, remediëring en is nie       Woordeskat
                  opdrag(inhoud)                  Geskikte styl, toon, register vir    Styl, toon, register meestal  Woordeskat voldoende gehoor en inhoud.                geskik vir doel, gehoor en benodig ernstige
                 Styl, toon, register hoogs       vereistes van teks.                   geskik.                        vir doel, gehoor en       Styl, toon en register     inhoud.                     remediëring en is
                  geskik.                         Grootliks foutvry na proeflees en    Meestal foutvry na             inhoud.                    pas nie altyd by          Styl, toon en register nie nie geskik vir doel,
                 Feitlik foutvry na proeflees en redigering.                                                          Styl, toon, register       onderwerp nie.             geskik.                     gehoor en inhoud
                                                                                         proeflees en redigering.
                  redigering.                     Lengte korrek.                       Lengte korrek.                 redelik geskik.           Verskeie foute na         Besaai met foute na        Styl, toon en
                 Lengte korrek                                                                                        ’n Paar foute na           proeflees en redigering. proeflees en redigering.      register kom nie
                                                                                                                        proeflees en redigering.                                                          met onderwerp
                                                                                                                                                  Lengte – te lank/kort.  Lengte – te lank/kort. -      ooreen.
                                                                                                                       Lengte amper korrek.                                                             Besaai met foute
                                                                                                                                                                                                          en verwar leser na
                                                                                                                                                                                                          proeflees.
                                                                                                                                                                                                         Lengte ver te
                                                                                                                                                                                                          lank/kort.

### Page 15

(JUNIE 2010)                                        AFRIKAANS HUISTAAL                                                                                              15

                                                          Verdienstelik                 Beduidend                  Voldoende                   Matige                  Basiese           Ontoereikend
                                  Uitmuntend
                                  - Formaat is       - Noodsaaklike reëls        - Noodsaaklike reëls van - Noodsaaklike reëls          - Noodsaaklike reëls - Noodsaaklike reëls        - Noodsaaklike
      AFRIKAANS HUISTAAL            hoog- staande       van formaat is baie         formaat is toegepas.    van formaat is              van formaat is vaag     van formaat is baie      reëls van formaat
           RUBRIEK                  en toepaslike       goed toegepas.            - Teks goed saamgestel toegepas.                      toegepas - nalatige     vaag toegepas.           is nie toegepas
                                  - Teks is           - Teks is korrek en           en lees maklik.          - Teks goed                foute is gemaak.        – Teks is swak           nie.
          AFDELING D :              grammatikaal        goed                     - Woordkeuse is geskik saamgestel en lees              - Teks is basies        saamgestel en moeilik – Teks is swak
       KORTER TEKSTE              korrek en briljant saamgestel.                    vir die doel, gehoor en maklik.                     saamgestel. Verskeie om te volg.                 saamgestel en
      TRANSAKSIONELE              saamgestel.        - Woordkeuse is baie           konteks.                - Woordkeuse is             foute.                   - Woordkeuse het        baie moeilik om
NASLAAN-/INFORMATIEWE/            - Woordkeuse          geskik vir die doel,     - Styl, toon, register is  geskik vir die doel,         - Woordkeuse is        remediëring nodig en te volg.
                                    van                 gehoor en konteks.          meestal toepaslik.      gehoor en konteks.          beperk en nie baie      nie toepaslik vir doel, - Woordgebruik
10X2 = 20 PUNTE                     hoogstaande      - Gepaste styl, toon,       - Na proeflees en          - Styl, toon, register is   gepas vir die doel,     gehoor en konteks van het ernstige
                                    standaard en        register vir vereistes      redigering is teks      meestal toepaslik.          gehoor en konteks.      teks nie.                remediëring
                                    uiters geskik vir van opdrag.                   meestal foutvry.        - Na proeflees en           - Gebreke in styl, toon - Styl, toon en register nodig en nie
                                    die doel, gehoor - Na proeflees en           - Lengte korrek.           redigering is teks          en register.            nie geskik nie.          toepaslik vir

