# Economic and Management Sciences Grade 9 2010 Memo (Afr)

> Grade 9 Economic and Management Sciences memorandum from the June Common 2010 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-june-common-memorandum/b880732c-19ad-411d-bb01-c59df7703e18
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Economic and Management Sciences
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2010
- Exam period: June Common
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Economic and Management Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/economic-and-management-sciences) › [Economic and Management Sciences Grade 9 2010 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-june-common-memorandum/b880732c-19ad-411d-bb01-c59df7703e18)

## About this document

Economic And Management Sciences · Grade 9 · June Common · 2010. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the
              EASTERN CAPE
              EDUCATION

                         SENIOR PHASE

                           GRAAD 9

                           JUNIE 2010

    EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

                            MEMORANDUM

PUNTE: 100

TYD: 1 uur

             Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

2                    EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                         (JUNIE 2010)

VRAAG 1 (LO2: AS2 AND LO4: AS3)

1.1 VEELVOUDIGEKEUSE-VRAE

    Lees die vrae wat volg sorgvuldig deur en omring die korrekte antwoord. Drie
    antwoorde word vir elke vraag voorsien.

    1.1.1   MTN (Bpk) edms. is ŉ voorbeeld van ŉ. . .

            A    beslote korporasie.
            B    private maatskappy.
            C    publieke maatskappy.

    1.1.2   ŉ Besigheid met ŉ minimum van een en ŉ maksimum van tien lede is
            ŉ...

            A    beslote korporasie.
            B    maatskappy.
            C    alleeneienaar.

    1.1.3   Ewewigsprys is die punt waar . . .

            A    aanbod groter as aanvraag is.
            B    aanvraag gelyk is aan aanbod.
            C    aanvraag groter is as aanbod.

    1.1.4   … is die vermoë van ŉ land om die lewenstandaard van sy inwoners
            te verbeter.

            A    Ekonomiese groei
            B    Ekonomiese ontwikkeling
            C    Ekonomiese volhoubaarheid

    1.1.5   ŉ Begroting is . . .

            A    ŉ skatting van die staat se verwagte inkomste en uitgawe vir
                 die komende jaar.
            B    ŉ skatting van die wins en verlies vir die jaar.
            C    ŉ skatting van die monetêre beweging.
                                                                        (5 x
            1)                                                                     (5)

### Page 3

(JUNIE 2010)                  EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                            3

 1.2 Kies die term in KOLOM B wat pas by die beskrywing in KOLOM A. Skryf slegs
     die gekose term (A – E) langs die vraagnommer wat verskaf word, neer.

                             KOLOM A                                  KOLOM B
        1.2.1   Die fisiese en verstandelike pogings wat       A   Nasionale Begroting
                gebruik word om goedere en dienste te
                lewer

        1.2.2   Die drie jaar begrotingsperiode wat            B   COSATU
                bestaan uit die huidige jaar en die
                voorspelling vir die volgende twee jaar

        1.2.3   Die regering se finansiële plan vir die drie   C   Globalisering
                jaar plan

        1.2.4   Die grootste vakbond in Suid-Afrika            D   NAPTOSA

        1.2.5   ŉ Neiging tot vrye handel tussen alle          E   MTUR
                lande
                in die wêreld

                                                               F   Arbeid

                                                               G   Ekonomiese
                                                                   Ontwikkeling

        ANTWOORDE

        1.2.1 Arbeid

        1.2.2 MTUR

        1.2.3 Nasionale Begroting.

        1.2.4 COSATU

        1.2.5 Globalisering                                                        (5
        x1)                                                                               (5)
                                                                                         [10]

### Page 4

4                       EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                             (JUNIE 2010)

VRAAG 2 (LO1 AS1)

(a)    Bestudeer die vloeidiagram(ekonomiese kringloop) hieronder en beantwoord
       dan die vrae wat volg.

