# Economic and Management Sciences Grade 9 June Common 2010 QP

> Grade 9 Economic and Management Sciences question paper from the June Common 2010 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-june-common-question-paper-afrikaans/9ba94769-2c7f-497e-9a7e-aa4bff8fe293
- Updated: 2026-10-30
- Subject: Economic and Management Sciences
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2010
- Exam period: June Common
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Economic and Management Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/economic-and-management-sciences) › [Economic and Management Sciences Grade 9 June Common 2010 QP](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-june-common-question-paper-afrikaans/9ba94769-2c7f-497e-9a7e-aa4bff8fe293)

## About this document

Economic And Management Sciences · Grade 9 · June Common · 2010 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the
                                      EASTERN CAPE
                                      EDUCATION

                                                        SENIOR PHASE

                                                            GRAAD 9

                                                           JUNIE 2010

        EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE

PUNTE: 100

TYD: 1 uur

NAAM VAN LEERDER: ............................................................................................................

                                    Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

2                    EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE                       (JUNIE 2010)

INSTRUKSIES

1.   Hierdie vraestel bestaan uit SES VRAE. ALLE vrae moet beantwoord word.

2.   Lees die instruksies vir elke vraag sorgvuldig en beantwoord slegs wat
     verwag word.

3.   Vrae moet op hierdie vraestel beantwoord word.

4.   Gebruik die punte indeling om die lengte van die antwoorde te bepaal.

### Page 3

(JUNIE 2010)                  EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE                              3

 VRAAG 1 (LO2: AS2 AND LO4: AS3)

 1.1 VEELVOUDIGEKEUSE-VRAE

        Lees die vrae wat volg sorgvuldig deur en omring die korrekte antwoord. Drie
        antwoorde word vir elke vraag voorsien.

        1.1.1   MTN (Bpk) edms. is ŉ voorbeeld van ŉ. . .

                A    beslote korporasie.
                B    private maatskappy.
                C    publieke maatskappy.

        1.1.2   ŉ Besigheid met ŉ minimum van een en ŉ maksimum van tien lede is
                ŉ...

                A    beslote korporasie.
                B    maatskappy.
                C    alleeneienaar.

        1.1.3   Ewewigsprys is die punt waar . . .

                A    aanbod groter as aanvraag is.
                B    aanvraag gelyk is aan aanbod.
                C    aanvraag groter is as aanbod.

        1.1.4   … is die vermoë van ŉ land om die lewenstandaard van sy inwoners
                te verbeter.

                A    Ekonomiese groei
                B    Ekonomiese ontwikkeling
                C    Ekonomiese volhoubaarheid

        1.1.5   ŉ Begroting is . . .

                A    ŉ skatting van die staat se verwagte inkomste en uitgawe vir die
                     komende jaar.
                B    ŉ skatting van die wins en verlies vir die jaar.
                C    ŉ skatting van die monetêre beweging.
                                                                                 (5 x
                1)                                                                      (5)

### Page 4

4                    EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE                          (JUNIE 2010)

1.2 Kies die term in KOLOM B wat pas by die beskrywing in KOLOM A. Skryf slegs
    die gekose term (A – E) langs die vraagnommer wat verskaf word, neer.

                         KOLOM A                                  KOLOM B
    1.2.1   Die fisiese en verstandelike pogings wat       A   Nasionale Begroting
            gebruik word om goedere en dienste te
            lewer

    1.2.2   Die drie jaar begrotingsperiode wat            B   COSATU
            bestaan uit die huidige jaar en die
            voorspelling vir die volgende twee jaar

    1.2.3   Die regering se finansiële plan vir die drie   C   Globalisering
            jaar plan

    1.2.4   Die grootste vakbond in Suid-Afrika            D   NAPTOSA

    1.2.5   ŉ Neiging tot vrye handel tussen alle          E   MTUR
            lande
            in die wêreld

                                                           F   Arbeid

                                                           G   Ekonomiese
                                                               Ontwikkeling

    ANTWOORDE

    1.2.1 ……………………………………………………………….

    1.2.2 …………………………………………………………….….

    1.2.3 ……………………………………….………………………

    1.2.4 ……………………………………………………………….

    1.2.5 …………………………………………………………….....                                          (5
    x1)                                                                                  (5)
                                                                                        [10]

### Page 5

(JUNIE 2010)                   EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE                               5

 VRAAG 2 (LO1 AS1)

 (a)    Bestudeer die vloeidiagram(ekonomiese kringloop) hieronder en
        beantwoord dan die vrae wat volg.

