# Afrikaans HL Grade 9 November EC 2011 Memo

> Grade 9 Afrikaans HL memorandum from the November EC 2011, 8 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2011-november-ec-memorandum/dec7833e-d324-4bac-be6a-bf2a3aba2d24
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2011
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 9 November EC 2011 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2011-november-ec-memorandum/dec7833e-d324-4bac-be6a-bf2a3aba2d24)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 9 · November EC · 2011. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the
               EASTERN CAPE
               EDUCATION

                        SENIOR FASE

                          GRAAD 9

                    NOVEMBER 2011

               AFRIKAANS HUISTAAL
                   NASIENGIDS

PUNTE:   100

               Hierdie nasiengids bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

2                        AFRIKAANS HUISTAAL                                                    (NOVEMBER 2011)

AFDELING A: LEESBEGRIP

VRAAG 1

                                                                              ASSESSERINGS

                                                            LEERUITKOMS                      DENKVLAK
                                                 PUNT                         STANDAARD

VRAAG 1

1.1    Dit verwys na ŉ rolprent/film/fliek. √           1                 3          1                  3

1.2    Leon van Nierop √                                1                                               1

1.3    Die film speel af in Durban, √
       maar is in Springs verfilm. √                    2                                               2

1.4    Hulle werk op die spoorweë/is
       spoorwegwerkers. √                               1                                               2

1.5    Hendrik Verwoerd √                               1                                               2

1.6    Daar is vooroordeel, √
       kru taal en √
       seks in die film. √
       Daar is woeste tonele wat kan skok. √
                                     (Enige 3)          3                                               2

1.7    Sangers probeer toneelspeel/
       Daar is te veel sang in die films. √             1                                               1

1.8    Hy het baie ervaring in toneelspeel,
       televisie en radio./ √
       Hy was al ŉ radio-regisseur. √                   2                                               2

1.9    Timus √
       Paul Loots √                                     2                                               1

1.10   Ja .√
       Vier sterre word as uitstekend
       geklassifiseer./
       Hy beskryf dit as “briljant.”√               2                                                   2
                                                  [16]

### Page 3

(NOVEMBER 2011)                         AFRIKAANS HUISTAAL                                                    3

 VRAAG 2

                                                                                    ASSESSERINGS

                                                                      LEERUITKOMS                  DENKVLAK
                                                             PUNT                   STANDAARD

 2.1    Hulle moet as ŉ span saamwerk. √                     1        3                            1

 2.2    Hulle moet meer soos hy wees./                       1                                     2
        Hulle moet doen wat hy doen./
        Hulle moet saam met hom werk. √          (Enige
        1)

 2.3    Hulle doen niks nie./ √                              2                                     3
        Hulle sit net op die stoep. √
                                                               [4]

                                  TOTAAL AFDELING A:             20

### Page 4

4                          AFRIKAANS HUISTAAL                                                           (NOVEMBER 2011)

AFDELING B: OPSOMMING

VRAAG 3

                                                                                         ASSESSERINGS

                                                                       LEERUITKOMS                       DENKVLAK
                                                               PUNT                      STANDAARD

                                                                  10                 3      3.4                     2

FEITE:

1.       Sjokolade is goed vir die gemoed.
2.       Dit kan die risiko van preëklamsie verminder.
3.       Sjokolade kan jou help om te verslank.
4.       Dit kan jou bloeddruk verlaag.
5.       Sjokolade verlig die komplikasies van lewersirrose.
6.       Dit verminder die risiko van ŉ beroerte.
7.       Dit verminder insulienweerstandigheid.

NASIENRIGLYNE:

        Ken ŉ punt toe vir elke feit = 7 punte
        Slegs volsinne verdien punte
        Beoordeel taal en styl = 2 punte
                   o Geen taalfoute nie en hoogstens 3 spelfoute = 2 punte
                   o Taalfoute en meer as 3 spelfoute =              1 punt
                   o Telegramstyl =                                  0 punt
                   o Leerder kan nie meer punte vir taal en styl kry, as vir inhoud
                      nie.
        Kontroleer dat daar nie meer as 50 woorde is nie = 1 punt
                   o Aantal woorde korrek en nie meer as 50 nie = 1 punt
                   o Meer as 50 woorde of getal nie aangedui nie = 0 punte
                   o Sien slegs na tot 50 woorde (die kandidaat verbeur dan die
                      punt vir die korrekte aantal woorde).              (7 feite = 7
                      punte)
                                                                             (7 + 2 + 1) (10)

KRITERIA                                                                                  PUNTE
Aantal korrekte feite in volsinne.                                                          7
Taal en styl                                                                               2−0
Korrekte aantal woorde aangedui en gebruik.                                                1−0
                                                               TOTAAL                       10

### Page 5

(NOVEMBER 2011)   AFRIKAANS HUISTAAL                         5
                                       TOTAAL AFDELING B:   10

### Page 6

6                         AFRIKAANS HUISTAAL                                                 (NOVEMBER 2011)

AFDELING C: POËSIE

VRAAG 4

                                                                              ASSESSERINGS

                                                                LEERUITKOMS                   DENKVLAK
                                                        PUNT                  STANDAARD