                    VLOEIDIAGRAM/EKONOMIESE KRINGLOOP

                                            A

                            D
      Besigheid                              Regering                           Huishoudings
      (2)                                    (1)                                (3)
C                                                                  C

                                    Goedere en dienste

                                            B

       a.   Voltooi die diagram deur die woorde wat weggelaat is, A – D, in te vul.
              A. Besighede betaal lone aan huishoudings
              B. Regering voorsien goedere en dienste aan besighede
              C. Huishoudings betaal belasting aan regering
              D. Huishoudings betaal vir goedere en dienste aan besighede                  (4)

       b.   Beskryf kortliks die vloei van geld deur te verwys na die nommers 1, 2 en
            3.
            1. Regering:
                Kollekteer belasting vanaf huishoudings en besighede.
                Voorsien publieke goedere en dienste aan huishoudings en
                    besighede.
                Koop goedere en dienste vanaf besighede.
            2. Besighede:
                Voorsien goedere en dienste aan huishoudings en in ruil
                    ontvang geld.
                Hulle betaal lone aan lede van huishoudings.
                Hulle betaal belasting aan die regering op winste gemaak.
            3. Huishoudings:
                Ontvang geld (lone/salarisse) vanaf besighede vir dienste
                    gelewer (arbeid).

### Page 5

(JUNIE 2010)                  EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                                5
                     Hulle betaal belasting aan die regering vanaf hul
                      lone/salarisse.
                     Hulle koop goedere en dienste vanaf die regering en
                      besighede                                                          (9)

        c.     Differensieer tussen invoer en uitvoer.
               Invoer − goedere of dienste wat van ŉ ander land aangekoop word
               en in eie land ingebring word.
               Uitvoer – goedere en dienste wat in een land gelewer word vir
               gebruik in ŉ ander land verkoop word.                         (2 x
               2)                                                                       (4)
                                                                                       [17]

 VRAAG 3 (LO1 AS1; LO4 AS1)

 Lees die gevallestudie hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

 Nomzamo het ŉ suurlemoenboom, vol suurlemoene by die huis. Dit was baie
 warm gedurende die somer en sy het besluit om verfrissende, yskoue limonade te
 maak. Sy het dit aan mense in haar besige straat verkoop. Die besigheid het so
 gegroei dat sy besluit het om ŉ masjien te koop en om ŉ assistent aan te stel om
 te help met die produksie proses. Sy kon nie haar finansiële rekords ordentlik doen
 nie en moet nog opleiding in boekhou ontvang.

 Toe die winter aanbreek, het sy opgelet dat daar minder mense yskoue limonade
 wou hê, en sy het toe met die idée gekom om warm sop te verkoop.

 3.1 Is Nomzamo ŉ entrepreneur? Verduidelik jou antwoord.
     Ja. Sy het die behoefte in haar gemeenskap identifiseer en het
     onmiddellik beplan hoe om dit te bevredig en terselfdertyd ŉ wins te
     maak.                                                                              (2)

 3.2 Identifiseer die VIER produksiefaktore in die gevallestudie. Gee voorbeelde
     van elk asook die vergoeding daaraan verbonde.

             PRODUKSIEFAKTORE                VOORBEELDE             VERGOEDING
         Natuurlike Hulpbronne          Suurlemoenboom          Huur
         Arbeid                         Assistent               Lone/Salarisse
         Kapitaal                       Masjien                 Rente
         Entrepreneur                   Nomzamo                 Profyt/Wins

        (1 punt vir elke produksiefaktor; ½ punt vir elke voorbeeld en 1 punt vir
        elke vergoeding van die produksiefaktore)                        (4 + 2 +
        4)                                                                             (10)

 3.3 Wat is die uitsette van Nomzamo se besigheid?
     Limonade en sop                                                                    (1)

 3.4 Watter vorm van eienaarskap is Nomzamo se besigheid?
     Alleeneienaarskap                                                                  (1)

### Page 6

6                   EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                         (JUNIE 2010)

3.5 Noem en verduidelik TWEE voordele van die vorm van eienaarskap hierbo
    genoem.
     Maklik om te begin.
     Eienaar maak alle besluite.
     Eienaar kry alle wins.
     Vereis nie groot bedrag kapitaal nie.
     Minimum regsvereistes
     Maklik om besigheid te sluit indien nodig           (Enige twee = 2 x
      1)                                                                          (2)

3.6 Wat sal met haar besigheid gebeur as sy sterwe?
    Die besigheid sal ophou bestaan.                                              (1)

3.7 Doen ŉ “SWOT”-ontleding van Nomzamo se besigheid gegrond op die
    gevallestudie:
    STERK PUNTE
    Sy het ŉ suurlemoenboom by die huis.