                           TAAL
                                    en konteks.         redigering is teks                                  meestal foutvry.            - Na proeflees en       - Teks besaai van foute doel, gehoor en
                                  - Styl, toon,         grootliks foutvry.                                  - Lengte korrek.            redigering het teks     t.s.v. proeflees en      konteks van teks
                                    register is      - Lengte korrek.                                                                   verskeie foute.         redigering.              nie.
                                    hoogs toepaslik.                                                                                    - Lengte te lank of te - Lengte te lank of te    - Styl, toon en
                                  - Na proeflees en                                                                                     kort.                   kort.                    register nie in
                                    redigering is                                                                                                                                        ooreenstemming
                                    teks foutvry.                                                                                                                                        met onderwerp
                                  - Lengte korrek.                                                                                                                                       nie.
                                                                                                                                                                                         - Teks besaai van
                                                                                                                                                                                         foute en
                                                                                                                                                                                         deurmekaar t.s.v.
                                                                                                                                                                                         proeflees en
                                                                                                                                                                                         redigering.
                                                                                                                                                                                         - Lengte ver te
                                                                                                                                                                                         lank of te kort.

### Page 16

16                                                                             AFRIKAANS HUISTAAL                                                (JUNIE 2010)

                                                                 Kode 7: 80-
                                                                                 Kode 6: 70-79%   Kode 5: 60-69%   Kode 4: 50-59%   Kode 3: 40-49%       Kode 2: 30-39%   Kode 1: 00-29%
                INHOUD                                           100%

Uitmuntend
- Uitgebreide gespesialiseerde kennis van
vereistes van teks.

                                              Kode 7 : 80-100%
- Vertoon ŉ grondige bewustheid van
wyer kontekste in skryfwerk (portefeulje).
- Gedissiplineerde skryfwerk – leerder
                                                                     08 - 10           08            07 – 08
behou fokus, geen afwyking.
- Algehele samehang wat inhoud en idees
betref, hoogstaande uitbreiding, al die
besonderhede ondersteun onderwerp.
- Bewys van beplanning en/of konsep
daarvan lei tot aanbieding van foutlose en
goed beplande teks.
               Verdienstelik
- Baie goeie kennis van vereistes van teks.
- Vertoon ŉ breë bewustheid van wyer

                                              Kode 6: 70-79%
kontekste in skryfwerk (portefeulje).
- Gedissiplineerde skryfwerk – leerder
behou fokus, geen afwyking.
                                                                       08            07 - 08            07             06 - 07
- Is samehangend wat inhoud en idees
betref, baie goeie uitbreiding, al die
besonderhede ondersteun onderwerp.
- Bewys van beplanning en/of konsep
daarvan lei tot aanbieding van goed
beplande teks.
                Beduidend
- Goeie kennis van vereistes van teks..
- Vertoon ŉ algemene bewustheid van

                                              Kode 5: 60-69%
wyer kontekste in skryfwerk (portefeulje).
- Skryfwerk – leerder behou fokus, klein
afwykings.
                                                                     07 - 08           07             06 - 07            06            05 – 06
- Teks is meestal samehangend wat inhoud
en idees betref, uitbreiding, meeste van
besonderhede ondersteun onderwerp.
- Bewys van beplanning en/of konsep
daarvan lei tot aanbieding van foutlose en
goed beplande teks.

### Page 17

(JUNIE 2010)                                                      AFRIKAANS HUISTAAL                             17

                   Voldoende
- Voldoende kennis van vereistes van teks..
- Vertoon ŉ bewustheid van wyer kontekste

                                                Kode 4: 50-59%
   in skryfwerk (portefeulje).
- Skryfwerk – leerder wyk af, maar dit
   belemmer nie betekenis nie.
                                                                      06 - 07          06    05 - 06     05           04 - 05
- Teks voldoende samehangend wat inhoud
   en idees betref, sommige besonderhede
   ondersteun onderwerp.
- Bewys van beplanning en/of konsep
   daarvan lei tot aanbieding van ŉ
   bevredigende teks.
                     Matige
- Matige kennis van vereistes van teks.
   Respons op opdrag toon beperkte fokus.