4.1   4.1.1    lug √                                       1             3      7.1                 1

      4.1.2    see/water / oseaan √                        1             3                          1

4.2   D       rustigheid √                                 1             3                          3

4.3   metafoor √                                           1             3                          1

4.4   Besef hy gaan sterf/ hy sal dit nooit weer sien
      nie. √                                               1             3      8.2                 3

4.5   “heerlikste” √                                       1             3                          1

4.6   4.6.1    v√                                          1             3                          1

      4.6.2    alliterasie √                               1                                        2

4.7      Min hoofletters. √
         Min leestekens. √
         Geen vaste strofebou. √
         Versreëls nie ewe lank nie. √
         Geen vaste rymskema. √               (Enige
          2)                                               2             3                          2
                                                         [10]

                               TOTAAL AFDELING C:         10

### Page 7

(NOVEMBER 2011)                         AFRIKAANS HUISTAAL                                                    7

 AFDELING D: TAAL IN KONTEKS

 VRAAG 5

                                                                                    ASSESSERINGS

                                                                      LEERUITKOMS                  DENKVLAK
                                                             PUNT                   STANDAARD

 5.1    5.1.1     onmiddellike √                                 1             6      1.1                2
                  akkommodasie √                                 1             6      1.1                2

        5.1.2     ... die simbool sien, kan jy ... √             1             6     2.10                1
        5.1.3     Komma tussen twee gesegdes. √                  1             6     2.10                2
        5.1.4     wêreldwye web √                                1             6      1.9                1
        5.1.5     navigator √                                    1             6      1.5                2
        5.1.6     besprekinkies √                                1             6      1.5                1
        5.1.7     Bv. Ek het by die ouetehuis besoek
                  afgelê. √                                      1             6      1.8                2

 5.2    5.2.1     olifantkoei √                                  1             6      1.8                1

        5.2.2     Ons kamp is gereeld √
                  (deur vyf olifantbulle) besoek. √              2             6      2.3                3

        5.2.3     doodrustig (een woord) √                   1        6             2.1            1

        5.2.4     agie √                                     1        6             4.3            1

        5.2.5     foto’s √                                   1        6             1.5            1

        5.2.6     twee √                                     1        6             4.3            3

        5.2.7     (a)   het raakgetrap √                     1        6             2.3            2
                  (b)   nie √                                1        6             2.3            2
                  (c)   Die olifant √                        1        6             2.3            2

        5.2.8     met √                                      1        6             2.1            1

        5.2.9     gebly/gekuier/vertoef/gekamp, ens. √       1        6             1.8            1

                                   TOTAAL AFDELING D:            20

### Page 8

(NOVEMBER 2011)                       AFRIKAANS HUISTAAL                                                                                                                                 8
 VRAAG 6: SKRYFWERK                                                                                    LU4 ASS 1.2