    SWAK PUNTE
    Nomzamo kan nie haar eie boekhouding/finansiële rekords doen nie.

    GELEENTHEDE:
    Sy woon in ŉ besige straat. Besigheid groei.

    BEDREIGINGS
    Veranderde seisoen. Mededinging in die mark.          (Een punt elk = 1 x
    8)                                                                           (8)
                                                                                [25]

### Page 7

(JUNIE 2010)                        EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                           7

 VRAAG 4 (LO1 AS3)

 Die tabel hieronder verteenwoordig die aanbod en aanvraag skedules vir Bafana
 Bafana T-hemde wat deur Woolworths verkoop word vir die 2010 Fifa
 Wêreldbeker.

         Prys van T-Hemde                Hoeveelheid aangevra    Hoeveelheid aangebied
               R310                              500                     100
               R320                              400                     200
               R330                              300                     300
               R340                              200                     400
               R350                              100                     500

 4.1 Teken die aanvraag en aanbod kurwes/kromme van die Bafana Bafana T-
     hemde deur die inligting hierbo te gebruik. Voorsien alle byskrifte.

                   Prys

                     R360            D
                                                     S
                   R350

                   R340
        Prys van
        T-hemde     R330

                   R320

                   R310
        D                       S
                   R300

                            0            100        200        300      400        500
                                                       Hoeveelheid

        Puntetoekenning
        2 punte vir markewewigsprys
        1 punt vir die benoeming van die vertikale as en 1 punt vir die horisontale as
        1 punt vir die aanbodkromme A-------A
        1 punt vir die aanvraagkromme V……….V
        ½ punt vir elke punt anders dan die markewewigspunt = 4 punte                    (10)

 4.2 Wat let jy op aangaande die hoeveelheid aangevra as die prys styg?
     Wanneer die prys styg daal die hoeveelheid aangevra.                                (1)

 4.3 Wat let jy op aangaande die hoeveelheid aangebied as die prys daal?
     Wanneer die prys daal, daal die hoeveelheid aangebied ook.                          (1)

### Page 8

8                    EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                        (JUNIE 2010)

4.4 Noem TWEE faktore wat aanvraag beïnvloed.
     Prys van die produk
     Prys van aanvullende produkte
     Prys van plaasvervangers/ander produkte
     Effektiewe advertering
     Verskillende smake en voorkeure
     Verandering in grootte van bevolking/inwoners
     Verandering in inkomste van verbruikers                 (Enige twee = 2 x
       1)                                                                          (2)

4.5 Definieer die Wet van Aanbod.
    As alle ander faktore gelyk bly; hoe hoer die prys van ŉ artikel, hoe
    groter sal die aanbod van die artikel wees.

     Hoe hoër die prys, hoe groter die aanbod en hoe laer die prys hoe
     minder is die aanbod. Daar is ŉ positiewe verhouding tussen die prys
     en hoeveelheid aangebied.                                                     (1)

4.6 Identifiseer die markewewigsprys vanaf die grafiek.
    R330,00                                                                        (1)

4.7 Bereken die totale verkope by die ewewigspunt.
    Totale Verkope      = Prys x Hoeveelheid

                         = R330 x 300

                        = R99 000,00
     (½ punt vir R330,00; ½ punt vir 300 en 1 punt vir R99 000 = 3 punte)          (2)
                                                                                  [18]

### Page 9

(JUNIE 2010)                EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                                                  9

 VRAAG 5 (LO2, AS1)

   R1,2 MILJARD VIR LANDELIKE WATER EN SANITASIE

   Landelike ontwikkeling was nie vergete tydens die Minister van Finansies se
   Nasionale Begrotingsrede gister.

   “Bo en behalwe die fondse wat aan die Departement van Landelike Ontwikkeling
   en Grondsake toegeken is vir die Omvattende Landelike Ontwikkelingstrategie,
   het ons ŉ nuwe toelaag in werking gestel vir die ondersteuning van die water en
   sanitasie infrastruktuur as deel van die landelike behuisingprogram. Voorsiening
   is gemaak vir ŉ aanvanklike R1,2 miljard oor ŉ tydperk van drie jaar.”

