# Afrikaans HL Grade 9 ANA Exemplars 2012 Memo

> Grade 9 Afrikaans HL memorandum from the ANA Exemplars 2012, 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/cb3d36ef-ce96-443e-9a90-9c1c3356b8cf
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: ANA Exemplars
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 9 ANA Exemplars 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/cb3d36ef-ce96-443e-9a90-9c1c3356b8cf)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 9 · ANA Exemplars · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING

           GRAAD 9

      AFRIKAANS HUISTAAL

      2012: MODELVRAE TOETS

           MEMORANDUM

### Page 2

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012

                                GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL
                                   MODELVRAE TOETS
                                           MEMORANDUM

Belangrike inligting:

1. Gee volpunte indien slegs ŉ korrekte antwoord gegee word, tensy anders
   aangedui.

2. Aanvaar enige ander korrekte oplossing wat nie in die memorandum gegee
   is nie.

     VRAAG                                                                    PUNT(E)   TOTAAL
                              VERWAGTE ANTWOORDE

1.           A/Die man ongemaklik en geïntimideerd gevoel.                    1         1

2.1          B/net iets van die man wou hê.                                   1         1

2.2          B/sy gedwing is om volwasse dinge te doen.                       1         1

3.           C/die ou vrou se stat/dorp.                                      1         1

4.1          C/die jong man se vrees dat die vroue hom aan die                1         1
                grenspolisie sou verklap.
4.2          B/jong man se onmiddellike behoefte aan huisvesting              1         1
                en veiligheid
5.           D/Die ou vrou se gemengde gevoelens teenoor die man.             1         1

6.           Sy is desperaat vir geld. Paragraaf 5 sê dat daar geld te maak   2         2
             is deur inligting aan die grenspatrollie bekend te maak.

7.           As hy sy ware gevoelens van walging/afkeer van die ou vrou       2         2
             onthul het, sou hy haar kwaad of teësinnig gemaak het.
                                         OF
             As hy sy afkeer van haar gewys het, sou hy haar ontstel
             het/sou sy glad nie van hom gehou het nie.

                                              1

### Page 3

8.1    Die geld wat die man vir die meisie gee (al het sy niks gedoen   2    2
       nie) word met ′n wonderwerk vergelyk.

8.2    ‘n Wonderwerk is ′n buitengewone, ongelooflike gebeurtenis,      1    1
       iets wat as onmoontlik beskou word en wat groot vreugde
       bring. Op dieselfde manier is die ding wat die man gedoen het
       soos ′n wonderwerk want, vir die vrou, is dit ongelooflik/iets
       wat sy nooit gedink het sou kon plaasvind nie en dit laat haar
       baie gelukkig voel.

9.     Ma/Mamma/Mevrou/dame of enige aanvaarbare antwoord.              1    1

10.    Sien RUBRIEK p 3.                                                12   12

11.1   B/Die instroming van vakansiegangers na Durban.                  1    1

11.2   D/Vullisdromme sal voorsien word.                                1    1

12.    JA      ′Fietse is pas aangekoop′                                2    2
               ′Nog 100 herwinningsblikke is oral in die stad
               aangebring.′

       GEEN punte toegeken vir ‘n ′JA′-antwoord sonder die nodige
       ondersteunende aanhaling nie.

13.    Die skrywer het 'n positiewe siening van Durban. Die artikel     2    2
       bevorder Durban as 'n vakansiebestemming.

14.    Die werkers wat deur die munisipaliteit aangestel is om die      2    2
       toeriste te help word ′tjommies′ (vriende) genoem. Die indruk
       word geskep dat hierdie werkers soos vriende is. Hulle is
       hulpvaardig en vriendelik.

15.    Nee. Daar word net gesê dat besprekings vermeerder het.          2    2
       Geen syfers is gegee om hierdie stelling te ondersteun nie.

16.1   D/Kinders wat onder die ouderdom van 21 is.                      1    1

16.2   B/SAP                                                            1    1

17.1   genotvolle/aangename/ontspanne                                   1    1

17.2   vriende/hulpers/assistente/beamptes                              1    1

18.    Om verdwaalde kinders te hanteer, is die volgende maatreëls      2    2
       ingestel: identifikasie armbande vir kinders. Een punt vir die
       komma en een punt vir die dubbelpunt.

                                         2

### Page 4

Hierdie vraag moenie negatief nagesien word nie.

   19.    Sien RUBRIEK p .4                                                    6        6

   20.    Sien RUBRIEK p 5.                                                    10       10

                                                                          TOTAAL:       60

   Vraag 10                       RUBRIEK: INFORMELE BRIEF

                                Assesseringskriteria
   PUNTE                4               3               2                  1
Oorspronkli        Gedagtes       Verduide  Verduide-             Duidelikheid
k-heid van          is duidelik     -liking        liking nie         ontbreek.
idees               en logies       redelik        voldoende         Geen
                    verwoord.       verstaan-      nie.               boeiende idees
                   Baie            baar,       Min/vae              gegee.
                    oorspronk-      hoewel         idees.            Onrealisties.
                    like,           nie         Beperkte
                    kreatiewe       omvatten       skryfverm
                    idees.          d nie.         oë
                   Realistiese  'n Aantal
                    aannames.       oorspron
                                    k-like
                                    idees.
   PUNTE                4               3               2                 1
Gebruik van        Korrekte       Aanvaar  Register            Informele
informele           gebruik         bare           is nie          register.
register,           van             gebruik        oorweeg        Geen kennis van
toon van die        informele       van            nie.            formaat.
skrywer;            register,       informele      Beperkte       Onsamehangen
formaat             styl en         register.      kennis          d
                    formaat.       Voldoen        van             sinne.
                   Taal,           de             formaat.
                    aanhef en       kennis      Taal is
                    slot is         van            dikwels
                    duidelik        formaat.       onvanpas.
                    informeel.     Taal is
                                    gewoon
                                    informeel
                                    .
   PUNTE                4               3               2                   1
Woordeskat,        Uitgebreide  Voldoen        Beperkte           Ernstig beperk
grammatika          woordeskat      de               woordesk         ten opsigte van
en                  , bewyse        woorde-          at,              taal- gebruik,
taalgebruik.        van             skat;            beperkte         sinskonstruksi
                    figuurlike     ŉ Paar           idiomatie        e, spelling en
                    en              bewyse           se               woordeskat.