                                                Kode 3: 40-49%
 - Vertoon ŉ beperkte bewustheid van wyer
   kontekste in skryfwerk (portefeulje).
- Leerder wyk af, betekenis plek-plek vaag.
                                                                                   05 - 06     05      04 - 05          04      03 - 04
- Teks matig samehangend wat inhoud en
   idees betref, sommige besonderhede
   ondersteun onderwerp.
- Bewys van beplanning en/of konsep
   daarvan       lei     tot    middelmatige,
   samehangende aanbieding van teks.
                     Basiese
- Net basiese kennis van vereistes van teks.
   Respons op opdrag toon baie beperkte

                                                 Kode 2: 30-39%
   fokus.
- Vertoon ŉ baie beperkte bewustheid van
   wyer kontekste in skryfwerk (portefeulje).
                                                                                             04 - 05     04           03 - 04   01 - 03
- Leerder wyk af, betekenis soms onduidelik.
- Teks nie altyd samehangend wat idees en
   inhoud betref. Baie min besonderhede
   ondersteun onderwerp.
- Beplanning/konsep onaanvaarbaar vir
   Huistaalvlak, teks nie goed aangebied nie.
                 Ontoereikend
      - Geen kennis van vereistes van teks.
- Vertoon geen kennis van wyer kontekste in

                                                Kode 1: 00-29%
   skryfwerk (portefeulje).
- Leerder wyk af, betekenis onduidelik.
- Teks nie samehangend wat idees en inhoud
                                                                                                       03 - 04        01 - 03   00 - 01
   betref    nie.     Weinig     besonderhede
   ondersteun onderwerp.
  - Onvoldoende beplanning/konsep. Teks
   swak aangebied

## Related documents

- [AFR HL QP June](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-qp-june/3296b3f6-bbbc-4798-b224-22f94a86227e) — Afrikaans HL · QP · 2010 · Afr
- [Gr 9 AFRHL MEMO JUNE 2011](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-afrhl-memo-june-2011/ff21d9f2-a05e-48bb-9227-d1d1f81727a3) — Afrikaans HL · Memo · 2011
- [Gr 9 AFRIKAANS HUISTAAL QP](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-afrikaans-huistaal-qp/9d1bae7e-d26f-411c-a997-4b2b9719ac71) — Afrikaans HL · QP · 2011 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 MEMO NOV2018 D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-memo-nov2018-d/ac850d25-e019-431c-bf33-6c1537ad845f) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR9 MEMO NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr9-memo-nov2018/3bfcedf7-9180-41f2-b7db-079829fa0e89) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 NOV2017 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-nov2017-memo/b01b3e7a-aef1-40ad-90db-52e7d85b0a3a) — Afrikaans HL · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 9 Afrikaans HL

- [CAPS SP HOME AFRIKAANS GR 7-9 web](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-home-afrikaans-gr-7-9-web/adabb4d3-1fb8-4825-a189-492d2a06c071) — CAPS · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/57f32853-152b-4ab1-ad5b-9bc8b118c11f) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/9504f0ad-d64b-4bf2-b62f-50bb73174e75) — QP · 2026 · Afr
- [Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-test/5b589ff6-d200-4ffb-a54f-99c66ebc6b95) — QP · 2023 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-test/269c40e7-6e0c-45f3-b89d-36b552d77cae) — QP · 2022 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 QP NOV2019 Final D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-qp-nov2019-final-d/2b55fa78-6667-4cc7-b837-ddd46df19eeb) — QP · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