 OPSTEL
 Merk volgens ingeslote rubriek.                                                                                                                                                      (40)
                      KODE 7                    KODE 6                    KODE 5                   KODE 4                  KODE 3                   KODE 2                  KODE 1
       40           Uitmuntend                Verdienstelik              Beduidend                Voldoende                 Matige                   Basies               Ontoereikend
     PUNTE           80 − 100%                  70 − 79%                  60 − 69%                 50 − 59%                40 − 49%                 30 − 39%                0 − 29%
                       19 − 24                    17 − 18                  14 − 16                  12 − 13                 10 − 11                    7−9                      0−6
                  - Inhoud uitstaande.       -Inhoud verdienstelik,   - Inhoud goed.           - Inhoud geskik,        - Inhoud middelmatig.    - Inhoud nie duidelik.   - Inhoud irrelevant.
  INHOUD EN       - Hoogs oorspronklik.      - Oorspronklik.          - Redelik                - Voldoende             - Beperkte               - Beperkte idees en      - Heeltemal van die
 BEPLANNING       - Idees uitdagend en
                    volwasse.
                                             -Idees verbeeldingryk
                                              en interessant.
                                                                        oorspronklik.
                                                                      - Idees interessant en
                                                                                                 oorspronklik.
                                                                                               - Idees voldoende.
                                                                                                                         oorspronklikheid.
                                                                                                                       - Idees plek-plek
                                                                                                                                                  herhalend.
                                                                                                                                                - Baie min detail
                                                                                                                                                                           onderwerp af.
                                                                                                                                                                         - Verkeerde
                  - Diepgaande kennis        - Goeie begrip van         oortuigend.            - Sommige detail          vaag.                    ondersteun die           interpretasie.
   24 PUNTE         van onderwerp.
                  - Bewyse van baie
                                               onderwerp en alle
                                               detail ondersteun
                                                                      - Toon begrip van
                                                                        onderwerp en
                                                                                                 ondersteun die
                                                                                                 onderwerp.
                                                                                                                       - Skryfwerk wyk af
                                                                                                                         van onderwerp.
                                                                                                                                                  onderwerp.
                                                                                                                                                - Swak interpretasie.
                                                                                                                                                                         - Geen blyke van
                                                                                                                                                                           beplanning.
                    goeie beplanning lei       onderwerp.               meeste detail          - Beplanning is         - Blyke van              - Min blyke van          - Geen inleiding en
                    tot ŉ feitlik foutlose   - Bewyse van baie          ondersteun die           gedoen.                 beplanning.               beplanning.             slot.
                    opstel.                    beplanning lei tot       onderwerp.             - Duidelike inleiding   - Bevredigende           - Onoortuigende
                  - Baie goeie inleiding       goeie opstel.          - Bewyse van               en slot.                inleiding en slot.       inleiding en slot.
                    en slot.                 - Baie goeie inleiding     beplanning lei tot
                                               en slot.                 goeie opstel.
                                                                      - Goeie inleiding
                                                                        en slot.
                       13 − 16                    11 − 12                   9 − 10                       8                    6−7                         5                     0−4
                  - Uitmuntende              - Baie goeie             - Goeie                  - Redelike              - Voldoende              - Gebrekkige             - Ernstige gebrekkige
 TAAL, STYL         woordeskat.                woordeskat.              woordeskat.              woordeskat.             woordeskat.              woordeskat.              woordeskat.
     EN           - Voortreflike gebruik
                    van figuurlike taal.
                                             - Knap gebruik
                                               van figuurlike taal.
                                                                      - Goeie gebruik
                                                                        van figuurlike taal.
                                                                                               - Taal eenvoudig,
                                                                                                 punktuasie
                                                                                                                       - Taal middelmatig,
                                                                                                                         punktuasie dikwels
                                                                                                                                                - Gebrekkige taal en
                                                                                                                                                  punktuasie.
                                                                                                                                                                         - Ernstige gebrek aan
                                                                                                                                                                           taal en punktuasie.
 REDIGERING       - Taal, punktasie          - Taal, punktasie        - Taal, punktasie          voldoende.              verkeerd.              - Besaai met foute.      - Besaai met foute.
                    effektief.                 korrek.                  meestal korrek.        - Foute nie hinderlik   - Baie foute en          - Teks moeilik om te     - Teks moeilik om te
                  - Feitlik foutvry na       - Grootliks foutvry na   - Meestal foutvry na       nie.                    hinderlik.               lees.                    lees.
   16 PUNTE         proeflees en               proeflees en             proeflees en           - Steeds foute na       - Baie foute na          - Weinig tekens van      - Besaai met foute –
                    redigering.                redigering.              redigering.              proeflees en            proeflees en             proeflees en             skep indruk van
                  - Lengte goed.             - Lengte korrek.         - Lengte korrek.           redigering.             redigering.              redigering a.g.v.        geen en redigering.
                                                                                               - Lengte amper          - Lengte te kort/lank.     baie foute.            - Lengte te kort/lank.
                                                                                                 korrek.                                        - Lengte te kort/lank.
LW: Hierdie rubriek is spesiaal aangepas vir hierdie eksamen.

                                                                                                                                           TOTAAL AFDELING E:                           40

                                                                                                                                                   GROOTTOTAAL:                       100

## Related documents

- [ARHL-GR 9 QP-NOV 2011 16pg](https://www.hlayiso.com/library/arhl-gr-9-qp-nov-2011-16pg/579b8d88-8ea0-483d-ab7a-c8d591400132) — Afrikaans HL · QP · 2011
- [ARHL-GR 9 QP-NOV 2011](https://www.hlayiso.com/library/arhl-gr-9-qp-nov-2011/a4e1d0aa-d154-4c5d-bf33-7b86c379f4d3) — Afrikaans HL · QP · 2011
- [Afrikaans Huistaal Graad 9 Vorm A Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-huistaal-graad-9-vorm-a-memo/ee8d87fe-fa48-4324-afe0-5827f86d0e3d) — Afrikaans HL · Memo · 2011 · Afr
- [Afrikaans Huistaal Graad 9 Vorm B Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-huistaal-graad-9-vorm-b-memo/3af4e9e7-e65b-4c18-81d8-382f2c932a04) — Afrikaans HL · Memo · 2011 · Afr
- [Gr 9 AFRHL MEMO JUNE 2011](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-afrhl-memo-june-2011/ff21d9f2-a05e-48bb-9227-d1d1f81727a3) — Afrikaans HL · Memo · 2011
- [AFR HL P2 GR9 MEMO NOV2018 D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-memo-nov2018-d/ac850d25-e019-431c-bf33-6c1537ad845f) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 9 Afrikaans HL

- [CAPS SP HOME AFRIKAANS GR 7-9 web](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-home-afrikaans-gr-7-9-web/adabb4d3-1fb8-4825-a189-492d2a06c071) — CAPS · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/57f32853-152b-4ab1-ad5b-9bc8b118c11f) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/9504f0ad-d64b-4bf2-b62f-50bb73174e75) — QP · 2026 · Afr
- [Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-test/5b589ff6-d200-4ffb-a54f-99c66ebc6b95) — QP · 2023 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-test/269c40e7-6e0c-45f3-b89d-36b552d77cae) — QP · 2022 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 QP NOV2019 Final D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-qp-nov2019-final-d/2b55fa78-6667-4cc7-b837-ddd46df19eeb) — QP · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