   In die Afdeling Inkomste Regulasies, wat in die staatskoerant in Januarie verskyn
   het, het armoedige, sukkelende plaasboere hulp ontvang in voorwaardelike
   toekennings.

   In die Oos-Kaap was ŉ voorwaardelike toekenning van R20 miljoen gemaak aan
   ‘Llima/Letsema Project Grants’ – gemik om plaasgemeenskappe te help om
   landbouproduksie te verhoog.

   ŉ Addisionele R8,7 miljoen is aan die provinsie toegeken as deel van die
   grondsorg armoede verligtingsprogram.”
                         [Uittreksel van Begroting 2010, Daily Dispatch, Donderdag, 18 Februarie 2010]

 5.1 Wie is die nuwe Minister van Finansies?
     Minister Pravin Gordhan                                                                             (1)

 5.2 Waar kry die regering die fondse wat toegeken is aan die ontwikkeling van
     landelike water en sanitasie?
     Vanaf belastings.                                                                                   (1)

 5.3 Volgens die uittreksel, hoe gaan landelike inwoners baat by die toekennings?
     Gee TWEE antwoorde.
     Inwoners sal water en sanitasie infrastrukture kry. Plaasboere sal
     ondersteun word om landproduksie te verhoog. Inwoners sal ook baat
     by die Grondsorgarmoede Verligtingsprogram.                                                         (2)

 5.4 Lys TWEE departemente, wat jy sterk voel, waaraan geld/fondse vanuit die
     Nasionale Begroting bestee moet word. Verduidelik redes vir jou antwoord.
     Antwoorde sal verskil.                                                                              (4)
                                                                                                         [8]

### Page 10

10                    EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                                   (JUNIE 2010)

VRAAG 6 (LO4, AS1, AS2, AS3)

6.1 Waarom is dit vir ŉ besigheid nodig om ŉ besigheidsplan op te trek?
    Dit kan dien as riglyn of ‘padkaart’ vir die bedryf van jou besigheid om
    jou op koers te hou en sal jou help om jou doelwit te bereik.

      (Enige soortgelyke antwoord is aanvaarbaar)                                             (1)

6.2             CHAOS NEEM TOE – MUNISIPALE STAKING GAAN VOORT

       Die versperring van paaie, strooi van vullis in strate, intimidasie van werkers
       en oues van dae wat besig was met ŉ vergadering by die ouditorium in
       Newton Park wat die gebou moes ontruim, terwyl die munisipale staking in
       Nelson Mandela Baai sy tweede dag beleef.

       Die staking het gister voortgegaan ongeag die nuwe 13% loonverhoging
       aanbod deur die SA Plaaslike Regerings Assosiasie (Sapra) in antwoord op
       die aanvraag deur die unie van 15%.

       Mike Schussler, ŉ ekonoom, het geskat dat die staking Suid-Afrika in die
       omgewing van R15 miljoen kos. “Ek kan nie die skade aan besighede en
       sakeondernemings bepaal nie, maar die koste is om en by R15 miljoen per
       dag aan werkers se lone.”, het hy gesê.

       Hoe langer die staking voortduur, hoe meer is die koste.
                                                            [The Herald, 29 Julie 2009]

      (a) Waaroor het die staking gegaan?

          Die staking was oor die aanvraag vir loonverhogings deur die
          werknemers.                                                                         (1)

      (b) Verduidelik die uitwerking van die munisipale staking op:
          (1)   Besighede

                 Die beraamde skade (koste) aan besighede beloop R15
                 miljoen. Dit sluit nie die skade aan besighede en
                 sakeondernemings in nie.