                      VLOEIDIAGRAM/EKONOMIESE KRINGLOOP

                                             A

                               D
       Besigheid                                 Regering                          Huishoudings
       (2)                                       (1)                               (3)
 C                                                                    C

                                       Goedere en dienste

                                             B

        a.     Voltooi die diagram deur die woorde wat weggelaat is, A – D, in te vul.

        .………………………………………………..……………………………………
        …..

        ……………………….…………………………..…………………………………
        …..

        .………………………………………………..……………………………………
        …..

        ……………………….…………………………..…………………………………
        …..
                                                                                          (4)

### Page 6

6                    EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE                            (JUNIE 2010)

    b. Beskryf kortliks die vloei van geld deur te verwys na die nommers 1, 2 en
       3.

    ………………………………………………………………………………………
    ….

    ………………………………………………………………………………………
    ….

    ………………………………………………………………………………………
    …

    .………………………………………………..……………………………………
    …..

    ……………………….…………………………..…………………………………
    …..

    ………………………………………………………………………………………
    …

    .………………………………………………..……………………………………
    …..

    ……………………….…………………………..…………………………………
    …..

    ………………………………………………………………………………………
    …

    .………………………………………………..……………………………………
    …..

    ……………………….…………………………..…………………………………
    …..

    ………………………………………………………………………………………
    …

    .………………………………………………..……………………………………
    …..
                                                                                       (9)
    c.   Differensieer tussen invoer en uitvoer.

    ………………………………………………………………………………………
    ….

    ………………………………………………………………………………………                                                  (4)

### Page 7

(JUNIE 2010)     EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE          7
        ….

        ………………………………………………………………………………………
        ….
                                                      [17]

### Page 8

8                       EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE                        (JUNIE 2010)

VRAAG 3 (LO1 AS1; LO4 AS1)

Lees die gevallestudie hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Nomzamo het ŉ suurlemoenboom, vol suurlemoene by die huis. Dit was baie
warm gedurende die somer en sy het besluit om verfrissende, yskoue limonade te
maak. Sy het dit aan mense in haar besige straat verkoop. Die besigheid het so
gegroei dat sy besluit het om ŉ masjien te koop en om ŉ assistent aan te stel om
te help met die produksie proses. Sy kon nie haar finansiële rekords ordentlik doen
nie en moet nog opleiding in boekhou ontvang.

Toe die winter aanbreek, het sy opgelet dat daar minder mense yskoue limonade
wou hê, en sy het toe met die idée gekom om warm sop te verkoop.

3.1 Is Nomzamo ŉ entrepreneur? Verduidelik jou antwoord.

     ………………………………………………………………………………………….
     .

     ………………………………………………………………………………………….
     .                                                                                 (2)

3.2 Identifiseer die VIER produksiefaktore in die gevallestudie. Gee voorbeelde
    van elk asook die vergoeding daaraan verbonde.

          PRODUKSIEFAKTORE                VOORBEELDE                VERGOEDING

                  (4)                               (2)                  (4)
     =                                                                                (10)

3.3 Wat is die uitsette van Nomzamo se besigheid?

     ………………………………………………………………………………………….
     .                                                                                 (1)

3.4 Watter vorm van eienaarskap is Nomzamo se besigheid?

     ………………………………………………………………………………………….
     .                                                                                 (1)

3.5 Noem en verduidelik TWEE voordele van die vorm van eienaarskap hierbo
    genoem.
     ………………………………………………………………………………………….
     .
                                                                                       (2)

### Page 9

(JUNIE 2010)                             EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE                                                               9
        ………………………………………………………………………………………….
        .

 3.6 Wat sal met haar besigheid gebeur as sy sterwe?

        ........................................................................................................................    (1)

 3.7 Doen ŉ “SWOT”-ontleding van Nomzamo se besigheid gegrond op die
     gevallestudie. En verduidelik waarom die SWOT analise staan.

        ……………….
        …………………………………………………………………………………………
        …
        …………………………………………………………………………………………
        ………………….
        …………………………………………………………………………………………
        …

        …………………………………………………………………………………………
        ….……………….

        ………………………………………………………………………………………….
        .

        …………………………………………………………………………………………
        …………………

        …………………………………………………………………………………………

        …………………………………………………………………………………………                                                                                          (8)
                                                                                                                                   [25]

 VRAAG 4 (LO1 AS1)

 Die tabel hieronder verteenwoordig die aanbod en aanvraag skedules vir Bafana
 Bafana T-hemde wat deur Woolworths verkoop word vir die 2010 Fifa
 Wêreldbeker.