                                            3

### Page 5

idiomatiese        van               taalgebrui
                 taalgebruik        idiomatie         k;
                Geringe            se               Beduiden
                 foute taal         taalgebru         de aantal
                gebruik            i                 foute in
                 feitlik           Foute             spelling,
                 foutloos.          raak              sinsbou
                                    beduiden          en
                                    d.                taalgebrui
                                                      k.

NOTA: Alhoewel hierdie ŉ informele brief is, is tiener-groepstaal of slordige
      taalgebruik nie aanvaarbaar nie, inaggenome wie die ontvanger van die
      brief is.                                                               (12)

Vraag 19:                   RUBRIEK: ′N PARAGRAAF

                                   Assesseringskriteria
     PUNTE           6-5                 4-3                2                   1
 Onderwerpsin Die paragraaf         Die             Die                 Daar is duidelik
 /kernsin     het 'n                onderwerpsin onderwerpsin is        geen kernsin
              duidelike en          bevat die       redelik duidelik    nie.
              weldeurdagte          hoofgedagte     en spreek die
              kernsin wat           van die         belangrikste
              verwys na die         paragraaf.      punte redelik
              hoofgedagte.                          goed aan.

 Ondergeskik-     Die paragraaf      Die paragraaf     Die paragraaf    Die paragraaf
 te sinne         bestaan uit        bestaan uit       bestaan uit ŉ    bevat geen
                  ten minste         ten minste        paar             duidelike
                  drie sinne wat     drie onder-       ondersteunende   ondersteunende
                  die                steunende         sinne wat die    sinne nie.
                  hoofgedagte        sinne. Die        hoofgedagtes
                  met redes,         besonderhede      ondersteun.
                  besonder-          in hierdie
                  hede of feite      sinne brei die
                  ondersteun.        hoofgedagte
                  Die                redelik goed
                  besonder-          uit.
                  hede is goed
                  georganiseer,
                  interessant
                  en brei uit op
                  die
                  hoofgedagte

                                            4

### Page 6

van die
                     paragraaf.

      NOTA: Indien die inhoud van die paragraaf tot 'n enkele stimulus binne die foto
             beperk is, moet dit aanvaar word.                                             (6)

  Vraag 20:             RUBRIEK: ′N KOERANTBERIG

                                   Assesseringskriteria
    PUNTE                5-4               3                  2                       1
Formaat,            Foutlose        Goeie           Formaat en              Duidelik
struktuur en         formaat en        formaat en       struktuur               beperkte
toepaslike           struktuur.        struktuur.       gedeeltelik             kennis van
lengte.             Korrekte          Foute            korrek.                 formaat en
                     lengte.           onbeduiden  Lengte: te                  struktuur.
                                       d                lank/te kort.          Te lank of te
                                     Lengte                                    kort.
                                       naastenby
                                       korrek.
    PUNTE                5-4               3                  2                       1
Register,           Toepaslike      Toepaslike      Gedeeltelik          Onvanpaste
spelling,            register.         register.        toepaslike          register.
punktuasie.         Duidelike en    Volledige         register.           Onsamehangende
Gebruik van          maklik            sinne.         Onvolledige          sinne.
taal.                verstaanbare    Meestal           sinne.              Swak spelling,
                     taalgebruik.      korrekte       Grammatikale,        grammatika en
                                       gebruik van      spelling en         punktuasie.
                    Onbeduidende      grammatika,      punktuasie
                     aantal foute.     punktuasie       foute raak
                                       en spelling.     beduidend.
                                                                                    (10)

                                                                                TOTAAL: 60

                                            5

## Related documents

- [Grade 9 Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2012-ana-exemplars-question-paper-afrikaans/c0c8b259-b290-45c3-9de7-c1a275b5fadf) — Afrikaans HL · QP · 2012 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-memo-deaf/73157afc-a15f-448f-a552-9bd190923fad) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Memo Braille](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-memo-braille/39247810-81a4-45ca-b98c-bbeb8a829c62) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans HL Memo 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-memo-2012/25c2a147-c775-4465-a84c-16690ca0ea43) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans Home Language Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-home-language-memo/40c24979-394c-4c89-a968-6737f4776178) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [2013+Grade+9+Afrikaans+HL Voorbeeld+Memorandum](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-9-afrikaans-hl-voorbeeld-memorandum/04ff2d8a-0927-4a6b-9518-6730db828326) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr

## More from Grade 9 Afrikaans HL

- [CAPS SP HOME AFRIKAANS GR 7-9 web](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-home-afrikaans-gr-7-9-web/adabb4d3-1fb8-4825-a189-492d2a06c071) — CAPS · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/57f32853-152b-4ab1-ad5b-9bc8b118c11f) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/9504f0ad-d64b-4bf2-b62f-50bb73174e75) — QP · 2026 · Afr
- [Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-test/5b589ff6-d200-4ffb-a54f-99c66ebc6b95) — QP · 2023 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-test/269c40e7-6e0c-45f3-b89d-36b552d77cae) — QP · 2022 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 QP NOV2019 Final D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-qp-nov2019-final-d/2b55fa78-6667-4cc7-b837-ddd46df19eeb) — QP · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