          (2)    Die Suid-Afrikaanse ekonomie

                 Die verlies aan produksie deur besighede sowel as die verlies
                 van lone/inkomste deur die werknemers.                  (2 x
                 2)                                                                           (4)

### Page 11

(JUNIE 2010)                 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                                    11

 6.3 Tom vra jou om hom by te staan om ŉ geprojekteerde inkomstestaat voor te
     berei vir sy besigheid. Hy beplan om kantoor lessenaars te verkoop. Die
     koste van een lessenaar is R750 en hy beplan om ŉ wins van 50% per
     lessenaar te maak. Hy het geskat dat hy teen die einde van die maand
     omtrent 50 lessenaars sal verkoop. Hy voorsien jou met die volgende
     bykomende inligting:

        Lone aan werkers R3 700
        Telefoon R800
        Water en elektrisiteit R1 200
        Vervoer R1 500
        Advertering R700

        Verkope (R1 125 x 50)                             =      R56 250,00
        Koste van verkope (R750 x 50)                     =      R37 500,00
        Bruto wins                                        =      (R18 750,00)
        Minus Uitgawes                                           R 7 900,00
        Lone                                              =      R 3 700,00
        Telefoon                                          =      R 800,00
        Huur                                              =      R 700,00
        Water en Elektrisiteit                            =      R 500,00
        Vervoer                                           =      R 1 500,00
        Advertering                                       =      R 700,00
        Netto Wins                                        =      R10 850,00                (10)

        PUNTETOEKENNING
        Verwerking van verkope (berekeninge van wins 750 x 50/100 = 375 (2
        punte); berekening van verkoop prys 750 + 375= 1 125 (1 punt), berekening
        van verkope 1 125 x 50= 56 250 (2 punte)
        Koste van verkope (2 punte); Alle uitgawes (1/2 punt elk); Totale uitgawes
        (1 punt) Bruto wins (1 punt); Netto wins (1 punt)

 6.4 Jou vriend vra jou om hom raad te gee oor die beste vorm van eienaarskap
     tussen ŉ vennootskap en beslote korporasie. Om hom te kan help, moet jy
     eers die volgende verduidelik:

                                    VENNOOTSKAP               BESLOTE KORPORASIE
         Samestelling                  2 − 20                          1 − 10

         Wins deling            Deel volgens winsdeling       Deel volgens % bydrae van
                                      verhouding                         lede

         Laste                  Lede betaal individueel        Beslote korporasie betaal
                                   volgens glyskaal             teen vaste koers soos
                                                                     maatskappye            (6)
                             (1 punt vir elke opmerking 1 x 6 = 6)                         [22]

                                                                                TOTAAL: 100

## Related documents

- [1 June 2010 EMS Gr 9 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-june-common-memorandum/fb4ac457-1b13-430d-b608-65a703be9206) — Economic and Management Sciences · Memo · 2010 · Eng
- [1 June 2010 EMS Gr 9 Question Paper Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-june-common-question-paper-afrikaans/9ba94769-2c7f-497e-9a7e-aa4bff8fe293) — Economic and Management Sciences · QP · 2010 · Afr
- [1 June 2010 EMS Gr 9 Question Paper Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-june-common-question-paper-english/11002561-1667-49c8-b4c5-6cf1f2e09538) — Economic and Management Sciences · QP · 2010 · Eng
- [EBW GRD 9 AFR MEMO NOV 2010](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-november-ec-memorandum/0a2ee90f-df43-4fe5-959a-6fee3c91db99) — Economic and Management Sciences · Memo · 2010 · Afr
- [EMS GRD 9 MEMO NOVEMBER 2010](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-november-ec-memorandum/10c48f48-5a90-4d72-bb0e-4f1568fb5c85) — Economic and Management Sciences · Memo · 2010
- [EMS GRD 9 QP NOVEMBER 2010](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-november-ec-question-paper/a8c3a496-4e26-4d20-9264-5bc2469d007b) — Economic and Management Sciences · QP · 2010

## More from Grade 9 Economic and Management Sciences

- [CAPS SP EMS AFRIKAANS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-ems-afrikaans-gr-7-9/c4088349-c650-4c35-a95b-8b4d5c5a3578) — CAPS · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-june-2024-answer-book/545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (English) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-english-june-2024-answer-book/abaa7d5d-7e84-47cf-98b7-f679e627e852) — Addendum · 2024 · Eng
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-answer-book/bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (English) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-english-june-2024-answer-book/6a0f0157-5f82-46c7-9aa6-35a970ebf613) — Addendum · 2024 · Eng
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/52c916da-bc04-4175-bc96-93cda96b4346) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