         Prys van T-Hemde                        Hoeveelheid aangevra                         Hoeveelheid aangebied
               R310                                      500                                          100
               R320                                      400                                          200
               R330                                      300                                          300
               R340                                      200                                          400
               R350                                      100                                          500

 4.1 Teken die aanvraag en aanbod kurwes/kromme van die Bafana Bafana T-
     hemde deur die inligting hierbo te gebruik. Voorsien alle byskrifte.                                                          (10)

### Page 10

10                   EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE                   (JUNIE 2010)

4.2 Wat let jy op aangaande die hoeveelheid aangevra as die prys styg?

     ………………………………………………………………………………………

     ……………………………………………………………………………………….                                       (1)

4.3 Wat let jy op aangaande die hoeveelheid aangebied as die prys daal?
    ………………………………………………………………………………………

     ……………………………………………………………………………………….                                       (1)

4.4 Noem TWEE faktore wat aanvraag beïnvloed.

     ………………………………………………………………………………………

     ……………………………………………………………………………………….

     ……………………………………………………………………………………….                                       (2)

4.5 Definieer die Wet van Aanbod.

     ………………………………………………………………………………………

     ………………………………………………………………………………………                                        (1)

4.6 Identifiseer die markewewigsprys vanaf die grafiek.

     ………………………………………………………………………………………                                        (1)

4.7 Bereken die totale verkope by die ewewigspunt.

     ………………………………………………………………………………………

     ………………………………………………………………………………………

     ………………………………………………………………………………………

     ………………………………………………………………………………………

     ………………………………………………………………………………………                                       (2)
                                                                            [18]

### Page 11

(JUNIE 2010)                EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE                                                 11

 VRAAG 5 (LO2, AS1)

   R1,2 MILJARD VIR LANDELIKE WATER EN SANITASIE

   Landelike ontwikkeling was nie vergete tydens die Minister van Finansies se
   Nasionale Begrotingsrede gister.

   “Bo en behalwe die fondse wat aan die Departement van Landelike Ontwikkeling
   en Grondsake toegeken is vir die Omvattende Landelike Ontwikkelingstrategie,
   het ons ŉ nuwe toelaag in werking gestel vir die ondersteuning van die water en
   sanitasie infrastruktuur as deel van die landelike behuisingprogram. Voorsiening
   is gemaak vir ŉ aanvanklike R1,2 miljard oor ŉ tydperk van drie jaar.”

   In die Afdeling Inkomste Regulasies, wat in die staatskoerant in Januarie verskyn
   het, het armoedige, sukkelende plaasboere hulp ontvang in voorwaardelike
   toekennings.

   In die Oos-Kaap was ŉ voorwaardelike toekenning van R20 miljoen gemaak aan
   “Llima/Letsema Project Grants” – gemik om plaasgemeenskappe te help om
   landbouproduksie te verhoog.

   ŉ Addisionele R8,7 miljoen is aan die provinsie toegeken as deel van die
   grondsorg armoede verligtingsprogram.”
                         [Uittreksel van Begroting 2010, Daily Dispatch, Donderdag, 18 Februarie 2010]

 5.1 Wie is die nuwe Minister van Finansies?

        …………………………………………                                                                                 (1)

 5.2 Waar kry die regering die fondse wat toegeken is aan die ontwikkeling van
     landelike water en sanitasie?

        …………………………………………………………………………………………                                                               (1)

 5.3 Volgens die uittreksel, hoe gaan landelike inwoners baat by die toekennings?
     Gee TWEE antwoorde.

        …………………………………………………………………………………………

        …………………………………………………………………………………………

        …………………………………………………………………………………………

        …………………………………………………………………………………………                                                               (2)

### Page 12

12                   EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE                                  (JUNIE 2010)

5.4 Lys TWEE departemente, wat jy sterk voel, waaraan geld/fondse vanuit die
    Nasionale Begroting bestee moet word. Verduidelik redes vir jou antwoord.

      ………………………………………………………………………………………….

      ………………………………………………………………………………………….

      ………………………………………………………………………………………….

      ………………………………………………………………………………………….                                                    (4)
                                                                                             [8]

VRAAG 6 (LO4, AS1, AS2, AS3)

6.1 Waarom is dit vir ŉ besigheid nodig om ŉ besigheidsplan op te trek?

      …………………………………………………………………………………………
      …

      …………………………………………………………………………………………
      …

      …………………………………………………………………………………………
      …                                                                                      (1)

6.2          CHAOS NEEM TOE – MUNISIPALE STAKING GAAN VOORT

      Die versperring van paaie, strooi van vullis in strate, intimidasie van werkers
      en oues van dae wat besig was met ŉ vergadering by die ouditorium in
      Newton Park wat die gebou moes ontruim, terwyl die munisipale staking in
      Nelson Mandela Baai sy tweede dag beleef.

      Die staking het gister voortgegaan ongeag die nuwe 13% loonverhoging
      aanbod deur die SA Plaaslike Regerings Assosiasie (Sapra) in antwoord op
      die aanvraag deur die unie van 15%.

      Mike Schussler, ŉ ekonoom, het geskat dat die staking Suid Afrika in die
      omgewing van R15 miljoen kos. “Ek kan nie die skade aan besighede en
      sakeondernemings bepaal nie, maar die koste is om en by R15 miljoen per
      dag aan werkers se lone.”, het hy gesê.

      Hoe langer die staking voortduur, hoe meer is die koste.
                                                           [The Herald, 29 Julie 2009]

### Page 13

(JUNIE 2010)                  EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE                        13

        (a) Waaroor het die staking gegaan?

               ……………………………………………………………………………………
        …                                                                         (1)

        (b) Verduidelik die uitwerking van die munisipale staking op:
            (1)   Besighede

                     ……………………………………………………………………………
        …

                     ……………………………………………………………………………
        …

               (2)   Die Suid-Afrikaanse ekonomie

                     ……………………………………………………………………………
        …

                     ……………………………………………………………………………
        …
                                                                          (2 x
                     2)                                                           (4)

 6.3 Tom vra jou om hom by te staan om ŉ geprojekteerde inkomstestaat voor te
     berei vir sy besigheid. Hy beplan om kantoor lessenaars te verkoop. Die
     koste van een lessenaar is R750 en hy beplan om ŉ wins van 50% per
     lessenaar te maak. Hy het geskat dat hy teen die einde van die maand
     omtrent 50 lessenaars sal verkoop. Hy voorsien jou met die volgende
     bykomende inligting:

        Lone aan werkers R3 700
        Telefoon R800
        Water en elektrisiteit R1 200
        Vervoer R1 500
        Advertering R700

        ……………………………………………………………………………………..…

        ………………………………………………………………………………….…….

        ………………………………………………………………………………………..

        ……………………………………………………………………………………..…

        ………………………………………………………………………………………..

        ………………………………………………………………………………………..

        ………………………………………………………………………………………..                                      (10)

### Page 14

14                  EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE                         (JUNIE 2010)

     ………………………………………………………………………………………..

     ………………………………………………………………………………………..

     ……………………………………………………………………………………..…

     ………………………………………………………………………………………..

     ………………………………………………………………………………………..

     ………………………………………………………………………………………..

     ………………………………………………………………………………………..

     ……………………………………………………………………………………..…

     ………………………………………………………………………………………..

     ………………………………………………………………………………………..

6.4 Jou vriend vra jou om hom raad te gee oor die beste vorm van eienaarskap
    tussen ŉ vennootskap en beslote korporasie. Om hom te kan help, moet jy
    eers die volgende verduidelik:

                              VENNOOTSKAP           BESLOTE KORPORASIE
     Samestelling

     Wins deling

     Laste

                                                                                  (6)
                                                                                 [22]

                                                                    TOTAAL: 100

## Related documents

- [1 June 2010 EMS Gr 9 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-june-common-memorandum/fb4ac457-1b13-430d-b608-65a703be9206) — Economic and Management Sciences · Memo · 2010 · Eng
- [1 June 2010 EMS Gr 9 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-june-common-memorandum/b880732c-19ad-411d-bb01-c59df7703e18) — Economic and Management Sciences · Memo · 2010 · Afr
- [EMS P1 Afrikaans Test](https://www.hlayiso.com/library/ems-p1-afrikaans-test/61d0e776-c207-4f15-ad4d-9167f923e361) — Economic and Management Sciences · QP · 2023 · Afr
- [EMS Afrikaans P2 Test](https://www.hlayiso.com/library/ems-afrikaans-p2-test/e0441c66-d120-4528-af65-cfccb85c984b) — Economic and Management Sciences · QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/1ab9cb10-09af-4ac3-94e1-95d921cd749a) — Economic and Management Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Gr 9 Economics and Management Sciences P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-economics-and-management-sciences-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/36183e40-2e68-4bc4-8e9a-83832a2906d9) — Economic and Management Sciences · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 9 Economic and Management Sciences

- [CAPS SP EMS AFRIKAANS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-ems-afrikaans-gr-7-9/c4088349-c650-4c35-a95b-8b4d5c5a3578) — CAPS · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-june-2024-answer-book/545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-answer-book/bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-possible-answers/4048de52-b45d-4ecb-a384-8c550d2ba67b) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 9 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p1-afrikaans-june-2023-answerbook/ca2bc068-8d4a-4040-bd9a-ed9f9d7a6ab1) — Addendum · 2023 · Afr
- [Gr 9 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p2-afrikaans-june-2023-answerbook/926700e8-2cc7-4e0b-8c35-4d001e8da6a3) — Addendum · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
